Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » lugverkoeling wie weet van
lugverkoeling wie weet van [boodskap #85392] Vr, 10 Oktober 2003 12:56 na volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Dis warm in Gauteng!

Wie weet van "DIY" lugverkoeling?

Wat om te koop en waar om te koop?

Makro het iets onder R4000 - sal dit werk?

Hoe moeilik kan dit wees om dit self te doen?

:-)

TJ

NS: Hierdie "portable" goed met watertenke maak nie koud nie.
Re: lugverkoeling wie weet van [boodskap #85393 is 'n antwoord op boodskap #85392] Vr, 10 Oktober 2003 13:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wat ek weet is dat jy nie sommer moet geldmors op stront nie......bedoelende
dat jy maklik 'n goedkoop eenheid kan koop wat totaal nie kragtig genoeg is
vir die area waarin jy dit bedoel nie en dan raas dit net en is nie
effektief nie. Dan kan jy net sowel vir jou en jou familie elkeen 'n
lekker staan waaier gaan koop en elkeen saam daarmee trek deur die
huis.......

"TJ" skryf in boodskap news:bm6a9j$188$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dis warm in Gauteng!
>
> Wie weet van "DIY" lugverkoeling?
>
> Wat om te koop en waar om te koop?
>
> Makro het iets onder R4000 - sal dit werk?
>
> Hoe moeilik kan dit wees om dit self te doen?
>
> :-)
>
> TJ
>
> NS: Hierdie "portable" goed met watertenke maak nie koud nie.
>
Re: lugverkoeling wie weet van [boodskap #85397 is 'n antwoord op boodskap #85392] Vr, 10 Oktober 2003 16:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
TJ - die ene by Makro is uitverkoop - dit was 'n 12000 BTU stelsel - en ek
dink hulle het net 2 gehad - want dit was vinnig uitverkoop. Dit was 'n
ietwat onbekende naam.

Koop iets soos Panasonic of selfs LG. 'n 12000 btu dek normaalweg 'n vertrek
van so 4 X 4 X 3(hoog) Verkieslik 'n "gesplete eenheid ("split unit")
Saam met installasiekoste gaan jy sukkel om weg te kom onder R5500-00
/eenheid.
Maar, as jy teen daardie prys van hulle raakloop laat my weet - sien ....
fana...@hotmail.com
Ek het 'n ou wat kan installeer

"TJ" skryf in boodskap news:bm6a9j$188$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dis warm in Gauteng!
>
> Wie weet van "DIY" lugverkoeling?
>
> Wat om te koop en waar om te koop?
>
> Makro het iets onder R4000 - sal dit werk?
>
> Hoe moeilik kan dit wees om dit self te doen?
>
> :-)
>
> TJ
>
> NS: Hierdie "portable" goed met watertenke maak nie koud nie.
>
Re: lugverkoeling wie weet van [boodskap #85398 is 'n antwoord op boodskap #85397] Vr, 10 Oktober 2003 18:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Dankie Jonas

Janee ek kon niks kry op Goldair (no name brand?) nie - al kom hy miskien
met 12 maande waarborg is ek bang vir die geraas (Sandvlooi se opmerking).

My rekenaars (Dell) loop almal baie saggies en ek soek nie enige
"whitenoise" nie, want dan kan ek nie die waterwerke in die tuin geniet nie.
Skat met lugversorging sal ek in elk geval die deur moet toemaak, maar
stilte is rustig met/vir klassieke musiek.

Die vertek is klein 6m x 3m x 2m5 ("single garage"), maar die rekenaars
hardloop hom gou-gou warm.

Panasonic klink goed en ek sal skree vir installeer (Gauteng) as ek een
handelaar kan kry wat terugbel - die mense soek nie besigheid nie!

:-)

