Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Afrikaspele
Afrikaspele [boodskap #85084] Ma, 06 Oktober 2003 06:03 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ten spyte van vele atlete van ons wat nie die spele bywoon nie, beklee ons
tans die eerste plek met die meeste medaljes. Ek dink dis seker maar
hoofsaaklik agv die swemnommers.
Die organisasie is glo maar bietjie ongewoon - items op die program word
sommer verskuif, en daar is nie eers pale waarteen die vlae van die
medaljewenners gehys kan word nie.
--
Annette
Re: Afrikaspele [boodskap #85092 is 'n antwoord op boodskap #85084] Ma, 06 Oktober 2003 06:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die openingseremonie was klaarblyklik net 2 ure laat.
My indruk is dat die meeste van die atlete wat nie gaan deelneem het nie,
nie Nigerie toe wil gaan nie - daar is dit nie die heeltyd speeltyd nie.

"Annette" skryf in boodskap news:blr0kp$qmo$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ten spyte van vele atlete van ons wat nie die spele bywoon nie, beklee ons
> tans die eerste plek met die meeste medaljes. Ek dink dis seker maar
> hoofsaaklik agv die swemnommers.
> Die organisasie is glo maar bietjie ongewoon - items op die program word
> sommer verskuif, en daar is nie eers pale waarteen die vlae van die
> medaljewenners gehys kan word nie.
> --
> Annette
>
Re: Afrikaspele [boodskap #85097 is 'n antwoord op boodskap #85084] Ma, 06 Oktober 2003 07:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 6 Oct 2003 08:03:05 +0200, "Annette" wrote:

> Ten spyte van vele atlete van ons wat nie die spele bywoon nie, beklee ons
> tans die eerste plek met die meeste medaljes. Ek dink dis seker maar
> hoofsaaklik agv die swemnommers.
> Die organisasie is glo maar bietjie ongewoon - items op die program word
> sommer verskuif, en daar is nie eers pale waarteen die vlae van die
> medaljewenners gehys kan word nie.

Rogge prys Afrika-Spele Beeld

Abuja (Nigerië). - "Dit is nog te vroeg om te kan sê die Afrika-Spele
is suksesvol."
Só het die Belg Jacques Rogge, voorsitter van die Internasionale
Olimpiese Komitee (IOK), Sondag hier gesê nadat hy die Suid-Afrikaanse
mansgimnaste dopgehou het.

Rogge was ook Saterdagaand by die amptelike opening van die Spele en
sy besoek gisteroggend aan die gimnastiekkompetisie was 'n geleentheid
om die internasionale sportbaas vlugtig te ontmoet.

Die Nigeriese verslaggewers het vinnig op Rogge toegesak en wou net
weet wat hy dink van die openingseremonie, die Spele-dorp, die gehalte
van die geriewe en organisasie.

"Die opening was baie mooi. Ons het dit geniet," het hy heel
diplomaties gesê met sy vrou aan sy sy.

Ook met die sportgeriewe was Rogge baie tevrede.

"Die geriewe is uitstekend. Dit is van die heel beste."

Maar dit is nog hopeloos te vroeg om te praat van 'n suksesvolle
Spele, het Rogge gewaarsku. "Ons sal moet wag tot die dag ná die
afsluiting," het die sportbaas gesê.
Re: Afrikaspele [boodskap #85103 is 'n antwoord op boodskap #85092] Ma, 06 Oktober 2003 10:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jislaaik!! Dit is uitstekend!! Gesien in die lig dat dit hulle eerste
oefenlopie van 'n byeenkoms is sonder Afrikatyd.
Die ou op RSG het vreeslik gal afgegaan oor die swak openingseremonie - hy
weet seker nie dat ons span wat met die krieketopeningseremonie in Nuweland,
en selfs by die Gemenebes-spele in Manchester gehelp het, ook hier betrokke
by was nie.
In 1994 het ons koor aan die Caltex Koorfees deelgeneem - wat ons basies
vir goed genees het van enige koorfees wat ons nie self kon reel nie,
Die oefening was die Saterdag van 9vm to 3 nm. Die laaste koor het net
betyds ingestap vir die 1:30nm middagetepouse waar gratis kospakkies verskaf
is.
Die Sondag sou ons weer oefen van 10vm tot 12 ( hoofsaaklik vir die kore wat
na 12 die vorige dag opgedaag het)- dan 'n twee uur pouse, en die konsert
sou van 2nm tot 5nm wees.
Die laaste koor vir die oefening het om 11:45vm ingestap - net betyds vir
die gratis ete- die konsert het om 2:30nm begin omdat te veel mense van die
gehoor eers om 2nm opgedaag en te veel geraas gemaak het op pad na die
sitplekke en so aan - en so deur elke koor se optrede het daar nog mense
ingekom - die laaste van die gehoor het darem om 5nm hul sitplekke ingeneem.
Die busse wat die kore van die townships moet aanry en deur die borg betaal
is, was elke oggend om 8vm gereed by die oplaaiplek
Mens leer ook altyd iets by sulke geleenthede. Baie van die kore het die
verkeerde woorde van die musiek geleer waar dit in Engels of Italiaans
gesing is - die etniese liedjies was geen probleem nie, en ons het lekker
gewieg, gewip, gebuig en hande omhoog gegooi met die uitvoering daarvan.
Maar by die ander sing ten minste die helfte van die massakoor toe die
solfatoonwoorde ( do, so, re, ens)wat onder die note bo die teks geskryf
was - nou doen ons dit ook as die woorde tongknopers is;))))

