Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Rastas and Lisa
Re: Rastas and Lisa [boodskap #84854] |
Thu, 02 October 2003 15:01  |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Max" wrote
> Hierdie grappie moet met 'n swaar southern accent gelees word. Dis dus nie
> Rastas en Liesa nie, maar Ręęęstus en Laaiza.
So jy vertel nou vir my dat die "southern accent" waarvan
jy praat, die aksent is wat meestal deur swart mense
gebruik word? Dus is jou Amerikaanse aksent dus die
swart Amerikaanse aksent van die sogenaamde "suide."
Die "southern accent" wat meeste van die VSA se
mense egter as sodanig beskou, is eintlik die aksent
in die monde van die nakomelinge van die wit
slawe-besitters, en is volgens outoriteite die taal
wat daardie eerste slawe-eienaars oorgebring het
van hulle Europese plekke van oorsprong, meestal
van plekke in die Britse grondgebied. Die geskiedenis
van country and western musiek word ook gewoonlik
teruggeneem na daardie wortels.
Dit is natuurlik ook waar dat binne die suide van
die VSA daar ook 'n menigte sogenaamde "suidelike
aksente" is. Onder andere die Cajun aksent, wat
natuurlik oorspronklik ontwikkel het in die monde
van mense wat uit Kanada suidwaarts gegaan het
en in Louisiana gaan setel het ( op 'n tyd toe Louisiana
nog nie deel van die VSA was nie, maar in Franse
hande was.)
Miskien moet Ellie vir ons leer van Amerikaanse
aksente, veral "southern accents."
Gloudina
|
|
|
|
Re: Rastas and Lisa [boodskap #84865 is 'n antwoord op boodskap #84856] |
Thu, 02 October 2003 15:26   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Max, Max, jy dwaal af!!!
Jy moet vir die aantie sê Rastas Jou:)))
Maar laat ons eerlik wees - haar aanname is nie ver verkeerd nie - watter
mans is juis bekend vir hul groot ... mmmmm..... voete?:)
--
Annette
"Max" skryf in boodskap news:3f7c3eb8$0$58699$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Waar het ek gesê die aksent is dié van swart mense...?
>
> Of is dit omdat die ou so goed bedeeld is dat jy aanneem hy's swart?
>
> Ek's so gatvol vir jou wat ALTYD op die fokken racecar spring!
>
> FOK JOU!
>
> Max______________________________________________
>
> "@rogers.com" wrote in message
> news:85Xeb.69810$3r1.8057@news02.bloor.is.net.cable.rogers.c om...
>>
>> "Max" wrote
>>
>>> Hierdie grappie moet met 'n swaar southern accent gelees word. Dis dus
> nie
>>> Rastas en Liesa nie, maar Ręęęstus en Laaiza.
>>
>> So jy vertel nou vir my dat die "southern accent" waarvan
>> jy praat, die aksent is wat meestal deur swart mense
>> gebruik word? Dus is jou Amerikaanse aksent dus die
>> swart Amerikaanse aksent van die sogenaamde "suide."
>> Die "southern accent" wat meeste van die VSA se
>> mense egter as sodanig beskou, is eintlik die aksent
>> in die monde van die nakomelinge van die wit
>> slawe-besitters, en is volgens outoriteite die taal
>> wat daardie eerste slawe-eienaars oorgebring het
>> van hulle Europese plekke van oorsprong, meestal
>> van plekke in die Britse grondgebied. Die geskiedenis
>> van country and western musiek word ook gewoonlik
>> teruggeneem na daardie wortels.
>> Dit is natuurlik ook waar dat binne die suide van
>> die VSA daar ook 'n menigte sogenaamde "suidelike
>> aksente" is. Onder andere die Cajun aksent, wat
>> natuurlik oorspronklik ontwikkel het in die monde
>> van mense wat uit Kanada suidwaarts gegaan het
>> en in Louisiana gaan setel het ( op 'n tyd toe Louisiana
>> nog nie deel van die VSA was nie, maar in Franse
>> hande was.)
>> Miskien moet Ellie vir ons leer van Amerikaanse
>> aksente, veral "southern accents."
>>
>> Gloudina
>>
>
|
|
|
|
Re: Rastas and Lisa [boodskap #84869 is 'n antwoord op boodskap #84856] |
Thu, 02 October 2003 15:56   |
Namaqua
Boodskappe: 144 Geregistreer: September 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Meneer U taal gebruik gee aanstoot! Of te wel moenie so maklik opgewerk raak
nie.
