Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Praat Saam?
Praat Saam? [boodskap #85434] Ma, 13 Oktober 2003 06:48 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit is die naam van die nuwe inbelprogram soggens tussen 8 & 9.
Moet julle nie laat mislei deur die naam nie.
Dit moes eintlik Stem Saam genoem gewees het, want die programleier praat
summier elkeen dood en sny die persoon af wat nie saamstem met wat die
onderhoudvoerder wil hoor of wat die persoon waarmee die onderhoud gevoer
word sou teenspreek nie.
Gister het daar per ongeluk een deurgeglip wat 'n baie redelike vraag aan
die kenner gevra het, wat toe nie behoorlik beantwoord was nie.
Vanoggend toe Pietertjie Duik praat, kon net die mense wat sy nuwe
rugbyondersteunersklub steun, hul mening lug.

Annette
Re: Praat Saam? [boodskap #85449 is 'n antwoord op boodskap #85434] Ma, 13 Oktober 2003 11:05 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - jammer om dit te sê maar dit kom vir my as 'n regstellende
aanstelling voor? Die arme siel het nou reds soveel foute begaan met die
lees van die nuus dat ek my nou by die koerant moet bepaal.

"Annette" skryf in boodskap news:bmdicn$9fo$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dit is die naam van die nuwe inbelprogram soggens tussen 8 & 9.
> Moet julle nie laat mislei deur die naam nie.
> Dit moes eintlik Stem Saam genoem gewees het, want die programleier praat
> summier elkeen dood en sny die persoon af wat nie saamstem met wat die
> onderhoudvoerder wil hoor of wat die persoon waarmee die onderhoud gevoer
> word sou teenspreek nie.
> Gister het daar per ongeluk een deurgeglip wat 'n baie redelike vraag aan
> die kenner gevra het, wat toe nie behoorlik beantwoord was nie.
> Vanoggend toe Pietertjie Duik praat, kon net die mense wat sy nuwe
> rugbyondersteunersklub steun, hul mening lug.
>
> Annette
>
Vorige onderwerp: Ons spring voor:))
Volgende onderwerp: Re: SA-Truth Newslist
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jun 07 01:30:11 MGT 2024