Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Draadlose Jonas
Draadlose Jonas [boodskap #83883] Sa, 13 September 2003 14:10 na volgende boodskap
Namaqua  is tans af-lyn  Namaqua
Boodskappe: 144
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Van jou skielike persoonlike en buite konteks reaksies op onverwante drade
moet ek aflei my liewe Jonas dat jy voel duidelik persoonlik te na gekom oor
iets wat gesê is in die NG.

Nou ek het jou nêrens jou persoonlik te na gekom nie - so jou reaksies en
persoonlike beledings wat jy so rondslinger (wat teen die ng charter is) is
totaal onvanpas.

PB sê Jonas is eintlik 'n goeie ou en daar is dalk 'n misverstand so laat ek
duidelik my punt stel sodat jy my nie verkeerd verstaan nie.

1. Ek stem nie saam met jou OPINIES nie. dws dit wat jy sê in die nuus
groep. Dit is nie 'n persoonlike aanval op JOU as individu nie.

2. Ek glo dat debat gesond is, dus ek stem nie saam met WAT jy sê nie maar
ek sal veg tot die dood vir jou REG om die dinge te sê (om nou aantehaal.)
So lank jy dit binne die grense van beskaafde debat en die ng charter doen.

3. Ek behou die reg om in 'n beredeneerde wyse my teestand op jou opinies te
wys - en ek respekteer jou reg om op 'n beredeneerde wyse dit terug te doen.

4. Verbuiging van mense se name soos Penkop na klipkop ens soos jy gedoen
het is nie skerp of slim nie - net beledigend en uiters maklik. (by
voorbeeld as iemand Jonas na Jou Anus verbuig sal jy dit mos nou ook nie
geniet nie) (Ek ondertreep dat dit 'n voorbeeld is en nie 'n poging om jou
te beledig nie)

5. Hou by die punt van die draad of skep 'n nuwe sub-draad of draad.

6. Om die heel tyd die feit dat van die mense hier in die buiteland sit nou
elke keer as 'n beleding te gebruik is nou net eenvoudig nie meer
aanvaarbaar nie.

Jy NEEM AAN ons het almal weggehardloop van die goed waar oor jy so KLA.

Toe ek diensplig op die grens en Angola gedoen het, was ek toe goed genoeg
maar nou dat ek my eie lewe wil ly op my eie manier het ek nou kwansuis
weggehardloop?

Ek het 'n Duitse vrou getrou - ons is Engeland omdat ons beide die taal
praat en dit na genoeg is aan haar familie. Anders was ek nou nog steeds in
my geliefde Stellenbosch.

Verloor Amerikaners/Australiers/Kanadese ens nou alle regte op die Engelse
taal en kultuur omdat hulle nie in Brittanje woon nie? Nou waarom word dit
op die Afrikanse ng die hele tyd gedoen en teen my kop gegooi met "jy kan
nie praat nie kanaalaap - jy woon nie hier in SA nie" en soort gelyke snert.

Maar Spencer mag wel rassistiese goed kwyt raak - al woon hy in Nieu
Zeeland. Niemand sê ooit vir hom hy mag nie want hy woon nie in SA nie? En
diegene wat dink Spencer is "local"

"CallPlus, Auckland, NZ
DDI +64 9 919 6036
Fax +64 9 919 6037
" Dit is die foon nommer van sy sysadmin by sy ISP en dit is hulle web blad
http://www.tranzpeer.net/.

As jy dink ek is verkeerd êrens hoekom OORTUIG jy my dan nie net eenvoudig
met wel beredeneerde argumente nie. Ek is oortuig jy het die vermoe.

Daar is 'n groot verksil tussen debat en stry, maar die gaping tussen die
twee lê ongelukkig baie na aan mekaar.

En waar die klasse ding vandan kom weet ek nou ook nie.

Laat ek dit nou onomwode stel - ek "laaik" mense -alle mense.

MENSE punt. Enigste definisie. Ek glo nie daar is iets hoe ons mense kan
indeel en sê "hy is in daai klas/ras/groep/etniese groep" dus is hy so en so
nie.

Ek ken 'n mense slegs aan waarvan hulle praat. - Jy ook liewe Jonas.

Namaqua
Re: Draadlose Jonas [boodskap #83899 is 'n antwoord op boodskap #83883] Sa, 13 September 2003 18:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Namaqua wrote

> 5. Hou by die punt van die draad of skep 'n nuwe sub-draad of draad

Maar Jonas het juis gekla dat mense "nie by die draad"
hou nie, maar ernstig afdwaal. Ek verstaan sy frustrasie,
maar Jonas behoort teen hierdie tyd alreeds te weet dat
drade op nuusgroepe uit die aard van die saak afdwaal.
Dis heel amusant om somtyds te sien waar die draad
begin en waar hy heen loop na 'n dag of twee. Dis
'n verskynsel wat matematiese ondersoek waardig is.
Ek wonder of dit onder chaos-teorie sal val. Miskien
moet iemand 'n Ph.D. tesis skryf oor hoe drade
ontwikkel op nuusgroepe op die internet.

