Rokery [boodskap #85881] |
Tue, 21 October 2003 05:37  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dis wat glo bespreek gaan word in vanoggend se Stem Saam.
Sal maar hoor wat die kenner te sê het - maar wat kan hy/sy sê wat mens nie
al reeds weet nie?
--
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Rokery [boodskap #85962 is 'n antwoord op boodskap #85953] |
Wed, 22 October 2003 02:49  |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Glo my die aksies teen nikotien is slegs 'n rookskerm...
Kom ek vra jou - wie pas die rookregulasies toe in die shebeens?
"Knop Kop" skryf in boodskap news:3f959f26$0$64724@hades.is.co.za...
> Is ons ou landjie nie so 'n bietjie deurmekaar nie?
>
> Aan die een kant wil die regering dat die ouderdomsperk op rokery verhoog
> word na 18 jaar en aan die ander kant wil hulle die ouderdom vir wettiglike
> seks verlaag na 14 jaar.
>
> Nou wonder ek net, hoe de duiwel gaan die mense vir 4 jaar lank terug lê en
> "After Action Satisfaction" ervaar??
>
|
|
|