Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Draadlose Jonas
Draadlose Jonas [boodskap #83883] |
Sat, 13 September 2003 14:10  |
Namaqua
Boodskappe: 144 Geregistreer: September 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Van jou skielike persoonlike en buite konteks reaksies op onverwante drade
moet ek aflei my liewe Jonas dat jy voel duidelik persoonlik te na gekom oor
iets wat gesê is in die NG.
Nou ek het jou nêrens jou persoonlik te na gekom nie - so jou reaksies en
persoonlike beledings wat jy so rondslinger (wat teen die ng charter is) is
totaal onvanpas.
PB sê Jonas is eintlik 'n goeie ou en daar is dalk 'n misverstand so laat ek
duidelik my punt stel sodat jy my nie verkeerd verstaan nie.
1. Ek stem nie saam met jou OPINIES nie. dws dit wat jy sê in die nuus
groep. Dit is nie 'n persoonlike aanval op JOU as individu nie.
2. Ek glo dat debat gesond is, dus ek stem nie saam met WAT jy sê nie maar
ek sal veg tot die dood vir jou REG om die dinge te sê (om nou aantehaal.)
So lank jy dit binne die grense van beskaafde debat en die ng charter doen.
3. Ek behou die reg om in 'n beredeneerde wyse my teestand op jou opinies te
wys - en ek respekteer jou reg om op 'n beredeneerde wyse dit terug te doen.
4. Verbuiging van mense se name soos Penkop na klipkop ens soos jy gedoen
het is nie skerp of slim nie - net beledigend en uiters maklik. (by
voorbeeld as iemand Jonas na Jou Anus verbuig sal jy dit mos nou ook nie
geniet nie) (Ek ondertreep dat dit 'n voorbeeld is en nie 'n poging om jou
te beledig nie)
5. Hou by die punt van die draad of skep 'n nuwe sub-draad of draad.
6. Om die heel tyd die feit dat van die mense hier in die buiteland sit nou
elke keer as 'n beleding te gebruik is nou net eenvoudig nie meer
aanvaarbaar nie.
Jy NEEM AAN ons het almal weggehardloop van die goed waar oor jy so KLA.
Toe ek diensplig op die grens en Angola gedoen het, was ek toe goed genoeg
maar nou dat ek my eie lewe wil ly op my eie manier het ek nou kwansuis
weggehardloop?
Ek het 'n Duitse vrou getrou - ons is Engeland omdat ons beide die taal
praat en dit na genoeg is aan haar familie. Anders was ek nou nog steeds in
my geliefde Stellenbosch.
Verloor Amerikaners/Australiers/Kanadese ens nou alle regte op die Engelse
taal en kultuur omdat hulle nie in Brittanje woon nie? Nou waarom word dit
op die Afrikanse ng die hele tyd gedoen en teen my kop gegooi met "jy kan
nie praat nie kanaalaap - jy woon nie hier in SA nie" en soort gelyke snert.
Maar Spencer mag wel rassistiese goed kwyt raak - al woon hy in Nieu
Zeeland. Niemand sê ooit vir hom hy mag nie want hy woon nie in SA nie? En
diegene wat dink Spencer is "local"
"CallPlus, Auckland, NZ
DDI +64 9 919 6036
Fax +64 9 919 6037
" Dit is die foon nommer van sy sysadmin by sy ISP en dit is hulle web blad
http://www.tranzpeer.net/.
As jy dink ek is verkeerd êrens hoekom OORTUIG jy my dan nie net eenvoudig
met wel beredeneerde argumente nie. Ek is oortuig jy het die vermoe.
Daar is 'n groot verksil tussen debat en stry, maar die gaping tussen die
twee lê ongelukkig baie na aan mekaar.
En waar die klasse ding vandan kom weet ek nou ook nie.
Laat ek dit nou onomwode stel - ek "laaik" mense -alle mense.
MENSE punt. Enigste definisie. Ek glo nie daar is iets hoe ons mense kan
indeel en sê "hy is in daai klas/ras/groep/etniese groep" dus is hy so en so
nie.
Ek ken 'n mense slegs aan waarvan hulle praat. - Jy ook liewe Jonas.
Namaqua
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Draadlose Jonas [boodskap #84001 is 'n antwoord op boodskap #83947] |
Sun, 14 September 2003 18:44  |
Namaqua
Boodskappe: 144 Geregistreer: September 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
>> "Ek vang 'n gly in mense wat hier weghardloop/padgee/skoert, of wat ook
al,
en dan op 'n afstand die reëls wil neerlê vir die ouens plaaslik."
Maar jy stem saam met mense soos Spencer wat ook op 'n aftand die reels wil
neer lê oor hoe dinge in SA moet gaan. Toevallig stem idees met die van jou
saam.
Is dit dan nie skynheiligheid nie?
Namaqua
"Jonas" skryf in boodskap news:bk152b$ivk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Namaqua. Hou jou relase maar kort - ek lees gewoonlik net die eerste
> paragraaf.