Gloudina
Re: Draadlose Jonas [boodskap #83900 is 'n antwoord op boodskap #83899] Sa, 13 September 2003 18:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Namaqua  is tans af-lyn  Namaqua
Boodskappe: 144
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sommer so uitgetoring in die chaos

En ek het eintlik verwys na Jonas wat sommer 5 posts op eenslag opgevolg
het - - sonder trant of draad - suiwer waar die enigste draad wat gehandhaaf
die feit was dat hy op my naam geantwoord het.

Dus waarom ek hom nou 'n forum gee daarvoor.

Namaqua

"@rogers.com" wrote in message
news:z_I8b.448930$4UE.304264@news01.bloor.is.net.cable.roger s.com...
>
> Namaqua wrote
>
>> 5. Hou by die punt van die draad of skep 'n nuwe sub-draad of draad
>
> Maar Jonas het juis gekla dat mense "nie by die draad"
> hou nie, maar ernstig afdwaal. Ek verstaan sy frustrasie,
> maar Jonas behoort teen hierdie tyd alreeds te weet dat
> drade op nuusgroepe uit die aard van die saak afdwaal.
> Dis heel amusant om somtyds te sien waar die draad
> begin en waar hy heen loop na 'n dag of twee. Dis
> 'n verskynsel wat matematiese ondersoek waardig is.
> Ek wonder of dit onder chaos-teorie sal val. Miskien
> moet iemand 'n Ph.D. tesis skryf oor hoe drade
> ontwikkel op nuusgroepe op die internet.
>
> Gloudina
>
Re: Draadlose Jonas [boodskap #83947 is 'n antwoord op boodskap #83883] So, 14 September 2003 07:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Namaqua. Hou jou relase maar kort - ek lees gewoonlik net die eerste
paragraaf.
Ek vang 'n gly in mense wat hier weghardloop/padgee/skoert, of wat ook al,
en dan op 'n afstand die reëls wil neerlê vir die ouens plaaslik.
Ek het ook vrede met jou persoonlike omstandighede - dit raak my nie.

"Namaqua" skryf in boodskap news:bjv8gv$36$1@titan.btinternet.com...
> Van jou skielike persoonlike en buite konteks reaksies op onverwante drade
> moet ek aflei my liewe Jonas dat jy voel duidelik persoonlik te na gekom oor
> iets wat gesê is in die NG.
>
> Nou ek het jou nêrens jou persoonlik te na gekom nie - so jou reaksies en
> persoonlike beledings wat jy so rondslinger (wat teen die ng charter is) is
> totaal onvanpas.
>
> PB sê Jonas is eintlik 'n goeie ou en daar is dalk 'n misverstand so laat ek
> duidelik my punt stel sodat jy my nie verkeerd verstaan nie.
>
> 1. Ek stem nie saam met jou OPINIES nie. dws dit wat jy sê in die nuus
> groep. Dit is nie 'n persoonlike aanval op JOU as individu nie.
>
> 2. Ek glo dat debat gesond is, dus ek stem nie saam met WAT jy sê nie maar
> ek sal veg tot die dood vir jou REG om die dinge te sê (om nou aantehaal.)
> So lank jy dit binne die grense van beskaafde debat en die ng charter doen.
>
> 3. Ek behou die reg om in 'n beredeneerde wyse my teestand op jou opinies te
> wys - en ek respekteer jou reg om op 'n beredeneerde wyse dit terug te doen.
>
> 4. Verbuiging van mense se name soos Penkop na klipkop ens soos jy gedoen
> het is nie skerp of slim nie - net beledigend en uiters maklik. (by
> voorbeeld as iemand Jonas na Jou Anus verbuig sal jy dit mos nou ook nie
> geniet nie) (Ek ondertreep dat dit 'n voorbeeld is en nie 'n poging om jou
> te beledig nie)
>
> 5. Hou by die punt van die draad of skep 'n nuwe sub-draad of draad.
>
> 6. Om die heel tyd die feit dat van die mense hier in die buiteland sit nou
> elke keer as 'n beleding te gebruik is nou net eenvoudig nie meer
> aanvaarbaar nie.
>
> Jy NEEM AAN ons het almal weggehardloop van die goed waar oor jy so KLA.
>
> Toe ek diensplig op die grens en Angola gedoen het, was ek toe goed genoeg
> maar nou dat ek my eie lewe wil ly op my eie manier het ek nou kwansuis
> weggehardloop?
>
> Ek het 'n Duitse vrou getrou - ons is Engeland omdat ons beide die taal
> praat en dit na genoeg is aan haar familie. Anders was ek nou nog steeds in
> my geliefde Stellenbosch.
>
> Verloor Amerikaners/Australiers/Kanadese ens nou alle regte op die Engelse
> taal en kultuur omdat hulle nie in Brittanje woon nie? Nou waarom word dit
> op die Afrikanse ng die hele tyd gedoen en teen my kop gegooi met "jy kan
> nie praat nie kanaalaap - jy woon nie hier in SA nie" en soort gelyke snert.
>
> Maar Spencer mag wel rassistiese goed kwyt raak - al woon hy in Nieu
> Zeeland. Niemand sê ooit vir hom hy mag nie want hy woon nie in SA nie? En
> diegene wat dink Spencer is "local"
>
> "CallPlus, Auckland, NZ
> DDI +64 9 919 6036
> Fax +64 9 919 6037
> " Dit is die foon nommer van sy sysadmin by sy ISP en dit is hulle web blad
> http://www.tranzpeer.net/.
>
> As jy dink ek is verkeerd êrens hoekom OORTUIG jy my dan nie net eenvoudig
> met wel beredeneerde argumente nie. Ek is oortuig jy het die vermoe.
>
> Daar is 'n groot verksil tussen debat en stry, maar die gaping tussen die
> twee lê ongelukkig baie na aan mekaar.
>
> En waar die klasse ding vandan kom weet ek nou ook nie.
>
> Laat ek dit nou onomwode stel - ek "laaik" mense -alle mense.
>
> MENSE punt. Enigste definisie. Ek glo nie daar is iets hoe ons mense kan
> indeel en sê "hy is in daai klas/ras/groep/etniese groep" dus is hy so en so
> nie.
>
> Ek ken 'n mense slegs aan waarvan hulle praat. - Jy ook liewe Jonas.
>
>
> Namaqua
>
Re: Draadlose Jonas [boodskap #83973 is 'n antwoord op boodskap #83947] So, 14 September 2003 14:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Namaqua  is tans af-lyn  Namaqua
Boodskappe: 144
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
>> "ek lees gewoonlik net die eerste paragraaf."

