Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die worteltjie van alle kwaad
Die worteltjie van alle kwaad [boodskap #84858] Do, 02 Oktober 2003 15:14 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis nou die lustige ou mans.

Dit werk so:
1) Met al die werkoosheid aan die orde van die dag, en mense wat moet eet en
iewers bly, en dan ook 'n paar luukse goedjies wil koop om op 'n trappie
hoër sosiaal te beweeg, wend al hoe meer dames hulle tot prostitusie.
Omdat hulle beswaarlik in 'n sterk bedingingsposisie is, sal hulle eerder
toestem om sonder 'n kondoom seks te hê as om nie toe te gee aan die lustige
klant se eis en sodoende 'n inkomste prys te gee nie.

2) Jong mans, ook werkloos, moet om die dames se gunste meeding teen die ryk
ou ballies - daarom dus die roof, moord en diefstal om geld te kry om ook 'n
skyfie van die pastei te kry.

Die gevolg:
Al hoe meer druk op, swakker diens, verminderderde fondse beskikbaar per
behoewende persoon en dus agteruitgang van staatsdepartemente
1) Gesondheid
2) Sekuriteit
3) Opvoeding
4) Welsyn
5) Landbou
6) Weermag
7) Finansies
8) Justisie
9) Gevangenis
10) Behuising
11) Toerisme
12) Vervoer.
--
Annette
Re: Die worteltjie van alle kwaad [boodskap #84860 is 'n antwoord op boodskap #84858] Do, 02 Oktober 2003 15:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Nou raak jy veels te diep vir die tyd van die middag...

"Annette"
> Dis nou die lustige ou mans.
>
> Dit werk so:
> 1) Met al die werkoosheid aan die orde van die dag, en mense wat moet eet en
> iewers bly, en dan ook 'n paar luukse goedjies wil koop om op 'n trappie
> hoër sosiaal te beweeg, wend al hoe meer dames hulle tot prostitusie.
> Omdat hulle beswaarlik in 'n sterk bedingingsposisie is, sal hulle eerder
> toestem om sonder 'n kondoom seks te hê as om nie toe te gee aan die lustige
> klant se eis en sodoende 'n inkomste prys te gee nie.
>
> 2) Jong mans, ook werkloos, moet om die dames se gunste meeding teen die ryk
> ou ballies - daarom dus die roof, moord en diefstal om geld te kry om ook 'n
> skyfie van die pastei te kry.
>
> Die gevolg:
> Al hoe meer druk op, swakker diens, verminderderde fondse beskikbaar per
> behoewende persoon en dus agteruitgang van staatsdepartemente
> 1) Gesondheid
> 2) Sekuriteit
> 3) Opvoeding
> 4) Welsyn
> 5) Landbou
> 6) Weermag
> 7) Finansies
> 8) Justisie
> 9) Gevangenis
> 10) Behuising
> 11) Toerisme
> 12) Vervoer.
> --
> Annette
>
Re: Die worteltjie van alle kwaad [boodskap #84870 is 'n antwoord op boodskap #84860] Do, 02 Oktober 2003 16:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat bedoel jy? Dis nou eers Donderdag:))
Annette

"Max" skryf in boodskap news:3f7c41ce$0$58705$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Nou raak jy veels te diep vir die tyd van die middag...
>
> "Annette"
>> Dis nou die lustige ou mans.
>>
>> Dit werk so:
>> 1) Met al die werkoosheid aan die orde van die dag, en mense wat moet
eet
> en
>> iewers bly, en dan ook 'n paar luukse goedjies wil koop om op 'n trappie
>> hoër sosiaal te beweeg, wend al hoe meer dames hulle tot prostitusie.
>> Omdat hulle beswaarlik in 'n sterk bedingingsposisie is, sal hulle eerder
>> toestem om sonder 'n kondoom seks te hê as om nie toe te gee aan die
> lustige
>> klant se eis en sodoende 'n inkomste prys te gee nie.
>>
>> 2) Jong mans, ook werkloos, moet om die dames se gunste meeding teen die
> ryk
>> ou ballies - daarom dus die roof, moord en diefstal om geld te kry om
ook
> 'n
>> skyfie van die pastei te kry.
>>
>> Die gevolg:
>> Al hoe meer druk op, swakker diens, verminderderde fondse beskikbaar per
>> behoewende persoon en dus agteruitgang van staatsdepartemente
>> 1) Gesondheid
>> 2) Sekuriteit
>> 3) Opvoeding
>> 4) Welsyn
>> 5) Landbou
>> 6) Weermag
>> 7) Finansies
>> 8) Justisie
>> 9) Gevangenis
>> 10) Behuising
>> 11) Toerisme
>> 12) Vervoer.
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Die worteltjie van alle kwaad [boodskap #84886 is 'n antwoord op boodskap #84870] Do, 02 Oktober 2003 19:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Jammer Annette - is dit die toedrag van sake in die Kaap?
Ek verstaan nie so lekker nie - ons is 'n bietjie verwyderd van die
middelpunt ...

