| Netjies Francois:-) [boodskap #85729] |
Sa., 18 Oktober 2003 16:48  |
DiDi[1]
Boodskappe: 345 Geregistreer: Oktober 2002
|
Senior Lid |
|
|
Elke aand kyk ek een TV program vanaf die 'Healthwalker'.
Gewoonlik die sewe-uur nuus, maar vanaand het ek jou
program as afleiding gebruik. Maar nou hou jy te lank aan!
Hoe lank dink jy gaan ek hardloop op die Healthwalker:-)))?
Ek het nou natgesweet afgeklim, maar die TV is steeds aan:-)
Geluk Francois, jy's 'n wenner:-)))
Dave
|
|
|
|
|
|
| Re: Netjies Francois:-) [boodskap #85733 is 'n antwoord op boodskap #85732] |
Sa., 18 Oktober 2003 21:09   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek het nie die Fransie herken wat gewen het nie - Hy het nie kruisbande
gedra nie;))
Baie geluk O Groot Kampioen!
--
Annette
> *beskeie*
>
> dankie
>
>
> "DD" wrote in message
> news:l7r2pvcodguuoh7u5rbgqqejat9p5nis14@4ax.com...
>>
>>
>> Elke aand kyk ek een TV program vanaf die 'Healthwalker'.
>> Gewoonlik die sewe-uur nuus, maar vanaand het ek jou
>> program as afleiding gebruik. Maar nou hou jy te lank aan!
>> Hoe lank dink jy gaan ek hardloop op die Healthwalker:-)))?
>>
>> Ek het nou natgesweet afgeklim, maar die TV is steeds aan:-)
>> Geluk Francois, jy's 'n wenner:-)))
>>
>> Dave
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Netjies Francois:-) [boodskap #85845 is 'n antwoord op boodskap #85837] |
Ma., 20 Oktober 2003 19:05   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:))))) Dit was wragtag snaaks:)))
Nou het Rapport jou hele pedigrie uitgelap - Internetkys nogal - hoeveel van
die boel kindertjies is jou eie?
-
Annette
> Asof ek weer sal toelaat dat daai blerrie ding my agter die kop skiet soos
> laas week!
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Netjies Francois:-) [boodskap #85863 is 'n antwoord op boodskap #85858] |
Di., 21 Oktober 2003 00:43   |
Ellie
Boodskappe: 321 Geregistreer: September 2003
|
Senior Lid |
|
|
Francois (a la Moerfie) het gewen, iets soos Idols. Ek het dit gesien laas
toe ek uit was, ek dink die orkes speel twee note, dan moet jy raai waffer
lied hulle speel, so iets. Ek het niks ooghare vir Johan Stemmet nie, hy is
corny en stroopsoeterig, nie my tipe nie. (Nie dat ek iets van jou wil
wegvat nie Francois) ek het hom Johan, maar net ho hum gevind.
"@rogers.com" wrote in message
news:VSZkb.416745$Lnr1.211418@news01.bloor.is.net.cable.roge rs.com...
>
> Elaine wrote
>
>> Moerfie was op Noot vir Noot - dis 'n musiekspeletjie wat deur Johan
> Stemmet
>> aangebied word (ken jy Johan Stemmet?). Dis die mees gewildste
speletjie
> in
>> die land en het so pas sy 22ste seisoen afgesluit. Die speletjie is so
>> suksesvol dat Johan Stemmet en sy mede vervaardiger Johan van Rensburg
> (ken
>> jy hom?) die "resep" aan o.a. Amerika en Duitsland verkoop het.
>
> Dankie vir die verduideliking. Nee, ek ken nie vir Johan Stemmet en Johan
> van
> Rensburg nie, maar het seker al van hulle gelees. Hoe word hierdie speletjie
> gespeel wat dit uniek maak, sodat die konsep verkoop kon word? Is dit al
> op Amerikaanse TV?
> En wat het Francois gedoen om so deur jou geprys te word?
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Netjies Francois:-) [boodskap #85875 is 'n antwoord op boodskap #85863] |
Di., 21 Oktober 2003 04:41   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:)))) Idols en Noot vir Noot is bitter ver verwyder van mekaar - Die een
word op SABC 2 aangebied, en die ander op M-Net:))
As mens elke keer Stemmet se woorde wat hy herhaal - ek wonder of hy self
daarvan bewus is dat hy dit doen, omtrent elke sin wat hy sê dadelik
herhaal - kan uitskakel, is die program die helfte korter. Miskien moet
hulle nog 'n speletjie invoeg, sodat die herhalings uitge-edit kan word.
Annette
"Ellie" wrote in message
news:Ei%kb.7209$W16.3940@newsread2.news.atl.earthlink.net...
> Francois (a la Moerfie) het gewen, iets soos Idols. Ek het dit gesien laas
> toe ek uit was, ek dink die orkes speel twee note, dan moet jy raai waffer
> lied hulle speel, so iets. Ek het niks ooghare vir Johan Stemmet nie, hy is
> corny en stroopsoeterig, nie my tipe nie. (Nie dat ek iets van jou wil
> wegvat nie Francois) ek het hom Johan, maar net ho hum gevind.