Geen wonder jy kry altyd die verkeerde kloutjie by die verkeerde oor nie -
jy lees half!

Nou word alles duidelik.

Namaqua - van die kant lyn af

"Jonas" skryf in boodskap news:bk152b$ivk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Namaqua. Hou jou relase maar kort - ek lees gewoonlik net die eerste
> paragraaf.
> Ek vang 'n gly in mense wat hier weghardloop/padgee/skoert, of wat ook al,
> en dan op 'n afstand die reëls wil neerlê vir die ouens plaaslik.
> Ek het ook vrede met jou persoonlike omstandighede - dit raak my nie.
>
> "Namaqua" wrote in message
> news:bjv8gv$36$1@titan.btinternet.com...
>> Van jou skielike persoonlike en buite konteks reaksies op onverwante drade
>> moet ek aflei my liewe Jonas dat jy voel duidelik persoonlik te na gekom
> oor
>> iets wat gesê is in die NG.
>>
>> Nou ek het jou nêrens jou persoonlik te na gekom nie - so jou reaksies en
>> persoonlike beledings wat jy so rondslinger (wat teen die ng charter is)
> is
>> totaal onvanpas.
>>
>> PB sê Jonas is eintlik 'n goeie ou en daar is dalk 'n misverstand so
laat
> ek
>> duidelik my punt stel sodat jy my nie verkeerd verstaan nie.
>>
>> 1. Ek stem nie saam met jou OPINIES nie. dws dit wat jy sê in die nuus
>> groep. Dit is nie 'n persoonlike aanval op JOU as individu nie.
>>
>> 2. Ek glo dat debat gesond is, dus ek stem nie saam met WAT jy sê nie maar
>> ek sal veg tot die dood vir jou REG om die dinge te sê (om nou aantehaal.)
>> So lank jy dit binne die grense van beskaafde debat en die ng charter
> doen.
>>
>> 3. Ek behou die reg om in 'n beredeneerde wyse my teestand op jou
opinies
> te
>> wys - en ek respekteer jou reg om op 'n beredeneerde wyse dit terug te
> doen.
>>
>> 4. Verbuiging van mense se name soos Penkop na klipkop ens soos jy gedoen
>> het is nie skerp of slim nie - net beledigend en uiters maklik. (by
>> voorbeeld as iemand Jonas na Jou Anus verbuig sal jy dit mos nou ook nie
>> geniet nie) (Ek ondertreep dat dit 'n voorbeeld is en nie 'n poging om jou
>> te beledig nie)
>>
>> 5. Hou by die punt van die draad of skep 'n nuwe sub-draad of draad.
>>
>> 6. Om die heel tyd die feit dat van die mense hier in die buiteland sit
> nou
>> elke keer as 'n beleding te gebruik is nou net eenvoudig nie meer
>> aanvaarbaar nie.
>>
>> Jy NEEM AAN ons het almal weggehardloop van die goed waar oor jy so KLA.
>>
>> Toe ek diensplig op die grens en Angola gedoen het, was ek toe goed genoeg
>> maar nou dat ek my eie lewe wil ly op my eie manier het ek nou kwansuis
>> weggehardloop?
>>
>> Ek het 'n Duitse vrou getrou - ons is Engeland omdat ons beide die taal
>> praat en dit na genoeg is aan haar familie. Anders was ek nou nog steeds
> in
>> my geliefde Stellenbosch.
>>
>> Verloor Amerikaners/Australiers/Kanadese ens nou alle regte op die Engelse
>> taal en kultuur omdat hulle nie in Brittanje woon nie? Nou waarom word dit
>> op die Afrikanse ng die hele tyd gedoen en teen my kop gegooi met "jy kan
>> nie praat nie kanaalaap - jy woon nie hier in SA nie" en soort gelyke
> snert.
>>
>> Maar Spencer mag wel rassistiese goed kwyt raak - al woon hy in Nieu
>> Zeeland. Niemand sê ooit vir hom hy mag nie want hy woon nie in SA nie? En
>> diegene wat dink Spencer is "local"
>>
>> "CallPlus, Auckland, NZ
>> DDI +64 9 919 6036
>> Fax +64 9 919 6037
>> " Dit is die foon nommer van sy sysadmin by sy ISP en dit is hulle web
> blad
>> http://www.tranzpeer.net/.
>>
>> As jy dink ek is verkeerd êrens hoekom OORTUIG jy my dan nie net eenvoudig
>> met wel beredeneerde argumente nie. Ek is oortuig jy het die vermoe.
>>
>> Daar is 'n groot verksil tussen debat en stry, maar die gaping tussen die
>> twee lê ongelukkig baie na aan mekaar.
>>
>> En waar die klasse ding vandan kom weet ek nou ook nie.
>>
>> Laat ek dit nou onomwode stel - ek "laaik" mense -alle mense.
>>
>> MENSE punt. Enigste definisie. Ek glo nie daar is iets hoe ons mense kan
>> indeel en sê "hy is in daai klas/ras/groep/etniese groep" dus is hy so
en
> so
>> nie.
>>
>> Ek ken 'n mense slegs aan waarvan hulle praat. - Jy ook liewe Jonas.
>>
>>
>> Namaqua
>>
>
Re: Draadlose Jonas [boodskap #83980 is 'n antwoord op boodskap #83947] So, 14 September 2003 14:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Namaqua  is tans af-lyn  Namaqua
Boodskappe: 144
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
2 aanames -

