Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Rugby - hoeveel slapies nog?
Rugby - hoeveel slapies nog? [boodskap #84889] Do, 02 Oktober 2003 20:05 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
O, die vrees as die Rekenmeester kom, ens.

Ek dink ons kan die Engelse wen - laat die hoop nie beskaam nie. Voor in die
ligpad brand 'n wa ...
Re: Rugby - hoeveel slapies nog? [boodskap #84931 is 'n antwoord op boodskap #84889] Vr, 03 Oktober 2003 11:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Namaqua  is tans af-lyn  Namaqua
Boodskappe: 144
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jonas o wee - laat ons nou maar vir 'n verandering saam bid .

Die Engelse moet een voudige geklop raak - deur enigiemand die Bokke, die
All Blacks - enigiemand.

So lank hulle net nie met die trofee wegstap nie.

Ons sal nooit die einde daarvan hoor nie.

Hulle gaan nou nog aan oor hoe hulle die sokker wereldbeker gewen het - 35
jaar terug.

"Jonas" skryf in boodskap news:bli0en$m5t$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> O, die vrees as die Rekenmeester kom, ens.
>
> Ek dink ons kan die Engelse wen - laat die hoop nie beskaam nie. Voor in die
> ligpad brand 'n wa ...
>
Re: Rugby - hoeveel slapies nog? [boodskap #84935 is 'n antwoord op boodskap #84931] Vr, 03 Oktober 2003 11:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
My wedgeld is op die Engelse....
:))
Annette

"Namaqua" skryf in boodskap news:bljlpa$41v$1@sparta.btinternet.com...
> Jonas o wee - laat ons nou maar vir 'n verandering saam bid .
>
> Die Engelse moet een voudige geklop raak - deur enigiemand die Bokke, die
> All Blacks - enigiemand.
>
> So lank hulle net nie met die trofee wegstap nie.
>
> Ons sal nooit die einde daarvan hoor nie.
>
> Hulle gaan nou nog aan oor hoe hulle die sokker wereldbeker gewen het - 35
> jaar terug.
>
> "Jonas" wrote in message
> news:bli0en$m5t$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> O, die vrees as die Rekenmeester kom, ens.
>>
>> Ek dink ons kan die Engelse wen - laat die hoop nie beskaam nie. Voor in
> die
>> ligpad brand 'n wa ...
>>
>
Re: Rugby - hoeveel slapies nog? [boodskap #84952 is 'n antwoord op boodskap #84935] Vr, 03 Oktober 2003 14:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja die manne raak al maller. Een ou hier wat vrek oor die 'kakste
4x4xverre, die Land Rover, reken dat as SA slaag om die Engelse te klop, dan
verkoop hy sy Landy en koop 'n Toyota.

"Annette" skryf in boodskap news:bljoki$b10$4@ctb-nnrp2.saix.net...
> My wedgeld is op die Engelse....
> :))
> Annette
>
>
> "Namaqua" wrote in message
> news:bljlpa$41v$1@sparta.btinternet.com...
>> Jonas o wee - laat ons nou maar vir 'n verandering saam bid .
>>
>> Die Engelse moet een voudige geklop raak - deur enigiemand die Bokke, die
>> All Blacks - enigiemand.
>>
>> So lank hulle net nie met die trofee wegstap nie.
>>
>> Ons sal nooit die einde daarvan hoor nie.
>>
>> Hulle gaan nou nog aan oor hoe hulle die sokker wereldbeker gewen het - 35
>> jaar terug.
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:bli0en$m5t$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> O, die vrees as die Rekenmeester kom, ens.
>>>
>>> Ek dink ons kan die Engelse wen - laat die hoop nie beskaam nie. Voor
in
>> die
>>> ligpad brand 'n wa ...
>>>
>>
>
Re: Rugby - hoeveel slapies nog? [boodskap #84981 is 'n antwoord op boodskap #84935] Vr, 03 Oktober 2003 18:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - ek sal jou R200-00 gee vir 10 van daai FAKse (posgeld ingeslote)
as ingelse ons wen - game en die faait natuurlik.
Persoonlik sou ek R1000-00 (kontant) gee (nie skenk nie) vir die ou wat die
Ingelse se kaptein se kakebeen afslaan.

