Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Rastas and Lisa
Re: Rastas and Lisa [boodskap #84854] Do, 02 Oktober 2003 15:01 na volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Max" wrote

> Hierdie grappie moet met 'n swaar southern accent gelees word. Dis dus nie
> Rastas en Liesa nie, maar Ręęęstus en Laaiza.

So jy vertel nou vir my dat die "southern accent" waarvan
jy praat, die aksent is wat meestal deur swart mense
gebruik word? Dus is jou Amerikaanse aksent dus die
swart Amerikaanse aksent van die sogenaamde "suide."
Die "southern accent" wat meeste van die VSA se
mense egter as sodanig beskou, is eintlik die aksent
in die monde van die nakomelinge van die wit
slawe-besitters, en is volgens outoriteite die taal
wat daardie eerste slawe-eienaars oorgebring het
van hulle Europese plekke van oorsprong, meestal
van plekke in die Britse grondgebied. Die geskiedenis
van country and western musiek word ook gewoonlik
teruggeneem na daardie wortels.
Dit is natuurlik ook waar dat binne die suide van
die VSA daar ook 'n menigte sogenaamde "suidelike
aksente" is. Onder andere die Cajun aksent, wat
natuurlik oorspronklik ontwikkel het in die monde
van mense wat uit Kanada suidwaarts gegaan het
en in Louisiana gaan setel het ( op 'n tyd toe Louisiana
nog nie deel van die VSA was nie, maar in Franse
hande was.)
Miskien moet Ellie vir ons leer van Amerikaanse
aksente, veral "southern accents."

Gloudina
Re: Rastas and Lisa [boodskap #84856 is 'n antwoord op boodskap #84854] Do, 02 Oktober 2003 15:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Waar het ek gesê die aksent is dié van swart mense...?

Of is dit omdat die ou so goed bedeeld is dat jy aanneem hy's swart?

Ek's so gatvol vir jou wat ALTYD op die fokken racecar spring!

FOK JOU!

Max______________________________________________

"@rogers.com" wrote in message
news:85Xeb.69810$3r1.8057@news02.bloor.is.net.cable.rogers.c om...
>
> "Max" wrote
>
>> Hierdie grappie moet met 'n swaar southern accent gelees word. Dis dus nie
>> Rastas en Liesa nie, maar Ręęęstus en Laaiza.
>
> So jy vertel nou vir my dat die "southern accent" waarvan
> jy praat, die aksent is wat meestal deur swart mense
> gebruik word? Dus is jou Amerikaanse aksent dus die
> swart Amerikaanse aksent van die sogenaamde "suide."
> Die "southern accent" wat meeste van die VSA se
> mense egter as sodanig beskou, is eintlik die aksent
> in die monde van die nakomelinge van die wit
> slawe-besitters, en is volgens outoriteite die taal
> wat daardie eerste slawe-eienaars oorgebring het
> van hulle Europese plekke van oorsprong, meestal
> van plekke in die Britse grondgebied. Die geskiedenis
> van country and western musiek word ook gewoonlik
> teruggeneem na daardie wortels.
> Dit is natuurlik ook waar dat binne die suide van
> die VSA daar ook 'n menigte sogenaamde "suidelike
> aksente" is. Onder andere die Cajun aksent, wat
> natuurlik oorspronklik ontwikkel het in die monde
> van mense wat uit Kanada suidwaarts gegaan het
> en in Louisiana gaan setel het ( op 'n tyd toe Louisiana
> nog nie deel van die VSA was nie, maar in Franse
> hande was.)
> Miskien moet Ellie vir ons leer van Amerikaanse
> aksente, veral "southern accents."
>
> Gloudina
>
Re: Rastas and Lisa [boodskap #84865 is 'n antwoord op boodskap #84856] Do, 02 Oktober 2003 15:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Max, Max, jy dwaal af!!!
Jy moet vir die aantie sê Rastas Jou:)))

Maar laat ons eerlik wees - haar aanname is nie ver verkeerd nie - watter
mans is juis bekend vir hul groot ... mmmmm..... voete?:)
--
Annette

"Max" skryf in boodskap news:3f7c3eb8$0$58699$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Waar het ek gesê die aksent is dié van swart mense...?
>
> Of is dit omdat die ou so goed bedeeld is dat jy aanneem hy's swart?
>
> Ek's so gatvol vir jou wat ALTYD op die fokken racecar spring!
>
> FOK JOU!
>
> Max______________________________________________
>
> "@rogers.com" wrote in message
> news:85Xeb.69810$3r1.8057@news02.bloor.is.net.cable.rogers.c om...
>>
>> "Max" wrote
>>
>>> Hierdie grappie moet met 'n swaar southern accent gelees word. Dis dus
> nie
>>> Rastas en Liesa nie, maar Ręęęstus en Laaiza.
>>
>> So jy vertel nou vir my dat die "southern accent" waarvan
>> jy praat, die aksent is wat meestal deur swart mense
>> gebruik word? Dus is jou Amerikaanse aksent dus die
>> swart Amerikaanse aksent van die sogenaamde "suide."
>> Die "southern accent" wat meeste van die VSA se
>> mense egter as sodanig beskou, is eintlik die aksent
>> in die monde van die nakomelinge van die wit
>> slawe-besitters, en is volgens outoriteite die taal
>> wat daardie eerste slawe-eienaars oorgebring het
>> van hulle Europese plekke van oorsprong, meestal
>> van plekke in die Britse grondgebied. Die geskiedenis
>> van country and western musiek word ook gewoonlik
>> teruggeneem na daardie wortels.
>> Dit is natuurlik ook waar dat binne die suide van
>> die VSA daar ook 'n menigte sogenaamde "suidelike
>> aksente" is. Onder andere die Cajun aksent, wat
>> natuurlik oorspronklik ontwikkel het in die monde
>> van mense wat uit Kanada suidwaarts gegaan het
>> en in Louisiana gaan setel het ( op 'n tyd toe Louisiana
>> nog nie deel van die VSA was nie, maar in Franse
>> hande was.)
>> Miskien moet Ellie vir ons leer van Amerikaanse
>> aksente, veral "southern accents."
>>
>> Gloudina
>>
>
Re: Rastas and Lisa [boodskap #84866 is 'n antwoord op boodskap #84856] Do, 02 Oktober 2003 15:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Max" wrote

> Waar het ek gesê die aksent is dié van swart mense...?
>
> Of is dit omdat die ou so goed bedeeld is dat jy aanneem hy�s swart?
>
> Ek's so gatvol vir jou wat ALTYD op die fokken racecar spring!
>
> FOK JOU!

