| BOERE WORD GEMARTEL EN SAPD HOU VERGADERINGS [boodskap #84154] |
Wo., 17 September 2003 07:44  |
Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
MEDIA VERKLARING MEDIA RELEASE
Navrae: Louis Meintjes
Enquiries: Voorsitter
Sel. 082 461 7262
Datum\Date 16 September 2003.
BOERE WORD GEMARTEL EN SAPD HOU VERGADERINGS
Op Vrydagaand word die 65 jarige Mnr Fred Naude vermoor.
Maandagoggend word hy gekry.
Die SAPD reik 'n mediaverklaring uit wat bekend maak dat Mnr Naude vermoor
is en van naby geskiet is.
Dit is die soveelste moord in soveel maande in die Cullinan Distrik.
Wat die SAPD nie sê nie is die volgende:
Die 65 jarige Mnr Naude is 'n gestremde.
Hy is onherkenbaar in sy gesig geslaan.
Hy is wreedaandig gemartel deur pogings om sy naels uit te trek
Sy hande was agter sy rug vasgemaak.
Hy is doodgeskiet met 'n vuurwapen teen sy bors.
Die SAPD sê dit nie want dit sal hulle standpunte oor plaasmoorde weerlê
Wat die ondersoek op terrein deur die SAPD aanbetref die volgende:
• Die plaaslike speurtak het die saak goed hanteer.
• Inspekteur Setole van Moord en Roof het nie tyd gehad om vingerafdrukke op
die plaashek se slot te neem nie.
• Hulle het slegs bewus geword van die gevegsaanduidings nadat dit deur ons
lede aan hulle uitgewys is
• Die balaklawa wat gebruik kon word vir DNA toetse is eenkant gegooi.
Op 17 Julie 2003 op die program Fokus na drie moorde in die Cullinan Distrik
belowe Snr Sups Mokholwane en Tlomatsana dat daar binne een maand aandag
gegee sal word aan die logistieke probleme soos tekorte aan personeel en
voertuie.
Nodeloos om te sê is niks ontvang nie.
Op 'n gemeenskapsvergadering op 17 Augustus 2003 word eise aan Komm Mashigo
gestel en word hy in kennis gestel dat die gemeenskap nou belasting boikot
as protes teen die SAPD se onvermoë om na ons veiligheid om te sien. (Sien
aangehegde eise).
Hierdie Unie stel hom ook in kennis dat die amtelike Forums geboikot word
tot die SAPD hulle bonafides verklaar en iets daadwerkliks doen aan die
logistieke tekorte en probleme.
Tot datum is daar nog niks aan die probleme gedoen nie, behalwe dat nog voer
tuie weggevat is.
Wat hulle wel doen is om vergaderings te reel om die werking van die
verskillende forums te verduidelik.
Hierdie is nog 'n moord waar die SAPD 'n medepligtige is.
Hierdie Unie stel nie belang in praat en forums nie en bly by ons standpunt.
Ons doen dit self
Geen Veiligheid Geen belasting
|
|
|
|
| Re: BOERE WORD GEMARTEL EN SAPD HOU VERGADERINGS [boodskap #84155 is 'n antwoord op boodskap #84154] |
Wo., 17 September 2003 08:02   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Alles goed en wel en ook reg so - maar ek dink die SAPD en al die ander
betrokkenes gaan lag vir die Geen Belasting storie dreigement.
Boere koop goed, en hulle kan nie weier om BTW te betaal nie.
Ons weet almal dat boere nie nie belasting op hul grond betaal nie.
Verder is dit 'n ou feit dat boere altyd sorg dat hulle nie
inkomstebelasting betaal nie.
--
Annette
"Paul de Dilbeek" skryf in boodskap news:fhU9b.23908$ev2.1301626@phobos.telenet-ops.be...
> MEDIA VERKLARING MEDIA RELEASE
>
>
> Navrae: Louis Meintjes
>
> Enquiries: Voorsitter
>
> Sel. 082 461 7262
>
>
> Datum\Date 16 September 2003.
>
>
> BOERE WORD GEMARTEL EN SAPD HOU VERGADERINGS
> Op Vrydagaand word die 65 jarige Mnr Fred Naude vermoor.
>
> Maandagoggend word hy gekry.