"Annette" skryf in boodskap news:bljoki$b10$4@ctb-nnrp2.saix.net...
> My wedgeld is op die Engelse....
> :))
> Annette
>
>
> "Namaqua" wrote in message
> news:bljlpa$41v$1@sparta.btinternet.com...
>> Jonas o wee - laat ons nou maar vir 'n verandering saam bid .
>>
>> Die Engelse moet een voudige geklop raak - deur enigiemand die Bokke, die
>> All Blacks - enigiemand.
>>
>> So lank hulle net nie met die trofee wegstap nie.
>>
>> Ons sal nooit die einde daarvan hoor nie.
>>
>> Hulle gaan nou nog aan oor hoe hulle die sokker wereldbeker gewen het - 35
>> jaar terug.
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:bli0en$m5t$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> O, die vrees as die Rekenmeester kom, ens.
>>>
>>> Ek dink ons kan die Engelse wen - laat die hoop nie beskaam nie. Voor
in
>> die
>>> ligpad brand 'n wa ...
>>>
>>
>
Re: Rugby - hoeveel slapies nog? [boodskap #84985 is 'n antwoord op boodskap #84981] Vr, 03 Oktober 2003 19:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Helaas te laat Jonas - die R10 FAK's is nie meer te krye nie.
Nou hoekom moet die kakebeen afgeslaan word dat die bokke kan wen? Ek
persoonlik hou meer van Delaglio as speler.
Ek dink jy is bietjie optimisties - die kaptein, die drie losvoorspelers en
een stut se kakebene moet ten minste afgelaan word as die bokke 'n kans wil
hê om te wen:))

--
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:blkgb2$1b$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Annette - ek sal jou R200-00 gee vir 10 van daai FAKse (posgeld ingeslote)
> as ingelse ons wen - game en die faait natuurlik.
> Persoonlik sou ek R1000-00 (kontant) gee (nie skenk nie) vir die ou wat die
> Ingelse se kaptein se kakebeen afslaan.
> "Annette" wrote in message
> news:bljoki$b10$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>> My wedgeld is op die Engelse....
>> :))
>> Annette
>>
>>
>> "Namaqua" wrote in message
>> news:bljlpa$41v$1@sparta.btinternet.com...
>>> Jonas o wee - laat ons nou maar vir 'n verandering saam bid .
>>>
>>> Die Engelse moet een voudige geklop raak - deur enigiemand die Bokke,
> die
>>> All Blacks - enigiemand.
>>>
>>> So lank hulle net nie met die trofee wegstap nie.
>>>
>>> Ons sal nooit die einde daarvan hoor nie.
>>>
>>> Hulle gaan nou nog aan oor hoe hulle die sokker wereldbeker gewen
het -
> 35
>>> jaar terug.
>>>
>>> "Jonas" wrote in message
>>> news:bli0en$m5t$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> O, die vrees as die Rekenmeester kom, ens.
>>>>
>>>> Ek dink ons kan die Engelse wen - laat die hoop nie beskaam nie.
Voor
> in
>>> die
>>>> ligpad brand 'n wa ...
>>>>
>>>
>>
>
Re: Rugby - hoeveel slapies nog? [boodskap #84987 is 'n antwoord op boodskap #84985] Vr, 03 Oktober 2003 20:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die kakebeen het niks te doen met wen nie.
Ons kan hulle wen - sonder om enige beserings te veroorsaak.

"Annette" skryf in boodskap news:blkjqc$2gn$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Helaas te laat Jonas - die R10 FAK's is nie meer te krye nie.
> Nou hoekom moet die kakebeen afgeslaan word dat die bokke kan wen? Ek
> persoonlik hou meer van Delaglio as speler.
> Ek dink jy is bietjie optimisties - die kaptein, die drie losvoorspelers en
> een stut se kakebene moet ten minste afgelaan word as die bokke 'n kans wil
> hê om te wen:))
>
> --
> Annette
> "Jonas" wrote in message
> news:blkgb2$1b$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Annette - ek sal jou R200-00 gee vir 10 van daai FAKse (posgeld ingeslote)
>> as ingelse ons wen - game en die faait natuurlik.
>> Persoonlik sou ek R1000-00 (kontant) gee (nie skenk nie) vir die ou wat
> die
>> Ingelse se kaptein se kakebeen afslaan.
>> "Annette" wrote in message
>> news:bljoki$b10$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> My wedgeld is op die Engelse....
>>> :))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Namaqua" wrote in message
>>> news:bljlpa$41v$1@sparta.btinternet.com...
>>>> Jonas o wee - laat ons nou maar vir 'n verandering saam bid .
>>>>
>>>> Die Engelse moet een voudige geklop raak - deur enigiemand die
Bokke,
>> die
>>>> All Blacks - enigiemand.
>>>>
>>>> So lank hulle net nie met die trofee wegstap nie.
>>>>
>>>> Ons sal nooit die einde daarvan hoor nie.
>>>>
>>>> Hulle gaan nou nog aan oor hoe hulle die sokker wereldbeker gewen
> het -
>> 35
>>>> jaar terug.
>>>>
>>>> "Jonas" wrote in message
>>>> news:bli0en$m5t$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > O, die vrees as die Rekenmeester kom, ens.
>>>> >
>>>> > Ek dink ons kan die Engelse wen - laat die hoop nie beskaam nie.
> Voor
>> in
>>>> die
>>>> > ligpad brand 'n wa ...
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Rugby - hoeveel slapies nog? [boodskap #84994 is 'n antwoord op boodskap #84987] Sa, 04 Oktober 2003 05:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ben  is tans af-lyn  Ben
Boodskappe: 38
Geregistreer: November 2003
Karma: 0
Volle Lid
Jona - jou patriotisme oorskrei jou verstand by verre.
Ons sal weer praat - na die wedstryd.
Moedig jy nie nou ongeoorloofde spel aan nie - en is dit nie die rede waarom
die Bokke nie op die spel fokus nie?
Nee man - kom reg.

