Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Bobo nie meer bo nie
Bobo nie meer bo nie [boodskap #84235] Do, 18 September 2003 14:17 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die WB senter, Ngobani Bobo, is beseer en het hom van die WB span onttrek.
Daar is gegis dat 'n ander bruin/swart speler in sy plek gekies sal word om
die "kwota" gestand te hou, maar Jean de Villiers van die WP is as
plaasvervanger gekies

--
Annette
Re: Bobo nie meer bo nie [boodskap #84256 is 'n antwoord op boodskap #84235] Vr, 19 September 2003 05:53 Na vorige boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis tragies vir 'n ou om nou uit die span te moet uit. Ek self is nie mal
oor sy manier van speel nie, maar steeds, hy was gekies en deel van die
span. Hoop nie nog ouens kry seer nie.

"Annette" skryf in boodskap news:bkcepr$98$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die WB senter, Ngobani Bobo, is beseer en het hom van die WB span onttrek.
> Daar is gegis dat 'n ander bruin/swart speler in sy plek gekies sal word om
> die "kwota" gestand te hou, maar Jean de Villiers van die WP is as
> plaasvervanger gekies
>
> --
> Annette
>
Vorige onderwerp: Heerlike
Volgende onderwerp: Vandag se useless inligting
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 21:18:36 MGT 2024