Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Hoop vir die Bokke
Hoop vir die Bokke [boodskap #85743] |
Sun, 19 October 2003 12:16 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Ben
Boodskappe: 38 Geregistreer: November 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Die Rosies het een (1) drie gedruk - 'n sagte drie wat die gevolg van 'n
Bokflater was.
Dallaglio behoort vir die res van die toernooi geskors te word vir 'n
openlike vuishou - duidelik op TV waarneembaar teen Tinus Delport.
|
|
|
Re: Hoop vir die Bokke [boodskap #85752 is 'n antwoord op boodskap #85743] |
Sun, 19 October 2003 17:14 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Ben
Boodskappe: 38 Geregistreer: November 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Ek het die vuishou gemis - is Dallaglio "ge-saait?"
"Ben" skryf in boodskap news:bmtvbo$b7a$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die Rosies het een (1) drie gedruk - 'n sagte drie wat die gevolg van 'n
> Bokflater was.
> Dallaglio behoort vir die res van die toernooi geskors te word vir 'n
> openlike vuishou - duidelik op TV waarneembaar teen Tinus Delport.
>
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 18:34:29 UTC 2025
|