Tuis » Taal » Prosa & poësie » "Johannesburg, 1997" deur FERDI GREYLING
"Johannesburg, 1997" deur FERDI GREYLING [boodskap #8441] |
Sat, 08 February 1997 00:00 |
Izak Bouwer
Boodskappe: 463 Geregistreer: January 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
JOHANNESBURG,1997
Ferdi Greyling
Honderd jaar gelede
skiet Bezuidenhout
die laaste leeu in Johannesburg.
In die koppies
waar die sterrewag nou staan
het hy bruin en fel
op die grond geval en doodgebloei.
Snags hoor 'n mens die stad
en oggende vroeg
soos iets wat in die verte grom.
(gepos deur gloudina bouwer)
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Mar 12 22:37:41 UTC 2025
|