TJ

"Jonas" skryf in boodskap news:bm6nhb$7g4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> TJ - die ene by Makro is uitverkoop - dit was 'n 12000 BTU stelsel - en ek
> dink hulle het net 2 gehad - want dit was vinnig uitverkoop. Dit was 'n
> ietwat onbekende naam.
>
> Koop iets soos Panasonic of selfs LG. 'n 12000 btu dek normaalweg 'n vertrek
> van so 4 X 4 X 3(hoog) Verkieslik 'n "gesplete eenheid ("split unit")
> Saam met installasiekoste gaan jy sukkel om weg te kom onder R5500-00
> /eenheid.
> Maar, as jy teen daardie prys van hulle raakloop laat my weet - sien ....
> fana...@hotmail.com
> Ek het 'n ou wat kan installeer
>
> "TJ" wrote in message
> news:bm6a9j$188$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dis warm in Gauteng!
>>
>> Wie weet van "DIY" lugverkoeling?
>>
>> Wat om te koop en waar om te koop?
>>
>> Makro het iets onder R4000 - sal dit werk?
>>
>> Hoe moeilik kan dit wees om dit self te doen?
>>
>> :-)
>>
>> TJ
>>
>> NS: Hierdie "portable" goed met watertenke maak nie koud nie.
>>
>
Re: lugverkoeling wie weet van [boodskap #85400 is 'n antwoord op boodskap #85398] Vr, 10 Oktober 2003 23:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ellie  is tans af-lyn  Ellie
Boodskappe: 321
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
TJ, ek en my Suid-Afrikaanse vriendin gesels net laas week oor lugverkoelers
ens., en ons het albei gewonder hoekom julle in S.A. nie van dakwaaiers
(ceiling fans) gebruik maak nie. Dis goedkoop en dit werk. Ons het
lugreeling en hitte, maar tussen in tye soos herfs en somer gebruik ons
dakwaaiers baie effektief (om die waarheid te se, gebruik ek my waaier elke
nag, selfs in die middel van die winter, ek hou weer van die wit geraas,
veral snags).

"TJ" skryf in boodskap news:bm6sgo$9ip$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dankie Jonas
>
> Janee ek kon niks kry op Goldair (no name brand?) nie - al kom hy miskien
> met 12 maande waarborg is ek bang vir die geraas (Sandvlooi se opmerking).
>
> My rekenaars (Dell) loop almal baie saggies en ek soek nie enige
> "whitenoise" nie, want dan kan ek nie die waterwerke in die tuin geniet nie.
> Skat met lugversorging sal ek in elk geval die deur moet toemaak, maar
> stilte is rustig met/vir klassieke musiek.
>
> Die vertek is klein 6m x 3m x 2m5 ("single garage"), maar die rekenaars
> hardloop hom gou-gou warm.
>
> Panasonic klink goed en ek sal skree vir installeer (Gauteng) as ek een
> handelaar kan kry wat terugbel - die mense soek nie besigheid nie!
>
> :-)
>
> TJ
>
> "Jonas" wrote in message
> news:bm6nhb$7g4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> TJ - die ene by Makro is uitverkoop - dit was 'n 12000 BTU stelsel - en ek
>> dink hulle het net 2 gehad - want dit was vinnig uitverkoop. Dit was 'n
>> ietwat onbekende naam.
>>
>> Koop iets soos Panasonic of selfs LG. 'n 12000 btu dek normaalweg 'n vertrek
>> van so 4 X 4 X 3(hoog) Verkieslik 'n "gesplete eenheid ("split unit")
>> Saam met installasiekoste gaan jy sukkel om weg te kom onder R5500-00
>> /eenheid.
>> Maar, as jy teen daardie prys van hulle raakloop laat my weet - sien ....
>> fana...@hotmail.com
>> Ek het 'n ou wat kan installeer
>>
>> "TJ" wrote in message
>> news:bm6a9j$188$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Dis warm in Gauteng!
>>>
>>> Wie weet van "DIY" lugverkoeling?
>>>
>>> Wat om te koop en waar om te koop?
>>>
>>> Makro het iets onder R4000 - sal dit werk?
>>>
>>> Hoe moeilik kan dit wees om dit self te doen?
>>>
>>> :-)
>>>
>>> TJ
>>>
>>> NS: Hierdie "portable" goed met watertenke maak nie koud nie.
>>>
>>
>
Re: lugverkoeling wie weet van [boodskap #85402 is 'n antwoord op boodskap #85392] Sa, 11 Oktober 2003 02:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Tel jou seeninge TJ. In Auckland is dit so nat dat my wasgoed nie wil
droogword nie, en ek vir drie weke al nie gras kon sny nie.
Ek moet erken, ek sal jou enige tyd ruil.

