|
|
| Re: Kaapse Donder [boodskap #85602 is 'n antwoord op boodskap #85597] |
Wo., 15 Oktober 2003 20:14   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Bloemfontein se begrafplaas het seker iets wat min ander begrafplase in SA
het - 'n hele gebou as 'n grafsteen.
Annette
-- "Sandvlooi" skryf in boodskap news:bmjo8q$1acp$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Jinne, wat se sonde het die oom gedoen om in Bloem begrawe te word?
> "Elaine" wrote in message
> news:3f8d50bc$0$64726@hades.is.co.za...
>> Nee, ek het nooit daar gebly nie, net een keer daar deur gegaan, ek het tot
>> ek by my ma-hulle uitgetrek het in dieselfde huis en in dieselfde dorp
>> gebly. Ek was wel gereeld by die BKO (of VO) sentrum in Bloemfontein
>> gewees. Was ook al in Glen (deel van Bloem?) vir 'n landsdiens kamp, en my
>> oom is in Bloem begrawe. ek hou van Bloemfontein, maar ek kry nie meer die
>> kans om daarheen te gaan nie.
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:bmjdnd$n6s$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Waar in Welkom Elaine? Ons het in Jim Fouchê park gewoon - reg langs
>>> Gimnasium
>>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Kaapse Donder [boodskap #85617 is 'n antwoord op boodskap #85614] |
Do., 16 Oktober 2003 05:52   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dit. Wanneer 'n persoon doodgaan is dit 'n dit.
Annette
"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bmlb5o$1gd4$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> ......en nou lê hy alleen daar.....verlate in 'n kak plek nog boonop!
> "Elaine" wrote in message
> news:3f8db803$0$64722@hades.is.co.za...
>> Jaaa - dis 'n lang storie. Twee van sy seuns het daar gebly, toe trek sy
>> vrou ook soontoe. Nooit gedink die een sal 3 maande later in 'n kar ongeluk
>> omkom en die ander een sal Harrismith to trek nie. Sy weduwee bly ook lank
>> al nie meer in Bloem nie. Ons is nie seker wat van haar geword het nie...
>>
>> "Sandvlooi" wrote in message
>> news:bmjo8q$1acp$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>> Jinne, wat se sonde het die oom gedoen om in Bloem begrawe te word?
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Kaapse Donder [boodskap #85625 is 'n antwoord op boodskap #85622] |
Do., 16 Oktober 2003 07:17   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wat is Sam se nuwe huis?:))
Annette
.com.na> skryf in boodskap news:bmlget$1gsm$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Ons hier in Suidwes praat mos maar so. Alles is 'n hy of 'n sy.
> "Annette" wrote in message
> news:bmlbq2$r2p$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dit. Wanneer 'n persoon doodgaan is dit 'n dit.
>> Annette
>>
>>
>> "Sandvlooi" wrote in message
>> news:bmlb5o$1gd4$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>> ......en nou lê hy alleen daar.....verlate in 'n kak plek nog boonop!
>>> "Elaine" wrote in message
>>> news:3f8db803$0$64722@hades.is.co.za...
>>>> Jaaa - dis 'n lang storie. Twee van sy seuns het daar gebly, toe trek sy
>>>> vrou ook soontoe. Nooit gedink die een sal 3 maande later in 'n kar ongeluk
>>>> omkom en die ander een sal Harrismith to trek nie. Sy weduwee bly ook lank
>>>> al nie meer in Bloem nie. Ons is nie seker wat van haar geword het nie...
>>>>
>>>> "Sandvlooi" wrote in message
>>>> news:bmjo8q$1acp$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> > Jinne, wat se sonde het die oom gedoen om in Bloem begrawe te word?
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Kaapse Donder [boodskap #85653 is 'n antwoord op boodskap #85651] |
Do., 16 Oktober 2003 14:27   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Sies Elaine!! Jy wil die rivier besmet!!:))
Ek wil in 'n plestieksakkie toegezip word, en op daardie rollertjies die
vlamme ingestoot word.
Annette
"Elaine" skryf in boodskap news:3f8ea78e$0$64719@hades.is.co.za...
> Wat maak dit saak? Hy's dood, hoe gaan dit hom pla? As jy dood is pla dit
> seker nie waar hulle met jou liggaam heen gaan nie. Vir al wat ek omgee kan
> hulle my in 'n streepsak toewerk en in die Vaalrivier gaan gooi wanner ek
> die dag die emmer skop.
>
> "Sandvlooi" wrote in message
> news:bmlb5o$1gd4$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> ......en nou lê hy alleen daar.....verlate in 'n kak plek nog boonop!
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Kaapse Donder [boodskap #85677 is 'n antwoord op boodskap #85675] |
Vr., 17 Oktober 2003 06:31   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:)) Ek neem aan jy het lank en innig besin voordat jy besluit het om in jou
testament te beskryf waar presies jy begrawe sou word?
Indien nie - vra tog dat die lyk na my toe aangestuur word, ek sal sorg dat
jy rustig in Bloemfontein gaan lê:)
--
Annette
"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bmnvd3$1p2j$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> S...U....G!
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Kaapse Donder [boodskap #85689 is 'n antwoord op boodskap #85675] |
Vr., 17 Oktober 2003 11:06  |
Elaine
Boodskappe: 2947 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
Ek voel ook so.
"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bmnvd3$1p2j$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> S...U....G!
|
|
|
|