Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kaartjies asseblief
Kaartjies asseblief [boodskap #84921] |
Fri, 03 October 2003 08:39  |
TJ
Boodskappe: 723 Geregistreer: January 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Monopolie?
2 dae geen Computicket (www.computicket.com) en maak dit 'n verskil?
Lee konsertsale en flieks en moeite vir 'n buskaartjie. Wat's die
alternatief?
:-(
TJ
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Kaartjies asseblief [boodskap #85003 is 'n antwoord op boodskap #84991] |
Sat, 04 October 2003 06:35  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ja, die koffiekroeg by die teater is oop, so ook gewoonlik ander plekke in
winkelsentrums waar die teaters is.
Daar is ook gewoonlik 'n uitstalling in die foyer aan die gang.
Mens loop ook mos gedurig mense raak wat jy ken en ek is mos 'n geselser:)))
--
Annette
"TJ" skryf in boodskap news:bllhek$ra$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Kan ek dan aanvaar dat die koffiekroeg goeie diens lewer voor die vertoning
> en dit 'n redelike gewilde tydjie is om te "netwerk" met ander
> teater-vriende en "celebs"?
>
> Wat maak jy vir 'n uur voor "curtain up" (of sywaarts, of niks, deesdae)?
>
> Is daar enige "sideshows" soos kunsuitstallings of iets?
>
> Dis anders in elke dorp/stad - die kultuur deng.
>
> TJ
>
> www.artslink.co.za
> Artslink.co.za ISP
> 082 230 CALL
> 082 230 2255
>
> "Annette" wrote in message
> news:blkgd8$36$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ja, die vertoning begin altyd op tyd - mens moet die kaartjies ten
minste
> 'n
>> uur voor die tyd afhaal.
>> Sien?:))
>> --
>> Annette
>> "TJ" wrote in message
>> news:bljur2$fot$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Hoe lank is die q dan by die kredietkaart masjien en begin die vertoning
>>> darem op tyd?
>>>
>>> TJ
>>>
>>> www.artslink.co.za
>>> Artslink.co.za ISP
>>> 082 230 CALL
>>> 082 230 2255
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bljoke$b10$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> TJ, hier by ons by ArtsCape ( Nico), Broadway en die flieks bel ons
>> sommer
>>>> voor die tyd om die kaartjies te hou - mens spreek net af hoe laat
> mens
>>> dit
>>>> kom afhaal.
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "TJ" wrote in message
>>>> news:bljcj6$2dk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Monopolie?
>>>> >
>>>> > 2 dae geen Computicket (www.computicket.com) en maak dit 'n verskil?
>>>> >
>>>> > Lee konsertsale en flieks en moeite vir 'n buskaartjie. Wat's die
>>>> > alternatief?
>>>> >
>>>> > :-(
>>>> >
>>>> > TJ
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 16 03:56:26 UTC 2025
|