| Die Swakste Verskoning [boodskap #86033] |
Do., 23 Oktober 2003 08:47  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wie van julle kyk na dit? ( The Weakest Link)Ek dink ek het genoeg gehad van
dommes wat die slimmes uitstem.
Die vrae is interessant, maar al die mense - deelnemers en vraesteller is
frustrerend.
Hulle moet die naam vir SA spelers verander;))
--
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Die Swakste Verskoning [boodskap #86076 is 'n antwoord op boodskap #86068] |
Do., 23 Oktober 2003 15:27   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dra sy ook 'n swart pakkie, swart steweltjies en loer oor 'n
swartraambrilletjie?
--
Annette
"Max" skryf in boodskap news:3f97ef13$0$58705$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Op "De zwakste schakel" het hulle ook so 'n rooikoptannie, maar sy kom ook
> nie naby die ingelse een nie.
>
> Max____________________________
>
> "Elaine"
>> Ek kyk die Britse weergawe van die show. Die SA weergawe is nie vir my goed
>> nie, die quiz master probeer te hard om soos die Britse eweknie "Anne" te
>> wees. Ek gee dit een seisoen - gaan net so vinnig en so hard duik soos "who
>> wants to be a millionaire."
>>
>> E
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:bn84ls$id2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Wie van julle kyk na dit? ( The Weakest Link)Ek dink ek het genoeg gehad van
>>> dommes wat die slimmes uitstem.
>>> Die vrae is interessant, maar al die mense - deelnemers en vraesteller is
>>> frustrerend.
>>> Hulle moet die naam vir SA spelers verander;))
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Die Swakste Verskoning [boodskap #86078 is 'n antwoord op boodskap #86076] |
Do., 23 Oktober 2003 15:36  |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: Februarie 2004
|
Senior Lid |
|
|
Oor die brilletjie weet ek nie seker nie, maar die res is definitief waar!
Max____________________________
"Annette" skryf in boodskap news:bn8sb9$5f9$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dra sy ook 'n swart pakkie, swart steweltjies en loer oor 'n
> swartraambrilletjie?
> --
> Annette
> "Max" wrote in message
> news:3f97ef13$0$58705$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Op "De zwakste schakel" het hulle ook so 'n rooikoptannie, maar sy kom ook
>> nie naby die ingelse een nie.
>>
>> Max____________________________
>>
>> "Elaine"
>>> Ek kyk die Britse weergawe van die show. Die SA weergawe is nie vir my goed
>>> nie, die quiz master probeer te hard om soos die Britse eweknie "Anne" te
>>> wees. Ek gee dit een seisoen - gaan net so vinnig en so hard duik soos "who
>>> wants to be a millionaire."
>>>
>>> E
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bn84ls$id2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Wie van julle kyk na dit? ( The Weakest Link)Ek dink ek het genoeg gehad van
>>>> dommes wat die slimmes uitstem.
>>>> Die vrae is interessant, maar al die mense - deelnemers en vraesteller is
>>>> frustrerend.
>>>> Hulle moet die naam vir SA spelers verander;))
>>>> --
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|