Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Humor
Humor [boodskap #85683] Vr, 17 Oktober 2003 08:27 na volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Mans is soos rooi wyn. Hoe ouer hoe beter. Vroue is soos melk. Eers
word hulle suur en dan dik!

Wat het jy as jou skoonma tot by haar skouers in sement staan? Te min
f........ sement!

Van 20-30 is 'n vrou se borste soos perskes....mooi rond en sag.
Van 30-40 soos vye, te sag en bietjie misvorm.
Van 40-50 soos uie, as jy daarna kyk wil jy huil!

Wat van 'n wonderlike dieet? Val verskriklik af. Die brandewyn dieet.
Val van die bed af. Val van die stoep af, val van die trap af!

'n Snaakse ding gebeur Sondag in die kerk. Die ou langs my steek skielik
'n sigaret op en ek skrik so groot ek laat val amper my bier!

Koos tel 'n Engelse girl op by 'n bar en vra: "Jou plek of myne?"
Sy sê: "I'm sorry. I'm on my menstrual cycle."
Hy reken: "Dis f......, ons laai hom sommer op my bakkie."

Parkinsons is beter as Alzeimers. Ek bewe hom liewer in as om te vergeet
hoekom hy styf is!
Re: Humor [boodskap #85694 is 'n antwoord op boodskap #85683] Vr, 17 Oktober 2003 11:39 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Niks soos humor om die spanning van die groot wedstryd ietwat te verbreek
nie.
Kan mens op water loop ?

"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bmo99l$1q3q$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Mans is soos rooi wyn. Hoe ouer hoe beter. Vroue is soos melk. Eers
> word hulle suur en dan dik!
>
> Wat het jy as jou skoonma tot by haar skouers in sement staan? Te min
> f........ sement!
>
> Van 20-30 is 'n vrou se borste soos perskes....mooi rond en sag.
> Van 30-40 soos vye, te sag en bietjie misvorm.
> Van 40-50 soos uie, as jy daarna kyk wil jy huil!
>
> Wat van 'n wonderlike dieet? Val verskriklik af. Die brandewyn dieet.
> Val van die bed af. Val van die stoep af, val van die trap af!
>
> 'n Snaakse ding gebeur Sondag in die kerk. Die ou langs my steek skielik
> 'n sigaret op en ek skrik so groot ek laat val amper my bier!
>
> Koos tel 'n Engelse girl op by 'n bar en vra: "Jou plek of myne?"
> Sy sê: "I'm sorry. I'm on my menstrual cycle."
> Hy reken: "Dis f......, ons laai hom sommer op my bakkie."
>
> Parkinsons is beter as Alzeimers. Ek bewe hom liewer in as om te vergeet
> hoekom hy styf is!
>
Vorige onderwerp: Die weer ?
Volgende onderwerp: Koeksister Hollands Maleis of Indonesisch???
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 19:52:04 MGT 2024