Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hefer verhoor.
Hefer verhoor. [boodskap #86039] Do, 23 Oktober 2003 11:00 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek weet nie hoekom die belastingbetaler moet opdok vir 'n kommissie wat
duidelik 'n storie is wat binne die ANC opgelos moet word nie.
Maar ek moet erken dis nogal lekker om te sien hoe die saamstaanmuur
plek-plek begin verbrokkel.
Soos met enige party kan nie almal met almal heeltyd vriende bly nie, want
ons is almal mense met pense.
--
Annette
Re: Hefer verhoor. [boodskap #86049 is 'n antwoord op boodskap #86039] Do, 23 Oktober 2003 13:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Goeie vraag wat jy vra Annette - hoekom moet ek en jy die vir klomp swart
hofnarre se mannewales opdok?

"Annette" skryf in boodskap news:bn8cgf$o60$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek weet nie hoekom die belastingbetaler moet opdok vir 'n kommissie wat
> duidelik 'n storie is wat binne die ANC opgelos moet word nie.
> Maar ek moet erken dis nogal lekker om te sien hoe die saamstaanmuur
> plek-plek begin verbrokkel.
> Soos met enige party kan nie almal met almal heeltyd vriende bly nie, want
> ons is almal mense met pense.
> --
> Annette
>
Re: Hefer verhoor. [boodskap #86052 is 'n antwoord op boodskap #86049] Do, 23 Oktober 2003 14:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jonas wrote

hoekom moet ek en jy die vir klomp swart
> hofnarre se mannewales opdok?

En wat van die wit narre se manewales in die
tagtigerjare. Word gerieflik vergeet, nê?

Die Ruiter in die Dag
Re: Hefer verhoor. [boodskap #86059 is 'n antwoord op boodskap #86052] Do, 23 Oktober 2003 14:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Namakwa  is tans af-lyn  Namakwa
Boodskappe: 28
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Junior Lid
En die sewentigs.

Die broedertwis kaskenades.

Met Hoofsterre Eschel Rhoodie, John Vorster en Connie Mulder, met so hele
rits Nasionaliste as mee helpers; insluitend besigheids mense soos Andre
Pieterse (groot vriend van die groot Krokkodil en 'n man wat so paar jaar
later met die ou Fancourt/Masterbond ding deur mekaar was)

En laat ons nou nie daai eienaardige Smit "Rau Tem" moorde vergeet nie -
handig dat die korrupsie ondersoeker toe so uit die prentjie gehaal is.

Die probleem in politiek orals is die feit dat die belasting betaler orals
moet opdok vir die narre - nie teen staande die nar se kleur nie.

Hier is almal nog suur oor die 700 miljoen pond vermorste ekstra koste vir
die millenium dome.

"@rogers.com" wrote in message
news:4hRlb.12417$3f.6456@twister01.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>
> Jonas wrote
>
> hoekom moet ek en jy die vir klomp swart
>> hofnarre se mannewales opdok?
>
> En wat van die wit narre se manewales in die
> tagtigerjare. Word gerieflik vergeet, nê?
>
> Die Ruiter in die Dag
>
Re: Hefer verhoor. [boodskap #86063 is 'n antwoord op boodskap #86059] Do, 23 Oktober 2003 14:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Haai Ja - ons onthou nog van Eschel wat Mexiko toe is, en Connie wat toe nie
meer kon nie, en dit was mos juis in daardie tyd wat dit toe bekend word dat
Louis Luyt se The Citizen ook nog al die tyd 'n NP ( lees almal) gefundeerde
koerant is! En nog steeds skrik die breë publiek nie wakker met wat ons sit
nie, want Die Vinger, Die Liplek Tong en Die Rubicon is toe mos daar om ons
te waarsku en skrik op die lyf te jaag teen die verskriklike kommunistiese
en swart gevaar.
--
Annette

"Namakwa" skryf in boodskap news:bn8ovl$3q2$1@sparta.btinternet.com...
> En die sewentigs.
>
> Die broedertwis kaskenades.
>
> Met Hoofsterre Eschel Rhoodie, John Vorster en Connie Mulder, met so hele
> rits Nasionaliste as mee helpers; insluitend besigheids mense soos Andre
> Pieterse (groot vriend van die groot Krokkodil en 'n man wat so paar jaar
> later met die ou Fancourt/Masterbond ding deur mekaar was)
>
> En laat ons nou nie daai eienaardige Smit "Rau Tem" moorde vergeet nie -
> handig dat die korrupsie ondersoeker toe so uit die prentjie gehaal is.
>
> Die probleem in politiek orals is die feit dat die belasting betaler orals
> moet opdok vir die narre - nie teen staande die nar se kleur nie.
>
> Hier is almal nog suur oor die 700 miljoen pond vermorste ekstra koste vir
> die millenium dome.
>
> "@rogers.com" wrote in message
> news:4hRlb.12417$3f.6456@twister01.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>>
>> Jonas wrote
>>
>> hoekom moet ek en jy die vir klomp swart
>>> hofnarre se mannewales opdok?
>>
>> En wat van die wit narre se manewales in die
>> tagtigerjare. Word gerieflik vergeet, nê?
>>
>> Die Ruiter in die Dag
>>
>
Re: Hefer verhoor. [boodskap #86066 is 'n antwoord op boodskap #86052] Do, 23 Oktober 2003 15:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Vertel ons meer, ons was toe nog kinders wat buite met die klonkies gespeel
het... Salig onbewus van politiek...