1. dat om weg te gaan - vlug beteken "weghardloop/padgee/skoert".
2. Dat diegene wat van jou verskil in die buiteland toevallig dieselfde
standpunde as jy sou besig waneer hulle in SA is.

Ek sou preek oor jou argument konstruksie, maar dis paragraaf 2 en jy lees
mos nie sover nie.

namaqua

"Jonas" skryf in boodskap news:bk152b$ivk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Namaqua. Hou jou relase maar kort - ek lees gewoonlik net die eerste
> paragraaf.
> Ek vang 'n gly in mense wat hier weghardloop/padgee/skoert, of wat ook al,
> en dan op 'n afstand die reëls wil neerlê vir die ouens plaaslik.
> Ek het ook vrede met jou persoonlike omstandighede - dit raak my nie.
>
> "Namaqua" wrote in message
> news:bjv8gv$36$1@titan.btinternet.com...
>> Van jou skielike persoonlike en buite konteks reaksies op onverwante drade
>> moet ek aflei my liewe Jonas dat jy voel duidelik persoonlik te na gekom
> oor
>> iets wat gesê is in die NG.
>>
>> Nou ek het jou nêrens jou persoonlik te na gekom nie - so jou reaksies en
>> persoonlike beledings wat jy so rondslinger (wat teen die ng charter is)
> is
>> totaal onvanpas.
>>
>> PB sê Jonas is eintlik 'n goeie ou en daar is dalk 'n misverstand so
laat
> ek
>> duidelik my punt stel sodat jy my nie verkeerd verstaan nie.
>>
>> 1. Ek stem nie saam met jou OPINIES nie. dws dit wat jy sê in die nuus
>> groep. Dit is nie 'n persoonlike aanval op JOU as individu nie.
>>
>> 2. Ek glo dat debat gesond is, dus ek stem nie saam met WAT jy sê nie maar
>> ek sal veg tot die dood vir jou REG om die dinge te sê (om nou aantehaal.)
>> So lank jy dit binne die grense van beskaafde debat en die ng charter
> doen.
>>
>> 3. Ek behou die reg om in 'n beredeneerde wyse my teestand op jou
opinies
> te
>> wys - en ek respekteer jou reg om op 'n beredeneerde wyse dit terug te
> doen.
>>
>> 4. Verbuiging van mense se name soos Penkop na klipkop ens soos jy gedoen
>> het is nie skerp of slim nie - net beledigend en uiters maklik. (by
>> voorbeeld as iemand Jonas na Jou Anus verbuig sal jy dit mos nou ook nie
>> geniet nie) (Ek ondertreep dat dit 'n voorbeeld is en nie 'n poging om jou
>> te beledig nie)
>>
>> 5. Hou by die punt van die draad of skep 'n nuwe sub-draad of draad.
>>
>> 6. Om die heel tyd die feit dat van die mense hier in die buiteland sit
> nou
>> elke keer as 'n beleding te gebruik is nou net eenvoudig nie meer
>> aanvaarbaar nie.
>>
>> Jy NEEM AAN ons het almal weggehardloop van die goed waar oor jy so KLA.
>>
>> Toe ek diensplig op die grens en Angola gedoen het, was ek toe goed genoeg
>> maar nou dat ek my eie lewe wil ly op my eie manier het ek nou kwansuis
>> weggehardloop?
>>
>> Ek het 'n Duitse vrou getrou - ons is Engeland omdat ons beide die taal
>> praat en dit na genoeg is aan haar familie. Anders was ek nou nog steeds
> in
>> my geliefde Stellenbosch.
>>
>> Verloor Amerikaners/Australiers/Kanadese ens nou alle regte op die Engelse
>> taal en kultuur omdat hulle nie in Brittanje woon nie? Nou waarom word dit
>> op die Afrikanse ng die hele tyd gedoen en teen my kop gegooi met "jy kan
>> nie praat nie kanaalaap - jy woon nie hier in SA nie" en soort gelyke
> snert.
>>
>> Maar Spencer mag wel rassistiese goed kwyt raak - al woon hy in Nieu
>> Zeeland. Niemand sê ooit vir hom hy mag nie want hy woon nie in SA nie? En
>> diegene wat dink Spencer is "local"
>>
>> "CallPlus, Auckland, NZ
>> DDI +64 9 919 6036
>> Fax +64 9 919 6037
>> " Dit is die foon nommer van sy sysadmin by sy ISP en dit is hulle web
> blad
>> http://www.tranzpeer.net/.
>>
>> As jy dink ek is verkeerd êrens hoekom OORTUIG jy my dan nie net eenvoudig
>> met wel beredeneerde argumente nie. Ek is oortuig jy het die vermoe.
>>
>> Daar is 'n groot verksil tussen debat en stry, maar die gaping tussen die
>> twee lê ongelukkig baie na aan mekaar.
>>
>> En waar die klasse ding vandan kom weet ek nou ook nie.
>>
>> Laat ek dit nou onomwode stel - ek "laaik" mense -alle mense.
>>
>> MENSE punt. Enigste definisie. Ek glo nie daar is iets hoe ons mense kan
>> indeel en sê "hy is in daai klas/ras/groep/etniese groep" dus is hy so
en
> so
>> nie.
>>
>> Ek ken 'n mense slegs aan waarvan hulle praat. - Jy ook liewe Jonas.
>>
>>
>> Namaqua
>>
>
Re: Draadlose Jonas [boodskap #83984 is 'n antwoord op boodskap #83947] So, 14 September 2003 14:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Namaqua  is tans af-lyn  Namaqua
Boodskappe: 144
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Ek het ook vrede met jou persoonlike omstandighede - dit raak my nie.