>
>
> "@rogers.com" wrote in message
> news:VSZkb.416745$Lnr1.211418@news01.bloor.is.net.cable.roge rs.com...
>>
>> Elaine wrote
>>
>>> Moerfie was op Noot vir Noot - dis 'n musiekspeletjie wat deur Johan
>> Stemmet
>>> aangebied word (ken jy Johan Stemmet?). Dis die mees gewildste
> speletjie
>> in
>>> die land en het so pas sy 22ste seisoen afgesluit. Die speletjie is so
>>> suksesvol dat Johan Stemmet en sy mede vervaardiger Johan van Rensburg
>> (ken
>>> jy hom?) die "resep" aan o.a. Amerika en Duitsland verkoop het.
>>
>> Dankie vir die verduideliking. Nee, ek ken nie vir Johan Stemmet en Johan
>> van
>> Rensburg nie, maar het seker al van hulle gelees. Hoe word hierdie
> speletjie
>> gespeel wat dit uniek maak, sodat die konsep verkoop kon word? Is dit al
>> op Amerikaanse TV?
>> En wat het Francois gedoen om so deur jou geprys te word?
>>
>> Gloudina
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Netjies Francois:-) [boodskap #85964 is 'n antwoord op boodskap #85957] |
Wo., 22 Oktober 2003 04:11   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:))) Moenie warrie nie - jy het nie aan Flink Dink deelgeneem nie;))
Ek het baie gehou daarvan toe jy vir Johan Stemmet Pieter genoem het.
Gaan jy vir ons vertel hoe lank het dit geneem vandat jy die eerste keer
met vroulief gechat het totdat julle getroud gekom het?
--
Annette
"MoerFie" skryf in boodskap news:bn487f$a24$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> oeps ek het een kid gemis
>
> drie behoort aan my vrou
>
> amper is ek innie poefies
>
>
> "MoerFie" wrote in message
> news:bn45d5$7ub$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ag antie die hele storie is maar net 'n vasvra program oor musiekkennis,
> die
>> volk sit vasgenael voor die kassie en hoop die ou maak soveel geld as
>> moontlik. Ek het maar net 'n paar goeie antwoorde op die regte tyd
gehad
> en
>> so R50 000 gewen. Nou is ek flavour of the week vir die week, volgende
> week
>> is ek vergete.....
>>
>> Terloops Annette, Twee van die ses kids is myne, twee behoort aan my
vrou
> en
>> ons het ook 'n pleegkind wat al drie jaar by ons bly.
>>
>> Dankie almal vir die mooi woorde, ek is ook nie 'n moerse groot Johan
>> Stemmet fên nie.
>>
>>
>> "Elaine" wrote in message
>> news:3f94a548$0$64725@hades.is.co.za...
>>> Dit moet eintlik Carika Keuzenkamp wees :)) Whoops sorry...
>>>
>>> "Elaine" wrote:
>>> Carina Keuzenkamp
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Netjies Francois:-) [boodskap #86022 is 'n antwoord op boodskap #85964] |
Wo., 22 Oktober 2003 22:13  |
MoerFie
Boodskappe: 94 Geregistreer: Maart 2004
|
Volle Lid |
|
|
Amper 'n jaar, ok maar mens ok maar allenig.
"Annette" skryf in boodskap news:bn516k$qsf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> :))) Moenie warrie nie - jy het nie aan Flink Dink deelgeneem nie;))
> Ek het baie gehou daarvan toe jy vir Johan Stemmet Pieter genoem het.
>
> Gaan jy vir ons vertel hoe lank het dit geneem vandat jy die eerste keer
> met vroulief gechat het totdat julle getroud gekom het?
>
> --
> Annette
> "MoerFie" wrote in message
> news:bn487f$a24$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> oeps ek het een kid gemis
>>
>> drie behoort aan my vrou
>>
>> amper is ek innie poefies
>>
>>
>> "MoerFie" wrote in message
>> news:bn45d5$7ub$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ag antie die hele storie is maar net 'n vasvra program oor
musiekkennis,
>> die
>>> volk sit vasgenael voor die kassie en hoop die ou maak soveel geld as
>>> moontlik. Ek het maar net 'n paar goeie antwoorde op die regte tyd
> gehad
>> en
>>> so R50 000 gewen. Nou is ek flavour of the week vir die week,
volgende
>> week
>>> is ek vergete.....
>>>
>>> Terloops Annette, Twee van die ses kids is myne, twee behoort aan my
> vrou
>> en
>>> ons het ook 'n pleegkind wat al drie jaar by ons bly.
>>>
>>> Dankie almal vir die mooi woorde, ek is ook nie 'n moerse groot Johan
>>> Stemmet fên nie.
>>>
>>>
>>> "Elaine" wrote in message
>>> news:3f94a548$0$64725@hades.is.co.za...
>>>> Dit moet eintlik Carika Keuzenkamp wees :)) Whoops sorry...
>>>>
>>>> "Elaine" wrote:
>>>> Carina Keuzenkamp
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|