(Nee toemaar, jy hoef nie te vertel nie)

Max____________________________

"@rogers.com" wrote in message
news:4hRlb.12417$3f.6456@twister01.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>
> Jonas wrote
>
> hoekom moet ek en jy die vir klomp swart
>> hofnarre se mannewales opdok?
>
> En wat van die wit narre se manewales in die
> tagtigerjare. Word gerieflik vergeet, nê?
>
> Die Ruiter in die Dag
>
Re: Hefer verhoor. [boodskap #86083 is 'n antwoord op boodskap #86052] Do, 23 Oktober 2003 17:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Anti - die wit narre is nie nou ter sake nie. Ons hanteer elke ding op sy
plek en eie tyd.
Verwag jy dat ek in skuld en as moet sit en toekyk? Dat ek nie 'n inspraak
het in wat nou gebeur nie? Bloot omdat die narre nou swart is?
Jy het in elke geval weggehardloop en betaal nie vir die huidige brousel
nie.

"@rogers.com" wrote in message
news:4hRlb.12417$3f.6456@twister01.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>
> Jonas wrote
>
> hoekom moet ek en jy die vir klomp swart
>> hofnarre se mannewales opdok?
>
> En wat van die wit narre se manewales in die
> tagtigerjare. Word gerieflik vergeet, nê?
>
> Die Ruiter in die Dag
>
Re: Hefer verhoor. [boodskap #86091 is 'n antwoord op boodskap #86059] Do, 23 Oktober 2003 19:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Namakwa wrote

> Hier is almal nog suur oor die 700 miljoen pond vermorste ekstra koste vir
> die millenium dome.

En hier in Kanada beskuldig hulle Paul Martin (die man wat
binnekort Kanada se Eerste Minister gaan word nadat hy en sy
ondersteuners omtrent 'n coup d'etat uitgevoer het op die huidige
leier van die Liberal Party, Jean Chretien) dat hulle negatiewe
dinge uitlek om Jean Chretien en sommige van sy ministers in 'n
slegte lig te stel, sodat Paul Martin 'n verskoning kan hê om nie
daardie Ministers wat aan Jean Chretien lojaal was, heraantestel
nie. Dis nou alles binne die regerende Liberal Party. ( Die opposisie
veg so onder mekaar dat hulle nie baie gou ooit weer die leisels
in die hande sal kry nie.) Lyk baie soos SA.

Gloudina
Re: Hefer verhoor. [boodskap #86092 is 'n antwoord op boodskap #86066] Do, 23 Oktober 2003 19:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Max wrote

> Vertel ons meer, ons was toe nog kinders wat buite met die klonkies gespeel
> het... Salig onbewus van politiek...

Die nuwe deuntjie van die kyk-hoe-skoon-
is-my-handjies- industrie.

Gloudina
Re: Hefer verhoor. [boodskap #86093 is 'n antwoord op boodskap #86083] Do, 23 Oktober 2003 19:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jonas wrote

> Jy het in elke geval weggehardloop en betaal nie vir die huidige brousel
> nie.

Ja, maar my familie het betaal daarvoor. Ek kan
onthou hoe hulle gekla het dat hulle geen baat sien
uit die inkomste van die toentertydse regering toe
goud $800 per ons was nie, want alles is bestee om
die bantustans op die bene te probeer bring. En waar
is daardie bantustans nou, Jonas. Onthou jy vir hulle?
Twintig jaar gelede toe koop julle vir julle 'n kat in
die sak, ou Jonas. Twintig jaar gelede is nie baie
lank gelede nie.

Gloudina
Re: Hefer verhoor. [boodskap #86114 is 'n antwoord op boodskap #86093] Vr, 24 Oktober 2003 04:02 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ons het elkeen 'n storie. Jy was deel van die stelsel Anti - dis waarom jy
kon padgee en elders 'n heenkome vind. Jy was 'n werknemer van Bantoe
Onderwys - ons was dit toe Naturelle Sake?
Vraag bly staan - dink jy dat ek alles om my gelate moet aanvaar omdat
hierdie narre swart is. Ek het baie nuus vir jou - en dis alles slegte
nuus...

"@rogers.com" wrote in message
news:rVVlb.25894$h61.19112@news01.bloor.is.net.cable.rogers. com...
>
> Jonas wrote
>
>> Jy het in elke geval weggehardloop en betaal nie vir die huidige brousel
>> nie.
>
> Ja, maar my familie het betaal daarvoor. Ek kan
> onthou hoe hulle gekla het dat hulle geen baat sien
> uit die inkomste van die toentertydse regering toe
> goud $800 per ons was nie, want alles is bestee om
> die bantustans op die bene te probeer bring. En waar
> is daardie bantustans nou, Jonas. Onthou jy vir hulle?
> Twintig jaar gelede toe koop julle vir julle 'n kat in
> die sak, ou Jonas. Twintig jaar gelede is nie baie
> lank gelede nie.
>
> Gloudina
>
Vorige onderwerp: "Ken" mekaar.
Volgende onderwerp: UPE se nuwe naam
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 06:48:52 MGT 2024