Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ikke Moemba
Ikke Moemba [boodskap #85723] |
Sat, 18 October 2003 10:20  |
Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Een buschauffeur stopt voor een halte waar een neger opstapt.
>
> Die zegt: 'Ikke Moemba, ikke ni betalen', loopt door en gaat zitten.
> Nu die vent is twee meter groot en één meter breed en de chauffeur
> maar de helft van dat alles, dus die besluit van wijselijk zijn mond te
> houden en rijdt verder.
> De volgende morgen: 'Ikke Moemba, ikke ni betalen.' De
> morgen daarna zelfde scenario... Na twee weken is de chauffer dat
> uiteraard kotsbeu (hij moet bovendien elke keer het verschil
> bijpassen!) en besluit van de hulp van zijn collega's in te roepen. De
> volgende
> dag zitten ze met z'n tienen op de bus als de neger weer opstapt en zegt:
> 'Ikke Moemba, ikke ni betalen.'
> Ze vliegen daar met z'n allen op en Moemba krijgt daar het pak slaag
> van zijn leven... Daarna vraagt de buschauffeur: 'Ha zo, gij Moemba, gij
> ni betalen. En waarom Moemba ni betalen?'
> Zegt de neger: 'Moemba abonnement...'
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Ikke Moemba [boodskap #85756 is 'n antwoord op boodskap #85755] |
Sun, 19 October 2003 21:03   |
Ellie
Boodskappe: 321 Geregistreer: September 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dis daardie 'abonnement' woord DD, ek vergeet elke keer wat dit beteken, en
dan sal iemand se, maar na n paar maande vergeet ek dit weer. Dis Frans dink
ek, maar my Franse kennis is bitter min. Nog so n woord is 'vaak' - dit het
vir my lank geneem om te onthou dit beteken 'dikwels' en elke keer as ek die
woord sien vind ek dit erg verkeerd :-)
"DD" skryf in boodskap news:2fs5pv4noccg9n29rgov8soc2mcjuflbei@4ax.com...
>
>> "@rogers.com" wrote in message
>> news:niwkb.396608$Lnr1.236195@news01.bloor.is.net.cable.roge rs.com...
>
>>> "paul de dilbeek" wrote
>
>>> Daarna vraagt de buschauffeur: 'Ha zo, gij Moemba, gij
>>>> > ni betalen. En waarom Moemba ni betalen?'
>>>> > Zegt de neger: 'Moemba abonnement...'
>
>>> Jy weet, O Jagter van Thabazimbi, ek kan gladnie hierdie
>>> grap verstaan nie. Julle Nederlanders verstaan nie dat julle
>>> soms 'n algeheel vreemde tongval het vir 'n Afrikaner. Kan
>>> jy asseblief die grap verduidelik?
>
>>> Tant Hessie van die Heerensgracht
>
> On Sun, 19 Oct 2003 19:12:45 +0200, "Ben"
> wrote:
>
>> Paul - stop die bus vir jou medalje.
>> Daar is uiteindelik iets wat die Anti nie verstaan nie.
>> Stil broers - ek moet die oomblik vaslê - 'n Kodak-oomblik ....
>
>
> Ben, ek het so gehoop hier duik iemand op wat vir ons sou kon
> verduidelik wat Paul bedoel. Seker sou jy nie dit kwytgeraak het
> as jy self gewonder het wat hy meen daarby nie. So jy weet, blykbaar.
> Vertel ons toe.
>
> DD
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Ikke Moemba [boodskap #85786 is 'n antwoord op boodskap #85761] |
Mon, 20 October 2003 09:26   |
Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hier een bietjie uitleg:
Buschauffeur=busdriver
Vent=man,kerel
Abonnement=subscribtion
Neger=negro,black man
Ek dink jullie sal glo die rest van die moppie begryp
The Deerhunter
On Mon, 20 Oct 2003 00:13:22 GMT, "@rogers.com" wrote:
>
>> Ellie wrote
>>> Dis daardie 'abonnement' woord DD, ek vergeet elke keer wat dit beteken,
>> en
>>> dan sal iemand se, maar na n paar maande vergeet ek dit weer. Dis Frans
>> dink
>>> ek, maar my Franse kennis is bitter min.
>> Ja, en die Nederlanders en seker ook die Vlaminge
>> gebruik dit so knaend. Ek dink dit beteken hy het 'n
>> "season ticket" en miskien beteken "ikke moemba" dat
>> hy 'n "member" was. Maar ek wag nog vir die groot
>> jagter van Thabazimbi om vir ons in te lig.
>> Gloudina
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Ikke Moemba [boodskap #85888 is 'n antwoord op boodskap #85840] |
Tue, 21 October 2003 06:55   |
Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek gee op want ek kry kopseer
On Mon, 20 Oct 2003 20:23:21 +0200, DD wrote:
> On Mon, 20 Oct 2003 15:08:15 GMT, paul de dilbeek
> wrote:
>
>
>
>>> Paul van Dilbeek, ek daag jou uit om hierdie
>>> storie van jou in ander woorde vir ons te
>>> vertel sodat ons almal kan verstaan wat die
>>> punt van die storie is. Anders moet ek
>>> aanneem dat selfs jý nie weet wat die punt
>>> is nie.
>
>>> Tant Hessie die Kanaalaap
>
>
>
>
>
>> Speel jy met my voete?
>> Die neger sê :ikke nie betaal maar vergeet te sê dat hy een
>> abonnement(subscribtion) het,wat die busbestuurder doen denk dat hy
>> nie wil betaal nie
>> Nog nie gesnap?Dis Vlaamse humor, als jy dit nie begryp nie het jy
>> geen sin vir humor,ons het ook soo mense wat nie kan lag nie
>
>
> Gevolgtrekking:
>
> Ek lei hiervan die hardewaarheid af
> dat ek geen sin vir humor het nie.
> Dat ek een van daardie mense
> is wat nie kan lag nie.
> O shtt...!!! Is dit regtig Vlaamse humor,
> Paul, of wil jy die Belge net cheap maak?
>
> DD
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Ikke Moemba [boodskap #86009 is 'n antwoord op boodskap #85996] |
Wed, 22 October 2003 18:17  |
DiDi[1]
Boodskappe: 345 Geregistreer: October 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 22 Oct 2003 13:27:45 GMT, "@rogers.com" wrote:
>
> paul de dilbeek wrote
>
>> Die bobbejaane van Thabazimbi verstaan my beter as die
>> nederlandsonkundige weggehardloop naar kanada
>
> Hoor hoe die bobbejane daar in die koppies by
> Thabazimbi lag dat hulle tandvliese so pienk wys.
>
> Dis nie my onkunde van Nederlands wat vir my
> verhinder om die grap in jou vertelling te sien nie.
> . Dis vir my net snaaks dat julle julle
> daar in België oor sulke stories sit en verkneuter.
>
> Tant Hessie van die Olifantsrivier by Tzaneen
>
>
Tannie, ek het so 'n gevoelentheid in my
dat, net miskien is dit oorspronklik 'n goeie grap
wat deur iemand aan Paul vertel is. En dat hy dit
nie verstaan het nie, en dit nou verkeerd oorvertel.
DD
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 22:52:45 UTC 2025
|