"Annette" skryf in boodskap news:blhoat$ep4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wat bedoel jy? Dis nou eers Donderdag:))
> Annette
>
>
> "Max" wrote in message
> news:3f7c41ce$0$58705$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Nou raak jy veels te diep vir die tyd van die middag...
>>
>> "Annette"
>>> Dis nou die lustige ou mans.
>>>
>>> Dit werk so:
>>> 1) Met al die werkoosheid aan die orde van die dag, en mense wat moet
> eet
>> en
>>> iewers bly, en dan ook 'n paar luukse goedjies wil koop om op 'n trappie
>>> hoër sosiaal te beweeg, wend al hoe meer dames hulle tot prostitusie.
>>> Omdat hulle beswaarlik in 'n sterk bedingingsposisie is, sal hulle
> eerder
>>> toestem om sonder 'n kondoom seks te hê as om nie toe te gee aan die
>> lustige
>>> klant se eis en sodoende 'n inkomste prys te gee nie.
>>>
>>> 2) Jong mans, ook werkloos, moet om die dames se gunste meeding teen
die
>> ryk
>>> ou ballies - daarom dus die roof, moord en diefstal om geld te kry om
> ook
>> 'n
>>> skyfie van die pastei te kry.
>>>
>>> Die gevolg:
>>> Al hoe meer druk op, swakker diens, verminderderde fondse beskikbaar per
>>> behoewende persoon en dus agteruitgang van staatsdepartemente
>>> 1) Gesondheid
>>> 2) Sekuriteit
>>> 3) Opvoeding
>>> 4) Welsyn
>>> 5) Landbou
>>> 6) Weermag
>>> 7) Finansies
>>> 8) Justisie
>>> 9) Gevangenis
>>> 10) Behuising
>>> 11) Toerisme
>>> 12) Vervoer.
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Die worteltjie van alle kwaad [boodskap #84898 is 'n antwoord op boodskap #84858] Vr, 03 Oktober 2003 06:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis oor jy 'worteltjie'!

"Annette" skryf in boodskap news:blhfg9$77h$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dis nou die lustige ou mans.
>
> Dit werk so:
> 1) Met al die werkoosheid aan die orde van die dag, en mense wat moet eet en
> iewers bly, en dan ook 'n paar luukse goedjies wil koop om op 'n trappie
> hoër sosiaal te beweeg, wend al hoe meer dames hulle tot prostitusie.
> Omdat hulle beswaarlik in 'n sterk bedingingsposisie is, sal hulle eerder
> toestem om sonder 'n kondoom seks te hê as om nie toe te gee aan die lustige
> klant se eis en sodoende 'n inkomste prys te gee nie.
>
> 2) Jong mans, ook werkloos, moet om die dames se gunste meeding teen die ryk
> ou ballies - daarom dus die roof, moord en diefstal om geld te kry om ook 'n
> skyfie van die pastei te kry.
>
> Die gevolg:
> Al hoe meer druk op, swakker diens, verminderderde fondse beskikbaar per
> behoewende persoon en dus agteruitgang van staatsdepartemente
> 1) Gesondheid
> 2) Sekuriteit
> 3) Opvoeding
> 4) Welsyn
> 5) Landbou
> 6) Weermag
> 7) Finansies
> 8) Justisie
> 9) Gevangenis
> 10) Behuising
> 11) Toerisme
> 12) Vervoer.
> --
> Annette
>
Re: Die worteltjie van alle kwaad [boodskap #84901 is 'n antwoord op boodskap #84898] Vr, 03 Oktober 2003 06:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Aspersietjie?:))
Annette

"> Dis oor jy 'worteltjie'!
Re: Die worteltjie van alle kwaad [boodskap #84913 is 'n antwoord op boodskap #84901] Vr, 03 Oktober 2003 07:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jy moet so 'n bietjie dieper as jy hom 'aspersuh'!!

