Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ou Dashit Tee
Ou Dashit Tee [boodskap #84899] Vr, 03 Oktober 2003 06:01 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nou die dag op RSG se sê wie, kon die inbellers kommentaar lewer oor die
feit dat die program van volgende week af 'n uur lank is.
Daar was toe een man wat Niekie en die deelnemers almal as kommin afskryf,
en daar word Niekie, soos gewoonlik, vies.
Toe slaat hy sommer die Engels in sy antwoord.
Hoeveel Kaaps ek ookal praat, ek het nog nooit daaraan gedink om audacity te
gebruik as ek van vermetelheid wil praat nie.

--
Annette
Re: Ou Dashit Tee [boodskap #84925 is 'n antwoord op boodskap #84899] Vr, 03 Oktober 2003 10:34 Na vorige boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Max het ook die ou dashit tee om RSG kommen te noem...

"Annette" skryf in boodskap news:blj3q7$p5d$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nou die dag op RSG se sê wie, kon die inbellers kommentaar lewer oor die
> feit dat die program van volgende week af 'n uur lank is.
> Daar was toe een man wat Niekie en die deelnemers almal as kommin afskryf,
> en daar word Niekie, soos gewoonlik, vies.
> Toe slaat hy sommer die Engels in sy antwoord.
> Hoeveel Kaaps ek ookal praat, ek het nog nooit daaraan gedink om audacity te
> gebruik as ek van vermetelheid wil praat nie.
>
> --
> Annette
>
Vorige onderwerp: 'n Kaapse koor op TV
Volgende onderwerp: Sedoosfees
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 05:04:40 MGT 2024