Jy is net te onnosel om te besef dat so 'n storie in
die VSA net opgeneem sal word as 'n storie met swart
spelers. En die naam Rastas natuurlik gee dit ook weg.
Ek is effens siek vir julle mense buite Noord-Amerika
wat altyd dink julle weet alles oor "Amerikaans" en die
"Amerikaanse kultuur" en dan soveel snert sit en praat.
As mens oor die "southern accent" hier in Noord-Amerika
praat, praat jy van iets heeltemal anders as waarvoor jy
dit wil uitmaak.
En boonop beledig jy die mense met southern accents
deur hierdie soort snert stories met seksuele innuendo's
te vertel. Gaan luister na die mooi southern accents van
sommige van die senatore in die VSA en kom praat weer.

Gloudina
Re: Rastas and Lisa [boodskap #84869 is 'n antwoord op boodskap #84856] Do, 02 Oktober 2003 15:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Namaqua  is tans af-lyn  Namaqua
Boodskappe: 144
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Meneer U taal gebruik gee aanstoot! Of te wel moenie so maklik opgewerk raak
nie.

Max as jy die platvoerse grappies gaan vertel - vertel dit dan teminste
reg - dis Rastus - nie Rastas nie.

En die mense wat so opgewerk raak dat dit spot met swart southerners - wel
dis ook verkeerd.

Dit spot met hillbillies - 'n verwying na die sogenaamde ongesofistikeerde
mense - veral die arm blankes van state soos Virginia.

Kom ons almal ontspan of soos hulle in die classic "southern" liejie sê
"C'est la vie says the old folks , .."

Dis 'n baie interesante verskeinsel dat die groep altyd geneigd is om in
denigrasie te verval.

namaqua - en WTF het Rastus met Italian Job of Charelize Theron uittewaai?

"Max" skryf in boodskap news:3f7c3eb8$0$58699$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Waar het ek gesê die aksent is dié van swart mense...?
>
> Of is dit omdat die ou so goed bedeeld is dat jy aanneem hy�s swart?
>
> Ek's so gatvol vir jou wat ALTYD op die fokken racecar spring!
>
> FOK JOU!
>
> Max______________________________________________
>
> "@rogers.com" wrote in message
> news:85Xeb.69810$3r1.8057@news02.bloor.is.net.cable.rogers.c om...
>>
>> "Max" wrote
>>
>>> Hierdie grappie moet met 'n swaar southern accent gelees word. Dis dus
> nie
>>> Rastas en Liesa nie, maar Ręęęstus en Laaiza.
>>
>> So jy vertel nou vir my dat die "southern accent" waarvan
>> jy praat, die aksent is wat meestal deur swart mense
>> gebruik word? Dus is jou Amerikaanse aksent dus die
>> swart Amerikaanse aksent van die sogenaamde "suide."
>> Die "southern accent" wat meeste van die VSA se
>> mense egter as sodanig beskou, is eintlik die aksent
>> in die monde van die nakomelinge van die wit
>> slawe-besitters, en is volgens outoriteite die taal
>> wat daardie eerste slawe-eienaars oorgebring het
>> van hulle Europese plekke van oorsprong, meestal
>> van plekke in die Britse grondgebied. Die geskiedenis
>> van country and western musiek word ook gewoonlik
>> teruggeneem na daardie wortels.
>> Dit is natuurlik ook waar dat binne die suide van
>> die VSA daar ook 'n menigte sogenaamde "suidelike
>> aksente" is. Onder andere die Cajun aksent, wat
>> natuurlik oorspronklik ontwikkel het in die monde
>> van mense wat uit Kanada suidwaarts gegaan het
>> en in Louisiana gaan setel het ( op 'n tyd toe Louisiana
>> nog nie deel van die VSA was nie, maar in Franse
>> hande was.)
>> Miskien moet Ellie vir ons leer van Amerikaanse
>> aksente, veral "southern accents."
>>
>> Gloudina
>>
>
Re: Rastas and Lisa [boodskap #84872 is 'n antwoord op boodskap #84869] Do, 02 Oktober 2003 16:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Namaqua" wrote:

> Dit spot met hillbillies - 'n verwying na die sogenaamde ongesofistikeerde
> mense - veral die arm blankes van state soos Virginia.

Sogenaamd ongesofistikeerd? Sogenaamd? LOL!

Terloops, daardie einste hillbillies of "mountain folk" met hulle
"Ulster-Scottish" herkoms, is baie interessante mense.
Hulle tradisionele musiek en ander kultuur gewoontes is fascinating.
Hulle is ook nie sommer gewone "rednecks" of "crackers" nie - no
sirree!! :-)))
Re: Rastas and Lisa [boodskap #84873 is 'n antwoord op boodskap #84869] Do, 02 Oktober 2003 17:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Maklik - Taljaners was al die jare bekend as aggressiewe beoefenaars van die
liefdeskuns;))
Annette

>
> namaqua - en WTF het Rastus met Italian Job of Charelize Theron uittewaai?
>
>
>
> "Max" wrote in message
> news:3f7c3eb8$0$58699$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Waar het ek gesê die aksent is dié van swart mense...?
>>
>> Of is dit omdat die ou so goed bedeeld is dat jy aanneem hy's swart?
>>
>> Ek's so gatvol vir jou wat ALTYD op die fokken racecar spring!
>>
>> FOK JOU!
>>
>> Max______________________________________________
>>
>> "@rogers.com" wrote in message
>> news:85Xeb.69810$3r1.8057@news02.bloor.is.net.cable.rogers.c om...
>>>
>>> "Max" wrote
>>>
>>>> Hierdie grappie moet met 'n swaar southern accent gelees word. Dis dus nie
>>>> Rastas en Liesa nie, maar Ręęęstus en Laaiza.
>>>
>>> So jy vertel nou vir my dat die "southern accent" waarvan
>>> jy praat, die aksent is wat meestal deur swart mense
>>> gebruik word? Dus is jou Amerikaanse aksent dus die
>>> swart Amerikaanse aksent van die sogenaamde "suide."
>>> Die "southern accent" wat meeste van die VSA se
>>> mense egter as sodanig beskou, is eintlik die aksent
>>> in die monde van die nakomelinge van die wit
>>> slawe-besitters, en is volgens outoriteite die taal
>>> wat daardie eerste slawe-eienaars oorgebring het
>>> van hulle Europese plekke van oorsprong, meestal
>>> van plekke in die Britse grondgebied. Die geskiedenis
>>> van country and western musiek word ook gewoonlik
>>> teruggeneem na daardie wortels.
>>> Dit is natuurlik ook waar dat binne die suide van
>>> die VSA daar ook 'n menigte sogenaamde "suidelike
>>> aksente" is. Onder andere die Cajun aksent, wat
>>> natuurlik oorspronklik ontwikkel het in die monde
>>> van mense wat uit Kanada suidwaarts gegaan het
>>> en in Louisiana gaan setel het ( op 'n tyd toe Louisiana
>>> nog nie deel van die VSA was nie, maar in Franse
>>> hande was.)
>>> Miskien moet Ellie vir ons leer van Amerikaanse
>>> aksente, veral "southern accents."
>>>
>>> Gloudina
>>>
>>
>
Re: Rastas and Lisa [boodskap #84884 is 'n antwoord op boodskap #84869] Do, 02 Oktober 2003 19:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Namaqua" wrote

> Max as jy die platvoerse grappies gaan vertel - vertel dit dan teminste
> reg - dis Rastus - nie Rastas nie.
> En die mense wat so opgewerk raak dat dit spot met swart southerners - wel
> dis ook verkeerd.
> Dit spot met hillbillies - 'n verwying na die sogenaamde ongesofistikeerde
> mense - veral die arm blankes van state soos Virginia.