Maar as dit by jou kom?....."En dan wil van hulle nog vit my bid. My kanse
daar Bo is in elkgeval laag - moet dit asseblief nie verder opneuk nie."

En dis nie omtrent jou eie omstandighede nie?

Re: Draadlose Jonas [boodskap #83987 is 'n antwoord op boodskap #83984] So, 14 September 2003 14:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nee maat - jy is vlaksinnige wat wil bid - en daarop het ek kommentaar
gelewer.
Wanneer 'n ou begin sy paragrawe nommer op die ng dan het ek 'n redelike
indruk van wat aan die ander kant aangaan. Spaar my die detail.

"Namaqua" skryf in boodskap news:bk1ugd$c02$1@hercules.btinternet.com...
>> Ek het ook vrede met jou persoonlike omstandighede - dit raak my nie.
>
> Maar as dit by jou kom?....."En dan wil van hulle nog vit my bid. My kanse
> daar Bo is in elkgeval laag - moet dit asseblief nie verder opneuk nie."
>
> En dis nie omtrent jou eie omstandighede nie?
>
> Namaqua
>
> "Jonas" wrote in message
> news:bk152b$ivk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Namaqua. Hou jou relase maar kort - ek lees gewoonlik net die eerste
>> paragraaf.
>> Ek vang 'n gly in mense wat hier weghardloop/padgee/skoert, of wat ook al,
>> en dan op 'n afstand die reëls wil neerlê vir die ouens plaaslik.
>> Ek het ook vrede met jou persoonlike omstandighede - dit raak my nie.
>>
>> "Namaqua" wrote in message
>> news:bjv8gv$36$1@titan.btinternet.com...
>>> Van jou skielike persoonlike en buite konteks reaksies op onverwante
> drade
>>> moet ek aflei my liewe Jonas dat jy voel duidelik persoonlik te na
gekom
>> oor
>>> iets wat gesê is in die NG.
>>>
>>> Nou ek het jou nêrens jou persoonlik te na gekom nie - so jou reaksies
> en
>>> persoonlike beledings wat jy so rondslinger (wat teen die ng charter
is)
>> is
>>> totaal onvanpas.
>>>
>>> PB sê Jonas is eintlik 'n goeie ou en daar is dalk 'n misverstand so
> laat
>> ek
>>> duidelik my punt stel sodat jy my nie verkeerd verstaan nie.
>>>
>>> 1. Ek stem nie saam met jou OPINIES nie. dws dit wat jy sê in die nuus
>>> groep. Dit is nie 'n persoonlike aanval op JOU as individu nie.
>>>
>>> 2. Ek glo dat debat gesond is, dus ek stem nie saam met WAT jy sê nie
> maar
>>> ek sal veg tot die dood vir jou REG om die dinge te sê (om nou
> aantehaal.)
>>> So lank jy dit binne die grense van beskaafde debat en die ng charter
>> doen.
>>>
>>> 3. Ek behou die reg om in 'n beredeneerde wyse my teestand op jou
> opinies
>> te
>>> wys - en ek respekteer jou reg om op 'n beredeneerde wyse dit terug te
>> doen.
>>>
>>> 4. Verbuiging van mense se name soos Penkop na klipkop ens soos jy
> gedoen
>>> het is nie skerp of slim nie - net beledigend en uiters maklik. (by
>>> voorbeeld as iemand Jonas na Jou Anus verbuig sal jy dit mos nou ook nie
>>> geniet nie) (Ek ondertreep dat dit 'n voorbeeld is en nie 'n poging om
> jou
>>> te beledig nie)
>>>
>>> 5. Hou by die punt van die draad of skep 'n nuwe sub-draad of draad.
>>>
>>> 6. Om die heel tyd die feit dat van die mense hier in die buiteland
sit
>> nou
>>> elke keer as 'n beleding te gebruik is nou net eenvoudig nie meer
>>> aanvaarbaar nie.
>>>
>>> Jy NEEM AAN ons het almal weggehardloop van die goed waar oor jy so KLA.
>>>
>>> Toe ek diensplig op die grens en Angola gedoen het, was ek toe goed
> genoeg
>>> maar nou dat ek my eie lewe wil ly op my eie manier het ek nou kwansuis
>>> weggehardloop?
>>>
>>> Ek het 'n Duitse vrou getrou - ons is Engeland omdat ons beide die taal
>>> praat en dit na genoeg is aan haar familie. Anders was ek nou nog
steeds
>> in
>>> my geliefde Stellenbosch.
>>>
>>> Verloor Amerikaners/Australiers/Kanadese ens nou alle regte op die
> Engelse
>>> taal en kultuur omdat hulle nie in Brittanje woon nie? Nou waarom word
> dit
>>> op die Afrikanse ng die hele tyd gedoen en teen my kop gegooi met "jy
> kan
>>> nie praat nie kanaalaap - jy woon nie hier in SA nie" en soort gelyke
>> snert.
>>>
>>> Maar Spencer mag wel rassistiese goed kwyt raak - al woon hy in Nieu
>>> Zeeland. Niemand sê ooit vir hom hy mag nie want hy woon nie in SA
nie?
> En
>>> diegene wat dink Spencer is "local"
>>>
>>> "CallPlus, Auckland, NZ
>>> DDI +64 9 919 6036
>>> Fax +64 9 919 6037
>>> " Dit is die foon nommer van sy sysadmin by sy ISP en dit is hulle
web
>> blad
>>> http://www.tranzpeer.net/.
>>>
>>> As jy dink ek is verkeerd êrens hoekom OORTUIG jy my dan nie net
> eenvoudig
>>> met wel beredeneerde argumente nie. Ek is oortuig jy het die vermoe.
>>>
>>> Daar is 'n groot verksil tussen debat en stry, maar die gaping tussen
> die
>>> twee lê ongelukkig baie na aan mekaar.
>>>
>>> En waar die klasse ding vandan kom weet ek nou ook nie.
>>>
>>> Laat ek dit nou onomwode stel - ek "laaik" mense -alle mense.
>>>
>>> MENSE punt. Enigste definisie. Ek glo nie daar is iets hoe ons mense kan
>>> indeel en sê "hy is in daai klas/ras/groep/etniese groep" dus is hy so
> en
>> so
>>> nie.
>>>
>>> Ek ken 'n mense slegs aan waarvan hulle praat. - Jy ook liewe Jonas.
>>>
>>>
>>> Namaqua
>>>
>>
>
Re: Draadlose Jonas [boodskap #83991 is 'n antwoord op boodskap #83987] So, 14 September 2003 16:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Namaqua  is tans af-lyn  Namaqua
Boodskappe: 144
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Nee maat - jy is vlaksinnige wat wil bid - en daarop het ek kommentaar
> gelewer.

Jonas die ding kom nou weer en weer en weer op.

WAAR het ek OOIT gesê ek bid VIR jou?

Namaqua - wat die goed nommer vir diegene wat uit eie erkenning slegs half
lees.