Max as jy die platvoerse grappies gaan vertel - vertel dit dan teminste
reg - dis Rastus - nie Rastas nie.
En die mense wat so opgewerk raak dat dit spot met swart southerners - wel
dis ook verkeerd.
Dit spot met hillbillies - 'n verwying na die sogenaamde ongesofistikeerde
mense - veral die arm blankes van state soos Virginia.
Kom ons almal ontspan of soos hulle in die classic "southern" liejie sê
"C'est la vie says the old folks , .."
Dis 'n baie interesante verskeinsel dat die groep altyd geneigd is om in
denigrasie te verval.
namaqua - en WTF het Rastus met Italian Job of Charelize Theron uittewaai?
"Max" skryf in boodskap news:3f7c3eb8$0$58699$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Waar het ek gesê die aksent is dié van swart mense...?
>
> Of is dit omdat die ou so goed bedeeld is dat jy aanneem hy�s swart?
>
> Ek's so gatvol vir jou wat ALTYD op die fokken racecar spring!
>
> FOK JOU!
>
> Max______________________________________________
>
> "@rogers.com" wrote in message
> news:85Xeb.69810$3r1.8057@news02.bloor.is.net.cable.rogers.c om...
>>
>> "Max" wrote
>>
>>> Hierdie grappie moet met 'n swaar southern accent gelees word. Dis dus
> nie
>>> Rastas en Liesa nie, maar Ręęęstus en Laaiza.
>>
>> So jy vertel nou vir my dat die "southern accent" waarvan
>> jy praat, die aksent is wat meestal deur swart mense
>> gebruik word? Dus is jou Amerikaanse aksent dus die
>> swart Amerikaanse aksent van die sogenaamde "suide."
>> Die "southern accent" wat meeste van die VSA se
>> mense egter as sodanig beskou, is eintlik die aksent
>> in die monde van die nakomelinge van die wit
>> slawe-besitters, en is volgens outoriteite die taal
>> wat daardie eerste slawe-eienaars oorgebring het
>> van hulle Europese plekke van oorsprong, meestal
>> van plekke in die Britse grondgebied. Die geskiedenis
>> van country and western musiek word ook gewoonlik
>> teruggeneem na daardie wortels.
>> Dit is natuurlik ook waar dat binne die suide van
>> die VSA daar ook 'n menigte sogenaamde "suidelike
>> aksente" is. Onder andere die Cajun aksent, wat
>> natuurlik oorspronklik ontwikkel het in die monde
>> van mense wat uit Kanada suidwaarts gegaan het
>> en in Louisiana gaan setel het ( op 'n tyd toe Louisiana
>> nog nie deel van die VSA was nie, maar in Franse
>> hande was.)
>> Miskien moet Ellie vir ons leer van Amerikaanse
>> aksente, veral "southern accents."
>>
>> Gloudina
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Rastas and Lisa [boodskap #84927 is 'n antwoord op boodskap #84926] |
Fri, 03 October 2003 10:49   |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek het toe maar die woordjie verengels, en siedaar... Ek laat dit aan
Gloudina oor om jou uit te kak oor jy anglisismes gebruik...
Definition: [n] the act of expressing disapproval (especially of
yourself)
[n] an abusive attack on a person's character or good
name
[n] a belittling comment
Synonyms: aspersion, belittling, calumny, defamation, deprecation,
slander
See Also: attack, depreciation, derogation, disparagement,
disparagement, dispraise
"Max"
> Dit staan nie in die Van Dale nie... Ook op Google gesoek, maar geen
> antwoorde nie...
>
> Annette, verkoop hulle nie Afrikaanse woordeboeke ook vir R10 nie?
>
> Gloudina moet my maar vertel wat denigrasie beteken, want Namaqua weet self
> ook nie...
>
> Max________________________________________
>
> "Namaqua"
>> 'n woordeboek sal dalk help.
>>
>> "Max" wrote in message
>> news:3f7d24f5$0$58698$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>> Wat beteken dit?
>>>
>>> "Namaqua"
>>>> Dis 'n baie interesante verskeinsel dat die groep altyd geneigd is om in
>>>> denigrasie te verval.
>>>
>>
>
|
|
|
|
Re: Rastas and Lisa [boodskap #84929 is 'n antwoord op boodskap #84927] |
Fri, 03 October 2003 11:08   |
Namaqua
Boodskappe: 144 Geregistreer: September 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Denigrasie het sy wortels in latyn, en word veral, maar nie uitsluitlik nie,
in akademiese sirkels gebruik. Ook as werkwoord - denegreer.
