Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » UPE se nuwe naam
UPE se nuwe naam [boodskap #86025] Do, 23 Oktober 2003 04:35 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
UPE gaan nou bekend staan as:
Nelson Mandela Metropoolse/Metropolitan Universiteit/ University
-
Annette
Re: UPE se nuwe naam [boodskap #86028 is 'n antwoord op boodskap #86025] Do, 23 Oktober 2003 06:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
> UPE gaan nou bekend staan as:
> Nelson Mandela Metropoolse/Metropolitan Universiteit/ University
> -
> Annette
>

... en laat net een donner lag...

Onthou julle nog hierdie sinnetjie uit "Lord Oom Piet"?
Re: UPE se nuwe naam [boodskap #86030 is 'n antwoord op boodskap #86028] Do, 23 Oktober 2003 07:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja, ek kan onthou - gaan julle nou die noemoes genoem word?
Klink amper na 'n soort plant:))
-
Annette

"Koot" skryf in boodskap news:bn7tvc$ef3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> UPE gaan nou bekend staan as:
>> Nelson Mandela Metropoolse/Metropolitan Universiteit/ University
>> -
>> Annette
>>
>
> ... en laat net een donner lag...
>
> Onthou julle nog hierdie sinnetjie uit "Lord Oom Piet"?
>
Re: UPE se nuwe naam [boodskap #86031 is 'n antwoord op boodskap #86030] Do, 23 Oktober 2003 07:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Dis al erg genoeg om 'n tjek hier te skryf - dis die Nelson Mandela
Metropolitaanse Munisipaliteit, of so iets.

Ja, noem-noems - hulle groei hoeka hier. Kwaai dorings en soet blomme.

"Annette" skryf in boodskap news:bn7uvg$f1p$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ja, ek kan onthou - gaan julle nou die noemoes genoem word?
> Klink amper na 'n soort plant:))
> -
> Annette
> "Koot" wrote in message
> news:bn7tvc$ef3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> UPE gaan nou bekend staan as:
>>> Nelson Mandela Metropoolse/Metropolitan Universiteit/ University
>>> -
>>> Annette
>>>
>>
>> ... en laat net een donner lag...
>>
>> Onthou julle nog hierdie sinnetjie uit "Lord Oom Piet"?
>>
>
Re: UPE se nuwe naam [boodskap #86032 is 'n antwoord op boodskap #86031] Do, 23 Oktober 2003 07:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hoe lank dink jy sal PE nog in die volksmond lê?
--
Annette

"Koot" skryf in boodskap news:bn81hv$gaj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dis al erg genoeg om 'n tjek hier te skryf - dis die Nelson Mandela
> Metropolitaanse Munisipaliteit, of so iets.
>
> Ja, noem-noems - hulle groei hoeka hier. Kwaai dorings en soet blomme.
>
> "Annette" wrote in message
> news:bn7uvg$f1p$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ja, ek kan onthou - gaan julle nou die noemoes genoem word?
>> Klink amper na 'n soort plant:))
>> -
>> Annette
>> "Koot" wrote in message
>> news:bn7tvc$ef3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> UPE gaan nou bekend staan as:
>>>> Nelson Mandela Metropoolse/Metropolitan Universiteit/ University
>>>> -
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>> ... en laat net een donner lag...
>>>
>>> Onthou julle nog hierdie sinnetjie uit "Lord Oom Piet"?
>>>
>>
>
Re: UPE se nuwe naam [boodskap #86035 is 'n antwoord op boodskap #86032] Do, 23 Oktober 2003 09:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Tja, ek weet nie. Potties, Pietersburg en daai plekname waarmee ek 'n
historiese en emosionele verbintenis het, het verbasend vinnig gewaai.
Miskien kan die Ingelse hier 'n groter bohaai opskop as ons Boere.

Hier is 'n vreeslike storm aan die gang oor die spioen wat nou as 'n syklap
van die Hefer-ondersoek ontbloot is. Almal is toepaslik suur.

