Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Grondwet vd Newel Republiek
Grondwet vd Newel Republiek [boodskap #84015] |
Mon, 15 September 2003 05:10  |
Namaqua
Boodskappe: 144 Geregistreer: September 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
>> Anyhow, as die derde bewaker van die afrikaner siel, hoekom help jy nie
met die 3rde republiek se bou nie? Dit klink asof jy kan help met a paar
basiese grond beginsels.
As Aspirant Informasie Minister is ek bly om kategories te kan verklaar dat
gister aand om 11.00 GMT Radio Namaqua sy eerste uitsending suksesvol op die
Net gemaak het.
Met 'n kombinasie van tegnologiee op die server beteken dit dat luisteraars
geen 3rde party "plug-ins" of sagteware sal benodig vir ontvangs nie.
Die Aspirant Informasie Minister (AIM) het sy pak aangetrek - sy Riaan
Cruywagen pruik op gesit en agter die mikrofoon ingeskuif.
Die wêreld se voorste en grootse Afrikaanse Yorkshire internet radio stasie
se uitsending was 'n groot sukses en die luistereraar se kommentaar was ook
heel positief.
>> Ek sal a nuwer draad oop maak met a nuwe konstitusie vir die 3rde
republiek en hoop (en is seker ek sal) om jou daar te hoor.
Ek wag vir daai draad - Die Generaal/Veld Maarskalk/Premier het mos my
versoekie opgeskeur - so nou is ek soort van haweloos.
Namaqua - Eers Manhattan en dan Berlyn
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Grondwet vd Newel Republiek (Vir Namaqua) [boodskap #84049 is 'n antwoord op boodskap #84044] |
Mon, 15 September 2003 16:09   |
Namaqua
Boodskappe: 144 Geregistreer: September 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
>>> bedoelde TIK (tong in kies)
As 'n man wat so "underage" in geglip het om 21 en ouer Monty Python movies
te gaan kyk, moet ek hier ruiterlik erken dat ek wel ironie vang en dat ek
so ietwat aspris was.
Dit was die enigste instap punt wat ek kon kry vir al daai skimme in die
newel blah blah. ;-)
Namaqua - Wragtig alweer Afrikaner dichotomie en geen eendrag nie.
"Katryn" skryf in boodskap news:u8hbmv0cdn72snrm6delt08piir498gaqf@4ax.com...
> "Namaqua" wrote:
>
>> Die Aspirant Informasie Minister (AIM) het sy pak aangetrek - sy Riaan
>> Cruywagen pruik op gesit en agter die mikrofoon ingeskuif.
>
> LOL!
> Ek hoop jy is hier om te bly, Namaqua. :-)
>
> Skuus, was/is so bietjie besig - daarom nog nie geantwoord op jou
> vorige pos nie. En kry ook nou nie die boodskap nie, maar kan darem
> onthou wat gesê was. :-)
> Dus, net so vinnige antwoord, en dan moet ek weer aan die gang kom.
> Nee hoor, ek volstaan met "yours solipsistically" In teorie was jy
> nie verkeerd om my op my "fout" te wys nie, maar dit was eintlik 'n
> bedoelde TIK (tong in kies) speel met die algemene dualistic sienings.
> Hetsy Descartes of Cartesian of ander. Ek hou vreeslik baie wat ek van
> jou lees, en ek sien jy favor toe Cartesian Dualism :-)
>
> - vultus animi janua et tabula
>
|
|
|
|
Re: Grondwet vd Newel Republiek [boodskap #84055 is 'n antwoord op boodskap #84038] |
Mon, 15 September 2003 17:33  |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Namaqua
> ter loops penkop 4 sê hy is te depressed vir kommando en vra of hy verskoon
> kan word
Wel, solank hy maar net toegestem het om Penkop 4
te wees, moet ons hom maar tydelik alleen los. Miskien
sit en mope hy maar weer in die tower of song.Of miskien
is hy besig om mense te waarsku teen die jazz police
Penkop A
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:54:31 UTC 2025
|