Spencer
Re: lugverkoeling wie weet van [boodskap #85403 is 'n antwoord op boodskap #85400] Sa, 11 Oktober 2003 03:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ellie - dakwaaiers bestaan plaaslik en word gebruik. Maar die met langer en
warmer somers is die waaiers net nie meer genoeg nie - nou beweeg ons na die
volgende generasie.
O ja, die waaiers kan ook redelik effektief wees vir 'n sekere tipe
muskiet - maar 'n waaier op jou wyl jy slaap ly weer tot ander probleme.
"Ellie" wrote in message
news:5nHhb.11598$Eo2.6577@newsread2.news.atl.earthlink.net.. .
> TJ, ek en my Suid-Afrikaanse vriendin gesels net laas week oor lugverkoelers
> ens., en ons het albei gewonder hoekom julle in S.A. nie van dakwaaiers
> (ceiling fans) gebruik maak nie. Dis goedkoop en dit werk. Ons het
> lugreeling en hitte, maar tussen in tye soos herfs en somer gebruik ons
> dakwaaiers baie effektief (om die waarheid te se, gebruik ek my waaier elke
> nag, selfs in die middel van die winter, ek hou weer van die wit geraas,
> veral snags).
>
>
> "TJ" wrote in message
> news:bm6sgo$9ip$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dankie Jonas
>>
>> Janee ek kon niks kry op Goldair (no name brand?) nie - al kom hy miskien
>> met 12 maande waarborg is ek bang vir die geraas (Sandvlooi se opmerking).
>>
>> My rekenaars (Dell) loop almal baie saggies en ek soek nie enige
>> "whitenoise" nie, want dan kan ek nie die waterwerke in die tuin geniet nie.
>> Skat met lugversorging sal ek in elk geval die deur moet toemaak, maar
>> stilte is rustig met/vir klassieke musiek.
>>
>> Die vertek is klein 6m x 3m x 2m5 ("single garage"), maar die rekenaars
>> hardloop hom gou-gou warm.
>>
>> Panasonic klink goed en ek sal skree vir installeer (Gauteng) as ek een
>> handelaar kan kry wat terugbel - die mense soek nie besigheid nie!
>>
>> :-)
>>
>> TJ
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:bm6nhb$7g4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> TJ - die ene by Makro is uitverkoop - dit was 'n 12000 BTU stelsel - en ek
>>> dink hulle het net 2 gehad - want dit was vinnig uitverkoop. Dit was 'n
>>> ietwat onbekende naam.
>>>
>>> Koop iets soos Panasonic of selfs LG. 'n 12000 btu dek normaalweg 'n vertrek
>>> van so 4 X 4 X 3(hoog) Verkieslik 'n "gesplete eenheid ("split unit")
>>> Saam met installasiekoste gaan jy sukkel om weg te kom onder R5500-00
>>> /eenheid.
>>> Maar, as jy teen daardie prys van hulle raakloop laat my weet - sien ....
>>> fana...@hotmail.com
>>> Ek het 'n ou wat kan installeer
>>>
>>> "TJ" wrote in message
>>> news:bm6a9j$188$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Dis warm in Gauteng!
>>>>
>>>> Wie weet van "DIY" lugverkoeling?
>>>>
>>>> Wat om te koop en waar om te koop?
>>>>
>>>> Makro het iets onder R4000 - sal dit werk?
>>>>
>>>> Hoe moeilik kan dit wees om dit self te doen?
>>>>
>>>> :-)
>>>>
>>>> TJ
>>>>
>>>> NS: Hierdie "portable" goed met watertenke maak nie koud nie.
>>>>
>>>
>>
>
Re: lugverkoeling wie weet van [boodskap #85404 is 'n antwoord op boodskap #85398] Sa, 11 Oktober 2003 03:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
TJ - jou behoefte klink soos 'n 12000btu.
Wag maar eers weer tot dit koeler raak - die manne wat die goed verskaf se
bedryf is naturlik baie seisoenaal.