Spot met hillbillies neem ander dimensies aan. Hierdie
is maar net 'n poging om 'n half-pornografiese storie
te vertel, en dit ten koste van mense waarop neergesien
word. Dis dieselfde soort ding wat gebeur in SA as dié
soort stories vertel word oor Kaapse kleurlinge. Maar
mens merk altyd op dat die hoer in die hawe "Kaaps" praat
en die ou wat op die plaas werk ook "Kaaps" praat
en byna altyd dronk is.

Tant Hessie van Soekmekaar
Re: Rastas and Lisa [boodskap #84905 is 'n antwoord op boodskap #84869] Vr, 03 Oktober 2003 07:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Noem my maar sommer "u" met 'n klein lettertjie, maar in elk geval, dankie
vir die kompliment...

Max______________________________________

"Namaqua"
> Meneer U taal gebruik gee aanstoot! Of te wel moenie so maklik opgewerk raak
> nie.
>
Re: Rastas and Lisa [boodskap #84906 is 'n antwoord op boodskap #84866] Vr, 03 Oktober 2003 07:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Vir die soveelste keer val Gloudina my intelligensie aan...

Is 'n grappie net 'n grappie as mens iemand (of 'n groep) beledig?

Kan jy nie sommer net lag sonder om te soek vir fout nie?

Ek het die grappies nou die dag vir die eerste keer gehoor en dubbel gevou
van die lag! Meer vir die verteller se (nagemaakte) aksent. Dit het geklink
soos iets uit "Fried Green Tomatoes At The Whistlestop Cafe". Sorry as ek
nie besef het die twee hoofrolspelers is swart nie...

Jy ken nie die verskil tussen Groningers, Limburgers, Zeelanders,
Noord-Hollanders ens nie, maak dit jou dus onnosel in my oë? Nee.

Ek weet wel die verskil tussen New York en die suide, al is dit net agv al
die Amerikaanse flieks wat ek al gesien het. Dit maak my darem bietjie
slimmer as sommige ander mense hier rond...

Max_____________________________________________

"@rogers.com"
> Jy is net te onnosel
Re: Rastas and Lisa [boodskap #84907 is 'n antwoord op boodskap #84869] Vr, 03 Oktober 2003 07:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Sorry, ek het die grappies gehoor, nie gelees nie...

Daarom dat ek geen results gekry het na my search op Google nie. Het nou
weer op Rastus gesoek, en sowaar weer 'n paar "nuwes" gekry... Ook gesien
dat daar 'n weergawe is wat sê "and his big black buldge apears through the
door".

Ek sien soms maande lank nie een swarte nie, en dan picture mens ook nie
elke mens waarmee daar gespot word as swart nie... Dus, jou Hillbillies
verhaal klop ook nie heeltemaal nie...

Max

"Namaqua"

> Max as jy die platvoerse grappies gaan vertel - vertel dit dan teminste
> reg - dis Rastus - nie Rastas nie.
>
> En die mense wat so opgewerk raak dat dit spot met swart southerners - wel
> dis ook verkeerd.
>
> Dit spot met hillbillies - 'n verwying na die sogenaamde ongesofistikeerde
> mense - veral die arm blankes van state soos Virginia.
>
Re: Rastas and Lisa [boodskap #84908 is 'n antwoord op boodskap #84869] Vr, 03 Oktober 2003 07:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Wat beteken dit?

"Namaqua"
> Dis 'n baie interesante verskeinsel dat die groep altyd geneigd is om in
> denigrasie te verval.
Re: Rastas and Lisa [boodskap #84909 is 'n antwoord op boodskap #84869] Vr, 03 Oktober 2003 07:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Wat de fok het Italian Job en Charelize Theron met Rastus en Lisa te doen?
Kyk na die SUBJECT.

Max_____________________________________

"Namaqua"
> namaqua - en WTF het Rastus met Italian Job of Charelize Theron uittewaai?
Re: Rastas and Lisa [boodskap #84910 is 'n antwoord op boodskap #84854] Vr, 03 Oktober 2003 07:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Aaah gelukkig! Ek het net begin dog dat ek die enigste is wat hierdie
grappies snaaks vind!

(By die stasie)
Grandma: Rastas, honey, don't stand so close to the tracks, when the train
comes by it's gonna suck you right off!
Rastus: Come on train!

Max_________________________________________

"Jonas"
> Max - daai ene is 'n wenner.
Re: Rastas and Lisa [boodskap #84912 is 'n antwoord op boodskap #84884] Vr, 03 Oktober 2003 07:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com"
> Hierdie
> is maar net 'n poging om 'n half-pornografiese storie
> te vertel,
>
> Tant Hessie does Dallas
>
Re: Rastas and Lisa [boodskap #84924 is 'n antwoord op boodskap #84908] Vr, 03 Oktober 2003 10:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Namaqua  is tans af-lyn  Namaqua
Boodskappe: 144
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
'n woordeboek sal dalk help.

"Max" skryf in boodskap news:3f7d24f5$0$58698$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Wat beteken dit?
>
> "Namaqua"
>> Dis 'n baie interesante verskeinsel dat die groep altyd geneigd is om in
>> denigrasie te verval.
>
Re: Rastas and Lisa [boodskap #84926 is 'n antwoord op boodskap #84924] Vr, 03 Oktober 2003 10:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Dit staan nie in die Van Dale nie... Ook op Google gesoek, maar geen
antwoorde nie...

Annette, verkoop hulle nie Afrikaanse woordeboeke ook vir R10 nie?

Gloudina moet my maar vertel wat denigrasie beteken, want Namaqua weet self
ook nie...

