Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Storm Isabel al?
Storm Isabel al? [boodskap #84240] Do, 18 September 2003 14:41 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Is die storm al daar, of het sy weggeswenk, of is dit nie so erg op die ou
end nie?
Annette
Re: Storm Isabel al? [boodskap #84244 is 'n antwoord op boodskap #84240] Do, 18 September 2003 15:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Annette wrote

> Is die storm al daar, of het sy weggeswenk, of is dit nie so erg op die ou
> end nie?

Nee, Isabel is nog omtrent 'n uur of twee van die land af. Maar
dit is veronderstel om omtrent te tref waar hulle voorspel het.
Ons kry nou amper aanhoudende snitte op CNN oor die storm.
Hulle het die staatsdiensamptenare in Washington die dag
afgegee. Miskien word die wêreld 'n bietjie meer vredevol.
Dis natuurlik nou 'n kategorie 2 in plaas van 'n 5.

Dit lyk of die oorskiet van die storm suidelike Ontario so teen
môremiddag sal tref, met meer wind aan die oostekant en meer
reën aan die westekant ( omtrent 50 mm.) Maar ons sien al sulke
wispy bande van wolke hier in Ottawa, wat hulle sê die buitenste
kringe van so 'n storm se kolk is. Hulle lyk nie meer so bekommerd
dat dit met 'n ander weersisteem uit die weste oor Ontario sal
saamsmelt nie. As dit gebeur, sal dit heelwaarskynlik baie meer
noordelik wees as Suid-Ontario, wat baie intens bevolk is. Seker
omtrent 20% van Kanada se bevolking bly in 'n baie klein area,
ongeveer van Montreal in die ooste tot Sarnia en Windsor in die
Weste, met die oorgrote meerderheid van Kanada se grootste
stede in hierdie nou gang. Dit volg omtrent die loop van Highway
401, wat langs die noordelike oewers van Lake Ontario loop en
dan verby Toronto bokant Lake Erie, na Windsor waar mens
Detroit aan die anderkant van die rivier kan sien, en na Sarnia,
waar jy in Michigan ingaan. ( Noordelike Michigan is baie verder
noord as Toronto.)

Gloudina
Re: Storm Isabel al? [boodskap #84245 is 'n antwoord op boodskap #84244] Do, 18 September 2003 16:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Okie dokie - 'n 2 ipv 'n 5 - so dit gaan nie so hard waai nie en dit gaan
ook nie so baie reën nie - ek is baie bly daaroor.
--
Annette
"@rogers.com" wrote in message
news:0lkab.495641$4UE.366145@news01.bloor.is.net.cable.roger s.com...
>
> Annette wrote
>
>> Is die storm al daar, of het sy weggeswenk, of is dit nie so erg op die ou
>> end nie?
>
> Nee, Isabel is nog omtrent 'n uur of twee van die land af. Maar
> dit is veronderstel om omtrent te tref waar hulle voorspel het.
> Ons kry nou amper aanhoudende snitte op CNN oor die storm.
> Hulle het die staatsdiensamptenare in Washington die dag
> afgegee. Miskien word die wêreld 'n bietjie meer vredevol.
> Dis natuurlik nou 'n kategorie 2 in plaas van 'n 5.
>
> Dit lyk of die oorskiet van die storm suidelike Ontario so teen
> môremiddag sal tref, met meer wind aan die oostekant en meer
> reën aan die westekant ( omtrent 50 mm.) Maar ons sien al sulke
> wispy bande van wolke hier in Ottawa, wat hulle sê die buitenste
> kringe van so 'n storm se kolk is. Hulle lyk nie meer so bekommerd
> dat dit met 'n ander weersisteem uit die weste oor Ontario sal
> saamsmelt nie. As dit gebeur, sal dit heelwaarskynlik baie meer
> noordelik wees as Suid-Ontario, wat baie intens bevolk is. Seker
> omtrent 20% van Kanada se bevolking bly in 'n baie klein area,
> ongeveer van Montreal in die ooste tot Sarnia en Windsor in die
> Weste, met die oorgrote meerderheid van Kanada se grootste
> stede in hierdie nou gang. Dit volg omtrent die loop van Highway
> 401, wat langs die noordelike oewers van Lake Ontario loop en
> dan verby Toronto bokant Lake Erie, na Windsor waar mens
> Detroit aan die anderkant van die rivier kan sien, en na Sarnia,
> waar jy in Michigan ingaan. ( Noordelike Michigan is baie verder
> noord as Toronto.)
>
> Gloudina
>
Re: Storm Isabel al? [boodskap #84248 is 'n antwoord op boodskap #84245] Vr, 19 September 2003 03:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - as die Anti stil raak vir 'n week of twee dan sal ons weet....
"Hang in there Anti ...."