"Jonas" skryf in boodskap news:blkkqh$3i6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die kakebeen het niks te doen met wen nie.
> Ons kan hulle wen - sonder om enige beserings te veroorsaak.
> "Annette" wrote in message
> news:blkjqc$2gn$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Helaas te laat Jonas - die R10 FAK's is nie meer te krye nie.
>> Nou hoekom moet die kakebeen afgeslaan word dat die bokke kan wen? Ek
>> persoonlik hou meer van Delaglio as speler.
>> Ek dink jy is bietjie optimisties - die kaptein, die drie losvoorspelers
> en
>> een stut se kakebene moet ten minste afgelaan word as die bokke 'n kans
> wil
>> hê om te wen:))
>>
>> --
>> Annette
>> "Jonas" wrote in message
>> news:blkgb2$1b$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Annette - ek sal jou R200-00 gee vir 10 van daai FAKse (posgeld
> ingeslote)
>>> as ingelse ons wen - game en die faait natuurlik.
>>> Persoonlik sou ek R1000-00 (kontant) gee (nie skenk nie) vir die ou
wat
>> die
>>> Ingelse se kaptein se kakebeen afslaan.
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bljoki$b10$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> My wedgeld is op die Engelse....
>>>> :))
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Namaqua" wrote in message
>>>> news:bljlpa$41v$1@sparta.btinternet.com...
>>>> > Jonas o wee - laat ons nou maar vir 'n verandering saam bid .
>>>> >
>>>> > Die Engelse moet een voudige geklop raak - deur enigiemand die
> Bokke,
>>> die
>>>> > All Blacks - enigiemand.
>>>> >
>>>> > So lank hulle net nie met die trofee wegstap nie.
>>>> >
>>>> > Ons sal nooit die einde daarvan hoor nie.
>>>> >
>>>> > Hulle gaan nou nog aan oor hoe hulle die sokker wereldbeker gewen
>> het -
>>> 35
>>>> > jaar terug.
>>>> >
>>>> > "Jonas" wrote in message
>>>> > news:bli0en$m5t$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > O, die vrees as die Rekenmeester kom, ens.
>>>> > >
>>>> > > Ek dink ons kan die Engelse wen - laat die hoop nie beskaam nie.
>> Voor
>>> in
>>>> > die
>>>> > > ligpad brand 'n wa ...
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Rugby - hoeveel slapies nog? [boodskap #85000 is 'n antwoord op boodskap #84987] Sa, 04 Oktober 2003 06:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
))) Jy is die een wat ernstige besering vir hul kaptein voorgestel het:)
Al wat regtig in die Engelse se pad staan is:
1) Te veel selfvertroue, wat hul ondergang in 1999 was, en
2) Dat hul reeks van goeie vertonings op sy einde is.

