Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Weermag en pille
Weermag en pille [boodskap #8507] Wo, 12 Februarie 1997 00:00 na volgende boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Die weermag onder die vorige bestel?

Uit Beeld.

"Suid-Afrika se chemiese en biologiese program bestaan glo minstens
sedert 1976.
"Die dweld Mandrax is na bewering kort nadat die
Soweto-opstande van 1976 begin het, op groot skaal op groot skaal
onder swart leerlinge versprei om hulle weerstand af te breek en hulle
"gedienstig" te maak.
"Beeld verneem dat dit 'n projek van die ou Weermag se
Militere Intelligensie (MI) was. Daar is gister voorts aan Beeld
beweer dat die ou Veiligheidspolisie in die laat tagtigerjare 'n
soortgelyke dwelmprojek gehad het waarin onder meer Mandrax teen
politieke vyande gebruik is."
Re: Weermag en pille [boodskap #8526 is 'n antwoord op boodskap #8507] Do, 13 Februarie 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ame  is tans af-lyn  ame
Boodskappe: 20
Geregistreer: November 1996
Karma: 0
Junior Lid
Koos wrote:
>
> Die weermag onder die vorige bestel?
>
> Uit Beeld.
>
> "Suid-Afrika se chemiese en biologiese program bestaan glo minstens
> sedert 1976.
> "Die dweld Mandrax is na bewering kort nadat die
> Soweto-opstande van 1976 begin het, op groot skaal op groot skaal
> onder swart leerlinge versprei om hulle weerstand af te breek en hulle
> "gedienstig" te maak.
> "Beeld verneem dat dit 'n projek van die ou Weermag se
> Militere Intelligensie (MI) was. Daar is gister voorts aan Beeld
> beweer dat die ou Veiligheidspolisie in die laat tagtigerjare 'n
> soortgelyke dwelmprojek gehad het waarin onder meer Mandrax teen
> politieke vyande gebruik is."

'n Mens moet nie ALLES glo nie. Ek is seker dat daar is 'n tipe
"anti-informasie" veldtog teen die "ou" regering. As al die swart
leerlinge dwelms gebruik het en wel op die "groot skaal" sou die
dwelm probleem groter gewees het.

M. A. W. - neem alles met 'n knippie sout.

ame
Re: Weermag en pille [boodskap #8539 is 'n antwoord op boodskap #8507] Vr, 14 Februarie 1997 00:00 Na vorige boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 13 Feb 1997 09:02:49 -0800, ame wrote:

"anti-informasie" veldtog teen die "ou" regering. As al die swart[/color]
> leerlinge dwelms gebruik het en wel op die "groot skaal" sou die
> dwelm probleem groter gewees het.>>>

Kyk uit vir getuienis oor die goed in 'n hofsaak.
Dit kom dalk.
Vorige onderwerp: afrikaans as language in south africa
Volgende onderwerp: Re: Weermag en pille (Beweer)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 18:04:31 MGT 2024