"Annette" skryf in boodskap news:blj4oe$pjm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Aspersietjie?:))
> Annette
>
>
> "> Dis oor jy 'worteltjie'!
>
Re: Die worteltjie van alle kwaad [boodskap #84944 is 'n antwoord op boodskap #84913] Vr, 03 Oktober 2003 13:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
"))) As ons so aangaan, dan is alles groenteslaai se skuld:))
Annette

"Sandvlooi" skryf in boodskap news:blj90r$jig$2@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Jy moet so 'n bietjie dieper as jy hom 'aspersuh'!!
> "Annette" wrote in message
> news:blj4oe$pjm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Aspersietjie?:))
>> Annette
>>
>>
>> "> Dis oor jy 'worteltjie'!
>>
>
Re: Die worteltjie van alle kwaad [boodskap #84956 is 'n antwoord op boodskap #84944] Vr, 03 Oktober 2003 14:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja en ware vrouens eet net vleis....

"Annette" skryf in boodskap news:bljt1j$e9u$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> "))) As ons so aangaan, dan is alles groenteslaai se skuld:))
> Annette
>
>
> "Sandvlooi" wrote in message
> news:blj90r$jig$2@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Jy moet so 'n bietjie dieper as jy hom 'aspersuh'!!
>> "Annette" wrote in message
>> news:blj4oe$pjm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Aspersietjie?:))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "> Dis oor jy 'worteltjie'!
>>>
>>
>
Re: Die worteltjie van alle kwaad [boodskap #85015 is 'n antwoord op boodskap #84858] Sa, 04 Oktober 2003 07:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek weier om 'n wortel'tjie' genoem te word!

"Annette" skryf in boodskap news:blhfg9$77h$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dis nou die lustige ou mans.
>
> Dit werk so:
> 1) Met al die werkoosheid aan die orde van die dag, en mense wat moet eet en
> iewers bly, en dan ook 'n paar luukse goedjies wil koop om op 'n trappie
> hoër sosiaal te beweeg, wend al hoe meer dames hulle tot prostitusie.
> Omdat hulle beswaarlik in 'n sterk bedingingsposisie is, sal hulle eerder
> toestem om sonder 'n kondoom seks te hê as om nie toe te gee aan die lustige
> klant se eis en sodoende 'n inkomste prys te gee nie.
>
> 2) Jong mans, ook werkloos, moet om die dames se gunste meeding teen die ryk
> ou ballies - daarom dus die roof, moord en diefstal om geld te kry om ook 'n
> skyfie van die pastei te kry.
>
> Die gevolg:
> Al hoe meer druk op, swakker diens, verminderderde fondse beskikbaar per
> behoewende persoon en dus agteruitgang van staatsdepartemente
> 1) Gesondheid
> 2) Sekuriteit
> 3) Opvoeding
> 4) Welsyn
> 5) Landbou
> 6) Weermag
> 7) Finansies
> 8) Justisie
> 9) Gevangenis
> 10) Behuising
> 11) Toerisme
> 12) Vervoer.
> --
> Annette
>
Re: Die worteltjie van alle kwaad [boodskap #85020 is 'n antwoord op boodskap #85015] Sa, 04 Oktober 2003 07:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)) Ek noem jou nie 'n worteljie nie, net die worteljie word 'n worteltjie
genoem.:))
--
Annette

