| Karie [boodskap #84498] |
Do., 25 September 2003 12:44  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wie het 'n lekker resep met bietjie skop?
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: Karie [boodskap #84506 is 'n antwoord op boodskap #84504] |
Do., 25 September 2003 13:24   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die sonkant se venster?:))
Maar jy praat mos nou van pynappelbier, of hie?
Ek dog karie is heuningbier?
Annette
"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bkupn5$2vlo$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Pynappelskille in bottels op jou vensterbank met so 'n bietjie gis in.....
> "Annette" wrote in message
> news:bkupe1$a0a$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Wie het 'n lekker resep met bietjie skop?
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Karie [boodskap #84554 is 'n antwoord op boodskap #84498] |
Vr., 26 September 2003 15:46  |
Geheimpie
Boodskappe: 4 Geregistreer: September 2003
|
Junior Lid |
|
|
"Annette" schreef in bericht
:
> Wie het 'n lekker resep met bietjie skop?
> Annette
In olyfolie gebakte eiers met spek op suurdesembrood.
Smeer bo-op baie fyngemaakte knoffel en sambal-trassi
(trassi=met 'n klein bietjie gefermenteerde garnale pasta,Indonesies).
--
PietHein
|
|
|
|