Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Rugby - hoeveel slapies nog?
Rugby - hoeveel slapies nog? [boodskap #84889] |
Thu, 02 October 2003 20:05 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
O, die vrees as die Rekenmeester kom, ens.
Ek dink ons kan die Engelse wen - laat die hoop nie beskaam nie. Voor in die
ligpad brand 'n wa ...
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Rugby - hoeveel slapies nog? [boodskap #85005 is 'n antwoord op boodskap #84994] |
Sat, 04 October 2003 06:37 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dis die rede hoekom die bokke so gereeld verloor ja.
Annette
"Ben" skryf in boodskap news:blllad$4a9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jona - jou patriotisme oorskrei jou verstand by verre.
> Ons sal weer praat - na die wedstryd.
> Moedig jy nie nou ongeoorloofde spel aan nie - en is dit nie die rede waarom
> die Bokke nie op die spel fokus nie?
> Nee man - kom reg.
>
> "Jonas" wrote in message
> news:blkkqh$3i6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Die kakebeen het niks te doen met wen nie.
>> Ons kan hulle wen - sonder om enige beserings te veroorsaak.
>> "Annette" wrote in message
>> news:blkjqc$2gn$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Helaas te laat Jonas - die R10 FAK's is nie meer te krye nie.
>>> Nou hoekom moet die kakebeen afgeslaan word dat die bokke kan wen? Ek
>>> persoonlik hou meer van Delaglio as speler.
>>> Ek dink jy is bietjie optimisties - die kaptein, die drie
losvoorspelers
>> en
>>> een stut se kakebene moet ten minste afgelaan word as die bokke 'n
kans
>> wil
>>> hê om te wen:))
>>>
>>> --
>>> Annette
>>> "Jonas" wrote in message
>>> news:blkgb2$1b$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Annette - ek sal jou R200-00 gee vir 10 van daai FAKse (posgeld
>> ingeslote)
>>>> as ingelse ons wen - game en die faait natuurlik.
>>>> Persoonlik sou ek R1000-00 (kontant) gee (nie skenk nie) vir die ou
> wat
>>> die
>>>> Ingelse se kaptein se kakebeen afslaan.
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:bljoki$b10$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > My wedgeld is op die Engelse....
>>>> > :))
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> > "Namaqua" wrote in message
>>>> > news:bljlpa$41v$1@sparta.btinternet.com...
>>>> > > Jonas o wee - laat ons nou maar vir 'n verandering saam bid .
>>>> > >
>>>> > > Die Engelse moet een voudige geklop raak - deur enigiemand die
>> Bokke,
>>>> die
>>>> > > All Blacks - enigiemand.
>>>> > >
>>>> > > So lank hulle net nie met die trofee wegstap nie.
>>>> > >
>>>> > > Ons sal nooit die einde daarvan hoor nie.
>>>> > >
>>>> > > Hulle gaan nou nog aan oor hoe hulle die sokker wereldbeker
gewen
>>> het -
>>>> 35
>>>> > > jaar terug.
>>>> > >
>>>> > > "Jonas" wrote in message
>>>> > > news:bli0en$m5t$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > O, die vrees as die Rekenmeester kom, ens.
>>>> > > >
>>>> > > > Ek dink ons kan die Engelse wen - laat die hoop nie beskaam
nie.
>>> Voor
>>>> in
>>>> > > die
>>>> > > > ligpad brand 'n wa ...
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 18:44:57 UTC 2025
|