O faks [boodskap #85676] |
Vr., 17 Oktober 2003 06:25  |
TJ
Boodskappe: 723 Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Artslink.co.za IDV bied aan: Faks via die Internet teen slegs R30/maand.
Moeg vir die faksmasjien? Artslink.co.za IDV kan nou vir jou 'n unieke
faksnommer aanbied en dan ontvang jy al jou faksberigte gratis via e-pos en
stuur fakse vanaf jou e-pos vir so min as 75c stuk. Dit maak ook nie saak as
jy trek nie - die nommer trek saam.
Lekker wat tegnologie kan doen om die lewe 'n bietjie makliker te maak?
Danksy lugversorging (Jonas en kie) is dit 'n koel ("cool") faks-idee.
:-)
TJ
Artslink.co.za ISP
082 230 CALL
082 230 2255
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: O faks [boodskap #86220 is 'n antwoord op boodskap #86199] |
Sa., 25 Oktober 2003 22:48  |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Die rekening is seker vol. Julle kan maar angel...@ananzi.co.za gebruik
as julle my regtig drasties in die hande moet kry :)
E
"TJ" skryf in boodskap news:bndh0a$75j$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Elaine, jou warmpos adres werk nie meer nie - dis nou
> kouepos.
>
> TJ
>
> "Elaine" wrote in message
> news:3f8ffa01$0$64722@hades.is.co.za...
>> Dankie, ek het die idee gekry. So paar jaar terug het een van my vriende
>> altyd vir my sms'e na my MTN foon toe gestuur deur e-mail. Ek neem maar
> aan
>> dit werk op dieselfde prinsiep.
>>
>> E
>>
>> "TJ" wrote in message
>> news:bmonc2$iv4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Nee, geen sagteware nodig nie!
>>>
>>> Stuur 'n faks soos 'n e-pos, maar in plaas van e-pos adres tik jy die
>>> faksnommer - maklik.
>>>
>>> ... en "attachments" werk ook lekker saam. Dis veel goedkoper as 'n
> Telkom
>>> lyn en masjien.
>>>
>>> TJ
>>>
>>> Artslink.co.za ISP
>>> 082 230 CALL
>>> 082 230 2255
>>
>
|
|
|