Max________________________________________

"Namaqua"
> 'n woordeboek sal dalk help.
>
> "Max" wrote in message
> news:3f7d24f5$0$58698$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Wat beteken dit?
>>
>> "Namaqua"
>>> Dis 'n baie interesante verskeinsel dat die groep altyd geneigd is om in
>>> denigrasie te verval.
>>
>
Re: Rastas and Lisa [boodskap #84927 is 'n antwoord op boodskap #84926] Vr, 03 Oktober 2003 10:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek het toe maar die woordjie verengels, en siedaar... Ek laat dit aan
Gloudina oor om jou uit te kak oor jy anglisismes gebruik...

Definition: [n] the act of expressing disapproval (especially of
yourself)
[n] an abusive attack on a person's character or good
name
[n] a belittling comment

Synonyms: aspersion, belittling, calumny, defamation, deprecation,
slander

See Also: attack, depreciation, derogation, disparagement,
disparagement, dispraise

"Max"
> Dit staan nie in die Van Dale nie... Ook op Google gesoek, maar geen
> antwoorde nie...
>
> Annette, verkoop hulle nie Afrikaanse woordeboeke ook vir R10 nie?
>
> Gloudina moet my maar vertel wat denigrasie beteken, want Namaqua weet self
> ook nie...
>
> Max________________________________________
>
> "Namaqua"
>> 'n woordeboek sal dalk help.
>>
>> "Max" wrote in message
>> news:3f7d24f5$0$58698$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>> Wat beteken dit?
>>>
>>> "Namaqua"
>>>> Dis 'n baie interesante verskeinsel dat die groep altyd geneigd is om in
>>>> denigrasie te verval.
>>>
>>
>
Re: Rastas and Lisa [boodskap #84928 is 'n antwoord op boodskap #84872] Vr, 03 Oktober 2003 10:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Namaqua  is tans af-lyn  Namaqua
Boodskappe: 144
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wel Katryn as ek nou ongesofistikeerd gebruik het, sonder die sogenaamde,
sou sekere mense in die ng op dit gespring het soos Ullie op 'n opponent.

Ek wil ook nou nie direkte uitsprake maak omtrent die mense in die VSA maak
nie - seinde ons nou in die teenwoordigheid en skadu van 'n self erkende
kenner is - wat die Southerners Yankees noem. ;-)

En hier het ek gedink dat as jy nou suid van die Mason-Dixon line mense
Yankee noem jy vinnig die konsep Rebel Yell sou leer. (en jou eie
Deliverance episode sou ervaar)

Hoe dom van my - you live you learn

Namaqua - Yiiihaaaa!

"Katryn" skryf in boodskap news:p9jonvotd8ij12s7o5o0se6lfp1l64502c@4ax.com...
> "Namaqua" wrote:
>
>> Dit spot met hillbillies - 'n verwying na die sogenaamde ongesofistikeerde
>> mense - veral die arm blankes van state soos Virginia.
>
> Sogenaamd ongesofistikeerd? Sogenaamd? LOL!
>
> Terloops, daardie einste hillbillies of "mountain folk" met hulle
> "Ulster-Scottish" herkoms, is baie interessante mense.
> Hulle tradisionele musiek en ander kultuur gewoontes is fascinating.
> Hulle is ook nie sommer gewone "rednecks" of "crackers" nie - no
> sirree!! :-)))
>
Re: Rastas and Lisa [boodskap #84929 is 'n antwoord op boodskap #84927] Vr, 03 Oktober 2003 11:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Namaqua  is tans af-lyn  Namaqua
Boodskappe: 144
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Denigrasie het sy wortels in latyn, en word veral, maar nie uitsluitlik nie,
in akademiese sirkels gebruik. Ook as werkwoord - denegreer.

'n Woord wat toevallig ook in die werke van Verwoerd en Boshof gebruik is.

Die stam woord beteken ironies genoeg "om swart te maak" - en beteken om
iemand of groepe te verneder of te verkleineer.(Gebruik om die
onderdrukkings proses deur die Englese na die Boere oorlog te beskryf)

En siedaar - jy het moeite gedoen en nou 'n nuwe woord en konsep geleer.

"Max" skryf in boodskap news:3f7d5467$0$58705$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Ek het toe maar die woordjie verengels, en siedaar... Ek laat dit aan
> Gloudina oor om jou uit te kak oor jy anglisismes gebruik...
>
> Definition: [n] the act of expressing disapproval (especially of
> yourself)
> [n] an abusive attack on a person's character or good
> name
> [n] a belittling comment
>
>
> Synonyms: aspersion, belittling, calumny, defamation, deprecation,
> slander
>
> See Also: attack, depreciation, derogation, disparagement,
> disparagement, dispraise
>
>
>
> "Max"
>> Dit staan nie in die Van Dale nie... Ook op Google gesoek, maar geen
>> antwoorde nie...
>>
>> Annette, verkoop hulle nie Afrikaanse woordeboeke ook vir R10 nie?
>>
>> Gloudina moet my maar vertel wat denigrasie beteken, want Namaqua weet
> self
>> ook nie...
>>
>> Max________________________________________
>>
>> "Namaqua"
>>> 'n woordeboek sal dalk help.
>>>
>>> "Max" wrote in message
>>> news:3f7d24f5$0$58698$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>>> Wat beteken dit?
>>>>
>>>> "Namaqua"
>>>> > Dis 'n baie interesante verskeinsel dat die groep altyd geneigd is
> om
>> in
>>>> > denigrasie te verval.
>>>>
>>>
>>
>
Re: Rastas and Lisa [boodskap #84930 is 'n antwoord op boodskap #84929] Vr, 03 Oktober 2003 11:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Aaah, nou weet ek hoekom ek die woord nie geken het nie, ek beweeg nie in
akademiese sirkels nie...

Wel 'n nuwe woord geleer, dankie. Nie dat ek dink ek dit sal gebruik voor ek
dit weer vergeet het nie. (Sien eerste paragraaf...)

