Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Kos & resepte » Op soek na resep
Op soek na resep [boodskap #8409] Do, 06 Februarie 1997 00:00 na volgende boodskap
ame  is tans af-lyn  ame
Boodskappe: 20
Geregistreer: November 1996
Karma: 0
Junior Lid
Ek is op soek na 'n resep om Koedoe vleis op die kole te
braai.

Stuur dit na my e-pos klt...@aztec.co.za

Dankie

Andre'
Re: Op soek na resep [boodskap #8410 is 'n antwoord op boodskap #8409] Do, 06 Februarie 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dries Venter  is tans af-lyn  Dries Venter
Boodskappe: 299
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
ame (klt...@aztec.co.za) wrote:
: Ek is op soek na 'n resep om Koedoe vleis op die kole te
: braai.
:
: Stuur dit na my e-pos klt...@aztec.co.za
:
: Dankie
:
: Andre'

Wel , ek dink jy het ten minste koedoevleis en kole nodig...
Die res volg vanself.

Groete,
Dries Venter
Re: Op soek na resep [boodskap #8506 is 'n antwoord op boodskap #8409] Di, 11 Februarie 1997 00:00 Na vorige boodskap
ame  is tans af-lyn  ame
Boodskappe: 20
Geregistreer: November 1996
Karma: 0
Junior Lid
dries venter wrote:
>
> ame (klt...@aztec.co.za) wrote:
> : Ek is op soek na 'n resep om Koedoe vleis op die kole te
> : braai.
> :
> : Stuur dit na my e-pos klt...@aztec.co.za
> :
> : Dankie
> :
> : Andre'
> Wel , ek dink jy het ten minste koedoevleis en kole nodig...
> Die res volg vanself.
>
> Groete,
> Dries Venter

Dries, dankie vir die advies. Ek is net bang dat die vleis taai
gaan wees. Die koedoe bul was taamlik oud, sy horing lengte was
+/- 66 duim. Ek wil nou nie teveel spog nie maar dit is die
derde of vierde grootste koedoe wat nog geskiet is in die wêreld so
die ou was al lank in die veld.

groete

Andre
Vorige onderwerp: ROOMYS RESEP
Volgende onderwerp: Re: Abel oor lekker eet en ander dinge
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 11:46:02 MGT 2024