| Hollywood en die Blom Van Benoni [boodskap #84798] |
Wo., 01 Oktober 2003 17:33  |
Namaqua
Boodskappe: 144 Geregistreer: September 2003
|
Senior Lid |
|
|
Enigiemand al die remake van The Italian Job gesien?
Met die Blom van Benoni o.t.w Charlize Theron (of die geafekteerde Thea Ron
soos dit nou blykbaar skielik uitgespreek word ) met haar deep south aksent
in een van die hoof rolle.
Asook, instede van Michael Caine, Mark Wahlberg as Charlie Croaker(Ek is
jammer - Roger Moore se linker wenkbrou het meer emosionele 'range' as die
mannetjie en Roger se aanplak snorre het meer charisma gehad).
Hollywood het 'n fantastiese film gevat en met die remake is die enigste
ding wat oorbly die mini's (dis nou die nuwe BMW ontwerpe model)
Ag tog.
Sug.
Nou ja - ten minste kan sy met trots sê sy het met Woody Allen, Kenneth
Branagh en Keanu Reeves(Roger se regter wenkbrou het meer... ) gewerk.
Nie sleg nie.
Kom ons hoop iemand gee Arnold Vosloo 'n rol waar hy toegelaat word om darem
te praat. (Mummy 3 miskien?)
|
|
|
|
|
|
| Re: Hollywood en die Blom Van Benoni [boodskap #84806 is 'n antwoord op boodskap #84798] |
Wo., 01 Oktober 2003 18:52   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
The Italian Job het nog nie hier begin draai nie.
Annette
--
"Namaqua" skryf in boodskap news:blf34n$fa$1@titan.btinternet.com...
> Enigiemand al die remake van The Italian Job gesien?
>
> Met die Blom van Benoni o.t.w Charlize Theron (of die geafekteerde Thea Ron
> soos dit nou blykbaar skielik uitgespreek word ) met haar deep south aksent
> in een van die hoof rolle.
>
> Asook, instede van Michael Caine, Mark Wahlberg as Charlie Croaker(Ek is
> jammer - Roger Moore se linker wenkbrou het meer emosionele 'range' as die
> mannetjie en Roger se aanplak snorre het meer charisma gehad).
>
> Hollywood het 'n fantastiese film gevat en met die remake is die enigste
> ding wat oorbly die mini's (dis nou die nuwe BMW ontwerpe model)
>
> Ag tog.
>
> Sug.
>
> Nou ja - ten minste kan sy met trots sê sy het met Woody Allen, Kenneth
> Branagh en Keanu Reeves(Roger se regter wenkbrou het meer... ) gewerk.
>
> Nie sleg nie.
>
> Kom ons hoop iemand gee Arnold Vosloo 'n rol waar hy toegelaat word om darem
> te praat. (Mummy 3 miskien?)
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Hollywood en die Blom Van Benoni [boodskap #84814 is 'n antwoord op boodskap #84798] |
Do., 02 Oktober 2003 01:30   |
Ellie
Boodskappe: 321 Geregistreer: September 2003
|
Senior Lid |
|
|
Nei jong, ek het dit weer geniet, veral Charlie Croaker, en hierjy hoor, sy
het nie n deep south accent nie, wel n Kaliefornia (soos Arnold sou se)
aksent, bleddie goed vir iemand soos sy wat nog net n jaar of wat hier woon.
Ek woon al n laaaang ruk hier, en het nog nie my Kaapse aksent verloor nie.
-a-
"Namaqua" skryf in boodskap news:blf34n$fa$1@titan.btinternet.com...
> Enigiemand al die remake van The Italian Job gesien?
>
> Met die Blom van Benoni o.t.w Charlize Theron (of die geafekteerde Thea Ron
> soos dit nou blykbaar skielik uitgespreek word ) met haar deep south aksent
> in een van die hoof rolle.
>
> Asook, instede van Michael Caine, Mark Wahlberg as Charlie Croaker(Ek is
> jammer - Roger Moore se linker wenkbrou het meer emosionele 'range' as die
> mannetjie en Roger se aanplak snorre het meer charisma gehad).
>
> Hollywood het 'n fantastiese film gevat en met die remake is die enigste
> ding wat oorbly die mini's (dis nou die nuwe BMW ontwerpe model)
>
> Ag tog.
>
> Sug.
>
> Nou ja - ten minste kan sy met trots sê sy het met Woody Allen, Kenneth
> Branagh en Keanu Reeves(Roger se regter wenkbrou het meer... ) gewerk.
>
> Nie sleg nie.
>
> Kom ons hoop iemand gee Arnold Vosloo 'n rol waar hy toegelaat word om darem
> te praat. (Mummy 3 miskien?)
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Hollywood en die Blom Van Benoni [boodskap #84824 is 'n antwoord op boodskap #84821] |
Do., 02 Oktober 2003 06:18   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Sy sal 'n dekselse mooi kroek wees:)))
Nietemin- ek lees dat sy 'n rol gekry het van 'n moordenares - en hulle dra
nie seksie rokkies in die tronk nie.