"Jonas" skryf in boodskap news:bk1vpq$dvm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nee maat - jy is vlaksinnige wat wil bid - en daarop het ek kommentaar
> gelewer.
> Wanneer 'n ou begin sy paragrawe nommer op die ng dan het ek 'n redelike
> indruk van wat aan die ander kant aangaan. Spaar my die detail.
> "Namaqua" wrote in message
> news:bk1ugd$c02$1@hercules.btinternet.com...
>>> Ek het ook vrede met jou persoonlike omstandighede - dit raak my nie.
>>
>> Maar as dit by jou kom?....."En dan wil van hulle nog vit my bid. My kanse
>> daar Bo is in elkgeval laag - moet dit asseblief nie verder opneuk nie."
>>
>> En dis nie omtrent jou eie omstandighede nie?
>>
>> Namaqua
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:bk152b$ivk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Namaqua. Hou jou relase maar kort - ek lees gewoonlik net die eerste
>>> paragraaf.
>>> Ek vang 'n gly in mense wat hier weghardloop/padgee/skoert, of wat ook
> al,
>>> en dan op 'n afstand die reëls wil neerlê vir die ouens plaaslik.
>>> Ek het ook vrede met jou persoonlike omstandighede - dit raak my nie.
>>>
>>> "Namaqua" wrote in message
>>> news:bjv8gv$36$1@titan.btinternet.com...
>>>> Van jou skielike persoonlike en buite konteks reaksies op onverwante
>> drade
>>>> moet ek aflei my liewe Jonas dat jy voel duidelik persoonlik te na
> gekom
>>> oor
>>>> iets wat gesê is in die NG.
>>>>
>>>> Nou ek het jou nêrens jou persoonlik te na gekom nie - so jou
reaksies
>> en
>>>> persoonlike beledings wat jy so rondslinger (wat teen die ng charter
> is)
>>> is
>>>> totaal onvanpas.
>>>>
>>>> PB sê Jonas is eintlik 'n goeie ou en daar is dalk 'n misverstand so
>> laat
>>> ek
>>>> duidelik my punt stel sodat jy my nie verkeerd verstaan nie.
>>>>
>>>> 1. Ek stem nie saam met jou OPINIES nie. dws dit wat jy sê in die nuus
>>>> groep. Dit is nie 'n persoonlike aanval op JOU as individu nie.
>>>>
>>>> 2. Ek glo dat debat gesond is, dus ek stem nie saam met WAT jy sê
nie
>> maar
>>>> ek sal veg tot die dood vir jou REG om die dinge te sê (om nou
>> aantehaal.)
>>>> So lank jy dit binne die grense van beskaafde debat en die ng
charter
>>> doen.
>>>>
>>>> 3. Ek behou die reg om in 'n beredeneerde wyse my teestand op jou
>> opinies
>>> te
>>>> wys - en ek respekteer jou reg om op 'n beredeneerde wyse dit terug
te
>>> doen.
>>>>
>>>> 4. Verbuiging van mense se name soos Penkop na klipkop ens soos jy
>> gedoen
>>>> het is nie skerp of slim nie - net beledigend en uiters maklik. (by
>>>> voorbeeld as iemand Jonas na Jou Anus verbuig sal jy dit mos nou ook
> nie
>>>> geniet nie) (Ek ondertreep dat dit 'n voorbeeld is en nie 'n poging
om
>> jou
>>>> te beledig nie)
>>>>
