| Slapgat Afrikaners [boodskap #8541 is 'n antwoord op boodskap #8542] |
Vr., 14 Februarie 1997 00:00  |
onbekend
Boodskappe: 3 Geregistreer: Februarie 1997
|
Junior Lid |
|
|
Vir die die klomp slapgatte wat nie hul taal reg gebruik nie
die volgende:
ê = alt 136
é = alt 130
ë = alt 137
è = alt 138 ....
dit is: druk die 'alt' sleutel in en hou dit ingedruk terwyl
die syfers 136 (of 130 of 137 ..) op die numeriese
sleutelbord gedruk word. Maak seker die 'Num lock' liggie
brand.
Asseblief: e^ is nie korrekte Afrikaans nie!
En as jou nuusleser nie hierdie karakters ondersteun nie,
kry 'n ander een. Hierdie is gedoen met FreeAgent, beide
Internet explorer en Nestcape navigator se nuuslesers
ondersteun ook hierdie formaat
Vir ander karakters: eksperimenteer met alt!
äáàëêéèïíöôóüûú
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Slapgat Afrikaners [boodskap #8675 is 'n antwoord op boodskap #8542] |
Vr., 28 Februarie 1997 00:00   |
cobus van bosch
Boodskappe: 46 Geregistreer: September 1996
|
Volle Lid |
|
|
van...@ilink.nis.za (Teunis vanRee) wrote:
> Blikkies (blik...@aol.com) wrote:
> : Man, jy moet darem lekker wees!
> : Hier in Los Angeles het ek regtig nie n kappietjie op die e.
> : So, as dit my slapgat maak, dan is ek seker maar.
> : In my eie oe, (soos in ogen!!) is ek eintlik een van die slimmes, want ek
> : is hier, en nie daar!!
> So jy is ook een van die banggatte ne?
Ja ou teunis, almal wat wegtrek is mos bang-gatte ne. so sal jy en jou
soort hier dreig om almal uit te moor en soos bittereinders jul
onregte verdedig. tot die oomblik van daad aanbreek, dan waai jy ook,
maar stert tussen die bene. die verskil met die ander wat vroeer
gewaai het is, dat hulle n beter lewe gesoek het omdat jou soort dit
hier opgeneuk het. as jy waai, sal dit wees om jou eie bas te red.
groete
kakkies
|
|
|
|
| Re: Slapgat Afrikaners [boodskap #8706 is 'n antwoord op boodskap #8542] |
Di., 04 Maart 1997 00:00   |
Teunis van Ree
Boodskappe: 33 Geregistreer: Junie 1996
|
Volle Lid |
|
|
kakkies (cvb...@burger.naspers.co.za) wrote:
: van...@ilink.nis.za (Teunis vanRee) wrote:
: >Blikkies (blik...@aol.com) wrote:
: >: Man, jy moet darem lekker wees!
: >: Hier in Los Angeles het ek regtig nie n kappietjie op die e.
: >: So, as dit my slapgat maak, dan is ek seker maar.
: >: In my eie oe, (soos in ogen!!) is ek eintlik een van die slimmes, want ek
: >: is hier, en nie daar!!
: >So jy is ook een van die banggatte ne?
: Ja ou teunis, almal wat wegtrek is mos bang-gatte ne. so sal jy en jou
: soort hier dreig om almal uit te moor en soos bittereinders jul
Wat jy waar kry my ou? Ken jy my? Wie is 'my soort' hmmm?
: onregte verdedig. tot die oomblik van daad aanbreek, dan waai jy ook,
Watter 'onregte' verdedig ek?? Die oomblik van daad is NOU ou pel, en ek
waai nie.
: maar stert tussen die bene. die verskil met die ander wat vroeer
: gewaai het is, dat hulle n beter lewe gesoek het omdat jou soort dit
Ek vra weer: watse soort is 'my soort' hmmm? Vanwaar ken jy my?
: hier opgeneuk het. as jy waai, sal dit wees om jou eie bas te red.
Ek het 'n goeie idee wie dit opgeneuk het en wie nie. En ek het nog 'n
beter idee wie nou besig is om dit op te neuk.
En terloops, terwyl jy SKRYF van die oomblik van daad, DOEN ek die daad van
die oomblik - al meer as 16 jaar....
As dit 'n voorbeeld is van die Burger se tipe joernalistiek, is ek bly dat
ek hom nog nooit gelees het nie...
Groete
T
|
|
|
|
| Re: Slapgat Afrikaners [boodskap #8714 is 'n antwoord op boodskap #8542] |
Wo., 05 Maart 1997 00:00   |
cobus van bosch
Boodskappe: 46 Geregistreer: September 1996
|
Volle Lid |
|
|
> Wat jy waar kry my ou? Ken jy my? Wie is 'my soort' hmmm?
moenie dat ons van die punt afdwaal nie. jy weet waarvan ek praat. Die
soort Afrikaner wat alles wil regslaan of wegboender. As jy nie van
daai soort is nie, moet jy jouself beter uitdruk.
> Watter 'onregte' verdedig ek?? Die oomblik van daad is NOU ou pel, en ek
> waai nie.
van watter dade praat jy? terugskiet?
> Ek vra weer: watse soort is 'my soort' hmmm? Vanwaar ken jy my?
sien opmerking hierbo
> Ek het 'n goeie idee wie dit opgeneuk het en wie nie. En ek het nog 'n
> beter idee wie nou besig is om dit op te neuk.
A, daar kom die kleure nou deur. Verduidelik jouself bietjie meer,
toe.
> En terloops, terwyl jy SKRYF van die oomblik van daad, DOEN ek die daad van
> die oomblik - al meer as 16 jaar.... ek vra weer, watter dade is dit waarvan jy praat?
> As dit 'n voorbeeld is van die Burger se tipe joernalistiek, is ek bly dat
> ek hom nog nooit gelees het nie...
moet weer nie van die punt afdwaal nie. tipies van n sekere soort
Afrikaner, probeer jy nou aan die bokant van n argument kom met
pogings tot totaal irrelevante belediging. as jy se jy het nog nie die
Burger gelees het nie, se ek vir jou reguit jy lieg.
groete
kakkies
|
|
|
|
| Re: Slapgat Afrikaners [boodskap #8729 is 'n antwoord op boodskap #8542] |
Do., 06 Maart 1997 00:00  |
Teunis van Ree
Boodskappe: 33 Geregistreer: Junie 1996
|
Volle Lid |
|
|
kakkies (cvb...@burger.naspers.co.za) wrote:
[knip]
: moet weer nie van die punt afdwaal nie. tipies van n sekere soort
: Afrikaner, probeer jy nou aan die bokant van n argument kom met
: pogings tot totaal irrelevante belediging. as jy se jy het nog nie die
: Burger gelees het nie, se ek vir jou reguit jy lieg.
Ag nee wat, met so iemand kan 'n mens nie praat nie...
.
|
|
|
|