Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Nog Rugby
Nog Rugby [boodskap #85474] Di, 14 Oktober 2003 07:35 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Anders as met sokker, begin mens te wonder wat nou eintlik die doel met die
rugby WB is.
Krieket tel nie, omdat "onbekende" spanne wel die halfeindronde kan haal
weens tegniese berekeninge en die weer.
Maar met rugby is dit 'n ander storie. Sedert die WB begin het, ek dink dit
was 1987, was daar nog nooit geen kans van enige van die mindere spanne om
ooit die halfeindronde te haal nie.
Hoekom al die onkoste maak en nie sommer maar net die 8 spanne wat elk geval
die halfeindronde sal haal in elk geval net laat speel nie.
Watse "ondervinding" is daar vir die mindere spanne om keer op keer met
naastenby dieselfde telling teen die beter spanne verneder te word? Is dit
groei?
Watse "wedstrydoefening" is daar vir die sterker spanne om die mindere
teenstanders te verpletter en in die proses miskien 'n goeie speler te
verloor weens 'n besering?
Miskien moet die mindere spanne meer internasionale blootstelling kry deur
op gereelde basis byvoorbeeld teen die sterker lande se klubspanne of
provinsiale spanne te speel.
Dit is nie lekker om na 'n wedstryd te kyk waar mens voor die tyd weet 'n
eensydige spulletjie gaan wees nie.

Annette
Re: Nog Rugby [boodskap #85477 is 'n antwoord op boodskap #85474] Di, 14 Oktober 2003 08:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hierdie is 'n ou argument en een wat hier in ons land die emosies kwaai
opjaag omdat ons een van daai klein landjies is wat eintlik maar net die
veld gaan volstaan teen die groot manne. Sê jy nou egter vir 'n Suidwester
sy span is fokol werd, dan is hy gereed om jou te moer.......dink kan jy
maar dink, maar moet dit nie sê nie! Wat julle egter nie moet vergeet nie,
is dat 'n land soos Namibië nie baie toetse kan speel nie en dat die
bywoning van so 'n WB vir 'n rugbyspeler 'n groot hoogtepunt in sy
sportloopbaan is. Bo en behalwe die speel daarvan, is die bywoning en
kommunikasie met manne van formaat vir die minder bekende outjies 'n groot
ding.
Dit maak egter sin dat die formaat van die WB verander moet word sodat
krag teen krag moet speel omdat wedstryde tussen die groteres en die
kleintjies eintlik sinneloos is. Myns insiens moet daar twee groepe wees
[die sterkes in een groep en die swakkeres in 'n ander groep] wat in 'n liga
teen mekaar meeding om so die top twee spanne in elke groep te bepaal. Die
wenner en die naaswenner van die sterk groep speel dan teen die naaswenner
en die wenner van die swakkere groep in 'n semi-finaal om die twee plekke in
die eindstryd te bepaal. Dit sal die tjommelwedstryde uitskakel en die
bestes van die swakkere groep 'n kans gee om dalk sy merk teen die sterkeres
te kan maak.

"Annette" skryf in boodskap news:bmg95f$oc0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Anders as met sokker, begin mens te wonder wat nou eintlik die doel met die
> rugby WB is.
> Krieket tel nie, omdat "onbekende" spanne wel die halfeindronde kan haal
> weens tegniese berekeninge en die weer.
> Maar met rugby is dit 'n ander storie. Sedert die WB begin het, ek dink dit
> was 1987, was daar nog nooit geen kans van enige van die mindere spanne om
> ooit die halfeindronde te haal nie.
> Hoekom al die onkoste maak en nie sommer maar net die 8 spanne wat elk geval
> die halfeindronde sal haal in elk geval net laat speel nie.
> Watse "ondervinding" is daar vir die mindere spanne om keer op keer met
> naastenby dieselfde telling teen die beter spanne verneder te word? Is dit
> groei?
> Watse "wedstrydoefening" is daar vir die sterker spanne om die mindere
> teenstanders te verpletter en in die proses miskien 'n goeie speler te
> verloor weens 'n besering?
> Miskien moet die mindere spanne meer internasionale blootstelling kry deur
> op gereelde basis byvoorbeeld teen die sterker lande se klubspanne of
> provinsiale spanne te speel.
> Dit is nie lekker om na 'n wedstryd te kyk waar mens voor die tyd weet 'n
> eensydige spulletjie gaan wees nie.
>
> Annette
>
Re: Nog Rugby [boodskap #85480 is 'n antwoord op boodskap #85477] Di, 14 Oktober 2003 08:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek kan nie sien hoekom Namibië, Zimbabwe, Kenia en Ivoorkus nie op 'n manier
by ons Curriebeker/Vodacombeker ingeskakel kan word sodat hulle meer
wedstrydondervinding kan opdoen nie.
Hulle kan selfs miskien 'n wedtsryd of twee teen 'n Super Twaalf span speel,
of teen die Springbokke A - alles om hul meer kompeterend tydens 'n WB te
maak.