>>>> 5. Hou by die punt van die draad of skep 'n nuwe sub-draad of draad.
>>>>
>>>> 6. Om die heel tyd die feit dat van die mense hier in die buiteland
> sit
>>> nou
>>>> elke keer as 'n beleding te gebruik is nou net eenvoudig nie meer
>>>> aanvaarbaar nie.
>>>>
>>>> Jy NEEM AAN ons het almal weggehardloop van die goed waar oor jy so
> KLA.
>>>>
>>>> Toe ek diensplig op die grens en Angola gedoen het, was ek toe goed
>> genoeg
>>>> maar nou dat ek my eie lewe wil ly op my eie manier het ek nou
> kwansuis
>>>> weggehardloop?
>>>>
>>>> Ek het 'n Duitse vrou getrou - ons is Engeland omdat ons beide die
> taal
>>>> praat en dit na genoeg is aan haar familie. Anders was ek nou nog
> steeds
>>> in
>>>> my geliefde Stellenbosch.
>>>>
>>>> Verloor Amerikaners/Australiers/Kanadese ens nou alle regte op die
>> Engelse
>>>> taal en kultuur omdat hulle nie in Brittanje woon nie? Nou waarom
word
>> dit
>>>> op die Afrikanse ng die hele tyd gedoen en teen my kop gegooi met
"jy
>> kan
>>>> nie praat nie kanaalaap - jy woon nie hier in SA nie" en soort
gelyke
>>> snert.
>>>>
>>>> Maar Spencer mag wel rassistiese goed kwyt raak - al woon hy in Nieu
>>>> Zeeland. Niemand sê ooit vir hom hy mag nie want hy woon nie in SA
> nie?
>> En
>>>> diegene wat dink Spencer is "local"
>>>>
>>>> "CallPlus, Auckland, NZ
>>>> DDI +64 9 919 6036
>>>> Fax +64 9 919 6037
>>>> " Dit is die foon nommer van sy sysadmin by sy ISP en dit is hulle
> web
>>> blad
>>>> http://www.tranzpeer.net/.
>>>>
>>>> As jy dink ek is verkeerd êrens hoekom OORTUIG jy my dan nie net
>> eenvoudig
>>>> met wel beredeneerde argumente nie. Ek is oortuig jy het die vermoe.
>>>>
>>>> Daar is 'n groot verksil tussen debat en stry, maar die gaping
tussen
>> die
>>>> twee lê ongelukkig baie na aan mekaar.
>>>>
>>>> En waar die klasse ding vandan kom weet ek nou ook nie.
>>>>
>>>> Laat ek dit nou onomwode stel - ek "laaik" mense -alle mense.
>>>>
>>>> MENSE punt. Enigste definisie. Ek glo nie daar is iets hoe ons mense
> kan
>>>> indeel en sê "hy is in daai klas/ras/groep/etniese groep" dus is hy
so
>> en
>>> so
>>>> nie.
>>>>
>>>> Ek ken 'n mense slegs aan waarvan hulle praat. - Jy ook liewe Jonas.
>>>>
>>>>
>>>> Namaqua
>>>>
>>>
>>
>
Re: Draadlose Jonas [boodskap #84001 is 'n antwoord op boodskap #83947] So, 14 September 2003 18:44 Na vorige boodskap
Namaqua  is tans af-lyn  Namaqua
Boodskappe: 144
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
>> "Ek vang 'n gly in mense wat hier weghardloop/padgee/skoert, of wat ook
al,
en dan op 'n afstand die reëls wil neerlê vir die ouens plaaslik."

Maar jy stem saam met mense soos Spencer wat ook op 'n aftand die reels wil
neer lê oor hoe dinge in SA moet gaan. Toevallig stem idees met die van jou
saam.