'n Woord wat toevallig ook in die werke van Verwoerd en Boshof gebruik is.
Die stam woord beteken ironies genoeg "om swart te maak" - en beteken om
iemand of groepe te verneder of te verkleineer.(Gebruik om die
onderdrukkings proses deur die Englese na die Boere oorlog te beskryf)
En siedaar - jy het moeite gedoen en nou 'n nuwe woord en konsep geleer.
"Max" skryf in boodskap news:3f7d5467$0$58705$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Ek het toe maar die woordjie verengels, en siedaar... Ek laat dit aan
> Gloudina oor om jou uit te kak oor jy anglisismes gebruik...
>
> Definition: [n] the act of expressing disapproval (especially of
> yourself)
> [n] an abusive attack on a person's character or good
> name
> [n] a belittling comment
>
>
> Synonyms: aspersion, belittling, calumny, defamation, deprecation,
> slander
>
> See Also: attack, depreciation, derogation, disparagement,
> disparagement, dispraise
>
>
>
> "Max"
>> Dit staan nie in die Van Dale nie... Ook op Google gesoek, maar geen
>> antwoorde nie...
>>
>> Annette, verkoop hulle nie Afrikaanse woordeboeke ook vir R10 nie?
>>
>> Gloudina moet my maar vertel wat denigrasie beteken, want Namaqua weet
> self
>> ook nie...
>>
>> Max________________________________________
>>
>> "Namaqua"
>>> 'n woordeboek sal dalk help.
>>>
>>> "Max" wrote in message
>>> news:3f7d24f5$0$58698$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>>> Wat beteken dit?
>>>>
>>>> "Namaqua"
>>>> > Dis 'n baie interesante verskeinsel dat die groep altyd geneigd is
> om
>> in
>>>> > denigrasie te verval.
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Rastas and Lisa [boodskap #84930 is 'n antwoord op boodskap #84929] |
Fri, 03 October 2003 11:11   |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Aaah, nou weet ek hoekom ek die woord nie geken het nie, ek beweeg nie in
akademiese sirkels nie...
Wel 'n nuwe woord geleer, dankie. Nie dat ek dink ek dit sal gebruik voor ek
dit weer vergeet het nie. (Sien eerste paragraaf...)
Max______________________________________
"Namaqua"
> Denigrasie het sy wortels in latyn, en word veral, maar nie uitsluitlik nie,
> in akademiese sirkels gebruik. Ook as werkwoord - denegreer.
>
> 'n Woord wat toevallig ook in die werke van Verwoerd en Boshof gebruik is.
>
> Die stam woord beteken ironies genoeg "om swart te maak" - en beteken om
> iemand of groepe te verneder of te verkleineer.(Gebruik om die
> onderdrukkings proses deur die Englese na die Boere oorlog te beskryf)
>
> En siedaar - jy het moeite gedoen en nou 'n nuwe woord en konsep geleer.
>
>
>
>
> "Max" wrote in message
> news:3f7d5467$0$58705$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Ek het toe maar die woordjie verengels, en siedaar... Ek laat dit aan
>> Gloudina oor om jou uit te kak oor jy anglisismes gebruik...
>>
>> Definition: [n] the act of expressing disapproval (especially of
>> yourself)
>> [n] an abusive attack on a person's character or
> good
>> name
>> [n] a belittling comment
>>
>>
>> Synonyms: aspersion, belittling, calumny, defamation, deprecation,
>> slander
>>
>> See Also: attack, depreciation, derogation, disparagement,
>> disparagement, dispraise
>>
>>
>>
>> "Max"
>>> Dit staan nie in die Van Dale nie... Ook op Google gesoek, maar geen
>>> antwoorde nie...
>>>
>>> Annette, verkoop hulle nie Afrikaanse woordeboeke ook vir R10 nie?
>>>
>>> Gloudina moet my maar vertel wat denigrasie beteken, want Namaqua weet
>> self
>>> ook nie...
>>>
>>> Max________________________________________
>>>
>>> "Namaqua"
>>>> 'n woordeboek sal dalk help.
>>>>
>>>> "Max" wrote in message
>>>> news:3f7d24f5$0$58698$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>>> > Wat beteken dit?