Annette

"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bmganp$v7e$2@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Hierdie is 'n ou argument en een wat hier in ons land die emosies kwaai
> opjaag omdat ons een van daai klein landjies is wat eintlik maar net die
> veld gaan volstaan teen die groot manne. Sê jy nou egter vir 'n Suidwester
> sy span is fokol werd, dan is hy gereed om jou te moer.......dink kan jy
> maar dink, maar moet dit nie sê nie! Wat julle egter nie moet vergeet nie,
> is dat 'n land soos Namibië nie baie toetse kan speel nie en dat die
> bywoning van so 'n WB vir 'n rugbyspeler 'n groot hoogtepunt in sy
> sportloopbaan is. Bo en behalwe die speel daarvan, is die bywoning en
> kommunikasie met manne van formaat vir die minder bekende outjies 'n groot
> ding.
> Dit maak egter sin dat die formaat van die WB verander moet word sodat
> krag teen krag moet speel omdat wedstryde tussen die groteres en die
> kleintjies eintlik sinneloos is. Myns insiens moet daar twee groepe wees
> [die sterkes in een groep en die swakkeres in 'n ander groep] wat in 'n liga
> teen mekaar meeding om so die top twee spanne in elke groep te bepaal. Die
> wenner en die naaswenner van die sterk groep speel dan teen die naaswenner
> en die wenner van die swakkere groep in 'n semi-finaal om die twee plekke in
> die eindstryd te bepaal. Dit sal die tjommelwedstryde uitskakel en die
> bestes van die swakkere groep 'n kans gee om dalk sy merk teen die sterkeres
> te kan maak.
> "Annette" wrote in message
> news:bmg95f$oc0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Anders as met sokker, begin mens te wonder wat nou eintlik die doel met
> die
>> rugby WB is.
>> Krieket tel nie, omdat "onbekende" spanne wel die halfeindronde kan haal
>> weens tegniese berekeninge en die weer.
>> Maar met rugby is dit 'n ander storie. Sedert die WB begin het, ek dink
> dit
>> was 1987, was daar nog nooit geen kans van enige van die mindere spanne om
>> ooit die halfeindronde te haal nie.
>> Hoekom al die onkoste maak en nie sommer maar net die 8 spanne wat elk
> geval
>> die halfeindronde sal haal in elk geval net laat speel nie.
>> Watse "ondervinding" is daar vir die mindere spanne om keer op keer met
>> naastenby dieselfde telling teen die beter spanne verneder te word? Is dit
>> groei?
>> Watse "wedstrydoefening" is daar vir die sterker spanne om die mindere
>> teenstanders te verpletter en in die proses miskien 'n goeie speler te
>> verloor weens 'n besering?
>> Miskien moet die mindere spanne meer internasionale blootstelling kry deur
>> op gereelde basis byvoorbeeld teen die sterker lande se klubspanne of
>> provinsiale spanne te speel.
>> Dit is nie lekker om na 'n wedstryd te kyk waar mens voor die tyd weet 'n
>> eensydige spulletjie gaan wees nie.
>>
>> Annette
>>
>
Re: Nog Rugby [boodskap #85482 is 'n antwoord op boodskap #85480] Di, 14 Oktober 2003 09:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chris  is tans af-lyn  Chris
Boodskappe: 94
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Volle Lid
Toe Namibië nog Suid-Wes was en Zimbabwe Rhodesië was het hulle wel
Curriebeker rugby gespeel, ek dink dit het seker te doen met die vorige
regering van SA. Dinge is net nie weer reg gestel nie, mens kan maar net
hoop.