"Annette" skryf in boodskap news:bkcnss$97o$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Okie dokie - 'n 2 ipv 'n 5 - so dit gaan nie so hard waai nie en dit gaan
> ook nie so baie reën nie - ek is baie bly daaroor.
> --
> Annette
> "@rogers.com" wrote in message
> news:0lkab.495641$4UE.366145@news01.bloor.is.net.cable.roger s.com...
>>
>> Annette wrote
>>
>>> Is die storm al daar, of het sy weggeswenk, of is dit nie so erg op
die
> ou
>>> end nie?
>>
>> Nee, Isabel is nog omtrent 'n uur of twee van die land af. Maar
>> dit is veronderstel om omtrent te tref waar hulle voorspel het.
>> Ons kry nou amper aanhoudende snitte op CNN oor die storm.
>> Hulle het die staatsdiensamptenare in Washington die dag
>> afgegee. Miskien word die wêreld 'n bietjie meer vredevol.
>> Dis natuurlik nou 'n kategorie 2 in plaas van 'n 5.
>>
>> Dit lyk of die oorskiet van die storm suidelike Ontario so teen
>> môremiddag sal tref, met meer wind aan die oostekant en meer
>> reën aan die westekant ( omtrent 50 mm.) Maar ons sien al sulke
>> wispy bande van wolke hier in Ottawa, wat hulle sê die buitenste
>> kringe van so 'n storm se kolk is. Hulle lyk nie meer so bekommerd
>> dat dit met 'n ander weersisteem uit die weste oor Ontario sal
>> saamsmelt nie. As dit gebeur, sal dit heelwaarskynlik baie meer
>> noordelik wees as Suid-Ontario, wat baie intens bevolk is. Seker
>> omtrent 20% van Kanada se bevolking bly in 'n baie klein area,
>> ongeveer van Montreal in die ooste tot Sarnia en Windsor in die
>> Weste, met die oorgrote meerderheid van Kanada se grootste
>> stede in hierdie nou gang. Dit volg omtrent die loop van Highway
>> 401, wat langs die noordelike oewers van Lake Ontario loop en
>> dan verby Toronto bokant Lake Erie, na Windsor waar mens
>> Detroit aan die anderkant van die rivier kan sien, en na Sarnia,
>> waar jy in Michigan ingaan. ( Noordelike Michigan is baie verder
>> noord as Toronto.)
>>
>> Gloudina
>>
>
Re: Storm Isabel al? [boodskap #84253 is 'n antwoord op boodskap #84248] Vr, 19 September 2003 04:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die prentjies op BBC news vanoggend was erg genoeg
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:bkdt70$l9p$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Annette - as die Anti stil raak vir 'n week of twee dan sal ons weet....
> "Hang in there Anti ...."
> "Annette" wrote in message
> news:bkcnss$97o$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Okie dokie - 'n 2 ipv 'n 5 - so dit gaan nie so hard waai nie en dit gaan
>> ook nie so baie reën nie - ek is baie bly daaroor.
>> --
>> Annette
>> "@rogers.com" wrote in message
>> news:0lkab.495641$4UE.366145@news01.bloor.is.net.cable.roger s.com...
>>>
>>> Annette wrote
>>>
>>>> Is die storm al daar, of het sy weggeswenk, of is dit nie so erg op
> die
>> ou
>>>> end nie?
>>>
>>> Nee, Isabel is nog omtrent 'n uur of twee van die land af. Maar
>>> dit is veronderstel om omtrent te tref waar hulle voorspel het.
>>> Ons kry nou amper aanhoudende snitte op CNN oor die storm.
>>> Hulle het die staatsdiensamptenare in Washington die dag
>>> afgegee. Miskien word die wêreld 'n bietjie meer vredevol.
>>> Dis natuurlik nou 'n kategorie 2 in plaas van 'n 5.
>>>
>>> Dit lyk of die oorskiet van die storm suidelike Ontario so teen
>>> môremiddag sal tref, met meer wind aan die oostekant en meer
>>> reën aan die westekant ( omtrent 50 mm.) Maar ons sien al sulke
>>> wispy bande van wolke hier in Ottawa, wat hulle sê die buitenste
>>> kringe van so 'n storm se kolk is. Hulle lyk nie meer so bekommerd
>>> dat dit met 'n ander weersisteem uit die weste oor Ontario sal
>>> saamsmelt nie. As dit gebeur, sal dit heelwaarskynlik baie meer
>>> noordelik wees as Suid-Ontario, wat baie intens bevolk is. Seker
>>> omtrent 20% van Kanada se bevolking bly in 'n baie klein area,
>>> ongeveer van Montreal in die ooste tot Sarnia en Windsor in die
>>> Weste, met die oorgrote meerderheid van Kanada se grootste
>>> stede in hierdie nou gang. Dit volg omtrent die loop van Highway
>>> 401, wat langs die noordelike oewers van Lake Ontario loop en
>>> dan verby Toronto bokant Lake Erie, na Windsor waar mens
>>> Detroit aan die anderkant van die rivier kan sien, en na Sarnia,
>>> waar jy in Michigan ingaan. ( Noordelike Michigan is baie verder
>>> noord as Toronto.)
>>>
>>> Gloudina
>>>
>>
>
Re: Storm Isabel al? [boodskap #84282 is 'n antwoord op boodskap #84244] Vr, 19 September 2003 09:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja Antie jy moet passop dat die storms wat jy op
my afstuur nie dalk draai en jou daar bo tref nie.