"Annette" skryf in boodskap news:bn81n1$gf7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hoe lank dink jy sal PE nog in die volksmond lê?
> --
> Annette
> "Koot" wrote in message
> news:bn81hv$gaj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dis al erg genoeg om 'n tjek hier te skryf - dis die Nelson Mandela
>> Metropolitaanse Munisipaliteit, of so iets.
>>
>> Ja, noem-noems - hulle groei hoeka hier. Kwaai dorings en soet blomme.
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:bn7uvg$f1p$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ja, ek kan onthou - gaan julle nou die noemoes genoem word?
>>> Klink amper na 'n soort plant:))
>>> -
>>> Annette
>>> "Koot" wrote in message
>>> news:bn7tvc$ef3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > UPE gaan nou bekend staan as:
>>>> > Nelson Mandela Metropoolse/Metropolitan Universiteit/ University
>>>> > -
>>>> > Annette
>>>> >
>>>>
>>>> ... en laat net een donner lag...
>>>>
>>>> Onthou julle nog hierdie sinnetjie uit "Lord Oom Piet"?
>>>>
>>>
>>
>
Re: UPE se nuwe naam [boodskap #86036 is 'n antwoord op boodskap #86035] Do, 23 Oktober 2003 10:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ag sjeim - Totale mostert na die maal:)) Iemand moet tog een of ander tyd
vir my mooi verduidelik hoe Ngcuka, wat tot onlangs toe, sover ek weet, sy
werk heel kapabel en goed gedoen het, nou skielik onkapabel geag word omdat
mense dink hy 'n spioen toe was.
Ek dink daai antie het lelik die spanner in die works gegooi:))
Nou wonder ek net - die snare wat deur haar spioenasie in die tronk beland
het - gaan hulle haar vermoor of wat?
Sy het mos eintlik , by nabetragting, vir hulle 'n trappie gegee wat hoër
staan as diegene wat nooit in die tronk was nie, maar heeltyd in die
buiteland was.

Wat die naamverandering aanbetref - ek sien julle word anders benader, so
bietjies bietjies van agteraf word die goed half ongemerk verander, totdat
net die voorryer , die naam, oor is.
--
Annette

"Koot" skryf in boodskap news:bn88mv$l15$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Tja, ek weet nie. Potties, Pietersburg en daai plekname waarmee ek 'n
> historiese en emosionele verbintenis het, het verbasend vinnig gewaai.
> Miskien kan die Ingelse hier 'n groter bohaai opskop as ons Boere.
>
> Hier is 'n vreeslike storm aan die gang oor die spioen wat nou as 'n syklap
> van die Hefer-ondersoek ontbloot is. Almal is toepaslik suur.
>
> "Annette" wrote in message
> news:bn81n1$gf7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hoe lank dink jy sal PE nog in die volksmond lê?
>> --
>> Annette
>> "Koot" wrote in message
>> news:bn81hv$gaj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Dis al erg genoeg om 'n tjek hier te skryf - dis die Nelson Mandela
>>> Metropolitaanse Munisipaliteit, of so iets.
>>>
>>> Ja, noem-noems - hulle groei hoeka hier. Kwaai dorings en soet blomme.
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bn7uvg$f1p$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Ja, ek kan onthou - gaan julle nou die noemoes genoem word?
>>>> Klink amper na 'n soort plant:))
>>>> -
>>>> Annette
>>>> "Koot" wrote in message
>>>> news:bn7tvc$ef3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > UPE gaan nou bekend staan as:
>>>> > > Nelson Mandela Metropoolse/Metropolitan Universiteit/ University
>>>> > > -
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> >
>>>> > ... en laat net een donner lag...
>>>> >
>>>> > Onthou julle nog hierdie sinnetjie uit "Lord Oom Piet"?
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: UPE se nuwe naam [boodskap #86055 is 'n antwoord op boodskap #86025] Do, 23 Oktober 2003 14:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 23 Oct 2003 06:35:39 +0200, "Annette" wrote:

> UPE gaan nou bekend staan as:
> Nelson Mandela Metropoolse/Metropolitan Universiteit/ University
> -
> Annette
>
>
Dis wat mense uit PE my ook al geskryf het..
Is dit nou offisieel? Moet ek nou op my pospakkies skryf: "Nelson
Mandela Metropole" of kan ek nog "Port Elizabeth" skryf?
Dis maar 'n vraag hoe lank dit gaan duur. Miskien net soos met Cape
Kennedy wat nou alweer Cape Canaveral geword het. En in Duitsland
praat hulle terug van Chemnitz in plaas van oor Karl Marxstadt. En nou
is Zaïre terug Congo. Die geskiedenis draai se eie soms al tydens 'n
enkel menselewe.

Groete,

Norbert (uit Vlaandere)
Re: UPE se nuwe naam [boodskap #86057 is 'n antwoord op boodskap #86055] Do, 23 Oktober 2003 14:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jip - offisieel - vanaf 1 Januarie volgende jaar.
Wat PE betref - dit gaan afhang van die klong wat die pos aflewer of hy wil
onthou dat PE nog bestaan, of nie weet van die Nelson Mandela Metropool ding
nie - in beide gevalle sal jou pos as onafgelewer terug gestuur word;))
--
Annette
>>
> Dis wat mense uit PE my ook al geskryf het..
> Is dit nou offisieel? Moet ek nou op my pospakkies skryf: "Nelson
> Mandela Metropole" of kan ek nog "Port Elizabeth" skryf?
> Dis maar 'n vraag hoe lank dit gaan duur. Miskien net soos met Cape
> Kennedy wat nou alweer Cape Canaveral geword het. En in Duitsland
> praat hulle terug van Chemnitz in plaas van oor Karl Marxstadt. En nou
> is Zaïre terug Congo. Die geskiedenis draai se eie soms al tydens 'n
> enkel menselewe.
>
> Groete,
>
> Norbert (uit Vlaandere)
Re: UPE se nuwe naam [boodskap #86069 is 'n antwoord op boodskap #86055] Do, 23 Oktober 2003 15:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Mooi uitdrukking!

Max____________________________

"Sterrenkijker"
> Die geskiedenis draai se eie soms al tydens 'n
> enkel menselewe.
>
> Groete,
>
> Norbert (uit Vlaandere)
Re: UPE se nuwe naam [boodskap #86116 is 'n antwoord op boodskap #86057] Vr, 24 Oktober 2003 06:06 Na vorige boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Die naam "Port Elizabeth" bly nog behoue - ek verstaan selfs nie altyd mooi
die onderskeid nie, maar die metropool is NMMM, terwyl die Baai steeds PE
heet (lekker verwarrend...).

"Annette" skryf in boodskap news:bn8ope$3k7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jip - offisieel - vanaf 1 Januarie volgende jaar.
> Wat PE betref - dit gaan afhang van die klong wat die pos aflewer of hy wil
> onthou dat PE nog bestaan, of nie weet van die Nelson Mandela Metropool ding
> nie - in beide gevalle sal jou pos as onafgelewer terug gestuur word;))
> --
> Annette
>>>
>> Dis wat mense uit PE my ook al geskryf het..
>> Is dit nou offisieel? Moet ek nou op my pospakkies skryf: "Nelson
>> Mandela Metropole" of kan ek nog "Port Elizabeth" skryf?
>> Dis maar 'n vraag hoe lank dit gaan duur. Miskien net soos met Cape
>> Kennedy wat nou alweer Cape Canaveral geword het. En in Duitsland
>> praat hulle terug van Chemnitz in plaas van oor Karl Marxstadt. En nou
>> is Zaïre terug Congo. Die geskiedenis draai se eie soms al tydens 'n
>> enkel menselewe.
>>
>> Groete,
>>
>> Norbert (uit Vlaandere)
>
Vorige onderwerp: Hefer verhoor.
Volgende onderwerp: Blink Liggie:))
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 19:41:19 MGT 2024