"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bllt03$vgk$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Ek weier om 'n wortel'tjie' genoem te word!
> "Annette" wrote in message
> news:blhfg9$77h$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dis nou die lustige ou mans.
>>
>> Dit werk so:
>> 1) Met al die werkoosheid aan die orde van die dag, en mense wat moet
eet
> en
>> iewers bly, en dan ook 'n paar luukse goedjies wil koop om op 'n trappie
>> hoër sosiaal te beweeg, wend al hoe meer dames hulle tot prostitusie.
>> Omdat hulle beswaarlik in 'n sterk bedingingsposisie is, sal hulle eerder
>> toestem om sonder 'n kondoom seks te hê as om nie toe te gee aan die
> lustige
>> klant se eis en sodoende 'n inkomste prys te gee nie.
>>
>> 2) Jong mans, ook werkloos, moet om die dames se gunste meeding teen die
> ryk
>> ou ballies - daarom dus die roof, moord en diefstal om geld te kry om
ook
> 'n
>> skyfie van die pastei te kry.
>>
>> Die gevolg:
>> Al hoe meer druk op, swakker diens, verminderderde fondse beskikbaar per
>> behoewende persoon en dus agteruitgang van staatsdepartemente
>> 1) Gesondheid
>> 2) Sekuriteit
>> 3) Opvoeding
>> 4) Welsyn
>> 5) Landbou
>> 6) Weermag
>> 7) Finansies
>> 8) Justisie
>> 9) Gevangenis
>> 10) Behuising
>> 11) Toerisme
>> 12) Vervoer.
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Die worteltjie van alle kwaad [boodskap #85083 is 'n antwoord op boodskap #85020] Ma, 06 Oktober 2003 06:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jy moet aan sê min gewoond wees............

"Annette" skryf in boodskap news:bllupc$cjv$6@ctb-nnrp2.saix.net...
> :)) Ek noem jou nie 'n worteljie nie, net die worteljie word 'n worteltjie
> genoem.:))
> --
> Annette
> "Sandvlooi" wrote in message
> news:bllt03$vgk$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Ek weier om 'n wortel'tjie' genoem te word!
>> "Annette" wrote in message
>> news:blhfg9$77h$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Dis nou die lustige ou mans.
>>>
>>> Dit werk so:
>>> 1) Met al die werkoosheid aan die orde van die dag, en mense wat moet
> eet
>> en
>>> iewers bly, en dan ook 'n paar luukse goedjies wil koop om op 'n trappie
>>> hoër sosiaal te beweeg, wend al hoe meer dames hulle tot prostitusie.
>>> Omdat hulle beswaarlik in 'n sterk bedingingsposisie is, sal hulle
> eerder
>>> toestem om sonder 'n kondoom seks te hê as om nie toe te gee aan die
>> lustige
>>> klant se eis en sodoende 'n inkomste prys te gee nie.
>>>
>>> 2) Jong mans, ook werkloos, moet om die dames se gunste meeding teen
die
>> ryk
>>> ou ballies - daarom dus die roof, moord en diefstal om geld te kry om
> ook
>> 'n
>>> skyfie van die pastei te kry.
>>>
>>> Die gevolg:
>>> Al hoe meer druk op, swakker diens, verminderderde fondse beskikbaar per
>>> behoewende persoon en dus agteruitgang van staatsdepartemente
>>> 1) Gesondheid
>>> 2) Sekuriteit
>>> 3) Opvoeding
>>> 4) Welsyn
>>> 5) Landbou
>>> 6) Weermag
>>> 7) Finansies
>>> 8) Justisie
>>> 9) Gevangenis
>>> 10) Behuising
>>> 11) Toerisme
>>> 12) Vervoer.
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Die worteltjie van alle kwaad [boodskap #85085 is 'n antwoord op boodskap #85083] Ma, 06 Oktober 2003 06:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Inteendeel!! Ek het mos WWW's gehekel op bestelling - volgens mates gegee -
en jy sal verbaas wees hoe min wol ek gebruik het;)))
So ek praat uit die gemiddeld van baie mates wat ek ontvang het, nie net van
een of agt nie.
--
Annette