Max______________________________________

"Namaqua"
> Denigrasie het sy wortels in latyn, en word veral, maar nie uitsluitlik nie,
> in akademiese sirkels gebruik. Ook as werkwoord - denegreer.
>
> 'n Woord wat toevallig ook in die werke van Verwoerd en Boshof gebruik is.
>
> Die stam woord beteken ironies genoeg "om swart te maak" - en beteken om
> iemand of groepe te verneder of te verkleineer.(Gebruik om die
> onderdrukkings proses deur die Englese na die Boere oorlog te beskryf)
>
> En siedaar - jy het moeite gedoen en nou 'n nuwe woord en konsep geleer.
>
>
>
>
> "Max" wrote in message
> news:3f7d5467$0$58705$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Ek het toe maar die woordjie verengels, en siedaar... Ek laat dit aan
>> Gloudina oor om jou uit te kak oor jy anglisismes gebruik...
>>
>> Definition: [n] the act of expressing disapproval (especially of
>> yourself)
>> [n] an abusive attack on a person's character or
> good
>> name
>> [n] a belittling comment
>>
>>
>> Synonyms: aspersion, belittling, calumny, defamation, deprecation,
>> slander
>>
>> See Also: attack, depreciation, derogation, disparagement,
>> disparagement, dispraise
>>
>>
>>
>> "Max"
>>> Dit staan nie in die Van Dale nie... Ook op Google gesoek, maar geen
>>> antwoorde nie...
>>>
>>> Annette, verkoop hulle nie Afrikaanse woordeboeke ook vir R10 nie?
>>>
>>> Gloudina moet my maar vertel wat denigrasie beteken, want Namaqua weet
>> self
>>> ook nie...
>>>
>>> Max________________________________________
>>>
>>> "Namaqua"
>>>> 'n woordeboek sal dalk help.
>>>>
>>>> "Max" wrote in message
>>>> news:3f7d24f5$0$58698$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>>> > Wat beteken dit?
>>>> >
>>>> > "Namaqua"
>>>> > > Dis 'n baie interesante verskeinsel dat die groep altyd geneigd
is
>> om
>>> in
>>>> > > denigrasie te verval.
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Rastas and Lisa [boodskap #84934 is 'n antwoord op boodskap #84926] Vr, 03 Oktober 2003 11:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Daar was nuwe woordeboeke - teen R39 per Kg))
My Blou Bybel praat van denigreer - (denigrate)- swartsmeer, beklad,
slegmaak, afkam, afkraak.
Ek dink Blommetjie bedoel die laaste een.

Annette

"Max" skryf in boodskap news:3f7d5278$0$58707$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Dit staan nie in die Van Dale nie... Ook op Google gesoek, maar geen
> antwoorde nie...
>
> Annette, verkoop hulle nie Afrikaanse woordeboeke ook vir R10 nie?
>
> Gloudina moet my maar vertel wat denigrasie beteken, want Namaqua weet self
> ook nie...
>
> Max________________________________________
>
> "Namaqua"
>> 'n woordeboek sal dalk help.
>>
>> "Max" wrote in message
>> news:3f7d24f5$0$58698$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>> Wat beteken dit?
>>>
>>> "Namaqua"
>>>> Dis 'n baie interesante verskeinsel dat die groep altyd geneigd is om in
>>>> denigrasie te verval.
>>>
>>
>
Re: Rastas and Lisa [boodskap #84936 is 'n antwoord op boodskap #84929] Vr, 03 Oktober 2003 11:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nama - hier is ietsie om te verteer: "The older I grow the more clearly I
perceive the winning beauty of simplicity in thought, conduct and speech."
Pope John XXIII.
Jy sal ook sien dat mense met vermoëns soos sukses, geld en verstand, ook
woordeboekwoorde, nie altyd daarmee te koop loop nie.

"Namaqua" skryf in boodskap news:bljlbf$r8n$1@hercules.btinternet.com...
> Denigrasie het sy wortels in latyn, en word veral, maar nie uitsluitlik nie,
> in akademiese sirkels gebruik. Ook as werkwoord - denegreer.
>
> 'n Woord wat toevallig ook in die werke van Verwoerd en Boshof gebruik is.
>
> Die stam woord beteken ironies genoeg "om swart te maak" - en beteken om
> iemand of groepe te verneder of te verkleineer.(Gebruik om die
> onderdrukkings proses deur die Englese na die Boere oorlog te beskryf)
>
> En siedaar - jy het moeite gedoen en nou 'n nuwe woord en konsep geleer.
>
>
>
>
> "Max" wrote in message
> news:3f7d5467$0$58705$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Ek het toe maar die woordjie verengels, en siedaar... Ek laat dit aan
>> Gloudina oor om jou uit te kak oor jy anglisismes gebruik...
>>
>> Definition: [n] the act of expressing disapproval (especially of
>> yourself)
>> [n] an abusive attack on a person's character or
> good
>> name
>> [n] a belittling comment
>>
>>
>> Synonyms: aspersion, belittling, calumny, defamation, deprecation,
>> slander
>>
>> See Also: attack, depreciation, derogation, disparagement,
>> disparagement, dispraise
>>
>>
>>
>> "Max"
>>> Dit staan nie in die Van Dale nie... Ook op Google gesoek, maar geen
>>> antwoorde nie...
>>>
>>> Annette, verkoop hulle nie Afrikaanse woordeboeke ook vir R10 nie?
>>>
>>> Gloudina moet my maar vertel wat denigrasie beteken, want Namaqua weet
>> self
>>> ook nie...
>>>
>>> Max________________________________________
>>>
>>> "Namaqua"
>>>> 'n woordeboek sal dalk help.
>>>>
>>>> "Max" wrote in message
>>>> news:3f7d24f5$0$58698$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>>> > Wat beteken dit?
>>>> >
>>>> > "Namaqua"
>>>> > > Dis 'n baie interesante verskeinsel dat die groep altyd geneigd
is
>> om
>>> in
>>>> > > denigrasie te verval.
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Rastas and Lisa [boodskap #84938 is 'n antwoord op boodskap #84936] Vr, 03 Oktober 2003 11:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Namaqua  is tans af-lyn  Namaqua
Boodskappe: 144
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek stem heeltemal saam Jonas - daarom gebruik ek een spesifieke woord vir
een spesifieke konsep.

As die man nou nie die woord verstaan nie en hy vra 'n verklaring; dan kan
ek dit mos vir hom uitwys wat dit beteken en waar dit gebruik word?

