|
|
|
|
| Re: Waar is Koot? [boodskap #85533 is 'n antwoord op boodskap #85531] |
Wo., 15 Oktober 2003 07:26   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Bly om te sien jy leef nog:))
--
Annette
ac.za> skryf in boodskap news:bmir7s$e0j$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nee, hy's pas terug. Na die Kaap nog dwarsdeur die land getoer, uitgebak in
> die Krugerwildtuin, 'n wonderlike skoolreënie in Meyerton bygewoon...
>
> Moeg, dus.
>
> Dankie vir die cd, Annette. Ek hou veral van die Afrikaanse lofliede
> daarop - ek het meeste nog nie voorheen gehoor nie. Pragtige melodieë en
> mooi vertolk.
>
> Lekker om weer julle skrywes te sien. Kan jy glo, mens mis nogal hierdie
> aardige, soms venynige, maar altyd interessante gemeenskappie.
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:bmipdn$d0f$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hou hy nog vakansie?
>>
>> --
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
| Re: Waar is Koot? [boodskap #85535 is 'n antwoord op boodskap #85531] |
Wo., 15 Oktober 2003 07:40   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Noudat jy al ons intieme sakies hier uitgeblaker het, gaan ek vir almal
vertel watse hunk jy is:))
Oooooo Dames - hy is 'n moooooooie man:
--
Annette
"Koot" skryf in boodskap news:bmir7s$e0j$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nee, hy's pas terug. Na die Kaap nog dwarsdeur die land getoer, uitgebak in
> die Krugerwildtuin, 'n wonderlike skoolreënie in Meyerton bygewoon...
>
> Moeg, dus.
>
> Dankie vir die cd, Annette. Ek hou veral van die Afrikaanse lofliede
> daarop - ek het meeste nog nie voorheen gehoor nie. Pragtige melodieë en
> mooi vertolk.
>
> Lekker om weer julle skrywes te sien. Kan jy glo, mens mis nogal hierdie
> aardige, soms venynige, maar altyd interessante gemeenskappie.
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:bmipdn$d0f$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hou hy nog vakansie?
>>
>> --
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
| Re: Waar is Koot? [boodskap #85537 is 'n antwoord op boodskap #85535] |
Wo., 15 Oktober 2003 07:53   |
Koot Pieterse
Boodskappe: 490 Geregistreer: Januarie 2002
|
Senior Lid |
|
|
Wel, dis die eerste keer ooit dat iemand so iets van my (of my familie!) sê.
Sjym, julle daar in die Kaap moet wragtag onderbedeel wees aan mans!
Gelukkig het julle darem die berg...
K
"Annette" skryf in boodskap news:bmitnm$fp3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Noudat jy al ons intieme sakies hier uitgeblaker het, gaan ek vir almal
> vertel watse hunk jy is:))
> Oooooo Dames - hy is 'n moooooooie man:
> --
> Annette
> "Koot" wrote in message
> news:bmir7s$e0j$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Nee, hy's pas terug. Na die Kaap nog dwarsdeur die land getoer, uitgebak
> in
>> die Krugerwildtuin, 'n wonderlike skoolreënie in Meyerton bygewoon...
>>
>> Moeg, dus.
>>
>> Dankie vir die cd, Annette. Ek hou veral van die Afrikaanse lofliede
>> daarop - ek het meeste nog nie voorheen gehoor nie. Pragtige melodieë en
>> mooi vertolk.
>>
>> Lekker om weer julle skrywes te sien. Kan jy glo, mens mis nogal hierdie
>> aardige, soms venynige, maar altyd interessante gemeenskappie.
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:bmipdn$d0f$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Hou hy nog vakansie?
>>>
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Waar is Koot? [boodskap #85540 is 'n antwoord op boodskap #85537] |
Wo., 15 Oktober 2003 08:45   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Berg het ons.
So ook die see met lekkerder vis:))
Wynplase. Olyfplase en Vrugteplase ook.
Mans is hier genoeg - maar ek is nie blind nie - 'n mooi man is 'n mooi man,
maak nie saak waar hy vandaan kom nie.:)
--
Annette
"Koot" skryf in boodskap news:bmiudr$gae$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wel, dis die eerste keer ooit dat iemand so iets van my (of my familie!) sê.
> Sjym, julle daar in die Kaap moet wragtag onderbedeel wees aan mans!