>
> Die SAPD reik 'n mediaverklaring uit wat bekend maak dat Mnr Naude vermoor
> is en van naby geskiet is.
>
> Dit is die soveelste moord in soveel maande in die Cullinan Distrik.
>
> Wat die SAPD nie sê nie is die volgende:
>
> Die 65 jarige Mnr Naude is 'n gestremde.
> Hy is onherkenbaar in sy gesig geslaan.
> Hy is wreedaandig gemartel deur pogings om sy naels uit te trek
> Sy hande was agter sy rug vasgemaak.
> Hy is doodgeskiet met 'n vuurwapen teen sy bors.
>
>
> Die SAPD sê dit nie want dit sal hulle standpunte oor plaasmoorde weerlê
>
> Wat die ondersoek op terrein deur die SAPD aanbetref die volgende:
>
> • Die plaaslike speurtak het die saak goed hanteer.
>
> • Inspekteur Setole van Moord en Roof het nie tyd gehad om vingerafdrukke op
> die plaashek se slot te neem nie.
>
> • Hulle het slegs bewus geword van die gevegsaanduidings nadat dit deur ons
> lede aan hulle uitgewys is
>
> • Die balaklawa wat gebruik kon word vir DNA toetse is eenkant gegooi.
>
>
> Op 17 Julie 2003 op die program Fokus na drie moorde in die Cullinan Distrik
> belowe Snr Sups Mokholwane en Tlomatsana dat daar binne een maand aandag
> gegee sal word aan die logistieke probleme soos tekorte aan personeel en
> voertuie.
>
> Nodeloos om te sê is niks ontvang nie.
>
> Op 'n gemeenskapsvergadering op 17 Augustus 2003 word eise aan Komm Mashigo
> gestel en word hy in kennis gestel dat die gemeenskap nou belasting boikot
> as protes teen die SAPD se onvermoë om na ons veiligheid om te sien. (Sien
> aangehegde eise).
>
> Hierdie Unie stel hom ook in kennis dat die amtelike Forums geboikot word
> tot die SAPD hulle bonafides verklaar en iets daadwerkliks doen aan die
> logistieke tekorte en probleme.
>
> Tot datum is daar nog niks aan die probleme gedoen nie, behalwe dat nog voer
> tuie weggevat is.
>
> Wat hulle wel doen is om vergaderings te reel om die werking van die
> verskillende forums te verduidelik.
>
> Hierdie is nog 'n moord waar die SAPD 'n medepligtige is.
>
> Hierdie Unie stel nie belang in praat en forums nie en bly by ons standpunt.
>
> Ons doen dit self
>
> Geen Veiligheid Geen belasting
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: BOERE WORD GEMARTEL EN SAPD HOU VERGADERINGS [boodskap #84166 is 'n antwoord op boodskap #84160] |
Wo., 17 September 2003 11:24   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee Jonas - jy is verkeerd. Inkomstebelasting is nie 'n oorhoofse onkoste of
'n bedryfsuitgawe nie. Dit is hoekom dit Inkomstebelasting genoem word;))
--
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:bk99tf$m7d$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Annette - jy sê: "Verder is dit 'n ou feit dat boere altyd sorg dat hulle
> nie
> inkomstebelasting betaal nie."
> Volgens my indruk is elke besigheidsman veronderstel om onnodige uitgawes te
> bespaar - deel van die uitgawes is belasting. Die boere is ook
> besigheidsmense.
> Steeds nie 'n rede om hulle uit te moor nie....
> "Annette" wrote in message
> news:bk94dp$jj5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Alles goed en wel en ook reg so - maar ek dink die SAPD en al die ander
>> betrokkenes gaan lag vir die Geen Belasting storie dreigement.
>> Boere koop goed, en hulle kan nie weier om BTW te betaal nie.
>> Ons weet almal dat boere nie nie belasting op hul grond betaal nie.
>> Verder is dit 'n ou feit dat boere altyd sorg dat hulle nie
>> inkomstebelasting betaal nie.
>>
>> --
>> Annette
>> "Paul de Dilbeek" wrote in message
>> news:fhU9b.23908$ev2.1301626@phobos.telenet-ops.be...
>>> MEDIA VERKLARING MEDIA RELEASE
>>>
>>>
>>> Navrae: Louis Meintjes
>>>
>>> Enquiries: Voorsitter
>>>
>>> Sel. 082 461 7262
>>>
>>>
>>> Datum\Date 16 September 2003.
