Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Giggeltjie
Giggeltjie [boodskap #84442] Di, 23 September 2003 14:55
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek soek vir al die woorde van Al Debbo se Wie is nou bang vir die spook - ek
dink ek ken dit, maar is nie seker of ek al die versies ken nie, so wil net
doodseker maak.
Nietemin - ek tik toe op 'n soekenjin in: Wie is nou bang vir die spook, en
ek word verwys na 'n preek: Niks is Onmoontlik nie.
:))))
Annette
Vorige onderwerp: 'local is lekker'
Volgende onderwerp: Boksburg in my modem
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 23:01:56 MGT 2024