"TJ" skryf in boodskap news:bm6sgo$9ip$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dankie Jonas
>
> Janee ek kon niks kry op Goldair (no name brand?) nie - al kom hy miskien
> met 12 maande waarborg is ek bang vir die geraas (Sandvlooi se opmerking).
>
> My rekenaars (Dell) loop almal baie saggies en ek soek nie enige
> "whitenoise" nie, want dan kan ek nie die waterwerke in die tuin geniet nie.
> Skat met lugversorging sal ek in elk geval die deur moet toemaak, maar
> stilte is rustig met/vir klassieke musiek.
>
> Die vertek is klein 6m x 3m x 2m5 ("single garage"), maar die rekenaars
> hardloop hom gou-gou warm.
>
> Panasonic klink goed en ek sal skree vir installeer (Gauteng) as ek een
> handelaar kan kry wat terugbel - die mense soek nie besigheid nie!
>
> :-)
>
> TJ
>
> "Jonas" wrote in message
> news:bm6nhb$7g4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> TJ - die ene by Makro is uitverkoop - dit was 'n 12000 BTU stelsel - en ek
>> dink hulle het net 2 gehad - want dit was vinnig uitverkoop. Dit was 'n
>> ietwat onbekende naam.
>>
>> Koop iets soos Panasonic of selfs LG. 'n 12000 btu dek normaalweg 'n vertrek
>> van so 4 X 4 X 3(hoog) Verkieslik 'n "gesplete eenheid ("split unit")
>> Saam met installasiekoste gaan jy sukkel om weg te kom onder R5500-00
>> /eenheid.
>> Maar, as jy teen daardie prys van hulle raakloop laat my weet - sien ....
>> fana...@hotmail.com
>> Ek het 'n ou wat kan installeer
>>
>> "TJ" wrote in message
>> news:bm6a9j$188$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Dis warm in Gauteng!
>>>
>>> Wie weet van "DIY" lugverkoeling?
>>>
>>> Wat om te koop en waar om te koop?
>>>
>>> Makro het iets onder R4000 - sal dit werk?
>>>
>>> Hoe moeilik kan dit wees om dit self te doen?
>>>
>>> :-)
>>>
>>> TJ
>>>
>>> NS: Hierdie "portable" goed met watertenke maak nie koud nie.
>>>
>>
>
Re: lugverkoeling wie weet van [boodskap #85406 is 'n antwoord op boodskap #85398] Sa, 11 Oktober 2003 03:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
TJ. BTU (British Thermal Unit) asook Kalorie is die eenhede wat gebruik
word om die verkoeling van lug te beskryf. BTU is die hoeveelheid
verkoeling wat benodig word om 1 pond water met 1 graad Fahrenheit te
verlaag. En 'n 12 X 12 X 10 voet vertrek sal hiervolgens 10,000BTU benodig
om die temperatuur binne 1 uur met 10 grade F te verlaag. Om BTU na Kalorieë
om te skakel - deel jy bloot die BTU deur die getal 4 - en om van Kalorieë
na BTU te werk vermenigvuldig jy met die getal 4. Klaarblyklik is die mees
aanvaarbare kamertemperatuur tussen 20 - 23 C.

(Ek's nie 'n kenner nie en die gegewens kom uit 'n "Garden & Home" van Feb
2003 - die faktuur vir die vertaalkostes sal jou later bereik.)

"TJ" skryf in boodskap news:bm6sgo$9ip$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dankie Jonas
>
> Janee ek kon niks kry op Goldair (no name brand?) nie - al kom hy miskien
> met 12 maande waarborg is ek bang vir die geraas (Sandvlooi se opmerking).
>
> My rekenaars (Dell) loop almal baie saggies en ek soek nie enige
> "whitenoise" nie, want dan kan ek nie die waterwerke in die tuin geniet nie.
> Skat met lugversorging sal ek in elk geval die deur moet toemaak, maar
> stilte is rustig met/vir klassieke musiek.
>
> Die vertek is klein 6m x 3m x 2m5 ("single garage"), maar die rekenaars
> hardloop hom gou-gou warm.
>
> Panasonic klink goed en ek sal skree vir installeer (Gauteng) as ek een
> handelaar kan kry wat terugbel - die mense soek nie besigheid nie!
>
> :-)
>
> TJ
>
> "Jonas" wrote in message
> news:bm6nhb$7g4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> TJ - die ene by Makro is uitverkoop - dit was 'n 12000 BTU stelsel - en ek
>> dink hulle het net 2 gehad - want dit was vinnig uitverkoop. Dit was 'n
>> ietwat onbekende naam.
>>
>> Koop iets soos Panasonic of selfs LG. 'n 12000 btu dek normaalweg 'n vertrek
>> van so 4 X 4 X 3(hoog) Verkieslik 'n "gesplete eenheid ("split unit")
>> Saam met installasiekoste gaan jy sukkel om weg te kom onder R5500-00
>> /eenheid.
>> Maar, as jy teen daardie prys van hulle raakloop laat my weet - sien ....
>> fana...@hotmail.com
>> Ek het 'n ou wat kan installeer
>>
>> "TJ" wrote in message
>> news:bm6a9j$188$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Dis warm in Gauteng!
>>>
>>> Wie weet van "DIY" lugverkoeling?
>>>
>>> Wat om te koop en waar om te koop?
>>>
>>> Makro het iets onder R4000 - sal dit werk?
>>>
>>> Hoe moeilik kan dit wees om dit self te doen?
>>>
>>> :-)
>>>
>>> TJ
>>>
>>> NS: Hierdie "portable" goed met watertenke maak nie koud nie.
>>>
>>
>
Re: lugverkoeling wie weet van [boodskap #85409 is 'n antwoord op boodskap #85402] Sa, 11 Oktober 2003 06:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Jul verstaan verkeerd. Die waaier is vir my, maar die rekenaars soek nie
meer as 25 grade C nie - dan begin die probleme en 'n waaier maak net nie
koel "chips" nie.