--
Annette
"Sandvlooi" skryf in boodskap news:blge32$amu$2@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Nou nie dat ek veel weet van films en sulke goete nie maar ek lees koerante
> en ek het gelees dat Charlize spesiaal die Amerikaanse aksent moes aanleer
> omdat jy nie maklik werk in Hollywood kry met 'n SA aksent nie.....nie as jy
> net wil kroeks speel nie!
> "Namaqua" wrote in message
> news:blfv3u$g2o$1@titan.btinternet.com...
>> Ek het geen probleem as die Yanks die van uitspreek soos hulle wil nie of
>> die feit dat ons in Afrikaans die naam nou eintlik mis uitspreek nie.
>>
>> Dit is HAAR geaffekteerde uitspraak van Theron wat my so bietjie dwars in
>> die krop gesteek het.
>>
>>
>> "@rogers.com" wrote in message
>> news:DEFeb.811$HUO.523@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com. ..
>>>
>>> "Namaqua" wrote
>>>
>>>> Met die Blom van Benoni o.t.w Charlize Theron (of die geafekteerde Thea Ron
>>>> soos dit nou blykbaar skielik uitgespreek word
>>>
>>> Jy moet hulle vergewe, want hoe sal hulle nou weet
>>> dat die regte uitspraak daarvan Trôn is, volgens ons
>>> Afrikaners wat almal outoriteite is op die gebied van
>>> Franse uitspraak. Hier in Kanata is daar 'n Theron-
>>> straat, en almal spreek dit maar The-ron uit.
>>>
>>> Minnehaha
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Hollywood en die Blom Van Benoni [boodskap #84844 is 'n antwoord op boodskap #84835] |
Do., 02 Oktober 2003 13:09   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nou weet ek van Holland Maks en C-max:)))
Annette
"Max" skryf in boodskap news:cc9ea8f.0310020117.5bbde8e2@posting.google.com...
> Ek het ook die probleem... Maar dan omgekeerd. Ek het 'n ingelse van,
> die Hollanders vra my daagliks wanneer ek gaan begin om my van in
> Hollands te sê, maar ek kry dit nog nie reg nie...
>
> Ek spel my van nou al toe oë met die Hollandse alfabet. Hulle gebruik
> mos nie alfa bravo charly soos die res van die wêreld nie, hulle
> gebruik Anton Bernard, Cornelis enz.
>
> Max (Nie "mêx" nie, maar "mux" of in afr sommer MAKS)
>
>
> "@rogers.com"
>> "Namaqua" wrote
>>
>>> Dit is HAAR geaffekteerde uitspraak van Theron wat my so bietjie dwars in
>>> die krop gesteek het.
>>
>> Ek dink jy moet haar dit ook maar vergewe. As
>> mens lank genoeg met 'n snaakse van in ander
>> land bly, dan begin jy ook maar jou van uitspreek
>> soos die locals dit uitspreek, want jy is al so moeg
>> om oor en oor te verduidelik.
>>
>> Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Hollywood en die Blom Van Benoni [boodskap #84864 is 'n antwoord op boodskap #84855] |
Do., 02 Oktober 2003 15:23   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:)))) Tussen ons klomp hier kan ons 'n Nobelprys wen:))
Kom ons skryf saam aan die boek oor Maks se Klimaks in C-Max:)))
--
Annette
"Max" skryf in boodskap news:3f7c3e08$0$58703$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Ek dog heeltyd klimax word met 'n k gespel... ;-)
>
> "Annette"
>> Nou weet ek van Holland Maks en C-max:)))
>> Annette
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Hollywood en die Blom Van Benoni [boodskap #84950 is 'n antwoord op boodskap #84814] |
Vr., 03 Oktober 2003 14:11   |
Namaqua
Boodskappe: 144 Geregistreer: September 2003
|
Senior Lid |
|
|
Sy is al meer as 'n dekade in die VSA.
Ek is seker die voordeel van 'n paar honderd duisend dollar se "voice
coaching" die aksent enige plek geplaas kan word (behalwe as jou naam Arnold
S. is - aan die kêrel se aksent is daar nou eenvoudig niks te make nie)
.Hulle het Charelize ook eers "vaguely southern" probeer laat klink (Devils
Advocate)
Maar nou ja - ek het niks teen haar nie - dit was meer dat die movie vir my
'n groot teleurstelling was in vergelyking met die oorspronklik.
"Ellie" wrote in message
news:XcLeb.4868$f11.2854@newsread1.news.atl.earthlink.net...
> Nei jong, ek het dit weer geniet, veral Charlie Croaker, en hierjy hoor, sy
> het nie n deep south accent nie, wel n Kaliefornia (soos Arnold sou se)
> aksent, bleddie goed vir iemand soos sy wat nog net n jaar of wat hier woon.
> Ek woon al n laaaang ruk hier, en het nog nie my Kaapse aksent verloor nie.
>
> -a-
>
> "Namaqua" wrote in message
> news:blf34n$fa$1@titan.btinternet.com...