Maar jy bly ook so ver noord, die stormpie is al
dood teen die tyd dat hy by jou uitkom.
Re: Storm Isabel al? [boodskap #84296 is 'n antwoord op boodskap #84282] Vr, 19 September 2003 11:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Glücklich wrote
...
> Ja Antie jy moet passop dat die storms wat jy op
> my afstuur nie dalk draai en jou daar bo tref nie.
>
> Maar jy bly ook so ver noord, die stormpie is al
> dood teen die tyd dat hy by jou uitkom.

Ja, ek het ookal daaraan gedink dat ek my mond
moet hou oor jou en die orkane.
Nee, wat oorbly van die oog gaan Ottawa nie tref
nie. Hulle verwag dat dit by Niagara Falls Kanada
sal binnekom. Ons sal wel 'n hele klomp wind glo
kry, meer na die namiddag toe. Hou maar duimvas.
Ek is nie lus vir weer 'n black out nie.

Tant Hessie van die Algonquins
Re: Storm Isabel al? [boodskap #84320 is 'n antwoord op boodskap #84296] Sa, 20 September 2003 11:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ons was nogal teleurgestel met die ou stormpie
hier in Florida. Gewoonlik kan jy so 'n paar dae
voor die storm strand toe gaan, dan is daar lekker
branders en die water is heerlik warm. So 4 jaar
gelede het voor "Floyd" hier langs die kuslyn op
is was die water so warm dat ek gedink het iemand
het die warm kraan so bietjie te lank oopgehou.

Dis net jammer die storms doen so baie skade elke
keer, en ek kry die mense daar in North Carolina
regtig jammer.

>
> Glücklich wrote
> ...
>> Ja Antie jy moet passop dat die storms wat jy op
>> my afstuur nie dalk draai en jou daar bo tref nie.
>>
>> Maar jy bly ook so ver noord, die stormpie is al
>> dood teen die tyd dat hy by jou uitkom.
>
> Ja, ek het ookal daaraan gedink dat ek my mond
> moet hou oor jou en die orkane.
> Nee, wat oorbly van die oog gaan Ottawa nie tref
> nie. Hulle verwag dat dit by Niagara Falls Kanada
> sal binnekom. Ons sal wel 'n hele klomp wind glo
> kry, meer na die namiddag toe. Hou maar duimvas.
> Ek is nie lus vir weer 'n black out nie.
>
> Tant Hessie van die Algonquins
>
Re: Storm Isabel al? [boodskap #84324 is 'n antwoord op boodskap #84320] Sa, 20 September 2003 12:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ellie  is tans af-lyn  Ellie
Boodskappe: 321
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dit is juis wat ek nie van hou van Florida nie, die water is louwarm, en
daar is nie branders nie. Ons gaan gereeld na Destin, en die sand is wit
soos babapoeier, en die water is glasig, en turkoois, maar omtrent niks van
n beweging in die water nie. Baie soos Griekeland. Moeilik vir iemand soos
ek wat in Clifton se koue branders grootgeword het :-)

