| nuwe tamatie [boodskap #85879] |
Di., 21 Oktober 2003 04:51  |
TJ
Boodskappe: 723 Geregistreer: Januarie 2004
|
Senior Lid |
|
|
Gisteraand op TV se nuus praat die minister van arbeid van 'n plaas in
Limpopo: "largest tomato manufacturer".
Hoe maak 'n mens 'n tamatie - ons het hom altyd maar laat groei in die tuin.
Wat eet ons deesdae in SA?
:-)
TJ
|
|
|
|
| Re: nuwe tamatie [boodskap #85880 is 'n antwoord op boodskap #85879] |
Di., 21 Oktober 2003 05:08   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Met alles wat in SA moet verander, sien ek nie iets verkeerd nie:))
Ons manufacture kos en grow plants for the production of cars:))
--
Annette
"TJ" skryf in boodskap news:bn2e0l$2kl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Gisteraand op TV se nuus praat die minister van arbeid van 'n plaas in
> Limpopo: "largest tomato manufacturer".
>
> Hoe maak 'n mens 'n tamatie - ons het hom altyd maar laat groei in die tuin.
> Wat eet ons deesdae in SA?
>
> :-)
>
> TJ
>
|
|
|
|
|
|
| Re: nuwe tamatie [boodskap #85885 is 'n antwoord op boodskap #85883] |
Di., 21 Oktober 2003 05:57   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:)) Dis hoekom hy prez is - hy het visie!:))
Annette
"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bn2gvm$49b$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Julle moes vir ou Sam Nujoma gehoor het jare gelede.....Namibië het glo
> genoeg koper om ons eie helikopters mee te bou en yoghurt plase kan in die
> Namib bedryf word!
> "Annette" wrote in message
> news:bn2f72$35n$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Met alles wat in SA moet verander, sien ek nie iets verkeerd nie:))
>> Ons manufacture kos en grow plants for the production of cars:))
>> --
>> Annette
>> "TJ" wrote in message
>> news:bn2e0l$2kl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Gisteraand op TV se nuus praat die minister van arbeid van 'n plaas in
>>> Limpopo: "largest tomato manufacturer".
>>>
>>> Hoe maak 'n mens 'n tamatie - ons het hom altyd maar laat groei in die tuin.
>>> Wat eet ons deesdae in SA?
>>>
>>> :-)
>>>
>>> TJ
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: nuwe tamatie [boodskap #85894 is 'n antwoord op boodskap #85889] |
Di., 21 Oktober 2003 07:44   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:)))) Hoe maak hulle die melk sonder diere?
Laat my dink aan die stadsjapie wat 'n opstel moes skryf oor sy besoek aan
die plaas - en toe skryf hy die koei het vier spene - een vir gewone melk,
en die ander is vir kondensmelk, ideal melk en cremora:))
--
Annette
>
> Melk word nou tog ook in die melkfabriek gemaak ,vroeer op die
> boerdery (vir jullie melkery)
>
> On Tue, 21 Oct 2003 07:57:45 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> :)) Dis hoekom hy prez is - hy het visie!:))
>> Annette
>>
>>
>> "Sandvlooi" wrote in message
>> news:bn2gvm$49b$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>> Julle moes vir ou Sam Nujoma gehoor het jare gelede.....Namibië het glo
>>> genoeg koper om ons eie helikopters mee te bou en yoghurt plase kan in die
>>> Namib bedryf word!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bn2f72$35n$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Met alles wat in SA moet verander, sien ek nie iets verkeerd nie:))
>>>> Ons manufacture kos en grow plants for the production of cars:))
>>>> --
>>>> Annette
>>>> "TJ" wrote in message
>>>> news:bn2e0l$2kl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Gisteraand op TV se nuus praat die minister van arbeid van 'n plaas in
>>>> > Limpopo: "largest tomato manufacturer".
>>>> >
>>>> > Hoe maak 'n mens 'n tamatie - ons het hom altyd maar laat groei in die tuin.
>>>> > Wat eet ons deesdae in SA?
>>>> >
>>>> > :-)
>>>> >
>>>> > TJ
>>>> >
>>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: nuwe tamatie [boodskap #85940 is 'n antwoord op boodskap #85936] |
Di., 21 Oktober 2003 15:01  |
TJ
Boodskappe: 723 Geregistreer: Januarie 2004
|
Senior Lid |
|
|
Daar's baie idees vir 'n paw-paw, soos geroosterd, wyn, slaai, poeding,
maar:
So maak mens! Maw en Paw tamatiebredie:
Maw and Paw are sitting on the front porch swing, rocking.
Paw says to Maw, "Screw you Maw."
A minute goes by, and Maw says to Paw, "Screw you Paw."
Again, a minute goes by, and Paw says to Maw, "Screw you Maw."
Another minute goes by, and Maw says to Paw, "Screw you Paw."
Yet another minute goes by, and Paw says to Maw, "Screw you Maw."
A minute later, Maw says to Paw, "Screw you Paw."
A couple of minutes go by, and Paw says to Maw, "I don't know about you Maw,
but I just don't get too much out of this oral sex stuff!"
:-)
TJ
"Jonas" skryf in boodskap news:bn3gp0$psp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> TJ wat kan jy 'n paw-paw van 'n tamatie vertel? ;-))
>
> "TJ" wrote in message
> news:bn2e0l$2kl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Gisteraand op TV se nuus praat die minister van arbeid van 'n plaas in
>> Limpopo: "largest tomato manufacturer".
>>
>> Hoe maak 'n mens 'n tamatie - ons het hom altyd maar laat groei in die tuin.
>> Wat eet ons deesdae in SA?
>>
>> :-)
>>
>> TJ
>>
>
|
|
|
|