"Jonas" skryf in boodskap news:bljnrl$ab2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nama - hier is ietsie om te verteer: "The older I grow the more clearly I
> perceive the winning beauty of simplicity in thought, conduct and speech."
> Pope John XXIII.
> Jy sal ook sien dat mense met vermoëns soos sukses, geld en verstand, ook
> woordeboekwoorde, nie altyd daarmee te koop loop nie.
>
> "Namaqua" wrote in message
> news:bljlbf$r8n$1@hercules.btinternet.com...
>> Denigrasie het sy wortels in latyn, en word veral, maar nie uitsluitlik
> nie,
>> in akademiese sirkels gebruik. Ook as werkwoord - denegreer.
>>
>> 'n Woord wat toevallig ook in die werke van Verwoerd en Boshof gebruik is.
>>
>> Die stam woord beteken ironies genoeg "om swart te maak" - en beteken om
>> iemand of groepe te verneder of te verkleineer.(Gebruik om die
>> onderdrukkings proses deur die Englese na die Boere oorlog te beskryf)
>>
>> En siedaar - jy het moeite gedoen en nou 'n nuwe woord en konsep geleer.
>>
>>
>>
>>
>> "Max" wrote in message
>> news:3f7d5467$0$58705$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>> Ek het toe maar die woordjie verengels, en siedaar... Ek laat dit aan
>>> Gloudina oor om jou uit te kak oor jy anglisismes gebruik...
>>>
>>> Definition: [n] the act of expressing disapproval (especially of
>>> yourself)
>>> [n] an abusive attack on a person's character or
>> good
>>> name
>>> [n] a belittling comment
>>>
>>>
>>> Synonyms: aspersion, belittling, calumny, defamation, deprecation,
>>> slander
>>>
>>> See Also: attack, depreciation, derogation, disparagement,
>>> disparagement, dispraise
>>>
>>>
>>>
>>> "Max"
>>>> Dit staan nie in die Van Dale nie... Ook op Google gesoek, maar geen
>>>> antwoorde nie...
>>>>
>>>> Annette, verkoop hulle nie Afrikaanse woordeboeke ook vir R10 nie?
>>>>
>>>> Gloudina moet my maar vertel wat denigrasie beteken, want Namaqua
weet
>>> self
>>>> ook nie...
>>>>
>>>> Max________________________________________
>>>>
>>>> "Namaqua"
>>>> > 'n woordeboek sal dalk help.
>>>> >
>>>> > "Max" wrote in message
>>>> > news:3f7d24f5$0$58698$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>>> > > Wat beteken dit?
>>>> > >
>>>> > > "Namaqua"
>>>> > > > Dis 'n baie interesante verskeinsel dat die groep altyd
geneigd
> is
>>> om
>>>> in
>>>> > > > denigrasie te verval.
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Rastas and Lisa [boodskap #84959 is 'n antwoord op boodskap #84907] Vr, 03 Oktober 2003 15:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Max" wrote

> Daarom dat ek geen results gekry het na my search op Google nie. Het nou
> weer op Rastus gesoek, en sowaar weer 'n paar "nuwes" gekry... Ook gesien
> dat daar 'n weergawe is wat sê "and his big black buldge apears through the
> door".

I rest my case.

Uncle Tom
Re: Rastas and Lisa [boodskap #84960 is 'n antwoord op boodskap #84926] Vr, 03 Oktober 2003 15:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Max" wrote

> Gloudina moet my maar vertel wat denigrasie beteken, want Namaqua weet self
> ook nie...

Dis wat jy gereeld doen as iemand vir jou met
die waarheid konfronteer. Jy denigreer mense.
Soos in die Engels "denigrate."

Tant Hessie van Dale
Re: Rastas and Lisa [boodskap #84961 is 'n antwoord op boodskap #84929] Vr, 03 Oktober 2003 15:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Namaqua" wrote

> Denigrasie het sy wortels in latyn,
> 'n Woord wat toevallig ook in die werke van Verwoerd en Boshof gebruik is.
>
> Die stam woord beteken ironies genoeg "om swart te maak"

Ek wonder of Verwoerd en Boshof bewus was van die
ironie opgesluit in die oorsprong van die woord.

Gloudina
Re: Rastas and Lisa [boodskap #84963 is 'n antwoord op boodskap #84959] Vr, 03 Oktober 2003 15:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ja, antie, tipies jy... neem my kwalik omdat ek nie die rassistiese kultuur
van VSA ken nie... Ek is minstens nie skaam om my foute te erken nie... 'n
eienskap wat nie so vaak voorkom op die nuusgroep nie...

Max_______________________________________

"@rogers.com"
>
> "Max" wrote
>
>> Daarom dat ek geen results gekry het na my search op Google nie. Het nou
>> weer op Rastus gesoek, en sowaar weer 'n paar "nuwes" gekry... Ook gesien
>> dat daar 'n weergawe is wat sê "and his big black buldge apears through
> the
>> door".
>
> I rest my case.
>
> Uncle Tom
>
Re: Rastas and Lisa [boodskap #84964 is 'n antwoord op boodskap #84960] Vr, 03 Oktober 2003 15:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Jy praat kak en jy weet dit!

Staaf jou feite...

Ek wag...

Max________________________________

"@rogers.com" wrote in message
news:wigfb.6573$ko%.4417@news04.bloor.is.net.cable.rogers.co m...
>
> "Max" wrote
>
>> Gloudina moet my maar vertel wat denigrasie beteken, want Namaqua weet
> self
>> ook nie...
>
> Dis wat jy gereeld doen as iemand vir jou met
> die waarheid konfronteer. Jy denigreer mense.
> Soos in die Engels "denigrate."
>
> Tant Hessie van Dale
>
Re: Rastas and Lisa [boodskap #84967 is 'n antwoord op boodskap #84963] Vr, 03 Oktober 2003 15:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Sorry, ek's weer bietjie vaak... Ek bedoel gereeld. Die Hollands neem my
oor!

"Max"
> Ja, antie, tipies jy... neem my kwalik omdat ek nie die rassistiese kultuur
> van VSA ken nie... Ek is minstens nie skaam om my foute te erken nie... 'n
> eienskap wat nie so vaak voorkom op die nuusgroep nie...
>
> Max_______________________________________
>
> "@rogers.com"
>>
>> "Max" wrote
>>
>>> Daarom dat ek geen results gekry het na my search op Google nie. Het nou
>>> weer op Rastus gesoek, en sowaar weer 'n paar "nuwes" gekry... Ook
> gesien
>>> dat daar 'n weergawe is wat sê "and his big black buldge apears
through
>> the
>>> door".
>>
>> I rest my case.
>>
>> Uncle Tom
>>
>
Re: Rastas and Lisa [boodskap #84970 is 'n antwoord op boodskap #84963] Vr, 03 Oktober 2003 16:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Max" wrote

> Ja, antie, tipies jy... neem my kwalik omdat ek nie die rassistiese kultuur
> van VSA ken nie...

Nee, ek het nie vir jou kwalik geneem dat jy nie die
subtiliteite van die Amerikaanse kultuur scene ken nie.
Wat ek jou wel kwalik geneem het, is dat jy 'n stuk
pornografie in Engels geskryf op 'n Afrikaanse nuus-
groep geplaas het.

Gloudina
Re: Rastas and Lisa [boodskap #84971 is 'n antwoord op boodskap #84967] Vr, 03 Oktober 2003 16:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Max" wrote

> Sorry, ek's weer bietjie vaak... Ek bedoel gereeld. Die Hollands neem my
> oor!
> "Max"

>> eienskap wat nie so vaak voorkom op die nuusgroep nie...