> Gelukkig het julle darem die berg...
>
> K
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:bmitnm$fp3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Noudat jy al ons intieme sakies hier uitgeblaker het, gaan ek vir almal
>> vertel watse hunk jy is:))
>> Oooooo Dames - hy is 'n moooooooie man:
>> --
>> Annette
>> "Koot" wrote in message
>> news:bmir7s$e0j$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Nee, hy's pas terug. Na die Kaap nog dwarsdeur die land getoer,
uitgebak
>> in
>>> die Krugerwildtuin, 'n wonderlike skoolreënie in Meyerton bygewoon...
>>>
>>> Moeg, dus.
>>>
>>> Dankie vir die cd, Annette. Ek hou veral van die Afrikaanse lofliede
>>> daarop - ek het meeste nog nie voorheen gehoor nie. Pragtige melodieë en
>>> mooi vertolk.
>>>
>>> Lekker om weer julle skrywes te sien. Kan jy glo, mens mis nogal hierdie
>>> aardige, soms venynige, maar altyd interessante gemeenskappie.
>>>
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bmipdn$d0f$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Hou hy nog vakansie?
>>>>
>>>> --
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Waar is Koot? [boodskap #85541 is 'n antwoord op boodskap #85538] |
Wo., 15 Oktober 2003 08:46   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Volg my oge af na die Verre Noorde Jonas:))
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:bmj0np$heh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Koot - verdomp -wie is venynig op die groep?
>
> "Koot" wrote in message
> news:bmir7s$e0j$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Nee, hy's pas terug. Na die Kaap nog dwarsdeur die land getoer, uitgebak
> in
>> die Krugerwildtuin, 'n wonderlike skoolreënie in Meyerton bygewoon...
>>
>> Moeg, dus.
>>
>> Dankie vir die cd, Annette. Ek hou veral van die Afrikaanse lofliede
>> daarop - ek het meeste nog nie voorheen gehoor nie. Pragtige melodieë en
>> mooi vertolk.
>>
>> Lekker om weer julle skrywes te sien. Kan jy glo, mens mis nogal hierdie
>> aardige, soms venynige, maar altyd interessante gemeenskappie.
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:bmipdn$d0f$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Hou hy nog vakansie?
>>>
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Waar is Koot? [boodskap #85559 is 'n antwoord op boodskap #85551] |
Wo., 15 Oktober 2003 12:11   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wanneer lyk dit beter? Dis mos veronderstel om vaal te wees - hens die
naam:)))
--
Annette
"Koot" skryf in boodskap news:bmj6rn$jvq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Sorrie man. Moet sê, die Vaaldriehoek lyk maar sleg van die droogte.
>
> "Elaine" wrote in message
> news:3f8d0edb$0$64728@hades.is.co.za...
>> Haai - en jy kom kuier nie eers nie. Sies ek voel seergemaak... Goed om
>> jou terug te hê :)
>>
>> E
>>
>> "Koot" wrote:
>> 'n wonderlike skoolreënie in Meyerton bygewoon...
>>>
>>> Moeg, dus.
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Waar is Koot? [boodskap #85566 is 'n antwoord op boodskap #85560] |
Wo., 15 Oktober 2003 12:55   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hulle praat hoeka net van die voortrekkervroue wat kaalvoet oor die berge
is:))
--
Annette
"@rogers.com" wrote in message
news:fXajb.113493$ko%.12063@news04.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>
> "Koot" wrote
>
>> Sjym, julle daar in die Kaap moet wragtag onderbedeel wees aan mans!
>> Gelukkig het julle darem die berg...
>
> En wat maak jy nou met die berg as die mans onderbedeeld
> is? Jy breek hulle af en dra hulle oor die berge, soos die
> Voortrekkervrouens daar by die Drakensberge moes gemaak
> het. Miskien moes hulle daardie mans duskant die berge
> gelos het. Daar was genoeg Engelse en Zoeloe mans en
> selfs Amerikaanse sendelinge aan die anderkant wat hulle
> met ope arms sou ontvang het.
>
> Dr. Adams en John Lindley
> van die Amerikaanse sendingstasie op
> Adams Mission
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Waar is Koot? [boodskap #85619 is 'n antwoord op boodskap #85618] |
Do., 16 Oktober 2003 06:41   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Na watter Meyer sou Meyerton vernoem gewees het?
