Tuis » Ernstig » Nuus » Nuus 21/9
Nuus 21/9 [boodskap #84346] |
So., 21 September 2003 05:26  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
1) Pietie Victor, stigter van die Tovato sentrum, is gedood deur rowers wat
sy buurvrou aangeval het. Hy het haar hulpkrete gehoor en het met 'n
vuurwapen haar te hulp gesnel.
2) Tertius Bosch se weduwee is onterf. Vyf Appèlregters het eenparig besluit
dat sy laaste testament geldig is, en het die Durbanse regter se belissing
dat die testament ongeldig is omgekeer. Bosch se oudste seun erf nou alles,
en die weduwee en jojngste seun kry niks.. Bosch is in 2000 oorlede.
3) WP het Tvl gister naelskraaps gewen - Die nuwe boksenter van WP was nie
die beste senter op die veld nie. Robbie Fleck het ook nie teleurgestel nie,
en het sy gebruiklike 3 punte afgestaan, en het ook 'n geel kaart gekry.
Annette
|
|
|
|
|
|
|
Re: Nuus 21/9 [boodskap #84377 is 'n antwoord op boodskap #84374] |
Ma., 22 September 2003 09:03  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Janee - die Vrystaters het die arme mens verwens - en toe verongeluk hy....
Annette
"Sandvlooi" wrote in message
news:bkmda5$26l4$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Hmm. Pierre Spies se drie. Lekkerder as 'arriveer' met 'n vrou na 6
> maande in die bos! Daai hele Bloem was so stil soos 'n graf met net die
> gelag van die klomp Bulle wat hulle vermaak het!
> "Annette" wrote in message
> news:bkm3v4$rg5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ja - jislaaik - ek het nie die laaste minuut gesien nie, en toe score Tvl.
>> Die Pumas het dieslefde met Vrystaat gedoen!.
>> Ek onthou my grootste, hartseerste huil wat ek langs die rugbyveld gehad het
>> was die keer toe Ntvl in die laaste minuut teen Vrystaat 'n 3 gedruk en toe
>> gewen het.
>>
>>
>> --
>> Annette
>> "Sandvlooi" wrote in message
>> news:bkm3lp$25or$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>> Sover ek dit het het die WP en Die Leeus gelykop gespeel?
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bkjd2c$mge$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> 1) Pietie Victor, stigter van die Tovato sentrum, is gedood deur rowers wat
>>>> sy buurvrou aangeval het. Hy het haar hulpkrete gehoor en het met 'n
>>>> vuurwapen haar te hulp gesnel.
>>>>
>>>> 2) Tertius Bosch se weduwee is onterf. Vyf Appèlregters het eenparig besluit
>>>> dat sy laaste testament geldig is, en het die Durbanse regter se beslissing
>>>> dat die testament ongeldig is omgekeer. Bosch se oudste seun erf nou alles,
>>>> en die weduwee en jojngste seun kry niks.. Bosch is in 2000 oorlede.
>>>>
>>>> 3) WP het Tvl gister naelskraaps gewen - Die nuwe boksenter van WP was nie
>>>> die beste senter op die veld nie. Robbie Fleck het ook nie teleurgestel nie,
>>>> en het sy gebruiklike 3 punte afgestaan, en het ook 'n geel kaart gekry.
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sa. Apr. 19 16:41:53 UTC 2025
|