|
|
| Re: Kersfees is om die draai [boodskap #84624 is 'n antwoord op boodskap #84570] |
So., 28 September 2003 23:15  |
Glücklich
Boodskappe: 271 Geregistreer: Augustus 2003
|
Senior Lid |
|
|
Ek dink jy is weer besig om jou stront op 'n
onwettige manier te adverteer. En dink jy nou die
"Bladmeester" naam fop ons.
"Bladmeester" wrote
in message news:3f75449f$0$64721@hades.is.co.za...
> Met Kersfees om die draai begin aanbiedinge elke dag die lig sien.
>
> Maar nie een is so goed soos hierdie een nie.
>
> 'n Moet vir alle musikante.
>
> http://www.midiboer.co.za/backtracks.htm
>
> Moenie dit mis nie.
>
|
|
|
|