"Sandvlooi" skryf in boodskap news:blr0da$1fia$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Jy moet aan sê min gewoond wees............
> "Annette" wrote in message
> news:bllupc$cjv$6@ctb-nnrp2.saix.net...
>> :)) Ek noem jou nie 'n worteljie nie, net die worteljie word 'n worteltjie
>> genoem.:))
>> --
>> Annette
>> "Sandvlooi" wrote in message
>> news:bllt03$vgk$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>> Ek weier om 'n wortel'tjie' genoem te word!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:blhfg9$77h$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Dis nou die lustige ou mans.
>>>>
>>>> Dit werk so:
>>>> 1) Met al die werkoosheid aan die orde van die dag, en mense wat
moet
>> eet
>>> en
>>>> iewers bly, en dan ook 'n paar luukse goedjies wil koop om op 'n
> trappie
>>>> hoër sosiaal te beweeg, wend al hoe meer dames hulle tot prostitusie.
>>>> Omdat hulle beswaarlik in 'n sterk bedingingsposisie is, sal hulle
>> eerder
>>>> toestem om sonder 'n kondoom seks te hê as om nie toe te gee aan die
>>> lustige
>>>> klant se eis en sodoende 'n inkomste prys te gee nie.
>>>>
>>>> 2) Jong mans, ook werkloos, moet om die dames se gunste meeding teen
> die
>>> ryk
>>>> ou ballies - daarom dus die roof, moord en diefstal om geld te kry
om
>> ook
>>> 'n
>>>> skyfie van die pastei te kry.
>>>>
>>>> Die gevolg:
>>>> Al hoe meer druk op, swakker diens, verminderderde fondse beskikbaar
> per
>>>> behoewende persoon en dus agteruitgang van staatsdepartemente
>>>> 1) Gesondheid
>>>> 2) Sekuriteit
>>>> 3) Opvoeding
>>>> 4) Welsyn
>>>> 5) Landbou
>>>> 6) Weermag
>>>> 7) Finansies
>>>> 8) Justisie
>>>> 9) Gevangenis
>>>> 10) Behuising
>>>> 11) Toerisme
>>>> 12) Vervoer.
>>>> --
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Die worteltjie van alle kwaad [boodskap #85101 is 'n antwoord op boodskap #85085] Ma, 06 Oktober 2003 08:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dalk was dit net mussies wat jy gehekel het......of het jy die mates self
geneem?

"Annette" skryf in boodskap news:blr0sn$qsj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Inteendeel!! Ek het mos WWW's gehekel op bestelling - volgens mates gegee -
> en jy sal verbaas wees hoe min wol ek gebruik het;)))
> So ek praat uit die gemiddeld van baie mates wat ek ontvang het, nie net van
> een of agt nie.
> --
> Annette
> "Sandvlooi" wrote in message
> news:blr0da$1fia$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Jy moet aan sê min gewoond wees............
>> "Annette" wrote in message
>> news:bllupc$cjv$6@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> :)) Ek noem jou nie 'n worteljie nie, net die worteljie word 'n
> worteltjie
>>> genoem.:))
>>> --
>>> Annette
>>> "Sandvlooi" wrote in message
>>> news:bllt03$vgk$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> Ek weier om 'n wortel'tjie' genoem te word!
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:blhfg9$77h$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Dis nou die lustige ou mans.
>>>> >
>>>> > Dit werk so:
>>>> > 1) Met al die werkoosheid aan die orde van die dag, en mense wat
> moet
>>> eet
>>>> en
>>>> > iewers bly, en dan ook 'n paar luukse goedjies wil koop om op 'n
>> trappie
>>>> > hoër sosiaal te beweeg, wend al hoe meer dames hulle tot
> prostitusie.
>>>> > Omdat hulle beswaarlik in 'n sterk bedingingsposisie is, sal hulle
>>> eerder
>>>> > toestem om sonder 'n kondoom seks te hê as om nie toe te gee aan die
>>>> lustige
>>>> > klant se eis en sodoende 'n inkomste prys te gee nie.
>>>> >
>>>> > 2) Jong mans, ook werkloos, moet om die dames se gunste meeding
teen
>> die
>>>> ryk
>>>> > ou ballies - daarom dus die roof, moord en diefstal om geld te kry
> om
>>> ook
>>>> 'n
>>>> > skyfie van die pastei te kry.
>>>> >
>>>> > Die gevolg:
>>>> > Al hoe meer druk op, swakker diens, verminderderde fondse
beskikbaar
>> per
>>>> > behoewende persoon en dus agteruitgang van staatsdepartemente
>>>> > 1) Gesondheid
>>>> > 2) Sekuriteit
>>>> > 3) Opvoeding
>>>> > 4) Welsyn
>>>> > 5) Landbou
>>>> > 6) Weermag
>>>> > 7) Finansies
>>>> > 8) Justisie
>>>> > 9) Gevangenis
>>>> > 10) Behuising
>>>> > 11) Toerisme
>>>> > 12) Vervoer.
>>>> > --
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Die worteltjie van alle kwaad [boodskap #85106 is 'n antwoord op boodskap #85101] Ma, 06 Oktober 2003 11:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee, Nee!:))) Dis vir my aangestuur - self geneem - deur trotse manne vanoor
die wye wêreld:)) Ek het vir hulle baie duidelik vertel wanneer, hoe en waar
die mates geneem moes word - en al moes ek aanneem dat hulle 'n sentimeter
of twee bygelieg het, het ek die WWW gemaak presies volgens die mate
verskaf:))

