Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Iemand om meet te praat!!!
Iemand om meet te praat!!! [boodskap #822] |
Thu, 19 June 2003 05:52  |
AJ
Boodskappe: 441 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek sit en luister nou na iets rustigs...U2, Top gun se "soundtrack", en
Bach, Beethoven..en so aan.
Dit werk so: 'n planter het 'n ronde "disk" of "opener" wat 'n vlak tipe van
slootjie in die grond maak. dan kom die planteendheid agterna en laat van
die saad in die voorafegemaakte "slootjie" Dan kom daar weer krappers
agterna wat die saad toekrap. Die doel van die drukwielle is om die grond
wat die krappers oor die daad gegooi het weer vas te trap.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Iemand om meet te praat!!! [boodskap #865 is 'n antwoord op boodskap #847] |
Fri, 20 June 2003 05:28  |
AJ
Boodskappe: 441 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
LOL
skerp, Lorinda!
--
Powered By Linux Mandrake 9.0
"Lorinda" skryf in boodskap news:3ef21c29_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
|
| "speedy Conzales" wrote in message
| news:m854fv0eg7g32kr1elipt8vtki0rif0s2f@4ax.com...
| > On Thu, 19 Jun 2003 19:08:23 -0700, "Andries Kriel"
| >
| > >mens mag mos nie meer praat van kafferkoring nie
| >
| > Van wanneer af? Moet ek nou nie meer
| > die kafferwaatlemoenkonfyttentoonstellingsgronde
| > besoek nie? Of die kafferboom langs die pad gaan
| > afkap? Of die kaffer nie meer die gras laat sny nie?
|
| Geen rede om moedswillig te wees nie, sy is nie hier nie.
|
| Lorinda
|
|
|
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 22:44:34 UTC 2025
|