Annette wrote:

> Ek kan nie sien hoekom Namibië, Zimbabwe, Kenia en Ivoorkus nie op 'n
> manier by ons Curriebeker/Vodacombeker ingeskakel kan word sodat hulle
> meer wedstrydondervinding kan opdoen nie.
> Hulle kan selfs miskien 'n wedtsryd of twee teen 'n Super Twaalf span
> speel, of teen die Springbokke A - alles om hul meer kompeterend tydens 'n
> WB te maak.
>
> Annette
>
>
>
> "Sandvlooi" wrote in message
> news:bmganp$v7e$2@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Hierdie is 'n ou argument en een wat hier in ons land die emosies kwaai
>> opjaag omdat ons een van daai klein landjies is wat eintlik maar net die
>> veld gaan volstaan teen die groot manne. Sê jy nou egter vir 'n
> Suidwester
>> sy span is fokol werd, dan is hy gereed om jou te moer.......dink kan jy
>> maar dink, maar moet dit nie sê nie! Wat julle egter nie moet vergeet
> nie,
>> is dat 'n land soos Namibië nie baie toetse kan speel nie en dat die
>> bywoning van so 'n WB vir 'n rugbyspeler 'n groot hoogtepunt in sy
>> sportloopbaan is. Bo en behalwe die speel daarvan, is die bywoning en
>> kommunikasie met manne van formaat vir die minder bekende outjies 'n
>> groot ding.
>> Dit maak egter sin dat die formaat van die WB verander moet word
>> sodat
>> krag teen krag moet speel omdat wedstryde tussen die groteres en die
>> kleintjies eintlik sinneloos is. Myns insiens moet daar twee groepe
>> wees
>> [die sterkes in een groep en die swakkeres in 'n ander groep] wat in 'n
> liga
>> teen mekaar meeding om so die top twee spanne in elke groep te bepaal.
> Die
>> wenner en die naaswenner van die sterk groep speel dan teen die
>> naaswenner en die wenner van die swakkere groep in 'n semi-finaal om die
>> twee plekke
> in
>> die eindstryd te bepaal. Dit sal die tjommelwedstryde uitskakel en die
>> bestes van die swakkere groep 'n kans gee om dalk sy merk teen die
> sterkeres
>> te kan maak.
>> "Annette" wrote in message
>> news:bmg95f$oc0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Anders as met sokker, begin mens te wonder wat nou eintlik die doel met
>> die
>>> rugby WB is.
>>> Krieket tel nie, omdat "onbekende" spanne wel die halfeindronde kan
>>> haal weens tegniese berekeninge en die weer.
>>> Maar met rugby is dit 'n ander storie. Sedert die WB begin het, ek dink
>> dit
>>> was 1987, was daar nog nooit geen kans van enige van die mindere spanne
> om
>>> ooit die halfeindronde te haal nie.
>>> Hoekom al die onkoste maak en nie sommer maar net die 8 spanne wat elk
>> geval
>>> die halfeindronde sal haal in elk geval net laat speel nie.
>>> Watse "ondervinding" is daar vir die mindere spanne om keer op keer met
>>> naastenby dieselfde telling teen die beter spanne verneder te word? Is
> dit
>>> groei?
>>> Watse "wedstrydoefening" is daar vir die sterker spanne om die mindere
>>> teenstanders te verpletter en in die proses miskien 'n goeie speler te
>>> verloor weens 'n besering?
>>> Miskien moet die mindere spanne meer internasionale blootstelling kry
> deur
>>> op gereelde basis byvoorbeeld teen die sterker lande se klubspanne of
>>> provinsiale spanne te speel.
>>> Dit is nie lekker om na 'n wedstryd te kyk waar mens voor die tyd weet
> 'n
>>> eensydige spulletjie gaan wees nie.
>>>
>>> Annette
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>