--
Annette

"Sandvlooi" skryf in boodskap news:blr9kh$1ggu$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Dalk was dit net mussies wat jy gehekel het......of het jy die mates self
> geneem?
> "Annette" wrote in message
> news:blr0sn$qsj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Inteendeel!! Ek het mos WWW's gehekel op bestelling - volgens mates
> gegee -
>> en jy sal verbaas wees hoe min wol ek gebruik het;)))
>> So ek praat uit die gemiddeld van baie mates wat ek ontvang het, nie net
> van
>> een of agt nie.
>> --
>> Annette
>> "Sandvlooi" wrote in message
>> news:blr0da$1fia$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>> Jy moet aan sê min gewoond wees............
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bllupc$cjv$6@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> :)) Ek noem jou nie 'n worteljie nie, net die worteljie word 'n
>> worteltjie
>>>> genoem.:))
>>>> --
>>>> Annette
>>>> "Sandvlooi" wrote in message
>>>> news:bllt03$vgk$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> > Ek weier om 'n wortel'tjie' genoem te word!
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:blhfg9$77h$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > Dis nou die lustige ou mans.
>>>> > >
>>>> > > Dit werk so:
>>>> > > 1) Met al die werkoosheid aan die orde van die dag, en mense wat
>> moet
>>>> eet
>>>> > en
>>>> > > iewers bly, en dan ook 'n paar luukse goedjies wil koop om op 'n
>>> trappie
>>>> > > hoër sosiaal te beweeg, wend al hoe meer dames hulle tot
>> prostitusie.
>>>> > > Omdat hulle beswaarlik in 'n sterk bedingingsposisie is, sal hul le
>>>> eerder
>>>> > > toestem om sonder 'n kondoom seks te hê as om nie toe te gee aan
> die
>>>> > lustige
>>>> > > klant se eis en sodoende 'n inkomste prys te gee nie.
>>>> > >
>>>> > > 2) Jong mans, ook werkloos, moet om die dames se gunste meeding
> teen
>>> die
>>>> > ryk
>>>> > > ou ballies - daarom dus die roof, moord en diefstal om geld te
kry
>> om
>>>> ook
>>>> > 'n
>>>> > > skyfie van die pastei te kry.
>>>> > >
>>>> > > Die gevolg:
>>>> > > Al hoe meer druk op, swakker diens, verminderderde fondse
> beskikbaar
>>> per
>>>> > > behoewende persoon en dus agteruitgang van staatsdepartemente
>>>> > > 1) Gesondheid
>>>> > > 2) Sekuriteit
>>>> > > 3) Opvoeding
>>>> > > 4) Welsyn
>>>> > > 5) Landbou
>>>> > > 6) Weermag
>>>> > > 7) Finansies
>>>> > > 8) Justisie
>>>> > > 9) Gevangenis
>>>> > > 10) Behuising
>>>> > > 11) Toerisme
>>>> > > 12) Vervoer.
>>>> > > --
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Die worteltjie van alle kwaad [boodskap #85126 is 'n antwoord op boodskap #85106] Ma, 06 Oktober 2003 14:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sug! Watter wonderlike geleentheid het jy gemis? Ek sal darem hou
daarvan om doilies vir vroumense te ontwerp, maar dan wil self meet!

