Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kellies en Kroeks
Kellies en Kroeks [boodskap #84707] Di, 30 September 2003 10:55
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Vanoggend in Gauteng het 'n minibustaxibestuurder in 'n woordewisseling
betrokke geraak met 'n bestuurder van 'n Mercedes.
In 'n daad van padwoede het die merc-ou die taxi-ou doodgeskiet.
Die mercedesbestuurder is by 'n polisiestasie in hegtenis geneem waar hy
blykbaar iets wou rapporteer.
--
Annette
Vorige onderwerp: Wie se Plus?
Volgende onderwerp: Jaco is die plaasvervanger
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jun 28 21:54:29 MGT 2024