|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Skype [boodskap #85300 is 'n antwoord op boodskap #85267] |
Wo., 08 Oktober 2003 13:38  |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
|
Senior Lid |
|
|
Norbert - vele dank aan u. Ek sal vanaand gaan aflaai.
"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:2on7ov851gttk2f4ne9nsnn974ne85p5lm@4ax.com...
> On Wed, 8 Oct 2003 10:51:49 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
>> Paul - spaar my 'n klomp verdiet en vertel vinnig wat Skype is?
Asseblief.
>
> Skype is 'n kommunikasieprogram soos MSN, ICQ, Yahoo Messenger of AOL
> Messenger maar met min mogelykhede. Die kwaliteit van
> geluidstransportering is egter beter as van al die andere. Dis net
> asof die mense rêrig naas jou in die kamer staan! Werklik hoogs
> voortreflik! Ook sy sukses is baie voortreflik maar dis miskien selfs
> 'n bietjie té voortreflik. Daardie sisteem het die laaste tyd 'n
> bietjie die neiging tot oorbelasting (omdat daar 'n klomp is mense wat
> daar tegelykertyd gebruik van maak).
> Moenie rêrig Windows XP hê om daardie sisteem te kan besig nie. Die
> sisteem is minstens ontwerp vir W2000 maar daar is baie mense wat dit
> kan besig op W98.
> Jy kan Skype hier vind: http://ui.skype.com/home.html Voorlopig is die
> programma nog verniet maar of dit so gaan bly is maar die vraag. Moet
> ook weet dat Skype nog maar in sy beginfase is en nog verder ontwikkel
> word.
> Ek het self al eens met Paul gepraat via Skype gedurende 'n paar
> minute en ek moet sê: dis 'n fantasties goeie program.
>
> Groete,
>
> Norbert (uit Vlaandere)
>
|
|
|
|