--
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:blr3mb$8m$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die openingseremonie was klaarblyklik net 2 ure laat.
> My indruk is dat die meeste van die atlete wat nie gaan deelneem het nie,
> nie Nigerie toe wil gaan nie - daar is dit nie die heeltyd speeltyd nie.
> "Annette" wrote in message
> news:blr0kp$qmo$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ten spyte van vele atlete van ons wat nie die spele bywoon nie, beklee ons
>> tans die eerste plek met die meeste medaljes. Ek dink dis seker maar
>> hoofsaaklik agv die swemnommers.
>> Die organisasie is glo maar bietjie ongewoon - items op die program word
>> sommer verskuif, en daar is nie eers pale waarteen die vlae van die
>> medaljewenners gehys kan word nie.
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Afrikaspele [boodskap #85111 is 'n antwoord op boodskap #85103] Ma, 06 Oktober 2003 12:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek het gister (Sondag) na 'n inset oor die Tygerberg-kinderkoor(?) op TV
gekyk. Nogal indrukwekkend - en heel Afrikanas.

"Annette" skryf in boodskap news:blrj6p$bnc$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jislaaik!! Dit is uitstekend!! Gesien in die lig dat dit hulle eerste
> oefenlopie van 'n byeenkoms is sonder Afrikatyd.
> Die ou op RSG het vreeslik gal afgegaan oor die swak openingseremonie - hy
> weet seker nie dat ons span wat met die krieketopeningseremonie in Nuweland,
> en selfs by die Gemenebes-spele in Manchester gehelp het, ook hier betrokke
> by was nie.
> In 1994 het ons koor aan die Caltex Koorfees deelgeneem - wat ons basies
> vir goed genees het van enige koorfees wat ons nie self kon reel nie,
> Die oefening was die Saterdag van 9vm to 3 nm. Die laaste koor het net
> betyds ingestap vir die 1:30nm middagetepouse waar gratis kospakkies verskaf
> is.
> Die Sondag sou ons weer oefen van 10vm tot 12 ( hoofsaaklik vir die kore wat
> na 12 die vorige dag opgedaag het)- dan 'n twee uur pouse, en die konsert
> sou van 2nm tot 5nm wees.
> Die laaste koor vir die oefening het om 11:45vm ingestap - net betyds vir
> die gratis ete- die konsert het om 2:30nm begin omdat te veel mense van die
> gehoor eers om 2nm opgedaag en te veel geraas gemaak het op pad na die
> sitplekke en so aan - en so deur elke koor se optrede het daar nog mense
> ingekom - die laaste van die gehoor het darem om 5nm hul sitplekke ingeneem.
> Die busse wat die kore van die townships moet aanry en deur die borg betaal
> is, was elke oggend om 8vm gereed by die oplaaiplek
> Mens leer ook altyd iets by sulke geleenthede. Baie van die kore het die
> verkeerde woorde van die musiek geleer waar dit in Engels of Italiaans
> gesing is - die etniese liedjies was geen probleem nie, en ons het lekker
> gewieg, gewip, gebuig en hande omhoog gegooi met die uitvoering daarvan.
> Maar by die ander sing ten minste die helfte van die massakoor toe die
> solfatoonwoorde ( do, so, re, ens)wat onder die note bo die teks geskryf
> was - nou doen ons dit ook as die woorde tongknopers is;))))
>
> --
> Annette
> "Jonas" wrote in message
> news:blr3mb$8m$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Die openingseremonie was klaarblyklik net 2 ure laat.
>> My indruk is dat die meeste van die atlete wat nie gaan deelneem het nie,
>> nie Nigerie toe wil gaan nie - daar is dit nie die heeltyd speeltyd nie.
>> "Annette" wrote in message
>> news:blr0kp$qmo$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ten spyte van vele atlete van ons wat nie die spele bywoon nie, beklee ons
>>> tans die eerste plek met die meeste medaljes. Ek dink dis seker maar
>>> hoofsaaklik agv die swemnommers.
>>> Die organisasie is glo maar bietjie ongewoon - items op die program word
