Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Koffielose Koffiewinkel.
Koffielose Koffiewinkel. [boodskap #85664] |
Thu, 16 October 2003 17:10  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die New York Coffee and Sugar Exchange in Adderleystraat kon vir 3 dae geen
dorstige koffie bedien nie, want diewe het Maandagnag die waterpype van die
gebou gesteel:))
--
Annette
|
|
|
|
Re: Koffielose Koffiewinkel. [boodskap #85674 is 'n antwoord op boodskap #85673] |
Fri, 17 October 2003 05:07  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek kou net die boontjies as dit met iced coffee bedien word - was in die
eerste plek met bietjie water gemaak word:))
Van snuif gepraat - laat my dink aan 'n konsert op Boshoff se skuins
verhoog - toe een van die basse speeltyd 'n blikkie snuif tevoorskyn bring,
en ons die hele ligte helfte van die program gesing het met trane wat oor
ons wange stroom:))
--
Annette
"TJ" skryf in boodskap news:bmnsg5$7c4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Waterlose koffiewinkel - kan 'n mens nie die boontjies kou nie? Snuif?
>
> :-)
>
> TJ
>
> "Annette" wrote in message
> news:bmmm76$he1$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Die New York Coffee and Sugar Exchange in Adderleystraat kon vir 3 dae
> geen
>> dorstige koffie bedien nie, want diewe het Maandagnag die waterpype van
> die
>> gebou gesteel:))
>> --
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 16:25:57 UTC 2025
|