"Glücklich" skryf in boodskap news:kPWab.5438$8j.319@bignews4.bellsouth.net...
> Ons was nogal teleurgestel met die ou stormpie
> hier in Florida. Gewoonlik kan jy so 'n paar dae
> voor die storm strand toe gaan, dan is daar lekker
> branders en die water is heerlik warm. So 4 jaar
> gelede het voor "Floyd" hier langs die kuslyn op
> is was die water so warm dat ek gedink het iemand
> het die warm kraan so bietjie te lank oopgehou.
>
> Dis net jammer die storms doen so baie skade elke
> keer, en ek kry die mense daar in North Carolina
> regtig jammer.
>
>
>
>>
>> Glücklich wrote
>> ...
>>> Ja Antie jy moet passop dat die storms wat jy
> op
>>> my afstuur nie dalk draai en jou daar bo tref
> nie.
>>>
>>> Maar jy bly ook so ver noord, die stormpie is
> al
>>> dood teen die tyd dat hy by jou uitkom.
>>
>> Ja, ek het ookal daaraan gedink dat ek my mond
>> moet hou oor jou en die orkane.
>> Nee, wat oorbly van die oog gaan Ottawa nie tref
>> nie. Hulle verwag dat dit by Niagara Falls
> Kanada
>> sal binnekom. Ons sal wel 'n hele klomp wind glo
>> kry, meer na die namiddag toe. Hou maar duimvas.
>> Ek is nie lus vir weer 'n black out nie.
>>
>> Tant Hessie van die Algonquins
>>
>
Re: Storm Isabel al? [boodskap #84325 is 'n antwoord op boodskap #84324] Sa, 20 September 2003 13:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Dit is juis wat ek nie van hou van Florida nie, die water is louwarm, en
> daar is nie branders nie. Ons gaan gereeld na Destin, en die sand is wit
> soos babapoeier, en die water is glasig, en turkoois, maar omtrent niks van
> n beweging in die water nie. Baie soos Griekeland. Moeilik vir iemand soos
> ek wat in Clifton se koue branders grootgeword
het :-)

Ten minste is die sand nog mooi maar hier by ons
in die suide is die sand grof en die water
baiekeer nie baie helder nie.

Probeer bietjie die strande net noord van Vero
Beach, mooi sand, lekker branders maar altyd
bietjie winderig. Ons kamp altyd by Longpoint
park wat op 'n eiland is in die "inner coastal".
Dis naby die strand waarvan ek praat. Daar is 'n
"State Park" by die "Sebastian Inlet" maar ons het
nie baie van die kamp fasiliteite daar gehou nie.
Die strand is regoorkant die A1A.

Ek vermy maar die weskus van Florida want die golf
van Meksiko is soos 'n groot dam.

Die volgende maand of twee gaan ek in Dominican
Republic wees. Gedurende my vorige besoeke aan DR
het ek het nog net eenkeer 'n strand daar besoek.
Dit was 'n belewenis om dit te sien en geensins
wat ek verwag het nie. Ongelukkig het ek nie toe
baie fotos geneem nie. Hierdie keer gaan ek vir 'n
langer projek en gaan seker maak ek kom by die
meer bekende strand uit. Die mooie strande is 'n
entjie weg vannaf Santo Domingo maar seker die
moeite werd. Die kuslyn by Santo Domingo het
groot branders maar geen strand net rotse.
Re: Storm Isabel al? [boodskap #84326 is 'n antwoord op boodskap #84325] Sa, 20 September 2003 13:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ellie  is tans af-lyn  Ellie
Boodskappe: 321
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek kom ongelukkig baie min uit in suid Florida, gaan meer dikwels Suid- en
Noord Carolina toe, want ek het familie en vriende daar. veral die
Outerbanks is baie mooi (en goed huise te koop nou :-) Die Amerikaners se
idee van strand toe gaan is heel anders as myne. Ons het in my jongdae
(sjeesh, ek klink soos iemand anders :-) strand toe gegaan in S.A. en dan
het ons niks anders gedoen nie. Ons het nie gaan inkope doen soos hier die
geval is nie. Hier is mense wat strand toe gaan vir n week, en dan nooit by
die see uitkom nie, want hulle besoek die een na die ander outlet mall,
beslis nie my idee van vakansie nie, ek kan mos shop as ek by die huis is?

