Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Sekuriteit
Sekuriteit [boodskap #85972] |
Wed, 22 October 2003 06:54  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Interessante gespreksonderwerp vanoggend op Stem Saam.
Van 'n dame in 'n oumenskompleks wat vreeslik beïndruk is met hulle
sekuriteitsfirma, tot waar mense op die lug sekuriteitsmaatskappye beskuldig
dat hulle hul eie werk genereer.
Een dame vertel dat sy gereeld 'n sekuriteitsmaatskappy se voertuig naby
haar huis geparkeer sien staan het, en toe daarop gewys is deur 'n buurman
dat, wanneer daar 'n inbraak sou plaasvind, sy heelwaarskynlik daardie
maatskappy sal skakel, omdat hul naam in haar onderbewussyn is. Die
suggestie was dat die inbraak ook deur die sekuriteitsmaatskappy gedoen is.
--
Annette
|
|
|
|
|
|
Re: Sekuriteit [boodskap #85982 is 'n antwoord op boodskap #85977] |
Wed, 22 October 2003 09:13   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek het nogal eens op 'n tyd 'n moordverhaal gelees waar hierdie
raampie-suggestie deel van die plot was,
--
Annette
ann...@ctnet.co.za
com.na> skryf in boodskap news:bn5eov$fa0$2@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Mense in die advertensiebedryf sal vir jou vertel dat onderbewussyn-aanslag
> met advertering soos 'n bom werk. Daai moerse borde by 'n rugbystadion
> laat assosieer jou gunsteling sport met bv. 'n assuransiemaatskappy. 'n Ou
> voorbeeld was mos van die klomp mense wat hulle in 'n fliek laat sit en elke
> honderdste of so raampie van die film vervang hulle met bv. 'n hamburger.
> Jy kan die beeld nie waarneem nie, maar jou onderbewussyn gesels met
> jou....soveel so dat meeste van die mense in die fliek skrou vir 'n
> hamburger by die eerste breuk. Die antie is ook maar so. As sy elke dag
> die sekuriteitsfirma sien en sy is veilig, gaan sy gou dit aanvaar as deel
> van haar 'veilige prentjie' wat in haar kop is. Kyk ook maar mooi na die
> modus operandi van rêrige suksesvolle skelms. Die heel eerste ding is om
> deel van sy slagoffer se 'veilige prentjie' te raak. Sodra hy eers jou pêl
> is, dan kak jy!
> "Annette" wrote in message
> news:bn59o8$1um$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Interessante gespreksonderwerp vanoggend op Stem Saam.
>> Van 'n dame in 'n oumenskompleks wat vreeslik beïndruk is met hulle
>> sekuriteitsfirma, tot waar mense op die lug sekuriteitsmaatskappye
> beskuldig
>> dat hulle hul eie werk genereer.
>> Een dame vertel dat sy gereeld 'n sekuriteitsmaatskappy se voertuig naby
>> haar huis geparkeer sien staan het, en toe daarop gewys is deur 'n buurman
>> dat, wanneer daar 'n inbraak sou plaasvind, sy heelwaarskynlik daardie
>> maatskappy sal skakel, omdat hul naam in haar onderbewussyn is. Die
>> suggestie was dat die inbraak ook deur die sekuriteitsmaatskappy gedoen
> is.
>> --
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
Re: Sekuriteit [boodskap #85984 is 'n antwoord op boodskap #85981] |
Wed, 22 October 2003 09:17  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jy het effe die kat aan die stert beet Emmy:))
Ons praat hier van die harde, koue werklikheid, nie die poeselige wêreld van
die internet nie:)
--
Annette
"Emmy" skryf in boodskap news:3f9649a8$0$170$1b62eedf@news.wanadoo.nl...
>
> "Annette" schreef in bericht
> news:bn59o8$1um$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Interessante gespreksonderwerp vanoggend op Stem Saam.
>> Van 'n dame in 'n oumenskompleks wat vreeslik beïndruk is met hulle
>> sekuriteitsfirma, tot waar mense op die lug sekuriteitsmaatskappye
> beskuldig
>> dat hulle hul eie werk genereer.
>> Een dame vertel dat sy gereeld 'n sekuriteitsmaatskappy se voertuig naby
>> haar huis geparkeer sien staan het, en toe daarop gewys is deur 'n buurman
>> dat, wanneer daar 'n inbraak sou plaasvind, sy heelwaarskynlik daardie
>> maatskappy sal skakel, omdat hul naam in haar onderbewussyn is. Die
>> suggestie was dat die inbraak ook deur die sekuriteitsmaatskappy gedoen
> is.
>
> Norton zorgt dat er virussen en wormen zijn en dus heb je Norton nodig als
> virusscan ;-))
> ik betwijfel of dat waar is.
> grt emmy
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 22:52:49 UTC 2025
|