Karie [boodskap #84498] |
Thu, 25 September 2003 12:44 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wie het 'n lekker resep met bietjie skop?
Annette
|
|
|
Re: Karie [boodskap #84504 is 'n antwoord op boodskap #84498] |
Thu, 25 September 2003 13:14 |
Sandvlooi
Boodskappe: 484 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Pynappelskille in bottels op jou vensterbank met so 'n bietjie gis in.....
"Annette" skryf in boodskap news:bkupe1$a0a$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wie het 'n lekker resep met bietjie skop?
> Annette
>
|
|
|
Re: Karie [boodskap #84506 is 'n antwoord op boodskap #84504] |
Thu, 25 September 2003 13:24 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die sonkant se venster?:))
Maar jy praat mos nou van pynappelbier, of hie?
Ek dog karie is heuningbier?
Annette
"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bkupn5$2vlo$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Pynappelskille in bottels op jou vensterbank met so 'n bietjie gis in.....
> "Annette" wrote in message
> news:bkupe1$a0a$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Wie het 'n lekker resep met bietjie skop?
>> Annette
>>
>
|
|
|
Re: Karie [boodskap #84520 is 'n antwoord op boodskap #84506] |
Fri, 26 September 2003 06:04 |
Sandvlooi
Boodskappe: 484 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ons wêreld se karrie [!'arrie] is die tuisbrou wat swartmense maak. Is dit
waarvan jy praat? Dis van koring, water en gis en nog 'n klomp ander goete
en hy skop soos 'n donkie.
"Annette" skryf in boodskap news:bkuqb6$af3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die sonkant se venster?:))
> Maar jy praat mos nou van pynappelbier, of hie?
>
> Ek dog karie is heuningbier?
> Annette
>
>
> "Sandvlooi" wrote in message
> news:bkupn5$2vlo$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Pynappelskille in bottels op jou vensterbank met so 'n bietjie gis in.....
>> "Annette" wrote in message
>> news:bkupe1$a0a$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Wie het 'n lekker resep met bietjie skop?
>>> Annette
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Karie [boodskap #84554 is 'n antwoord op boodskap #84498] |
Fri, 26 September 2003 15:46 |
Geheimpie
Boodskappe: 4 Geregistreer: September 2003
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
"Annette" schreef in bericht
:
> Wie het 'n lekker resep met bietjie skop?
> Annette
In olyfolie gebakte eiers met spek op suurdesembrood.
Smeer bo-op baie fyngemaakte knoffel en sambal-trassi
(trassi=met 'n klein bietjie gefermenteerde garnale pasta,Indonesies).
--
PietHein
|
|
|