>>> sommer verskuif, en daar is nie eers pale waarteen die vlae van die
>>> medaljewenners gehys kan word nie.
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Afrikaspele [boodskap #85119 is 'n antwoord op boodskap #85111] Ma, 06 Oktober 2003 13:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja, nogal indrukwekkend vir 'n koor wat wêreldwyd as die beste kinderkoor
gereken word...
--
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:blrndk$f6v$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek het gister (Sondag) na 'n inset oor die Tygerberg-kinderkoor(?) op TV
> gekyk. Nogal indrukwekkend - en heel Afrikanas.
> "Annette" wrote in message
> news:blrj6p$bnc$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Jislaaik!! Dit is uitstekend!! Gesien in die lig dat dit hulle eerste
>> oefenlopie van 'n byeenkoms is sonder Afrikatyd.
>> Die ou op RSG het vreeslik gal afgegaan oor die swak openingseremonie - hy
>> weet seker nie dat ons span wat met die krieketopeningseremonie in Nuweland,
>> en selfs by die Gemenebes-spele in Manchester gehelp het, ook hier betrokke
>> by was nie.
>> In 1994 het ons koor aan die Caltex Koorfees deelgeneem - wat ons basies
>> vir goed genees het van enige koorfees wat ons nie self kon reel nie,
>> Die oefening was die Saterdag van 9vm to 3 nm. Die laaste koor het net
>> betyds ingestap vir die 1:30nm middagetepouse waar gratis kospakkies verskaf
>> is.
>> Die Sondag sou ons weer oefen van 10vm tot 12 ( hoofsaaklik vir die kore wat
>> na 12 die vorige dag opgedaag het)- dan 'n twee uur pouse, en die konsert
>> sou van 2nm tot 5nm wees.
>> Die laaste koor vir die oefening het om 11:45vm ingestap - net betyds vir
>> die gratis ete- die konsert het om 2:30nm begin omdat te veel mense van die
>> gehoor eers om 2nm opgedaag en te veel geraas gemaak het op pad na die
>> sitplekke en so aan - en so deur elke koor se optrede het daar nog mense
>> ingekom - die laaste van die gehoor het darem om 5nm hul sitplekke ingeneem.
>> Die busse wat die kore van die townships moet aanry en deur die borg betaal
>> is, was elke oggend om 8vm gereed by die oplaaiplek
>> Mens leer ook altyd iets by sulke geleenthede. Baie van die kore het die
>> verkeerde woorde van die musiek geleer waar dit in Engels of Italiaans
>> gesing is - die etniese liedjies was geen probleem nie, en ons het lekker
>> gewieg, gewip, gebuig en hande omhoog gegooi met die uitvoering daarvan.
>> Maar by die ander sing ten minste die helfte van die massakoor toe die
>> solfatoonwoorde ( do, so, re, ens)wat onder die note bo die teks geskryf
>> was - nou doen ons dit ook as die woorde tongknopers is;))))
>>
>> --
>> Annette
>> "Jonas" wrote in message
>> news:blr3mb$8m$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Die openingseremonie was klaarblyklik net 2 ure laat.
>>> My indruk is dat die meeste van die atlete wat nie gaan deelneem het nie,
>>> nie Nigerie toe wil gaan nie - daar is dit nie die heeltyd speeltyd nie.
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:blr0kp$qmo$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Ten spyte van vele atlete van ons wat nie die spele bywoon nie, beklee ons
>>>> tans die eerste plek met die meeste medaljes. Ek dink dis seker maar
>>>> hoofsaaklik agv die swemnommers.
>>>> Die organisasie is glo maar bietjie ongewoon - items op die program word
>>>> sommer verskuif, en daar is nie eers pale waarteen die vlae van die
>>>> medaljewenners gehys kan word nie.
>>>> --
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Afrikaspele [boodskap #85134 is 'n antwoord op boodskap #85119] Ma, 06 Oktober 2003 17:38 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ekskuus my amper dood ...