--
Re: Nog Rugby [boodskap #85483 is 'n antwoord op boodskap #85482] Di, 14 Oktober 2003 09:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jy is reg, dit het voorheen so gewerk, maar moenie al die skuld voor die
deur van SA gooi nie.....of die apartheidsvarke soos ons stil antie in
Kanada altyd 'scheme'. Dit gaan oor geld. In ons land en Zim is daar
eenvoudig nie die voete om genoeg kaartjies te koop om vir so 'n wedstryd
[of reeks] en sy onkoste te betaal nie. Ons span na die WB toe kry nie 'n
sent salaris nie en vir truie en toerusting moes geld gebedel word by die
publiek om die span te help om in Australië te kom. So 'n toernooi waar
die manne vir amper 'n maand oorsee moet bly en speel, kos 'n fortuin en
Namibië het eenvoudig nie daai klas geld nie........sekerlik onder andere
omdat ons president verkies om 'n R800miljoen se paleis vir homself te bou!

"Chris" skryf in boodskap news:bmgfgc$vlb$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Toe Namibië nog Suid-Wes was en Zimbabwe Rhodesië was het hulle wel
> Curriebeker rugby gespeel, ek dink dit het seker te doen met die vorige
> regering van SA. Dinge is net nie weer reg gestel nie, mens kan maar net
> hoop.
>
> Annette wrote:
>
>> Ek kan nie sien hoekom Namibië, Zimbabwe, Kenia en Ivoorkus nie op 'n
>> manier by ons Curriebeker/Vodacombeker ingeskakel kan word sodat hulle
>> meer wedstrydondervinding kan opdoen nie.
>> Hulle kan selfs miskien 'n wedtsryd of twee teen 'n Super Twaalf span
>> speel, of teen die Springbokke A - alles om hul meer kompeterend tydens 'n
>> WB te maak.
>>
>> Annette
>>
>>
>>
>> "Sandvlooi" wrote in message
>> news:bmganp$v7e$2@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>> Hierdie is 'n ou argument en een wat hier in ons land die emosies kwaai
>>> opjaag omdat ons een van daai klein landjies is wat eintlik maar net die
>>> veld gaan volstaan teen die groot manne. Sê jy nou egter vir 'n
>> Suidwester
>>> sy span is fokol werd, dan is hy gereed om jou te moer.......dink kan jy
>>> maar dink, maar moet dit nie sê nie! Wat julle egter nie moet vergeet
>> nie,
>>> is dat 'n land soos Namibië nie baie toetse kan speel nie en dat die
>>> bywoning van so 'n WB vir 'n rugbyspeler 'n groot hoogtepunt in sy
>>> sportloopbaan is. Bo en behalwe die speel daarvan, is die bywoning en
>>> kommunikasie met manne van formaat vir die minder bekende outjies 'n
>>> groot ding.
>>> Dit maak egter sin dat die formaat van die WB verander moet word
>>> sodat
>>> krag teen krag moet speel omdat wedstryde tussen die groteres en die
>>> kleintjies eintlik sinneloos is. Myns insiens moet daar twee groepe
>>> wees
>>> [die sterkes in een groep en die swakkeres in 'n ander groep] wat in 'n
>> liga
>>> teen mekaar meeding om so die top twee spanne in elke groep te bepaal.
>> Die
>>> wenner en die naaswenner van die sterk groep speel dan teen die
>>> naaswenner en die wenner van die swakkere groep in 'n semi-finaal om die
>>> twee plekke
>> in
>>> die eindstryd te bepaal. Dit sal die tjommelwedstryde uitskakel en die
>>> bestes van die swakkere groep 'n kans gee om dalk sy merk teen die
>> sterkeres
>>> te kan maak.
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bmg95f$oc0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Anders as met sokker, begin mens te wonder wat nou eintlik die doel
met
>>> die
>>>> rugby WB is.
>>>> Krieket tel nie, omdat "onbekende" spanne wel die halfeindronde kan
>>>> haal weens tegniese berekeninge en die weer.
>>>> Maar met rugby is dit 'n ander storie. Sedert die WB begin het, ek
dink
>>> dit
>>>> was 1987, was daar nog nooit geen kans van enige van die mindere
spanne
>> om
>>>> ooit die halfeindronde te haal nie.
>>>> Hoekom al die onkoste maak en nie sommer maar net die 8 spanne wat
elk
>>> geval
>>>> die halfeindronde sal haal in elk geval net laat speel nie.
>>>> Watse "ondervinding" is daar vir die mindere spanne om keer op keer met
>>>> naastenby dieselfde telling teen die beter spanne verneder te word?
Is
>> dit
>>>> groei?
>>>> Watse "wedstrydoefening" is daar vir die sterker spanne om die mindere
>>>> teenstanders te verpletter en in die proses miskien 'n goeie speler te
>>>> verloor weens 'n besering?
>>>> Miskien moet die mindere spanne meer internasionale blootstelling kry
>> deur
>>>> op gereelde basis byvoorbeeld teen die sterker lande se klubspanne of
>>>> provinsiale spanne te speel.
>>>> Dit is nie lekker om na 'n wedstryd te kyk waar mens voor die tyd
weet
>> 'n
>>>> eensydige spulletjie gaan wees nie.
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>
>
>
> --
>
Re: Nog Rugby [boodskap #85487 is 'n antwoord op boodskap #85483] Di, 14 Oktober 2003 11:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek stem saam met Sandvlooi - skep 2 groepe. Die wenner van die "onderste"
groep kan uitspeel met die res. Maar die ongelyke speelveld dien nie veel
van 'n doel nie.

