| Luiperd val gids aan [boodskap #84073] |
Di., 16 September 2003 06:16  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die storie klink ietwat snaaks.
Die luiperd het die toergids aangeval in 'n area waar mense in hul voetuie
moet bly.
Toe word die luiperd met die voertuig raakgery, sodanig dat sy pote gebreek
word en die dier toe uitgesit moes word.
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: Luiperd val gids aan [boodskap #84125 is 'n antwoord op boodskap #84120] |
Di., 16 September 2003 15:49   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek stem met jou saam - maar as mens mooi daaroor dink - hulle moes die dier
seergemaak het toe dit nie naby die mens was nie, ander het hulle oor hom
ook gery.
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:3f6727d6.0@news1.mweb.co.za...
> Ek kan my amper indink wat gebeur het. Daai gids was uit die voertuig uit
> en toe spring die luiperd vir hom. Iemand anders het die voertuig gebruik
> om die luiperd van hom af te kry. Hulle het die verkeerde dier uitgesit,
> in my opinie.
> "Annette" wrote in message
> news:bk69qp$1b9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Die storie klink ietwat snaaks.
>> Die luiperd het die toergids aangeval in 'n area waar mense in hul voetuie
>> moet bly.
>> Toe word die luiperd met die voertuig raakgery, sodanig dat sy pote
> gebreek
>> word en die dier toe uitgesit moes word.
>>
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Luiperd val gids aan [boodskap #84153 is 'n antwoord op boodskap #84152] |
Wo., 17 September 2003 07:43   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jislaaik - ek weet dat daar altyd 'n eerste keer is en dat dit 'n oop
voertuig was - maar ek wonder hoeveel mense sal goedsmoeds in 'n ander
voertuig vasjaag om 'n dier te verwilder.
As die hele storie eendag uitkom kan hulle 'n rolprent daarvan maak.
--
Annette
"Drom" skryf in boodskap news:1e507c17.0309162329.1f522ba2@posting.google.com...
> "Annette" wrote in message
news:...
>> Die storie klink ietwat snaaks.
>> Die luiperd het die toergids aangeval in 'n area waar mense in hul voetuie
>> moet bly.
>> Toe word die luiperd met die voertuig raakgery, sodanig dat sy pote gebreek
>> word en die dier toe uitgesit moes word.
>>
>> Annette
>
> Al koerant wat vanoggend 'n berig het oor die storie is News24.
>
> Gister op Spektrun oor die radio het hulle 'n onderhoud met iemand
> gehad wie se kennis van die voorval duidelik op daai stadium nog baie
> vaag was, maar wat hy wel geweet het is dat die luiperdwyfie in die
> voertuig ingespring het en die persoon aan sy been beetgekry het. 'n
> Ander motoris het toe teen die voertuig vasgery en die dier sodanig
> beseer dat sy uitgesit moes word.
>
> Drom
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Luiperd val gids aan [boodskap #84213 is 'n antwoord op boodskap #84207] |
Do., 18 September 2003 07:51  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die storie word al snaakser - volgens die eienaar van die gidse, het die
luiperd glo glad nie bedoel om die gids aan te val nie - sy het glo per
ongeluk in die voertuig geval.
Dis glo 'n ander gids wat dit reggekry het om haar so te vermink dat sy moes
uitgesit word.
Dus het hulle rondgery in oop voertuie sonder ruite.
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:3f694d60.0@news1.mweb.co.za...
> Dit bevestig net weer vir my die onnoselheid van baie besoekers in
> wildtuine. Orals staan dat jy in omgewing van die katte nie jou kar se
> vensters moet oopmaak nie. Duidelik dink hulle 'n tier is 'n
> speelding.....
> "Drom" wrote in message
> news:1e507c17.0309162329.1f522ba2@posting.google.com...
>> "Annette" wrote in message
> news:...
>>> Die storie klink ietwat snaaks.
>>> Die luiperd het die toergids aangeval in 'n area waar mense in hul
> voetuie
>>> moet bly.
>>> Toe word die luiperd met die voertuig raakgery, sodanig dat sy pote
> gebreek
>>> word en die dier toe uitgesit moes word.
>>>
>>> Annette
>>
>> Al koerant wat vanoggend 'n berig het oor die storie is News24.
>>
>> Gister op Spektrun oor die radio het hulle 'n onderhoud met iemand
>> gehad wie se kennis van die voorval duidelik op daai stadium nog baie
>> vaag was, maar wat hy wel geweet het is dat die luiperdwyfie in die
>> voertuig ingespring het en die persoon aan sy been beetgekry het. 'n
>> Ander motoris het toe teen die voertuig vasgery en die dier sodanig
>> beseer dat sy uitgesit moes word.
>>
>> Drom
>
|
|
|
|