> Ek vang 'n gly in mense wat hier weghardloop/padgee/skoert, of wat ook al,
> en dan op 'n afstand die reëls wil neerlê vir die ouens plaaslik.
> Ek het ook vrede met jou persoonlike omstandighede - dit raak my nie.
>
> "Namaqua" wrote in message
> news:bjv8gv$36$1@titan.btinternet.com...
>> Van jou skielike persoonlike en buite konteks reaksies op onverwante drade
>> moet ek aflei my liewe Jonas dat jy voel duidelik persoonlik te na gekom
> oor
>> iets wat gesê is in die NG.
>>
>> Nou ek het jou nêrens jou persoonlik te na gekom nie - so jou reaksies en
>> persoonlike beledings wat jy so rondslinger (wat teen die ng charter is)
> is
>> totaal onvanpas.
>>
>> PB sê Jonas is eintlik 'n goeie ou en daar is dalk 'n misverstand so
laat
> ek
>> duidelik my punt stel sodat jy my nie verkeerd verstaan nie.
>>
>> 1. Ek stem nie saam met jou OPINIES nie. dws dit wat jy sê in die nuus
>> groep. Dit is nie 'n persoonlike aanval op JOU as individu nie.
>>
>> 2. Ek glo dat debat gesond is, dus ek stem nie saam met WAT jy sê nie maar
>> ek sal veg tot die dood vir jou REG om die dinge te sê (om nou aantehaal.)
>> So lank jy dit binne die grense van beskaafde debat en die ng charter
> doen.
>>
>> 3. Ek behou die reg om in 'n beredeneerde wyse my teestand op jou
opinies
> te
>> wys - en ek respekteer jou reg om op 'n beredeneerde wyse dit terug te
> doen.
>>
>> 4. Verbuiging van mense se name soos Penkop na klipkop ens soos jy gedoen
>> het is nie skerp of slim nie - net beledigend en uiters maklik. (by
>> voorbeeld as iemand Jonas na Jou Anus verbuig sal jy dit mos nou ook nie
>> geniet nie) (Ek ondertreep dat dit 'n voorbeeld is en nie 'n poging om jou
>> te beledig nie)
>>
>> 5. Hou by die punt van die draad of skep 'n nuwe sub-draad of draad.
>>
>> 6. Om die heel tyd die feit dat van die mense hier in die buiteland sit
> nou
>> elke keer as 'n beleding te gebruik is nou net eenvoudig nie meer
>> aanvaarbaar nie.
>>
>> Jy NEEM AAN ons het almal weggehardloop van die goed waar oor jy so KLA.
>>
>> Toe ek diensplig op die grens en Angola gedoen het, was ek toe goed genoeg
>> maar nou dat ek my eie lewe wil ly op my eie manier het ek nou kwansuis
>> weggehardloop?
>>
>> Ek het 'n Duitse vrou getrou - ons is Engeland omdat ons beide die taal
>> praat en dit na genoeg is aan haar familie. Anders was ek nou nog steeds
> in
>> my geliefde Stellenbosch.
>>
>> Verloor Amerikaners/Australiers/Kanadese ens nou alle regte op die Engelse
>> taal en kultuur omdat hulle nie in Brittanje woon nie? Nou waarom word dit
>> op die Afrikanse ng die hele tyd gedoen en teen my kop gegooi met "jy kan
>> nie praat nie kanaalaap - jy woon nie hier in SA nie" en soort gelyke
> snert.
>>
>> Maar Spencer mag wel rassistiese goed kwyt raak - al woon hy in Nieu
>> Zeeland. Niemand sê ooit vir hom hy mag nie want hy woon nie in SA nie? En
>> diegene wat dink Spencer is "local"
>>
>> "CallPlus, Auckland, NZ
>> DDI +64 9 919 6036
>> Fax +64 9 919 6037
>> " Dit is die foon nommer van sy sysadmin by sy ISP en dit is hulle web
> blad
>> http://www.tranzpeer.net/.
>>
>> As jy dink ek is verkeerd êrens hoekom OORTUIG jy my dan nie net eenvoudig
>> met wel beredeneerde argumente nie. Ek is oortuig jy het die vermoe.
>>
>> Daar is 'n groot verksil tussen debat en stry, maar die gaping tussen die
>> twee lê ongelukkig baie na aan mekaar.
>>
>> En waar die klasse ding vandan kom weet ek nou ook nie.
>>
>> Laat ek dit nou onomwode stel - ek "laaik" mense -alle mense.
>>
>> MENSE punt. Enigste definisie. Ek glo nie daar is iets hoe ons mense kan
>> indeel en sê "hy is in daai klas/ras/groep/etniese groep" dus is hy so
en
> so
>> nie.
>>
>> Ek ken 'n mense slegs aan waarvan hulle praat. - Jy ook liewe Jonas.
>>
>>
>> Namaqua
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:41:09 UTC 2025
|