>> Enigiemand al die remake van The Italian Job gesien?
>>
>> Met die Blom van Benoni o.t.w Charlize Theron (of die geafekteerde Thea Ron
>> soos dit nou blykbaar skielik uitgespreek word ) met haar deep south aksent
>> in een van die hoof rolle.
>>
>> Asook, instede van Michael Caine, Mark Wahlberg as Charlie Croaker(Ek is
>> jammer - Roger Moore se linker wenkbrou het meer emosionele 'range' as die
>> mannetjie en Roger se aanplak snorre het meer charisma gehad).
>>
>> Hollywood het 'n fantastiese film gevat en met die remake is die enigste
>> ding wat oorbly die mini's (dis nou die nuwe BMW ontwerpe model)
>>
>> Ag tog.
>>
>> Sug.
>>
>> Nou ja - ten minste kan sy met trots sê sy het met Woody Allen, Kenneth
>> Branagh en Keanu Reeves(Roger se regter wenkbrou het meer... ) gewerk.
>>
>> Nie sleg nie.
>>
>> Kom ons hoop iemand gee Arnold Vosloo 'n rol waar hy toegelaat word om darem
>> te praat. (Mummy 3 miskien?)
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Hollywood en die Blom Van Benoni [boodskap #84988 is 'n antwoord op boodskap #84982] |
Vr., 03 Oktober 2003 21:27   |
bouer
Boodskappe: 4784 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
"Jonas" wrote
> Vertel ons van die "swetterjoel" aksente O Linguistieke Goeroe ....
O, troglodiete mummie, ek praat nou van 'n land met
elf tale, en daarbenewens, o ghoeroe oor UNISA, van
die menigte aksente binne dié elf tale, soos gespreek
veral in die strate van jy-weet-waar, naamlik Scheiding
Straat, Lunnon Straat, Johnston Straat en so aan en
so voorts.
Tant Hessie van Kilnerton.
|
|
|
|
|
|
| Re: Hollywood en die Blom Van Benoni [boodskap #85031 is 'n antwoord op boodskap #84962] |
Sa., 04 Oktober 2003 13:03   |
Ellie
Boodskappe: 321 Geregistreer: September 2003
|
Senior Lid |
|
|
Hessie, ek dink jy het n punt beet daar. My teorie van wiskunde, musiek en
taal staan nog steeds. Ek is severely challenged as dit by wiskunde kom,
maar is redelik musikaal, en leer taamlik maklik tale aan, dit het met die
oor doen natuurlik, en uit die aard van my werk kom ek in aanraking met
mense van oor die hele land, en dit is vir my altyd n uitdaging om, as
iemand my bel, eers te raai waarvandaan hulle kom deur te luister na hulle
aksent, voor hulle vir my se.
"@rogers.com" Ek dink dat die sukses van Charlize Theron in die
filmwêreld tot
> 'n sekere mate te doen het met die feit dat sy maklik ander aksente
> kan leer. ( Net soos haar amper blank gesig dit moontlik maak om
> haar verskillende karakters op verskillende tye te laat speel.) Dis
> dieselfde ding wat Meryl Streep kan doen. En mens wonder of
> die feit dat Theron Afrikaanssprekend was en alle Engelse aksente
> dus eintlik aangeleer moes word, nie iets te doen het met haar
> handigheid met verskillende aksente nie. Sy het ook grootgeword
> met 'n hele swetterjoel aksente om haar.
>
> Tant Hessie, nog 'n blom van Benoni
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Hollywood en die Blom Van Benoni [boodskap #85048 is 'n antwoord op boodskap #84988] |
So., 05 Oktober 2003 03:41   |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
|
Senior Lid |
|
|
UNISA - en vertel ons wat nou daar aangaan? Of is sussie te besig om die
skoonmakers te karwei om waar te neem?
"@rogers.com" wrote in message
news:WQlfb.6866$ko%.4284@news04.bloor.is.net.cable.rogers.co m...
>
> "Jonas" wrote
>
>> Vertel ons van die "swetterjoel" aksente O Linguistieke Goeroe ....
>
> O, troglodiete mummie, ek praat nou van 'n land met
> elf tale, en daarbenewens, o ghoeroe oor UNISA, van
> die menigte aksente binne dié elf tale, soos gespreek
> veral in die strate van jy-weet-waar, naamlik Scheiding
> Straat, Lunnon Straat, Johnston Straat en so aan en
> so voorts.
>
> Tant Hessie van Kilnerton.
>
|
|
|
|
|
|
| Re: HOHOH? [boodskap #85076 is 'n antwoord op boodskap #85063] |
So., 05 Oktober 2003 21:22  |
Katryn
Boodskappe: 962 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
"Namaqua" wrote:
> Hoekom het jy jou verbeel jy is Janeway - voel jy verlore in die Delta
> Quadrant? Voel jy 70 duisend ligjare van die huis af?
Jy's te slim vir jou skoene. Ek sê nou niks meer nie!!
:-))
|
|
|
|