"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bmggbc$voo$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Jy is reg, dit het voorheen so gewerk, maar moenie al die skuld voor die
> deur van SA gooi nie.....of die apartheidsvarke soos ons stil antie in
> Kanada altyd 'scheme'. Dit gaan oor geld. In ons land en Zim is daar
> eenvoudig nie die voete om genoeg kaartjies te koop om vir so 'n wedstryd
> [of reeks] en sy onkoste te betaal nie. Ons span na die WB toe kry nie 'n
> sent salaris nie en vir truie en toerusting moes geld gebedel word by die
> publiek om die span te help om in Australië te kom. So 'n toernooi waar
> die manne vir amper 'n maand oorsee moet bly en speel, kos 'n fortuin en
> Namibië het eenvoudig nie daai klas geld nie........sekerlik onder andere
> omdat ons president verkies om 'n R800miljoen se paleis vir homself te bou!
> "Chris" wrote in message
> news:bmgfgc$vlb$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Toe Namibië nog Suid-Wes was en Zimbabwe Rhodesië was het hulle wel
>> Curriebeker rugby gespeel, ek dink dit het seker te doen met die vorige
>> regering van SA. Dinge is net nie weer reg gestel nie, mens kan maar net
>> hoop.
>>
>> Annette wrote:
>>
>>> Ek kan nie sien hoekom Namibië, Zimbabwe, Kenia en Ivoorkus nie op 'n
>>> manier by ons Curriebeker/Vodacombeker ingeskakel kan word sodat hulle
>>> meer wedstrydondervinding kan opdoen nie.
>>> Hulle kan selfs miskien 'n wedtsryd of twee teen 'n Super Twaalf span
>>> speel, of teen die Springbokke A - alles om hul meer kompeterend
tydens
> 'n
>>> WB te maak.
>>>
>>> Annette
>>>
>>>
>>>
>>> "Sandvlooi" wrote in message
>>> news:bmganp$v7e$2@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> Hierdie is 'n ou argument en een wat hier in ons land die emosies kwaai
>>>> opjaag omdat ons een van daai klein landjies is wat eintlik maar net
> die
>>>> veld gaan volstaan teen die groot manne. Sê jy nou egter vir 'n
>>> Suidwester
>>>> sy span is fokol werd, dan is hy gereed om jou te moer.......dink kan
> jy
>>>> maar dink, maar moet dit nie sê nie! Wat julle egter nie moet
vergeet
>>> nie,
>>>> is dat 'n land soos Namibië nie baie toetse kan speel nie en dat die
>>>> bywoning van so 'n WB vir 'n rugbyspeler 'n groot hoogtepunt in sy
>>>> sportloopbaan is. Bo en behalwe die speel daarvan, is die bywoning en
>>>> kommunikasie met manne van formaat vir die minder bekende outjies 'n
>>>> groot ding.
>>>> Dit maak egter sin dat die formaat van die WB verander moet word
>>>> sodat
>>>> krag teen krag moet speel omdat wedstryde tussen die groteres en die
>>>> kleintjies eintlik sinneloos is. Myns insiens moet daar twee groepe
>>>> wees