Toemaar, "vaak" word ook in Afrikaans in hierdie
verband gebruik. Moet nou nie weer met jou
Nederlands kom spog nie. (Praat jy "Hollands,"
as ek mag vra. Hollands word net in 'n klein
deel van die Nederlandse grondgebied gepraat,
weet jy.)

Gloudina
Heuwel William's (vir Namaqua) [boodskap #84972 is 'n antwoord op boodskap #84928] Vr, 03 Oktober 2003 17:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Namaqua" wrote:

> Wel Katryn as ek nou ongesofistikeerd gebruik het, sonder die sogenaamde,
> sou sekere mense in die ng op dit gespring het soos Ullie op 'n opponent.

Giegie gie, ja dit is natuurlik ook waar. :-))
Maar...um...ek is nou baie dof, maar wie of wat is die opspringerige
Ullie? Ek het eers gedink dis dalk Generaal Grant? Toe dog ek weer
dalk is dit 'n bekende hokkie of sokkerspeler of ander sportman, want
daar is 'n opponent betrokke? Dis Vrydag, wees geduldig!! :-)

> Ek wil ook nou nie direkte uitsprake maak omtrent die mense in die VSA maak
> nie - seinde ons nou in die teenwoordigheid en skadu van 'n self erkende
> kenner is - wat die Southerners Yankees noem. ;-)

ROTFL!!! Ja, maar shhhhh.....:-))))
Ek het nogal uitgsien na die res van die kenner se kennis oor die VSA.
Dalk as ons stilbly en lank genoeg wag, sal ons seker nog alles hoor?
:-)) Was jy hier toe die kenners van Engeland hulle opinies oor die
Britte uitgespreek het? Dit was net so snaaks! :-))

> En hier het ek gedink dat as jy nou suid van die Mason-Dixon line mense
> Yankee noem jy vinnig die konsep Rebel Yell sou leer. (en jou eie
> Deliverance episode sou ervaar)

LOL! :-)))) You're damned right you are!! :-)))

Groetnis,
Daisy Duke

:-)
Re: Rastas and Lisa [boodskap #84977 is 'n antwoord op boodskap #84964] Vr, 03 Oktober 2003 18:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Max" wrote

> Jy praat kak en jy weet dit!

I rest my case.

Tant Hessie van De Doorns
Re: Heuwel William's (vir Namaqua) [boodskap #84989 is 'n antwoord op boodskap #84972] Vr, 03 Oktober 2003 23:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Namaqua  is tans af-lyn  Namaqua
Boodskappe: 144
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Uli Schmidt, Noord transvaal speler van die tagtigs - wie se rugby styl in
SA as "vurig" beskryf is.

Hy het berug geword omdat hy op 'n stadium besluit hy gaan op 'n opponent
spring terwyl niemand kyk nie.

Niemand het dit ook gesien nie - behalwe die paar duisend toeskouers en die
hele land se televisie skare nie.

Gelukkig vir die opponent was daar 'n geneesheer naby - baie naby - 'n Dr
Uli Schmidt.

sug - ek mis die ou nasie.

"Katryn" skryf in boodskap news:v3brnv4v92mliap1makpd7sono1q3unrgs@4ax.com...
> "Namaqua" wrote:
>
>> Wel Katryn as ek nou ongesofistikeerd gebruik het, sonder die sogenaamde,
>> sou sekere mense in die ng op dit gespring het soos Ullie op 'n opponent.
>
> Giegie gie, ja dit is natuurlik ook waar. :-))
> Maar...um...ek is nou baie dof, maar wie of wat is die opspringerige
> Ullie? Ek het eers gedink dis dalk Generaal Grant? Toe dog ek weer
> dalk is dit 'n bekende hokkie of sokkerspeler of ander sportman, want
> daar is 'n opponent betrokke? Dis Vrydag, wees geduldig!! :-)
>
>> Ek wil ook nou nie direkte uitsprake maak omtrent die mense in die VSA maak
>> nie - seinde ons nou in die teenwoordigheid en skadu van 'n self erkende
>> kenner is - wat die Southerners Yankees noem. ;-)
>
> ROTFL!!! Ja, maar shhhhh.....:-))))
> Ek het nogal uitgsien na die res van die kenner se kennis oor die VSA.
> Dalk as ons stilbly en lank genoeg wag, sal ons seker nog alles hoor?
> :-)) Was jy hier toe die kenners van Engeland hulle opinies oor die
> Britte uitgespreek het? Dit was net so snaaks! :-))
>
>> En hier het ek gedink dat as jy nou suid van die Mason-Dixon line mense
>> Yankee noem jy vinnig die konsep Rebel Yell sou leer. (en jou eie
>> Deliverance episode sou ervaar)
>
> LOL! :-)))) You're damned right you are!! :-)))
>
> Groetnis,
> Daisy Duke
>
> :-)
>
Re: Heuwel William's (vir Namaqua) [boodskap #85001 is 'n antwoord op boodskap #84989] Sa, 04 Oktober 2003 06:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Uli het sy vurige gene van pappie gekry:))
Annette

"Namaqua" skryf in boodskap news:bll1kh$ol0$1@hercules.btinternet.com...
> Uli Schmidt, Noord transvaal speler van die tagtigs - wie se rugby styl in
> SA as "vurig" beskryf is.
>
> Hy het berug geword omdat hy op 'n stadium besluit hy gaan op 'n opponent
> spring terwyl niemand kyk nie.
>
> Niemand het dit ook gesien nie - behalwe die paar duisend toeskouers en die
> hele land se televisie skare nie.
>
> Gelukkig vir die opponent was daar 'n geneesheer naby - baie naby - 'n Dr
> Uli Schmidt.
>
> sug - ek mis die ou nasie.
>
>
> "Katryn" wrote in message
> news:v3brnv4v92mliap1makpd7sono1q3unrgs@4ax.com...
>> "Namaqua" wrote:
>>
>>> Wel Katryn as ek nou ongesofistikeerd gebruik het, sonder die sogenaamde,
>>> sou sekere mense in die ng op dit gespring het soos Ullie op 'n
opponent.
>>
>> Giegie gie, ja dit is natuurlik ook waar. :-))
>> Maar...um...ek is nou baie dof, maar wie of wat is die opspringerige
>> Ullie? Ek het eers gedink dis dalk Generaal Grant? Toe dog ek weer
>> dalk is dit 'n bekende hokkie of sokkerspeler of ander sportman, want
>> daar is 'n opponent betrokke? Dis Vrydag, wees geduldig!! :-)
>>
>>> Ek wil ook nou nie direkte uitsprake maak omtrent die mense in die VSA
> maak
>>> nie - seinde ons nou in die teenwoordigheid en skadu van 'n self erkende
>>> kenner is - wat die Southerners Yankees noem. ;-)
>>
>> ROTFL!!! Ja, maar shhhhh.....:-))))
>> Ek het nogal uitgsien na die res van die kenner se kennis oor die VSA.
>> Dalk as ons stilbly en lank genoeg wag, sal ons seker nog alles hoor?
>> :-)) Was jy hier toe die kenners van Engeland hulle opinies oor die
>> Britte uitgespreek het? Dit was net so snaaks! :-))
>>
>>> En hier het ek gedink dat as jy nou suid van die Mason-Dixon line mense
>>> Yankee noem jy vinnig die konsep Rebel Yell sou leer. (en jou eie
>>> Deliverance episode sou ervaar)
>>
>> LOL! :-)))) You're damned right you are!! :-)))
>>
>> Groetnis,
>> Daisy Duke
>>
>> :-)
>>
>
Re: Heuwel William's (vir Namaqua) [boodskap #85038 is 'n antwoord op boodskap #84989] Sa, 04 Oktober 2003 18:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Namaqua" wrote:

> Uli Schmidt, Noord transvaal speler van die tagtigs - wie se rugby styl in
> SA as "vurig" beskryf is.

Aah, dan voel ek nie heeltemal so onnosel nie. Dit was dan sommer
gewone ou "man talk". :-) Ek stel nie soveel belang in rugby nie.
Hou baie van baseball en geniet college football. Verlede jaar het
iemand my belangstelling in sokker geprikkel, en ek het toe meer
aandag aan daardie sport ook begin gee. Snaaks genoeg vind ek nogal
dat baie Suid Afrikaners wat na Noord Amerika emigreer het, baie
aangetrokke tot yshokkie voel. Ek dink dit het dalk iets met die feit
dat dit so aggressiewe sport is te doen? :-)
Ek hou gladnie van yshokkie nie.

> sug - ek mis die ou nasie.

Jy het genoem dat jy met 'n Engelse vrou getroud is? Waarom gaan
julle nie terug na SA vir n kort rukkie nie? Dalk sal sy baie daarvan
hou, en dan kan julle weer permanent daar woon?

Ek kan nie sê dat ek die "ou nasie" vreesliik mis nie. Maar ek mis
wel my taal, en dan natuurlik die pragtige natuurskoon en daardie blou
blou - wag netnou klink ek soos Dingus. :-))
Re: Heuwel William's (vir Namaqua) [boodskap #85040 is 'n antwoord op boodskap #85038] Sa, 04 Oktober 2003 23:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Namaqua  is tans af-lyn  Namaqua
Boodskappe: 144
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
>> sug - ek mis die ou nasie.

Dis nou weer Engelse ironie wat daar sy Anglistiese kop uitgesteek het -
lees dit in die konteks van die paragraaf wat dit voorafgegaan het ;-)

So ter loops my vrou is Duits en ons het oral oor gewoon voor ons besluit
het om 'n neutrale keuse in die UK te maak en hier te bly. Ons het dit op 'n
stadium reggekry om in SA, UK en Duitsland in een jaar belasting te betaal -
rondtrek het sy nadele - nie soseer die wet van transvaal as universele wet
nie.

"Katryn" skryf in boodskap news:je5unv4k47u78l82788mph1r1n9vfes0jt@4ax.com...
> "Namaqua" wrote:
>
>> Uli Schmidt, Noord transvaal speler van die tagtigs - wie se rugby styl in
>> SA as "vurig" beskryf is.
>
> Aah, dan voel ek nie heeltemal so onnosel nie. Dit was dan sommer
> gewone ou "man talk". :-) Ek stel nie soveel belang in rugby nie.
> Hou baie van baseball en geniet college football. Verlede jaar het
> iemand my belangstelling in sokker geprikkel, en ek het toe meer
> aandag aan daardie sport ook begin gee. Snaaks genoeg vind ek nogal
> dat baie Suid Afrikaners wat na Noord Amerika emigreer het, baie
> aangetrokke tot yshokkie voel. Ek dink dit het dalk iets met die feit
> dat dit so aggressiewe sport is te doen? :-)
> Ek hou gladnie van yshokkie nie.
>
>> sug - ek mis die ou nasie.
>
> Jy het genoem dat jy met 'n Engelse vrou getroud is? Waarom gaan
> julle nie terug na SA vir n kort rukkie nie? Dalk sal sy baie daarvan
> hou, en dan kan julle weer permanent daar woon?
>
> Ek kan nie sê dat ek die "ou nasie" vreesliik mis nie. Maar ek mis
> wel my taal, en dan natuurlik die pragtige natuurskoon en daardie blou
> blou - wag netnou klink ek soos Dingus. :-))
>
Re: Heuwel William's (vir Namaqua) [boodskap #85045 is 'n antwoord op boodskap #85040] So, 05 Oktober 2003 00:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Namaqua" wrote:

> So ter loops my vrou is Duits en ons het oral oor gewoon voor ons besluit
> het om 'n neutrale keuse in die UK te maak en hier te bly. Ons het dit op 'n
> stadium reggekry om in SA, UK en Duitsland in een jaar belasting te betaal -
> rondtrek het sy nadele - nie soseer die wet van transvaal as universele wet
> nie.

Groot verskoning. Ek onthou nou. Jy het genoem dat sy Duits was.
Dit was iemand anders wat ek aan gedink het wat ook van Engeland
geskryf het, wat met 'n Engelse meisie getroud is. Hy het altyd sulke
lekker lees stories geskryf oor vliegtuie en dinge.
Jammer Namaqua.
Yikes, hoe op aarde het dit gebeur dat julle in 3 verskillende lande
belasting moes betaal? Dit moes 'n nagmerrie gewees het?
Re: Rastas and Lisa [boodskap #85094 is 'n antwoord op boodskap #84970] Ma, 06 Oktober 2003 07:06 Na vorige boodskapNa vorige boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"Max" wrote
>
> Die van julle wie altyd so in julle broeke skyt oor engels, hou verby!
>

"@rogers.com"
> "Max" wrote
>
>> Ja, antie, tipies jy... neem my kwalik omdat ek nie die rassistiese
> kultuur
>> van VSA ken nie...
>
> Nee, ek het nie vir jou kwalik geneem dat jy nie die
> subtiliteite van die Amerikaanse kultuur scene ken nie.
> Wat ek jou wel kwalik geneem het, is dat jy 'n stuk
> pornografie in Engels geskryf op 'n Afrikaanse nuus-
> groep geplaas het.
>
> Gloudina
>
Vorige onderwerp: Wetenskaplike Bewys
Volgende onderwerp: A.I. over ZA 2002
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 18:52:30 MGT 2024