Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Hoop vir die Bokke
Hoop vir die Bokke [boodskap #85743] So, 19 Oktober 2003 12:16 na volgende boodskap
Ben  is tans af-lyn  Ben
Boodskappe: 38
Geregistreer: November 2003
Karma: 0
Volle Lid
Die Rosies het een (1) drie gedruk - 'n sagte drie wat die gevolg van 'n
Bokflater was.
Dallaglio behoort vir die res van die toernooi geskors te word vir 'n
openlike vuishou - duidelik op TV waarneembaar teen Tinus Delport.
Re: Hoop vir die Bokke [boodskap #85752 is 'n antwoord op boodskap #85743] So, 19 Oktober 2003 17:14 Na vorige boodskap
Ben  is tans af-lyn  Ben
Boodskappe: 38
Geregistreer: November 2003
Karma: 0
Volle Lid
Ek het die vuishou gemis - is Dallaglio "ge-saait?"

"Ben" skryf in boodskap news:bmtvbo$b7a$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die Rosies het een (1) drie gedruk - 'n sagte drie wat die gevolg van 'n
> Bokflater was.
> Dallaglio behoort vir die res van die toernooi geskors te word vir 'n
> openlike vuishou - duidelik op TV waarneembaar teen Tinus Delport.
>
Vorige onderwerp: Afrikaspele
Volgende onderwerp: Nog Rugby
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 18:54:51 MGT 2024