>>>> >
>>>> > "Namaqua"
>>>> > > Dis 'n baie interesante verskeinsel dat die groep altyd geneigd
is
>> om
>>> in
>>>> > > denigrasie te verval.
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
Re: Rastas and Lisa [boodskap #84936 is 'n antwoord op boodskap #84929] |
Fri, 03 October 2003 11:50   |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nama - hier is ietsie om te verteer: "The older I grow the more clearly I
perceive the winning beauty of simplicity in thought, conduct and speech."
Pope John XXIII.
Jy sal ook sien dat mense met vermoëns soos sukses, geld en verstand, ook
woordeboekwoorde, nie altyd daarmee te koop loop nie.
"Namaqua" skryf in boodskap news:bljlbf$r8n$1@hercules.btinternet.com...
> Denigrasie het sy wortels in latyn, en word veral, maar nie uitsluitlik nie,
> in akademiese sirkels gebruik. Ook as werkwoord - denegreer.
>
> 'n Woord wat toevallig ook in die werke van Verwoerd en Boshof gebruik is.
>
> Die stam woord beteken ironies genoeg "om swart te maak" - en beteken om
> iemand of groepe te verneder of te verkleineer.(Gebruik om die
> onderdrukkings proses deur die Englese na die Boere oorlog te beskryf)
>
> En siedaar - jy het moeite gedoen en nou 'n nuwe woord en konsep geleer.
>
>
>
>
> "Max" wrote in message
> news:3f7d5467$0$58705$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Ek het toe maar die woordjie verengels, en siedaar... Ek laat dit aan
>> Gloudina oor om jou uit te kak oor jy anglisismes gebruik...
>>
>> Definition: [n] the act of expressing disapproval (especially of
>> yourself)
>> [n] an abusive attack on a person's character or
> good
>> name
>> [n] a belittling comment
>>
>>
>> Synonyms: aspersion, belittling, calumny, defamation, deprecation,
>> slander
>>
>> See Also: attack, depreciation, derogation, disparagement,
>> disparagement, dispraise
>>
>>
>>
>> "Max"
>>> Dit staan nie in die Van Dale nie... Ook op Google gesoek, maar geen
>>> antwoorde nie...
>>>
>>> Annette, verkoop hulle nie Afrikaanse woordeboeke ook vir R10 nie?
>>>
>>> Gloudina moet my maar vertel wat denigrasie beteken, want Namaqua weet
>> self
>>> ook nie...
>>>
>>> Max________________________________________
>>>
>>> "Namaqua"
>>>> 'n woordeboek sal dalk help.
>>>>
>>>> "Max" wrote in message
>>>> news:3f7d24f5$0$58698$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>>> > Wat beteken dit?
>>>> >
>>>> > "Namaqua"
>>>> > > Dis 'n baie interesante verskeinsel dat die groep altyd geneigd
is
>> om
>>> in
>>>> > > denigrasie te verval.
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Rastas and Lisa [boodskap #84938 is 'n antwoord op boodskap #84936] |
Fri, 03 October 2003 11:58   |
Namaqua
Boodskappe: 144 Geregistreer: September 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek stem heeltemal saam Jonas - daarom gebruik ek een spesifieke woord vir
een spesifieke konsep.
As die man nou nie die woord verstaan nie en hy vra 'n verklaring; dan kan
ek dit mos vir hom uitwys wat dit beteken en waar dit gebruik word?
"Jonas" skryf in boodskap news:bljnrl$ab2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nama - hier is ietsie om te verteer: "The older I grow the more clearly I
> perceive the winning beauty of simplicity in thought, conduct and speech."
> Pope John XXIII.
> Jy sal ook sien dat mense met vermoëns soos sukses, geld en verstand, ook
> woordeboekwoorde, nie altyd daarmee te koop loop nie.
>
> "Namaqua" wrote in message
> news:bljlbf$r8n$1@hercules.btinternet.com...
>> Denigrasie het sy wortels in latyn, en word veral, maar nie uitsluitlik
> nie,
>> in akademiese sirkels gebruik. Ook as werkwoord - denegreer.
>>
>> 'n Woord wat toevallig ook in die werke van Verwoerd en Boshof gebruik is.
>>
>> Die stam woord beteken ironies genoeg "om swart te maak" - en beteken om
>> iemand of groepe te verneder of te verkleineer.(Gebruik om die
>> onderdrukkings proses deur die Englese na die Boere oorlog te beskryf)
>>
>> En siedaar - jy het moeite gedoen en nou 'n nuwe woord en konsep geleer.