--
Annette
"Koot" skryf in boodskap news:bmleet$s4o$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jy vat Meyerton vlak - dis besig om hier en daar in 'n mooi dorp met sulke
> boomryke lanings te ontaard. Dalk was dit voorheen so, maar ek het te veel
> gevry om dit raak te sien.
>
> K
>
> "Elaine" wrote in message
> news:3f8d46d2$0$64727@hades.is.co.za...
> Moet net die Vereeniging of
>> Meyerton toe gaan nie, dit lyk maar sad daar. Vanderbijlpark en Drie
>> Riviere is die beste plekke om te besoek. Parys lyk ook gewoonlik mooi as
>> dit nie te droog is nie :)
>>
>> E
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:bmjdni$n6s$7@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Wanneer lyk dit beter? Dis mos veronderstel om vaal te wees - hens die
>>> naam:)))
>>> --
>>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Waar is Koot? [boodskap #85648 is 'n antwoord op boodskap #85641] |
Do., 16 Oktober 2003 13:31   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
!!!! Dan moet daardie plek se naam onmiddelik verander word!:)))
Annette'
"TJ" skryf in boodskap news:bmlunl$64h$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Meyerton is vernoem na Jan Meyer, Parlementslid van die Zuid-Afrikaansche
> Republiek.
>
> :-)
>
> TJ
>
> --
>
> Artslink.co.za ISP
> 082 230 CALL
> 082 230 2255
>
> "Annette" wrote in message
> news:bmler5$sb2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Na watter Meyer sou Meyerton vernoem gewees het?
>> --
>> Annette
>> "Koot" wrote in message
>> news:bmleet$s4o$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Jy vat Meyerton vlak - dis besig om hier en daar in 'n mooi dorp met
> sulke
>>> boomryke lanings te ontaard. Dalk was dit voorheen so, maar ek het te
> veel
>>> gevry om dit raak te sien.
>>>
>>> K
>>>
>>> "Elaine" wrote in message
>>> news:3f8d46d2$0$64727@hades.is.co.za...
>>> Moet net die Vereeniging of
>>>> Meyerton toe gaan nie, dit lyk maar sad daar. Vanderbijlpark en Drie
>>>> Riviere is die beste plekke om te besoek. Parys lyk ook gewoonlik
> mooi
>> as
>>>> dit nie te droog is nie :)
>>>>
>>>> E
>>>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:bmjdni$n6s$7@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Wanneer lyk dit beter? Dis mos veronderstel om vaal te wees - hens
> die
>>>> > naam:)))
>>>> > --
>>>> > Annette
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Waar is Koot? [boodskap #85658 is 'n antwoord op boodskap #85654] |
Do., 16 Oktober 2003 15:13  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Soos ek dit verstaan het was dit om weg te kom van die lustige Engelse mans
hier:))
Maar miskien het hulle met 'n riemtelegram gehoor van die mooi en seksie
Zoeloes, hoe sal ek weet of lus hulle kaalvoet oor die berge gedwing het?:
Annette
--
"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bmmbhv$1jkq$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Uit lus?!!
> "Annette" wrote in message
> news:bmjgaj$odr$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hulle praat hoeka net van die voortrekkervroue wat kaalvoet oor die berge
>> is:))
>> --
>> Annette
>> "@rogers.com" wrote in message
>> news:fXajb.113493$ko%.12063@news04.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>>>
>>> "Koot" wrote
>>>
>>>> Sjym, julle daar in die Kaap moet wragtag onderbedeel wees aan mans!
>>>> Gelukkig het julle darem die berg...
>>>
>>> En wat maak jy nou met die berg as die mans onderbedeeld
>>> is? Jy breek hulle af en dra hulle oor die berge, soos die
>>> Voortrekkervrouens daar by die Drakensberge moes gemaak
>>> het. Miskien moes hulle daardie mans duskant die berge
>>> gelos het. Daar was genoeg Engelse en Zoeloe mans en
>>> selfs Amerikaanse sendelinge aan die anderkant wat hulle
>>> met ope arms sou ontvang het.
>>>
>>> Dr. Adams en John Lindley
>>> van die Amerikaanse sendingstasie op
>>> Adams Mission
>>>
>>
>
|
|
|
|