| Hefer verhoor. [boodskap #86039] |
Do., 23 Oktober 2003 11:00  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek weet nie hoekom die belastingbetaler moet opdok vir 'n kommissie wat
duidelik 'n storie is wat binne die ANC opgelos moet word nie.
Maar ek moet erken dis nogal lekker om te sien hoe die saamstaanmuur
plek-plek begin verbrokkel.
Soos met enige party kan nie almal met almal heeltyd vriende bly nie, want
ons is almal mense met pense.
--
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Hefer verhoor. [boodskap #86063 is 'n antwoord op boodskap #86059] |
Do., 23 Oktober 2003 14:47   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Haai Ja - ons onthou nog van Eschel wat Mexiko toe is, en Connie wat toe nie
meer kon nie, en dit was mos juis in daardie tyd wat dit toe bekend word dat
Louis Luyt se The Citizen ook nog al die tyd 'n NP ( lees almal) gefundeerde
koerant is! En nog steeds skrik die breë publiek nie wakker met wat ons sit
nie, want Die Vinger, Die Liplek Tong en Die Rubicon is toe mos daar om ons
te waarsku en skrik op die lyf te jaag teen die verskriklike kommunistiese
en swart gevaar.
--
Annette
"Namakwa" skryf in boodskap news:bn8ovl$3q2$1@sparta.btinternet.com...
> En die sewentigs.
>
> Die broedertwis kaskenades.
>
> Met Hoofsterre Eschel Rhoodie, John Vorster en Connie Mulder, met so hele
> rits Nasionaliste as mee helpers; insluitend besigheids mense soos Andre
> Pieterse (groot vriend van die groot Krokkodil en 'n man wat so paar jaar
> later met die ou Fancourt/Masterbond ding deur mekaar was)
>
> En laat ons nou nie daai eienaardige Smit "Rau Tem" moorde vergeet nie -
> handig dat die korrupsie ondersoeker toe so uit die prentjie gehaal is.
>
> Die probleem in politiek orals is die feit dat die belasting betaler orals
> moet opdok vir die narre - nie teen staande die nar se kleur nie.
>
> Hier is almal nog suur oor die 700 miljoen pond vermorste ekstra koste vir
> die millenium dome.
>
> "@rogers.com" wrote in message
> news:4hRlb.12417$3f.6456@twister01.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>>
>> Jonas wrote
>>
>> hoekom moet ek en jy die vir klomp swart
>>> hofnarre se mannewales opdok?
>>
>> En wat van die wit narre se manewales in die
>> tagtigerjare. Word gerieflik vergeet, nê?
>>
>> Die Ruiter in die Dag
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Hefer verhoor. [boodskap #86114 is 'n antwoord op boodskap #86093] |
Vr., 24 Oktober 2003 04:02  |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
|
Senior Lid |
|
|
Ons het elkeen 'n storie. Jy was deel van die stelsel Anti - dis waarom jy
kon padgee en elders 'n heenkome vind. Jy was 'n werknemer van Bantoe
Onderwys - ons was dit toe Naturelle Sake?
Vraag bly staan - dink jy dat ek alles om my gelate moet aanvaar omdat
hierdie narre swart is. Ek het baie nuus vir jou - en dis alles slegte
nuus...
"@rogers.com" wrote in message
news:rVVlb.25894$h61.19112@news01.bloor.is.net.cable.rogers. com...
>
> Jonas wrote
>
>> Jy het in elke geval weggehardloop en betaal nie vir die huidige brousel
>> nie.
>
> Ja, maar my familie het betaal daarvoor. Ek kan
> onthou hoe hulle gekla het dat hulle geen baat sien
> uit die inkomste van die toentertydse regering toe
> goud $800 per ons was nie, want alles is bestee om
> die bantustans op die bene te probeer bring. En waar
> is daardie bantustans nou, Jonas. Onthou jy vir hulle?
> Twintig jaar gelede toe koop julle vir julle 'n kat in
> die sak, ou Jonas. Twintig jaar gelede is nie baie
> lank gelede nie.
>
> Gloudina
>
|
|
|
|