Gisteraand 5 druppels en een weerligstraalthie gehad, maar die tradisionele
"Civil Service Tjaila-tyd" storms bly weg.

:-)

TJ

"Spencer" skryf in boodskap news:1065839971.829668@radsrv1.tranzpeer.net...
>
> Tel jou seeninge TJ. In Auckland is dit so nat dat my wasgoed nie wil
> droogword nie, en ek vir drie weke al nie gras kon sny nie.
> Ek moet erken, ek sal jou enige tyd ruil.
>
> Spencer
>
Re: lugverkoeling wie weet van [boodskap #85472 is 'n antwoord op boodskap #85404] Di, 14 Oktober 2003 04:55 Na vorige boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Die goed is maar duur en goedkoop sal seker duurkoop uitwerk.

12000BTU warm/koud gekry vir R6897 totaal met waarborg en als.

Dankie vir al die hulp en wysheid.

:-)

TJ

"Jonas" skryf in boodskap news:bm7t7n$3s9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> TJ - jou behoefte klink soos 'n 12000btu.
> Wag maar eers weer tot dit koeler raak - die manne wat die goed verskaf se
> bedryf is naturlik baie seisoenaal.
>
> "TJ" wrote in message
> news:bm6sgo$9ip$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dankie Jonas
>>
>> Janee ek kon niks kry op Goldair (no name brand?) nie - al kom hy miskien
>> met 12 maande waarborg is ek bang vir die geraas (Sandvlooi se opmerking).
>>
>> My rekenaars (Dell) loop almal baie saggies en ek soek nie enige
>> "whitenoise" nie, want dan kan ek nie die waterwerke in die tuin geniet nie.
>> Skat met lugversorging sal ek in elk geval die deur moet toemaak, maar
>> stilte is rustig met/vir klassieke musiek.
>>
>> Die vertek is klein 6m x 3m x 2m5 ("single garage"), maar die rekenaars
>> hardloop hom gou-gou warm.
>>
>> Panasonic klink goed en ek sal skree vir installeer (Gauteng) as ek een
>> handelaar kan kry wat terugbel - die mense soek nie besigheid nie!
>>
>> :-)
>>
>> TJ
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:bm6nhb$7g4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> TJ - die ene by Makro is uitverkoop - dit was 'n 12000 BTU stelsel - en ek
>>> dink hulle het net 2 gehad - want dit was vinnig uitverkoop. Dit was 'n
>>> ietwat onbekende naam.
>>>
>>> Koop iets soos Panasonic of selfs LG. 'n 12000 btu dek normaalweg 'n vertrek
>>> van so 4 X 4 X 3(hoog) Verkieslik 'n "gesplete eenheid ("split unit")
>>> Saam met installasiekoste gaan jy sukkel om weg te kom onder R5500-00
>>> /eenheid.
>>> Maar, as jy teen daardie prys van hulle raakloop laat my weet - sien ....
>>> fana...@hotmail.com
>>> Ek het 'n ou wat kan installeer
>>>
>>> "TJ" wrote in message
>>> news:bm6a9j$188$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Dis warm in Gauteng!
>>>>
>>>> Wie weet van "DIY" lugverkoeling?
>>>>
>>>> Wat om te koop en waar om te koop?
>>>>
>>>> Makro het iets onder R4000 - sal dit werk?
>>>>
>>>> Hoe moeilik kan dit wees om dit self te doen?
>>>>
>>>> :-)
>>>>
>>>> TJ
>>>>
>>>> NS: Hierdie "portable" goed met watertenke maak nie koud nie.
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Kan julle onthou?
Volgende onderwerp: Nog Engfrikaans
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 19:35:46 MGT 2024