Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Rokery
Rokery [boodskap #85881] Di, 21 Oktober 2003 05:37 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis wat glo bespreek gaan word in vanoggend se Stem Saam.
Sal maar hoor wat die kenner te sê het - maar wat kan hy/sy sê wat mens nie
al reeds weet nie?
--
Annette
Re: Rokery [boodskap #85898 is 'n antwoord op boodskap #85881] Di, 21 Oktober 2003 07:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Holland volg nou ook die wêreldtendens...

Van 2004 af het nie-rokers reg op 'n rookvrije werkplek... Klink of ons dan
buite moet gaan staan om 'n peukie te rook... Sal sien of hulle dan hier ook
vistenke in die restaurante gaan bou vir die rokers...

Max____________________________

"Annette" skryf in boodskap news:bn2gv1$3re$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dis wat glo bespreek gaan word in vanoggend se Stem Saam.
> Sal maar hoor wat die kenner te sê het - maar wat kan hy/sy sê wat mens nie
> al reeds weet nie?
> --
> Annette
>
Re: Rokery [boodskap #85908 is 'n antwoord op boodskap #85898] Di, 21 Oktober 2003 09:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Max" skryf in boodskap news:3f94e693$0$58716$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Holland volg nou ook die wêreldtendens...
>
> Van 2004 af het nie-rokers reg op 'n rookvrije werkplek... Klink of ons dan
> buite moet gaan staan om 'n peukie te rook... Sal sien of hulle dan hier ook
> vistenke in die restaurante gaan bou vir die rokers...

Werknemers kunnen hun werkgever dwingen voor een rookvrije plek.in .alle
openbare gebouwen vervoer en werkplekken mag niet meer gerookt worden..de
werkgevers moeten maar een hokje maken waar de werknemer hun eigen rook
twee keer kunnen opsnuiven maar dat hok dan wel buiten.

In de Horeca is het nog niet ze krijgen nog een jaar de tijd om een
oplossing te vinden..want dat recht is voor de kelner de kok enz...
Werknemers krijgen rechten...klanten kunnen kiezen ga ik een restaurant in
met rookvrije plek of niet ..en rokers kunnen kiezen..
niet roken of roken waar niemand last van heeft..

Moeten meeroken door andermans verslaving ( eigenlijk een junk ze zijn
helemaal in de war omdat ze nergens meer kunnen roken)
is misdadig in feite

grt emmy

>
> Max____________________________
>
> "Annette" wrote in message
> news:bn2gv1$3re$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dis wat glo bespreek gaan word in vanoggend se Stem Saam.
>> Sal maar hoor wat die kenner te sê het - maar wat kan hy/sy sê wat mens
> nie
>> al reeds weet nie?
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Rokery [boodskap #85924 is 'n antwoord op boodskap #85898] Di, 21 Oktober 2003 12:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Max wrote

> Holland volg nou ook die wêreldtendens...
>
> Van 2004 af het nie-rokers reg op 'n rookvrije werkplek... Klink of ons dan
> buite moet gaan staan om 'n peukie te rook... Sal sien of hulle dan hier ook
> vistenke in die restaurante gaan bou vir die rokers...

Wêreld, maar julle is darem agter die tyd. Die afsonderlike
kamer vir die rokers is hier in Kanada ook al onwettig. In
Ottawa het een pub 'n seil gespan en voorgegee dat sy rokers
dan buite sit en rook, maar dit is ook onwettig verklaar.
Nou wil ek nog net begin agiteer dat die rokers nie minder
as tien jaarts van die deure van geboue moet kan staan en rook
nie. Ek is moeg om deur die stink en bitter rookwalm in by-
voorbeeld 'n hospitaal in te loop.
Ouers behoort ook vervolg te word as hulle in die teen-
woordigheid van kinders rook. As dit in plek was in SA toe
ons eerste kind gebore is, sou sy nie, met haar rookallergie,
'n miserable eerste jaar deurgemaak het nie, veroorsaak deur
veral haar pa se gerook. Hy het eers opgehou 'n week voor
die tweede kind gebore is.