Net soos die beurs is sport ook maar - wat opgaan, moet afkom, en andersom.
Geen span kan konstant elke wedstryd altyd wen nie.
--
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:blkkqh$3i6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die kakebeen het niks te doen met wen nie.
> Ons kan hulle wen - sonder om enige beserings te veroorsaak.
> "Annette" wrote in message
> news:blkjqc$2gn$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Helaas te laat Jonas - die R10 FAK's is nie meer te krye nie.
>> Nou hoekom moet die kakebeen afgeslaan word dat die bokke kan wen? Ek
>> persoonlik hou meer van Delaglio as speler.
>> Ek dink jy is bietjie optimisties - die kaptein, die drie losvoorspelers
> en
>> een stut se kakebene moet ten minste afgelaan word as die bokke 'n kans
> wil
>> hê om te wen:))
>>
>> --
>> Annette
>> "Jonas" wrote in message
>> news:blkgb2$1b$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Annette - ek sal jou R200-00 gee vir 10 van daai FAKse (posgeld
> ingeslote)
>>> as ingelse ons wen - game en die faait natuurlik.
>>> Persoonlik sou ek R1000-00 (kontant) gee (nie skenk nie) vir die ou
wat
>> die
>>> Ingelse se kaptein se kakebeen afslaan.
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bljoki$b10$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> My wedgeld is op die Engelse....
>>>> :))
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Namaqua" wrote in message
>>>> news:bljlpa$41v$1@sparta.btinternet.com...
>>>> > Jonas o wee - laat ons nou maar vir 'n verandering saam bid .
>>>> >
>>>> > Die Engelse moet een voudige geklop raak - deur enigiemand die
> Bokke,
>>> die
>>>> > All Blacks - enigiemand.
>>>> >
>>>> > So lank hulle net nie met die trofee wegstap nie.
>>>> >
>>>> > Ons sal nooit die einde daarvan hoor nie.
>>>> >
>>>> > Hulle gaan nou nog aan oor hoe hulle die sokker wereldbeker gewen
>> het -
>>> 35
>>>> > jaar terug.
>>>> >
>>>> > "Jonas" wrote in message
>>>> > news:bli0en$m5t$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > O, die vrees as die Rekenmeester kom, ens.
>>>> > >
>>>> > > Ek dink ons kan die Engelse wen - laat die hoop nie beskaam nie.
>> Voor
>>> in
>>>> > die
>>>> > > ligpad brand 'n wa ...
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Rugby - hoeveel slapies nog? [boodskap #85005 is 'n antwoord op boodskap #84994] Sa, 04 Oktober 2003 06:37 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis die rede hoekom die bokke so gereeld verloor ja.
Annette

"Ben" skryf in boodskap news:blllad$4a9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jona - jou patriotisme oorskrei jou verstand by verre.
> Ons sal weer praat - na die wedstryd.
> Moedig jy nie nou ongeoorloofde spel aan nie - en is dit nie die rede waarom
> die Bokke nie op die spel fokus nie?
> Nee man - kom reg.
>
> "Jonas" wrote in message
> news:blkkqh$3i6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Die kakebeen het niks te doen met wen nie.
>> Ons kan hulle wen - sonder om enige beserings te veroorsaak.
>> "Annette" wrote in message
>> news:blkjqc$2gn$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Helaas te laat Jonas - die R10 FAK's is nie meer te krye nie.
>>> Nou hoekom moet die kakebeen afgeslaan word dat die bokke kan wen? Ek
>>> persoonlik hou meer van Delaglio as speler.
>>> Ek dink jy is bietjie optimisties - die kaptein, die drie
losvoorspelers
>> en
>>> een stut se kakebene moet ten minste afgelaan word as die bokke 'n
kans
>> wil
>>> hê om te wen:))
>>>
>>> --
>>> Annette
>>> "Jonas" wrote in message
>>> news:blkgb2$1b$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Annette - ek sal jou R200-00 gee vir 10 van daai FAKse (posgeld
>> ingeslote)
>>>> as ingelse ons wen - game en die faait natuurlik.
>>>> Persoonlik sou ek R1000-00 (kontant) gee (nie skenk nie) vir die ou
> wat
>>> die
>>>> Ingelse se kaptein se kakebeen afslaan.
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:bljoki$b10$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > My wedgeld is op die Engelse....
>>>> > :))
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> > "Namaqua" wrote in message
>>>> > news:bljlpa$41v$1@sparta.btinternet.com...
>>>> > > Jonas o wee - laat ons nou maar vir 'n verandering saam bid .
>>>> > >
>>>> > > Die Engelse moet een voudige geklop raak - deur enigiemand die
>> Bokke,
>>>> die
>>>> > > All Blacks - enigiemand.
>>>> > >
>>>> > > So lank hulle net nie met die trofee wegstap nie.
>>>> > >
>>>> > > Ons sal nooit die einde daarvan hoor nie.
>>>> > >
>>>> > > Hulle gaan nou nog aan oor hoe hulle die sokker wereldbeker
gewen
>>> het -
>>>> 35
>>>> > > jaar terug.
>>>> > >
>>>> > > "Jonas" wrote in message
>>>> > > news:bli0en$m5t$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > O, die vrees as die Rekenmeester kom, ens.
>>>> > > >
>>>> > > > Ek dink ons kan die Engelse wen - laat die hoop nie beskaam
nie.
>>> Voor
>>>> in
>>>> > > die
>>>> > > > ligpad brand 'n wa ...
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Bokke en Cheetahs
Volgende onderwerp: Afrikaspele
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 15:54:33 MGT 2024