>>>> [die sterkes in een groep en die swakkeres in 'n ander groep] wat in
'n
>>> liga
>>>> teen mekaar meeding om so die top twee spanne in elke groep te
bepaal.
>>> Die
>>>> wenner en die naaswenner van die sterk groep speel dan teen die
>>>> naaswenner en die wenner van die swakkere groep in 'n semi-finaal om
> die
>>>> twee plekke
>>> in
>>>> die eindstryd te bepaal. Dit sal die tjommelwedstryde uitskakel en
> die
>>>> bestes van die swakkere groep 'n kans gee om dalk sy merk teen die
>>> sterkeres
>>>> te kan maak.
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:bmg95f$oc0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Anders as met sokker, begin mens te wonder wat nou eintlik die doel
> met
>>>> die
>>>> > rugby WB is.
>>>> > Krieket tel nie, omdat "onbekende" spanne wel die halfeindronde kan
>>>> > haal weens tegniese berekeninge en die weer.
>>>> > Maar met rugby is dit 'n ander storie. Sedert die WB begin het, ek
> dink
>>>> dit
>>>> > was 1987, was daar nog nooit geen kans van enige van die mindere
> spanne
>>> om
>>>> > ooit die halfeindronde te haal nie.
>>>> > Hoekom al die onkoste maak en nie sommer maar net die 8 spanne wat
> elk
>>>> geval
>>>> > die halfeindronde sal haal in elk geval net laat speel nie.
>>>> > Watse "ondervinding" is daar vir die mindere spanne om keer op keer
> met
>>>> > naastenby dieselfde telling teen die beter spanne verneder te word?
> Is
>>> dit
>>>> > groei?
>>>> > Watse "wedstrydoefening" is daar vir die sterker spanne om die
> mindere
>>>> > teenstanders te verpletter en in die proses miskien 'n goeie speler
> te
>>>> > verloor weens 'n besering?
>>>> > Miskien moet die mindere spanne meer internasionale blootstelling
kry
>>> deur
>>>> > op gereelde basis byvoorbeeld teen die sterker lande se klubspanne of
>>>> > provinsiale spanne te speel.
>>>> > Dit is nie lekker om na 'n wedstryd te kyk waar mens voor die tyd
> weet
>>> 'n
>>>> > eensydige spulletjie gaan wees nie.
>>>> >
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>
>>
>>
>> --
>>
>
Rugby ? [boodskap #85961 is 'n antwoord op boodskap #85474] Wo, 22 Oktober 2003 00:28 Na vorige boodskap
news[1]  is tans af-lyn  news[1]
Boodskappe: 1
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Junior Lid
Hallo aan al die Mense ,

Die van julle wat nie oor die rugby kan uitgepraat raak nie kan gerus gaan
klets op www.reload.co.za dit is n nuwe engelse web werf wat ek ondek het
wat snaaks genoeg n afrikaanse mederheid kletsers het

As die dinge gebeur kan die Bokke ook wen vra my ek is n Fortuin Verteller.

Noxml
Vorige onderwerp: Hoop vir die Bokke
Volgende onderwerp: Vrot Bokke
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 19:21:14 MGT 2024