>>
>>
>>
>>
>> "Max" wrote in message
>> news:3f7d5467$0$58705$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>> Ek het toe maar die woordjie verengels, en siedaar... Ek laat dit aan
>>> Gloudina oor om jou uit te kak oor jy anglisismes gebruik...
>>>
>>> Definition: [n] the act of expressing disapproval (especially of
>>> yourself)
>>> [n] an abusive attack on a person's character or
>> good
>>> name
>>> [n] a belittling comment
>>>
>>>
>>> Synonyms: aspersion, belittling, calumny, defamation, deprecation,
>>> slander
>>>
>>> See Also: attack, depreciation, derogation, disparagement,
>>> disparagement, dispraise
>>>
>>>
>>>
>>> "Max"
>>>> Dit staan nie in die Van Dale nie... Ook op Google gesoek, maar geen
>>>> antwoorde nie...
>>>>
>>>> Annette, verkoop hulle nie Afrikaanse woordeboeke ook vir R10 nie?
>>>>
>>>> Gloudina moet my maar vertel wat denigrasie beteken, want Namaqua
weet
>>> self
>>>> ook nie...
>>>>
>>>> Max________________________________________
>>>>
>>>> "Namaqua"
>>>> > 'n woordeboek sal dalk help.
>>>> >
>>>> > "Max" wrote in message
>>>> > news:3f7d24f5$0$58698$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>>> > > Wat beteken dit?
>>>> > >
>>>> > > "Namaqua"
>>>> > > > Dis 'n baie interesante verskeinsel dat die groep altyd
geneigd
> is
>>> om
>>>> in
>>>> > > > denigrasie te verval.
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Heuwel William's (vir Namaqua) [boodskap #84972 is 'n antwoord op boodskap #84928] |
Fri, 03 October 2003 17:46   |
Katryn
Boodskappe: 962 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Namaqua" wrote:
> Wel Katryn as ek nou ongesofistikeerd gebruik het, sonder die sogenaamde,
> sou sekere mense in die ng op dit gespring het soos Ullie op 'n opponent.
Giegie gie, ja dit is natuurlik ook waar. :-))
Maar...um...ek is nou baie dof, maar wie of wat is die opspringerige
Ullie? Ek het eers gedink dis dalk Generaal Grant? Toe dog ek weer
dalk is dit 'n bekende hokkie of sokkerspeler of ander sportman, want
daar is 'n opponent betrokke? Dis Vrydag, wees geduldig!! :-)
> Ek wil ook nou nie direkte uitsprake maak omtrent die mense in die VSA maak
> nie - seinde ons nou in die teenwoordigheid en skadu van 'n self erkende
> kenner is - wat die Southerners Yankees noem. ;-)
ROTFL!!! Ja, maar shhhhh.....:-))))
Ek het nogal uitgsien na die res van die kenner se kennis oor die VSA.
Dalk as ons stilbly en lank genoeg wag, sal ons seker nog alles hoor?
:-)) Was jy hier toe die kenners van Engeland hulle opinies oor die
Britte uitgespreek het? Dit was net so snaaks! :-))
> En hier het ek gedink dat as jy nou suid van die Mason-Dixon line mense
> Yankee noem jy vinnig die konsep Rebel Yell sou leer. (en jou eie
> Deliverance episode sou ervaar)
LOL! :-)))) You're damned right you are!! :-)))
Groetnis,
Daisy Duke
:-)
|
|
|
|
Re: Heuwel William's (vir Namaqua) [boodskap #84989 is 'n antwoord op boodskap #84972] |
Fri, 03 October 2003 23:44   |
Namaqua
Boodskappe: 144 Geregistreer: September 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Uli Schmidt, Noord transvaal speler van die tagtigs - wie se rugby styl in
SA as "vurig" beskryf is.
Hy het berug geword omdat hy op 'n stadium besluit hy gaan op 'n opponent
spring terwyl niemand kyk nie.
Niemand het dit ook gesien nie - behalwe die paar duisend toeskouers en die
hele land se televisie skare nie.
Gelukkig vir die opponent was daar 'n geneesheer naby - baie naby - 'n Dr
Uli Schmidt.
sug - ek mis die ou nasie.
"Katryn" skryf in boodskap news:v3brnv4v92mliap1makpd7sono1q3unrgs@4ax.com...