Is dit dan nie skynheiligheid nie?

Namaqua

"Jonas" skryf in boodskap news:bk152b$ivk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Namaqua. Hou jou relase maar kort - ek lees gewoonlik net die eerste
> paragraaf.
> Ek vang 'n gly in mense wat hier weghardloop/padgee/skoert, of wat ook al,
> en dan op 'n afstand die reëls wil neerlê vir die ouens plaaslik.
> Ek het ook vrede met jou persoonlike omstandighede - dit raak my nie.
>
> "Namaqua" wrote in message
> news:bjv8gv$36$1@titan.btinternet.com...
>> Van jou skielike persoonlike en buite konteks reaksies op onverwante drade
>> moet ek aflei my liewe Jonas dat jy voel duidelik persoonlik te na gekom
> oor
>> iets wat gesê is in die NG.
>>
>> Nou ek het jou nêrens jou persoonlik te na gekom nie - so jou reaksies en
>> persoonlike beledings wat jy so rondslinger (wat teen die ng charter is)
> is
>> totaal onvanpas.
>>
>> PB sê Jonas is eintlik 'n goeie ou en daar is dalk 'n misverstand so
laat
> ek
>> duidelik my punt stel sodat jy my nie verkeerd verstaan nie.
>>
>> 1. Ek stem nie saam met jou OPINIES nie. dws dit wat jy sê in die nuus
>> groep. Dit is nie 'n persoonlike aanval op JOU as individu nie.
>>
>> 2. Ek glo dat debat gesond is, dus ek stem nie saam met WAT jy sê nie maar
>> ek sal veg tot die dood vir jou REG om die dinge te sê (om nou aantehaal.)
>> So lank jy dit binne die grense van beskaafde debat en die ng charter
> doen.
>>
>> 3. Ek behou die reg om in 'n beredeneerde wyse my teestand op jou
opinies
> te
>> wys - en ek respekteer jou reg om op 'n beredeneerde wyse dit terug te
> doen.
>>
>> 4. Verbuiging van mense se name soos Penkop na klipkop ens soos jy gedoen
>> het is nie skerp of slim nie - net beledigend en uiters maklik. (by
>> voorbeeld as iemand Jonas na Jou Anus verbuig sal jy dit mos nou ook nie
>> geniet nie) (Ek ondertreep dat dit 'n voorbeeld is en nie 'n poging om jou
>> te beledig nie)
>>
>> 5. Hou by die punt van die draad of skep 'n nuwe sub-draad of draad.
>>
>> 6. Om die heel tyd die feit dat van die mense hier in die buiteland sit
> nou
>> elke keer as 'n beleding te gebruik is nou net eenvoudig nie meer
>> aanvaarbaar nie.
>>
>> Jy NEEM AAN ons het almal weggehardloop van die goed waar oor jy so KLA.
>>
>> Toe ek diensplig op die grens en Angola gedoen het, was ek toe goed genoeg
>> maar nou dat ek my eie lewe wil ly op my eie manier het ek nou kwansuis
>> weggehardloop?
>>
>> Ek het 'n Duitse vrou getrou - ons is Engeland omdat ons beide die taal
>> praat en dit na genoeg is aan haar familie. Anders was ek nou nog steeds
> in
>> my geliefde Stellenbosch.
>>
>> Verloor Amerikaners/Australiers/Kanadese ens nou alle regte op die Engelse
>> taal en kultuur omdat hulle nie in Brittanje woon nie? Nou waarom word dit
>> op die Afrikanse ng die hele tyd gedoen en teen my kop gegooi met "jy kan
>> nie praat nie kanaalaap - jy woon nie hier in SA nie" en soort gelyke
> snert.
>>
>> Maar Spencer mag wel rassistiese goed kwyt raak - al woon hy in Nieu
>> Zeeland. Niemand sê ooit vir hom hy mag nie want hy woon nie in SA nie? En
>> diegene wat dink Spencer is "local"
>>
>> "CallPlus, Auckland, NZ
>> DDI +64 9 919 6036
>> Fax +64 9 919 6037
>> " Dit is die foon nommer van sy sysadmin by sy ISP en dit is hulle web
> blad
>> http://www.tranzpeer.net/.
>>
>> As jy dink ek is verkeerd êrens hoekom OORTUIG jy my dan nie net eenvoudig
>> met wel beredeneerde argumente nie. Ek is oortuig jy het die vermoe.
>>
>> Daar is 'n groot verksil tussen debat en stry, maar die gaping tussen die
>> twee lê ongelukkig baie na aan mekaar.
>>
>> En waar die klasse ding vandan kom weet ek nou ook nie.
>>
>> Laat ek dit nou onomwode stel - ek "laaik" mense -alle mense.
>>
>> MENSE punt. Enigste definisie. Ek glo nie daar is iets hoe ons mense kan
>> indeel en sê "hy is in daai klas/ras/groep/etniese groep" dus is hy so
en
> so
>> nie.
>>
>> Ek ken 'n mense slegs aan waarvan hulle praat. - Jy ook liewe Jonas.
>>
>>
>> Namaqua
>>
>
Vorige onderwerp: Nujoma se uitdaging....
Volgende onderwerp: Spencer obituary
Gaan na forum:
  
[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 00:14:54 MGT 2024