Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Happy sage se einde
Happy sage se einde [boodskap #84765] |
Wo., 01 Oktober 2003 07:16  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Happy Sindane, wat sekere mense ietwat op hol gehad het, het sy laaste dag
in die hof gehad.
Daar is toe bepaal dat hy definitief 19 jaar oud is, en nie 16 nie. Dit
beteken dat hy nie meer onder die kindersorgwet val nie, en die mense wat
vir hom sorg is nou nie meer sy pleegouers nie, maar sy werkgewer.
Happy het ook R100 000 gekry van 'n verfmaatskappy omdat hulle sy naam in 'n
advertensie gebruik het sonder sy of sy voog se toestemming.
Annette
|
|
|
|
|
|
|
Re: Happy sage se einde [boodskap #84807 is 'n antwoord op boodskap #84801] |
Wo., 01 Oktober 2003 18:53  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Natuurlik is swart 'n kleur - dit het dan wit in!:))
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:blf4ff$rhg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Swart is nie 'n kleur nie.
> (Annette - dis vir jou bedoel ...) ;-))
> "TJ" wrote in message
> news:blea28$3lg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Enige kleur waaraan jy kan dink?
>>
>> So baie kleure geldnote ook.
>>
>> 'n "Happy"einde.
>>
>> :-)
>>
>> TJ
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:ble8t3$2ue$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Klink my die verfmaatskappy was besig met 'n swartsmeerdery ?
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bldv4p$qv0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Happy Sindane, wat sekere mense ietwat op hol gehad het, het sy
laaste
>> dag
>>>> in die hof gehad.
>>>> Daar is toe bepaal dat hy definitief 19 jaar oud is, en nie 16 nie.
> Dit
>>>> beteken dat hy nie meer onder die kindersorgwet val nie, en die
mense
>> wat
>>>> vir hom sorg is nou nie meer sy pleegouers nie, maar sy werkgewer.
>>>> Happy het ook R100 000 gekry van 'n verfmaatskappy omdat hulle sy
naam
>> in
>>> 'n
>>>> advertensie gebruik het sonder sy of sy voog se toestemming.
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Ma. Apr. 21 01:32:02 UTC 2025
|