> "Namaqua" wrote:
>
>> Wel Katryn as ek nou ongesofistikeerd gebruik het, sonder die sogenaamde,
>> sou sekere mense in die ng op dit gespring het soos Ullie op 'n opponent.
>
> Giegie gie, ja dit is natuurlik ook waar. :-))
> Maar...um...ek is nou baie dof, maar wie of wat is die opspringerige
> Ullie? Ek het eers gedink dis dalk Generaal Grant? Toe dog ek weer
> dalk is dit 'n bekende hokkie of sokkerspeler of ander sportman, want
> daar is 'n opponent betrokke? Dis Vrydag, wees geduldig!! :-)
>
>> Ek wil ook nou nie direkte uitsprake maak omtrent die mense in die VSA maak
>> nie - seinde ons nou in die teenwoordigheid en skadu van 'n self erkende
>> kenner is - wat die Southerners Yankees noem. ;-)
>
> ROTFL!!! Ja, maar shhhhh.....:-))))
> Ek het nogal uitgsien na die res van die kenner se kennis oor die VSA.
> Dalk as ons stilbly en lank genoeg wag, sal ons seker nog alles hoor?
> :-)) Was jy hier toe die kenners van Engeland hulle opinies oor die
> Britte uitgespreek het? Dit was net so snaaks! :-))
>
>> En hier het ek gedink dat as jy nou suid van die Mason-Dixon line mense
>> Yankee noem jy vinnig die konsep Rebel Yell sou leer. (en jou eie
>> Deliverance episode sou ervaar)
>
> LOL! :-)))) You're damned right you are!! :-)))
>
> Groetnis,
> Daisy Duke
>
> :-)
>
|
|
|
Re: Heuwel William's (vir Namaqua) [boodskap #85001 is 'n antwoord op boodskap #84989] |
Sat, 04 October 2003 06:27   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Uli het sy vurige gene van pappie gekry:))
Annette
"Namaqua" skryf in boodskap news:bll1kh$ol0$1@hercules.btinternet.com...
> Uli Schmidt, Noord transvaal speler van die tagtigs - wie se rugby styl in
> SA as "vurig" beskryf is.
>
> Hy het berug geword omdat hy op 'n stadium besluit hy gaan op 'n opponent
> spring terwyl niemand kyk nie.
>
> Niemand het dit ook gesien nie - behalwe die paar duisend toeskouers en die
> hele land se televisie skare nie.
>
> Gelukkig vir die opponent was daar 'n geneesheer naby - baie naby - 'n Dr
> Uli Schmidt.
>
> sug - ek mis die ou nasie.
>
>
> "Katryn" wrote in message
> news:v3brnv4v92mliap1makpd7sono1q3unrgs@4ax.com...
>> "Namaqua" wrote:
>>
>>> Wel Katryn as ek nou ongesofistikeerd gebruik het, sonder die sogenaamde,
>>> sou sekere mense in die ng op dit gespring het soos Ullie op 'n
opponent.
>>
>> Giegie gie, ja dit is natuurlik ook waar. :-))
>> Maar...um...ek is nou baie dof, maar wie of wat is die opspringerige
>> Ullie? Ek het eers gedink dis dalk Generaal Grant? Toe dog ek weer
>> dalk is dit 'n bekende hokkie of sokkerspeler of ander sportman, want
>> daar is 'n opponent betrokke? Dis Vrydag, wees geduldig!! :-)
>>
>>> Ek wil ook nou nie direkte uitsprake maak omtrent die mense in die VSA
> maak
>>> nie - seinde ons nou in die teenwoordigheid en skadu van 'n self erkende
>>> kenner is - wat die Southerners Yankees noem. ;-)
>>
>> ROTFL!!! Ja, maar shhhhh.....:-))))
>> Ek het nogal uitgsien na die res van die kenner se kennis oor die VSA.
>> Dalk as ons stilbly en lank genoeg wag, sal ons seker nog alles hoor?
>> :-)) Was jy hier toe die kenners van Engeland hulle opinies oor die
>> Britte uitgespreek het? Dit was net so snaaks! :-))
>>
>>> En hier het ek gedink dat as jy nou suid van die Mason-Dixon line mense
>>> Yankee noem jy vinnig die konsep Rebel Yell sou leer. (en jou eie
>>> Deliverance episode sou ervaar)
>>
>> LOL! :-)))) You're damned right you are!! :-)))
>>
>> Groetnis,
>> Daisy Duke
>>
>> :-)
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
Bladsye (2): [1 ] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:41:04 UTC 2025
|