"Annette" skryf in boodskap news:blrj6r$bnc$4@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nee, Nee!:))) Dis vir my aangestuur - self geneem - deur trotse manne vanoor
> die wye wêreld:)) Ek het vir hulle baie duidelik vertel wanneer, hoe en waar
> die mates geneem moes word - en al moes ek aanneem dat hulle 'n sentimeter
> of twee bygelieg het, het ek die WWW gemaak presies volgens die mate
> verskaf:))
>
> --
> Annette
> "Sandvlooi" wrote in message
> news:blr9kh$1ggu$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Dalk was dit net mussies wat jy gehekel het......of het jy die mates self
>> geneem?
>> "Annette" wrote in message
>> news:blr0sn$qsj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Inteendeel!! Ek het mos WWW's gehekel op bestelling - volgens mates
>> gegee -
>>> en jy sal verbaas wees hoe min wol ek gebruik het;)))
>>> So ek praat uit die gemiddeld van baie mates wat ek ontvang het, nie
net
>> van
>>> een of agt nie.
>>> --
>>> Annette
>>> "Sandvlooi" wrote in message
>>> news:blr0da$1fia$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> Jy moet aan sê min gewoond wees............
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:bllupc$cjv$6@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > :)) Ek noem jou nie 'n worteljie nie, net die worteljie word 'n
>>> worteltjie
>>>> > genoem.:))
>>>> > --
>>>> > Annette
>>>> > "Sandvlooi" wrote in message
>>>> > news:bllt03$vgk$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> > > Ek weier om 'n wortel'tjie' genoem te word!
>>>> > > "Annette" wrote in message
>>>> > > news:blhfg9$77h$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > Dis nou die lustige ou mans.
>>>> > > >
>>>> > > > Dit werk so:
>>>> > > > 1) Met al die werkoosheid aan die orde van die dag, en mense
wat
>>> moet
>>>> > eet
>>>> > > en
>>>> > > > iewers bly, en dan ook 'n paar luukse goedjies wil koop om op 'n
>>>> trappie
>>>> > > > hoër sosiaal te beweeg, wend al hoe meer dames hulle tot
>>> prostitusie.
>>>> > > > Omdat hulle beswaarlik in 'n sterk bedingingsposisie is, sal
hul
> le
>>>> > eerder
>>>> > > > toestem om sonder 'n kondoom seks te hê as om nie toe te gee
aan
>> die
>>>> > > lustige
>>>> > > > klant se eis en sodoende 'n inkomste prys te gee nie.
>>>> > > >
>>>> > > > 2) Jong mans, ook werkloos, moet om die dames se gunste
meeding
>> teen
>>>> die
>>>> > > ryk
>>>> > > > ou ballies - daarom dus die roof, moord en diefstal om geld te
> kry
>>> om
>>>> > ook
>>>> > > 'n
>>>> > > > skyfie van die pastei te kry.
>>>> > > >
>>>> > > > Die gevolg:
>>>> > > > Al hoe meer druk op, swakker diens, verminderderde fondse
>> beskikbaar
>>>> per
>>>> > > > behoewende persoon en dus agteruitgang van staatsdepartemente
>>>> > > > 1) Gesondheid
>>>> > > > 2) Sekuriteit
>>>> > > > 3) Opvoeding
>>>> > > > 4) Welsyn
>>>> > > > 5) Landbou
>>>> > > > 6) Weermag
>>>> > > > 7) Finansies
>>>> > > > 8) Justisie
>>>> > > > 9) Gevangenis
>>>> > > > 10) Behuising
>>>> > > > 11) Toerisme
>>>> > > > 12) Vervoer.
>>>> > > > --
>>>> > > > Annette
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Die worteltjie van alle kwaad [boodskap #85129 is 'n antwoord op boodskap #85126] Ma, 06 Oktober 2003 14:25 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee, jy is verkeerd - as ek die geleentheid kry om die persoon te kan
ontmoet, word ek gewoonlik trots gewys hoe goed die item pas;))
Annette