Pas op as jy strand toe gaan, of saans allleen is in die DR, mense word soms
beroof op die strand hoor ek . Hou maar net jou oe oop, en moenie
waardevolle goed saamdra nie. Vertel as jy terugkom, is dit redelik
goedkoop, waar is die mooiste dele om te gaan, en hoe kom jy daar (vlieg jy
uit Miami?)

"Glücklich" <
> Probeer bietjie die strande net noord van Vero
> Beach, mooi sand, lekker branders maar altyd
> bietjie winderig. Ons kamp altyd by Longpoint
> park wat op 'n eiland is in die "inner coastal".
> Dis naby die strand waarvan ek praat. Daar is 'n
> "State Park" by die "Sebastian Inlet" maar ons het
> nie baie van die kamp fasiliteite daar gehou nie.
> Die strand is regoorkant die A1A.
>
> Ek vermy maar die weskus van Florida want die golf
> van Meksiko is soos 'n groot dam.
>
> Die volgende maand of twee gaan ek in Dominican
> Republic wees. Gedurende my vorige besoeke aan DR
> het ek het nog net eenkeer 'n strand daar besoek.
> Dit was 'n belewenis om dit te sien en geensins
> wat ek verwag het nie. Ongelukkig het ek nie toe
> baie fotos geneem nie. Hierdie keer gaan ek vir 'n
> langer projek en gaan seker maak ek kom by die
> meer bekende strand uit. Die mooie strande is 'n
> entjie weg vannaf Santo Domingo maar seker die
> moeite werd. Die kuslyn by Santo Domingo het
> groot branders maar geen strand net rotse.
>
Re: Storm Isabel al? [boodskap #84332 is 'n antwoord op boodskap #84326] Sa, 20 September 2003 15:42 Na vorige boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek vlieg gewoonlik vannaf Miami of Fort Lauderdale
afhangende van die vlugte. My vriend het vannaf
Puerto Rico vir 'n vakansie DR toe gegaan 2 jaar
terug. Hulle het $500 betaal vir 7dae & 6 nagte
alles ingesluit (Vliegtuigkaartjie vannaf San
Juan, Drank, Kos, Hotel kamer, Water sport,
ens...) Hy was saam met sy vrou soontoe en ek kan
nie onthou of dit per persoon was of vir altwee
nie. Kos is vrek goedkoop in DR selfs al eet jy in
die beter restaurante maar ek was lank laas daar
so ek weet nie of dinge intussen verander het nie.

Ek sal laat weet as ek op goeie "deals" afkom
daar.

Ek oorweeg dit om 'n klein "website" te maak met
fotos wat ek neem maar ek kry net nooit dit tyd om
dit op te doen nie.

> Ek kom ongelukkig baie min uit in suid Florida, gaan meer dikwels Suid- en
> Noord Carolina toe, want ek het familie en vriende daar. veral die
> Outerbanks is baie mooi (en goed huise te koop nou :-) Die Amerikaners se
> idee van strand toe gaan is heel anders as myne. Ons het in my jongdae
> (sjeesh, ek klink soos iemand anders :-) strand toe gegaan in S.A. en dan
> het ons niks anders gedoen nie. Ons het nie gaan inkope doen soos hier die
> geval is nie. Hier is mense wat strand toe gaan vir n week, en dan nooit by
> die see uitkom nie, want hulle besoek die een na die ander outlet mall,
> beslis nie my idee van vakansie nie, ek kan mos shop as ek by die huis is?
>
> Pas op as jy strand toe gaan, of saans allleen is in die DR, mense word soms
> beroof op die strand hoor ek . Hou maar net jou oe oop, en moenie
> waardevolle goed saamdra nie. Vertel as jy terugkom, is dit redelik
> goedkoop, waar is die mooiste dele om te gaan, en hoe kom jy daar (vlieg jy
> uit Miami?)
>
Vorige onderwerp: Wat sou jy neem?
Volgende onderwerp: 2 posstukke vir die hele Sondag?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 09:29:24 MGT 2024