Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » ??????????
Re: Ô ja! [boodskap #77462 is 'n antwoord op boodskap #77461] Wo, 07 Mei 2003 19:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 07 May 2003 19:11:14 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> DD wrote:
>
> 'n Tesoures.
>
>
> Is dit die Afrikaanse spelling vir
> die woord "Thesaurus"? Ek dink ek
> het die woord altyd gebruik
> selfs al het ek Afrikaans gepraat,
> want is dit nie Latyn of Grieks
> in alle geval nie. Wonder of daar
> 'n Afrikaanse woord daarvor is?
>
> Gloudina

Ja, Tesoures is die Afrikaanse woord daarvor.

DD
Re: ¿¿¿¿¿¿¿¿¿¿¿ [boodskap #77464 is 'n antwoord op boodskap #77451] Wo, 07 Mei 2003 19:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 7 May 2003 18:46:54 +0200, "Tobie" wrote:

> waar tjaarts jy jou leptop, huh? Tap jy in byrie
> naaste transformer.
> ---
>
>
>
LOL... ney, ek gebruik batries
Re: Ô ja! [boodskap #77468 is 'n antwoord op boodskap #77462] Wo, 07 Mei 2003 21:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
> DD wrote: 'n Tesoures.

> Gloudina: Is dit die Afrikaanse spelling vir
> die woord "Thesaurus"? Ek dink ek
> het die woord altyd gebruik
> selfs al het ek Afrikaans gepraat,
> want is dit nie Latyn of Grieks
> in alle geval nie. Wonder of daar
> 'n Afrikaanse woord daarvor is?

DD :
Ja, Tesoures is die Afrikaanse woord daarvor.

Wouter:
Korrek, maar die spelling daarvor is eintlik tesourus ;-)
Re: Ô ja! [boodskap #77470 is 'n antwoord op boodskap #77468] Wo, 07 Mei 2003 21:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

>> Gloudina: Wonder of daar
>> 'n Afrikaanse woord daarvor is?

> DD : die Afrikaanse woord daarvor.
>
> Wouter:
> Korrek, maar die spelling daarvor

Goed. Nou sing almal dieselfde deuntjie.

Tant Hessie van Lekkersing.
Re: ?????? [boodskap #84741 is 'n antwoord op boodskap #77321] Di, 30 September 2003 18:05 Na vorige boodskap
Namaqua  is tans af-lyn  Namaqua
Boodskappe: 144
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Loutere stront.

Suiwer genetiese uitsluiting - dis soos appels en aalwyne te vergelyk.

AIDS leiers wat in seksuele risiko groepe is - kan ook Hepatitis op tel -
daar is die enigste korrelasie.

Inenting ????
Ag toggie.

Namakwa.

"[|] jpturcaud" skryf in boodskap news:3f78b12d$0$20952$7a628cd7@news.club-internet.fr...
> I have learnt to day by visiting a French site* that a Research MD in France
> had found a direct relation between Hepatitis vaccination and the AIDS
> disease !
>
> In fact that Hepatitis vaccination, and this her Conclusion is the CAUSE OF
> AIDS !
> This would mean then a complete breakthrough in fighting that incredible
> fatal illness ?
>
> I am quite taken aback and asking you good people, if you have heard on
> your side of such stunning discovery in Scientific papers ?
>
> With best regards
>
>
> * It was pointed to me
> --
> Jean-Paul Turcaud
> Hydro & Mining Prospector
> Discoverer of Telfer; Kintyre & Nifty Mines-Great Sandy Desert.
> Discoverer of the South Atlantic Submarine Gold Placers
> ( 40 Millions Tons estimate )
> Founder of the TRUE GEOLOGY
>
> ~~Ignorance Is The Cosmic Sin, The One Never Forgiven ! ~~
>
Vorige onderwerp: Michael Caine
Volgende onderwerp: Knock Knock...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 16:42:48 MGT 2024