>>>
>>>
>>> BOERE WORD GEMARTEL EN SAPD HOU VERGADERINGS
>>> Op Vrydagaand word die 65 jarige Mnr Fred Naude vermoor.
>>>
>>> Maandagoggend word hy gekry.
>>>
>>> Die SAPD reik 'n mediaverklaring uit wat bekend maak dat Mnr Naude vermoor
>>> is en van naby geskiet is.
>>>
>>> Dit is die soveelste moord in soveel maande in die Cullinan Distrik.
>>>
>>> Wat die SAPD nie sê nie is die volgende:
>>>
>>> Die 65 jarige Mnr Naude is 'n gestremde.
>>> Hy is onherkenbaar in sy gesig geslaan.
>>> Hy is wreedaandig gemartel deur pogings om sy naels uit te trek
>>> Sy hande was agter sy rug vasgemaak.
>>> Hy is doodgeskiet met 'n vuurwapen teen sy bors.
>>>
>>>
>>> Die SAPD sê dit nie want dit sal hulle standpunte oor plaasmoorde weerlê
>>>
>>> Wat die ondersoek op terrein deur die SAPD aanbetref die volgende:
>>>
>>> • Die plaaslike speurtak het die saak goed hanteer.
>>>
>>> • Inspekteur Setole van Moord en Roof het nie tyd gehad om vingerafdrukke op
>>> die plaashek se slot te neem nie.
>>>
>>> • Hulle het slegs bewus geword van die gevegsaanduidings nadat dit deur ons
>>> lede aan hulle uitgewys is
>>>
>>> • Die balaklawa wat gebruik kon word vir DNA toetse is eenkant gegooi.
>>>
>>>
>>> Op 17 Julie 2003 op die program Fokus na drie moorde in die Cullinan Distrik
>>> belowe Snr Sups Mokholwane en Tlomatsana dat daar binne een maand aandag
>>> gegee sal word aan die logistieke probleme soos tekorte aan personeel en
>>> voertuie.
>>>
>>> Nodeloos om te sê is niks ontvang nie.
>>>
>>> Op 'n gemeenskapsvergadering op 17 Augustus 2003 word eise aan Komm Mashigo
>>> gestel en word hy in kennis gestel dat die gemeenskap nou belasting boikot
>>> as protes teen die SAPD se onvermoë om na ons veiligheid om te sien. (Sien
>>> aangehegde eise).
>>>
>>> Hierdie Unie stel hom ook in kennis dat die amtelike Forums geboikot word
>>> tot die SAPD hulle bonafides verklaar en iets daadwerkliks doen aan die
>>> logistieke tekorte en probleme.
>>>
>>> Tot datum is daar nog niks aan die probleme gedoen nie, behalwe dat nog voer
>>> tuie weggevat is.
>>>
>>> Wat hulle wel doen is om vergaderings te reel om die werking van die
>>> verskillende forums te verduidelik.
>>>
>>> Hierdie is nog 'n moord waar die SAPD 'n medepligtige is.
>>>
>>> Hierdie Unie stel nie belang in praat en forums nie en bly by ons standpunt.
>>>
>>> Ons doen dit self
>>>
>>> Geen Veiligheid Geen belasting
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: BOERE WORD GEMARTEL EN SAPD HOU VERGADERINGS [boodskap #84200 is 'n antwoord op boodskap #84198] |
Wo., 17 September 2003 20:33  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek dink Mapumalanga en Kwa-Zulu Natal - maar ek sal nie weet nie want ons
wag nog op die statistiek- hier in die Kaap is die plaasmoorde relatief baie
min.
Gister is aangekondig dat daar hierdie jaar 20 000 minder gevangenis in
aanhouding is as verlede jaar hierdie tyd - vandag hoor ons van die 34%
toename die afgelope jaar van sterftes in die tronke van"natuurlike oorsake
agv vigs".
--
Annette
"Paul de Dilbeek" skryf in boodskap news:pp2ab.25324$qv2.1304703@phobos.telenet-ops.be...
> Waar kom die plaasmoorde meestal voor?
> Gauting,Natal,Vrystaat of Mpumalanga?
> Oor die N-West- en North-provinsie weet ek ook niets
|
|
|
|