Gloudina
Re: Rokery [boodskap #85925 is 'n antwoord op boodskap #85908] Di, 21 Oktober 2003 12:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
DIe boetes vir rook is meer as die vir die rook van tarzantwak .

"Emmy" skryf in boodskap news:3f94f5b4$0$180$1b62eedf@news.wanadoo.nl...
>
> "Max" schreef in bericht
> news:3f94e693$0$58716$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Holland volg nou ook die wêreldtendens...
>>
>> Van 2004 af het nie-rokers reg op 'n rookvrije werkplek... Klink of ons
> dan
>> buite moet gaan staan om 'n peukie te rook... Sal sien of hulle dan hier
> ook
>> vistenke in die restaurante gaan bou vir die rokers...
>
> Werknemers kunnen hun werkgever dwingen voor een rookvrije plek.in .alle
> openbare gebouwen vervoer en werkplekken mag niet meer gerookt worden..de
> werkgevers moeten maar een hokje maken waar de werknemer hun eigen rook
> twee keer kunnen opsnuiven maar dat hok dan wel buiten.
>
> In de Horeca is het nog niet ze krijgen nog een jaar de tijd om een
> oplossing te vinden..want dat recht is voor de kelner de kok enz...
> Werknemers krijgen rechten...klanten kunnen kiezen ga ik een restaurant in
> met rookvrije plek of niet ..en rokers kunnen kiezen..
> niet roken of roken waar niemand last van heeft..
>
> Moeten meeroken door andermans verslaving ( eigenlijk een junk ze zijn
> helemaal in de war omdat ze nergens meer kunnen roken)
> is misdadig in feite
>
> grt emmy
>
>
>>
>> Max____________________________
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:bn2gv1$3re$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Dis wat glo bespreek gaan word in vanoggend se Stem Saam.
>>> Sal maar hoor wat die kenner te sê het - maar wat kan hy/sy sê wat
mens
>> nie
>>> al reeds weet nie?
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Rokery [boodskap #85926 is 'n antwoord op boodskap #85908] Di, 21 Oktober 2003 12:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Emmy wrote

> Werknemers krijgen rechten

Wanneer 'n mens uitvind hoeveel werksmense in
byvoorbeeld 'n condominium soos ons s'n aan
ander se rookgewoontes blootgestel was, dan is
jy dubbeld bly dat hulle rook in die gemeenskap-
like dele van die gebou verban. Die arme werkers
moes asbakkies leegmaak op elke vloer, waar
mense van hulle stompies ontslae geraak het. Nou
moet straatskoonmakers nog net begin objekteer
oor daardie stompies op die grond.

Gloudina
Re: Rokery [boodskap #85953 is 'n antwoord op boodskap #85881] Di, 21 Oktober 2003 21:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Knop Kop  is tans af-lyn  Knop Kop
Boodskappe: 10
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Junior Lid
Is ons ou landjie nie so 'n bietjie deurmekaar nie?

Aan die een kant wil die regering dat die ouderdomsperk op rokery verhoog
word na 18 jaar en aan die ander kant wil hulle die ouderdom vir wettiglike
seks verlaag na 14 jaar.

Nou wonder ek net, hoe de duiwel gaan die mense vir 4 jaar lank terug lê en
"After Action Satisfaction" ervaar??
Re: Rokery [boodskap #85962 is 'n antwoord op boodskap #85953] Wo, 22 Oktober 2003 02:49 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Glo my die aksies teen nikotien is slegs 'n rookskerm...
Kom ek vra jou - wie pas die rookregulasies toe in die shebeens?

"Knop Kop" skryf in boodskap news:3f959f26$0$64724@hades.is.co.za...
> Is ons ou landjie nie so 'n bietjie deurmekaar nie?
>
> Aan die een kant wil die regering dat die ouderdomsperk op rokery verhoog
> word na 18 jaar en aan die ander kant wil hulle die ouderdom vir wettiglike
> seks verlaag na 14 jaar.
>
> Nou wonder ek net, hoe de duiwel gaan die mense vir 4 jaar lank terug lê en
> "After Action Satisfaction" ervaar??
>
Vorige onderwerp: Fluffie
Volgende onderwerp: Vir die verlangendes
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 17:25:00 MGT 2024