"Sandvlooi" skryf in boodskap news:blrsrm$1ii1$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Sug! Watter wonderlike geleentheid het jy gemis? Ek sal darem hou
> daarvan om doilies vir vroumense te ontwerp, maar dan wil self meet!
> "Annette" wrote in message
> news:blrj6r$bnc$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Nee, Nee!:))) Dis vir my aangestuur - self geneem - deur trotse manne
> vanoor
>> die wye wêreld:)) Ek het vir hulle baie duidelik vertel wanneer, hoe en
> waar
>> die mates geneem moes word - en al moes ek aanneem dat hulle 'n sentimeter
>> of twee bygelieg het, het ek die WWW gemaak presies volgens die mate
>> verskaf:))
>>
>> --
>> Annette
>> "Sandvlooi" wrote in message
>> news:blr9kh$1ggu$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>> Dalk was dit net mussies wat jy gehekel het......of het jy die mates
> self
>>> geneem?
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:blr0sn$qsj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Inteendeel!! Ek het mos WWW's gehekel op bestelling - volgens mates
>>> gegee -
>>>> en jy sal verbaas wees hoe min wol ek gebruik het;)))
>>>> So ek praat uit die gemiddeld van baie mates wat ek ontvang het, nie
> net
>>> van
>>>> een of agt nie.
>>>> --
>>>> Annette
>>>> "Sandvlooi" wrote in message
>>>> news:blr0da$1fia$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> > Jy moet aan sê min gewoond wees............
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:bllupc$cjv$6@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > :)) Ek noem jou nie 'n worteljie nie, net die worteljie word 'n
>>>> worteltjie
>>>> > > genoem.:))
>>>> > > --
>>>> > > Annette
>>>> > > "Sandvlooi" wrote in message
>>>> > > news:bllt03$vgk$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> > > > Ek weier om 'n wortel'tjie' genoem te word!
>>>> > > > "Annette" wrote in message
>>>> > > > news:blhfg9$77h$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > > Dis nou die lustige ou mans.
>>>> > > > >
>>>> > > > > Dit werk so:
>>>> > > > > 1) Met al die werkoosheid aan die orde van die dag, en mense
> wat
>>>> moet
>>>> > > eet
>>>> > > > en
>>>> > > > > iewers bly, en dan ook 'n paar luukse goedjies wil koop om
op
> 'n
>>>> > trappie
>>>> > > > > hoër sosiaal te beweeg, wend al hoe meer dames hulle tot
>>>> prostitusie.
>>>> > > > > Omdat hulle beswaarlik in 'n sterk bedingingsposisie is, sal
> hul
>> le
>>>> > > eerder
>>>> > > > > toestem om sonder 'n kondoom seks te hê as om nie toe te gee
> aan
>>> die
>>>> > > > lustige
>>>> > > > > klant se eis en sodoende 'n inkomste prys te gee nie.
>>>> > > > >
>>>> > > > > 2) Jong mans, ook werkloos, moet om die dames se gunste
> meeding
>>> teen
>>>> > die
>>>> > > > ryk
>>>> > > > > ou ballies - daarom dus die roof, moord en diefstal om geld
te
>> kry
>>>> om
>>>> > > ook
>>>> > > > 'n
>>>> > > > > skyfie van die pastei te kry.
>>>> > > > >
>>>> > > > > Die gevolg:
>>>> > > > > Al hoe meer druk op, swakker diens, verminderderde fondse
>>> beskikbaar
>>>> > per
>>>> > > > > behoewende persoon en dus agteruitgang van staatsdepartemente
>>>> > > > > 1) Gesondheid
>>>> > > > > 2) Sekuriteit
>>>> > > > > 3) Opvoeding
>>>> > > > > 4) Welsyn
>>>> > > > > 5) Landbou
>>>> > > > > 6) Weermag
>>>> > > > > 7) Finansies
>>>> > > > > 8) Justisie
>>>> > > > > 9) Gevangenis
>>>> > > > > 10) Behuising
>>>> > > > > 11) Toerisme
>>>> > > > > 12) Vervoer.
>>>> > > > > --
>>>> > > > > Annette
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Ou Lokasie, Windhoek
Volgende onderwerp: Kyk vanaand
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jun 06 21:08:39 MGT 2024