"Annette" skryf in boodskap news:blrr8v$j4a$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ja, nogal indrukwekkend vir 'n koor wat wêreldwyd as die beste kinderkoor
> gereken word...
> --
> Annette
> "Jonas" wrote in message
> news:blrndk$f6v$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek het gister (Sondag) na 'n inset oor die Tygerberg-kinderkoor(?) op TV
>> gekyk. Nogal indrukwekkend - en heel Afrikanas.
>> "Annette" wrote in message
>> news:blrj6p$bnc$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Jislaaik!! Dit is uitstekend!! Gesien in die lig dat dit hulle eerste
>>> oefenlopie van 'n byeenkoms is sonder Afrikatyd.
>>> Die ou op RSG het vreeslik gal afgegaan oor die swak openingseremonie - hy
>>> weet seker nie dat ons span wat met die krieketopeningseremonie in Nuweland,
>>> en selfs by die Gemenebes-spele in Manchester gehelp het, ook hier betrokke
>>> by was nie.
>>> In 1994 het ons koor aan die Caltex Koorfees deelgeneem - wat ons basies
>>> vir goed genees het van enige koorfees wat ons nie self kon reel nie,
>>> Die oefening was die Saterdag van 9vm to 3 nm. Die laaste koor het net
>>> betyds ingestap vir die 1:30nm middagetepouse waar gratis kospakkies verskaf
>>> is.
>>> Die Sondag sou ons weer oefen van 10vm tot 12 ( hoofsaaklik vir die kore wat
>>> na 12 die vorige dag opgedaag het)- dan 'n twee uur pouse, en die konsert
>>> sou van 2nm tot 5nm wees.
>>> Die laaste koor vir die oefening het om 11:45vm ingestap - net betyds vir
>>> die gratis ete- die konsert het om 2:30nm begin omdat te veel mense van die
>>> gehoor eers om 2nm opgedaag en te veel geraas gemaak het op pad na die
>>> sitplekke en so aan - en so deur elke koor se optrede het daar nog mense
>>> ingekom - die laaste van die gehoor het darem om 5nm hul sitplekke ingeneem.
>>> Die busse wat die kore van die townships moet aanry en deur die borg betaal
>>> is, was elke oggend om 8vm gereed by die oplaaiplek
>>> Mens leer ook altyd iets by sulke geleenthede. Baie van die kore het die
>>> verkeerde woorde van die musiek geleer waar dit in Engels of Italiaans
>>> gesing is - die etniese liedjies was geen probleem nie, en ons het lekker
>>> gewieg, gewip, gebuig en hande omhoog gegooi met die uitvoering daarvan.
>>> Maar by die ander sing ten minste die helfte van die massakoor toe die
>>> solfatoonwoorde ( do, so, re, ens)wat onder die note bo die teks geskryf
>>> was - nou doen ons dit ook as die woorde tongknopers is;))))
>>>
>>> --
>>> Annette
>>> "Jonas" wrote in message
>>> news:blr3mb$8m$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Die openingseremonie was klaarblyklik net 2 ure laat.
>>>> My indruk is dat die meeste van die atlete wat nie gaan deelneem het nie,
>>>> nie Nigerie toe wil gaan nie - daar is dit nie die heeltyd speeltyd nie.
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:blr0kp$qmo$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Ten spyte van vele atlete van ons wat nie die spele bywoon nie, beklee ons
>>>> > tans die eerste plek met die meeste medaljes. Ek dink dis seker maar
>>>> > hoofsaaklik agv die swemnommers.
>>>> > Die organisasie is glo maar bietjie ongewoon - items op die program word
>>>> > sommer verskuif, en daar is nie eers pale waarteen die vlae van die
>>>> > medaljewenners gehys kan word nie.
>>>> > --
>>>> > Annette
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Rugby - hoeveel slapies nog?
Volgende onderwerp: Kroonstad Distrik Atletiek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 22:30:06 MGT 2024